Search found 492 matches

by Hilux01
Wed Feb 07, 2018 8:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: BZT bumpers and underbody protection
Replies: 2
Views: 1604

Re: BZT bumpers and underbody protection

Niemand nie?
by Hilux01
Tue Feb 06, 2018 2:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BZT bumpers and underbody protection
Replies: 2
Views: 1604

BZT bumpers and underbody protection

Hi all

I am looking to add some of the Summit 4x4 products front and rear bumper and underbody protection from BZT
Does anybody have experience they can share with me - I like the look and price of BZT

Quality?
by Hilux01
Thu Aug 17, 2017 2:49 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Mabuasehube - May 2017
Replies: 6
Views: 4632

Re: Botswana Mabuasehube - May 2017

Excellent still on my to do list
by Hilux01
Thu Aug 17, 2017 2:44 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 2 Rivers - Giyani - 20th July 2017
Replies: 4
Views: 4190

Re: 2 Rivers - Giyani - 20th July 2017

Wow dit lyk lekker
Ek neem aan RTT is die opsie aangesien ek nie sommer my BL daar sal kan sleep nie?
by Hilux01
Fri Jan 13, 2017 8:07 am
Forum: Trip Reports
Topic: Weskus en Karoo so vinnig besoek
Replies: 14
Views: 5961

Re: Weskus en Karoo so vinnig besoek

Ai Johan hoe verlang ek nou terug Ons het so paar jaar terug n trip gedoen om meestal grondpad te ry van hier in die Tvl tot aan die weskus Besoeke ingesluit soos Orania, Sutherland, Oubergpas, Tankwa, Sederberge, St Helenabaai, Verneukpan, Putsonderwater, Witsand ens Mens besef dan opnuut hoe mooi ...
by Hilux01
Tue Jan 03, 2017 9:50 am
Forum: Trip Reports
Topic: Augustus 2016 Botswana toer
Replies: 22
Views: 7450

Re: Augustus 2016 Botswana toer

Dankie vir die deel en die verslag
Het self n BL gekoop en hy gaan een van die dae ook daai Botswana stof op hom kry

Groete
by Hilux01
Tue Jan 03, 2017 9:37 am
Forum: Trip Reports
Topic: Baviaanskloof
Replies: 13
Views: 6351

Re: Baviaanskloof

Dankie George

Looking to visit the Baviaans in Apr Bruintjiekraal and Uitspan definitely on the list
Is 3 nights enough to get around and see what needs to be seen?
by Hilux01
Mon Oct 10, 2016 4:46 pm
Forum: Hunting
Topic: Norma komponente
Replies: 6
Views: 5420

Re: Norma komponente

DeWet

Verseker stuur my n whatsapp of sms by 083415een856 of epos by dieherlaaitafel@gmail.com
by Hilux01
Mon Sep 07, 2015 8:19 pm
Forum: Hunting
Topic: Norma komponente
Replies: 6
Views: 5420

Re: Norma komponente

Ek wil die week die bestellings afhandel so as daar nog navraag is laat weet gerus

Henk
by Hilux01
Wed Sep 02, 2015 11:53 am
Forum: Hunting
Topic: Norma komponente
Replies: 6
Views: 5420

Re: Norma komponente

Frederick
Het jou geantwoord op 308 en 375 wag nog vir pryse vandag of more op 243
by Hilux01
Tue Sep 01, 2015 11:00 am
Forum: Hunting
Topic: Norma komponente
Replies: 6
Views: 5420

Norma komponente

Mnre

Ek het n kontak vir Norma, RWS en PPU komponente (doppe en koeels bv Norma Oryx)
Ons kry dit via n vriend direk van die invoerder

Daar is n verskeidenheid van .222 tot 505 Gibbs almal splinternuut
PM my vir meer inligting en of navrae

Groetnis
Henk
by Hilux01
Fri May 08, 2015 10:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stone chip repairs - how?
Replies: 2
Views: 819

Re: Stone chip repairs - how?

Thanks Andy

Will have it looked after asap
by Hilux01
Fri May 08, 2015 9:34 am
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8630

Re: 2015

Eish

Julle man laat my vinger krapperig raak ek skiet sommer op die buurman se labrador
by Hilux01
Thu May 07, 2015 2:46 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8630

Re: 2015

Frederick jy is amptelik voor
Ek ry oor 4 weke Natal toe vir n week kan nie wag nie
by Hilux01
Thu May 07, 2015 2:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18757

Re: 2016 Hilux?

Ek het al met die nuwe Toyota modelle geleer n mens wag en sien
Looks en enjin gewys dink ek ons moet maar net eers vasbyt

Intussen gaan dit my n rukkie vat om gewoond te raak aan R600k vir n bakkie (want die huidige een is sterk oppad in daai rigting met n rede)
by Hilux01
Thu May 07, 2015 2:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stone chip repairs - how?
Replies: 2
Views: 819

Stone chip repairs - how?

Hi all

I have a 2013 DC and with the current prices of new DC Hilux mine will have to last the next 100years
On our last holiday I picked up a couple of small stone chips from the fantastic coal truck community in our area

How or where can I fix these?
by Hilux01
Mon Jan 26, 2015 10:35 am
Forum: RAV
Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Replies: 26
Views: 9093

Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.

Mnre

ek sien heelwat van die kommentaar is 1jr en ouer
SWAMBO is nou in die mark vir n RAV4 GX 2.0 julle kommentaar asb
Sy vat die manual ek is nog nie oorgehaal vir CVT nie
by Hilux01
Tue Jan 13, 2015 2:32 pm
Forum: Build your own:
Topic: D4d Double Cab Drawer System
Replies: 20
Views: 5490

Re: D4d Double Cab Drawer System

Nee Jaco jy gaan nie so maklik weg kom nie ons wag vir daai trip report
by Hilux01
Mon Jan 12, 2015 1:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 2014 December Bostwana/Namibia
Replies: 42
Views: 6423

Re: 2014 December Bostwana/Namibia

MCW

Thanks for the share, looking forward to the rest
by Hilux01
Tue Jan 06, 2015 9:14 am
Forum: Trip Reports
Topic: Bots/Namibia December 2014 Trip Report
Replies: 40
Views: 4940

Re: Bots/Namibia December 2014 Trip Report

Thanks for sharing
Cant wait for the rest
by Hilux01
Tue Jan 06, 2015 7:46 am
Forum: Trail Reports
Topic: Baie nat 3 Provinsies
Replies: 14
Views: 5979

Re: Baie nat 3 Provinsies

Was al twee keer daar gewees, en elke keer in die nat en modder, dink nie dit hou ooit ophou reen daar nie lol
Dankie vir die deel
by Hilux01
Wed Dec 31, 2014 1:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: EB license (GOT IT!)
Replies: 27
Views: 2911

Re: EB license

Sleep ook die laaste jaar baie onwettig aan my Conqueror Courage Was nou in Desember afgetrek oppad Sabie toe, gelukkig het ek en die verkeersbeampte n gesprek gehad en ek het belowe ek het nie geweet van die ding nie Sy het my vriendelik vermaan om dit maar te doen asap...ek is daar weg met n groot...
by Hilux01
Mon Dec 01, 2014 3:05 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 2013
Replies: 6
Views: 2471

Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20

Mooi man,

So waar is die res van die verslag?
by Hilux01
Mon Nov 03, 2014 9:57 am
Forum: Eastern Cape
Topic: Hogsback and the passes
Replies: 76
Views: 16756

Re: Hogsback and the passes

Looks like a great trip, looking forward to the rest
by Hilux01
Mon Nov 03, 2014 9:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Brakkenjan is dead!
Replies: 52
Views: 5473

Re: Brakkenjan is dead!

Johan

het op FB gesien
Ek is bly julle het nie seer gekry nie
Sterkte met al die dinge voorentoe
by Hilux01
Tue Sep 09, 2014 9:31 am
Forum: Gauteng
Topic: 6 Sept 2014 - Spring Day @ de Wildt 4x4
Replies: 239
Views: 32878

Re: 6 Sept 2014 - Spring Day @ de Wildt 4x4

Lekker manne

Dit lyk of dit sommer n lekker dag se uitstappie was
Weereens voortreflike kamera werk van die Kruger span
by Hilux01
Tue Sep 09, 2014 9:03 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: At last, my very first Hilux 4x4
Replies: 22
Views: 8493

Re: At last, my very first Hilux 4x4

Geniet hom en mag julle baie kilometers en baie memories maak
by Hilux01
Mon Sep 08, 2014 11:53 am
Forum: Trail Reports
Topic: Bergkraal 20/06/2014
Replies: 14
Views: 6280

Re: Bergkraal 20/06/2014

Lyk sommer lekker dankie vir die deel
by Hilux01
Tue Sep 02, 2014 9:38 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Smokey got some steel
Replies: 15
Views: 7372

Re: Smokey got some steel

Eish George

Hoe trek my hart nou n punt
Ek is bly die Lux is in goeie hande, kan jy glo dis al amper n jaar
by Hilux01
Wed Aug 13, 2014 12:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota rekord
Replies: 2
Views: 677

Re: Toyota rekord

Toppie eish
Lekker koue vinger wat so tik
by Hilux01
Wed Aug 13, 2014 9:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota rekord
Replies: 2
Views: 677

Toyota rekord

Mnre

Ek weet daar is n buitelug skou die naweek by De Voetpadkloof tussen Loskop en Middelburg, hulle probeer ook n groot getal Toyota voertuie bymekaar kry
As jy in die omgewing is kom maak n draai
by Hilux01
Tue Jun 17, 2014 2:28 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 16-17 Augustus 2014 Buiteleweskou Devoetpadkloof
Replies: 1
Views: 4882

Re: 16-17 Augustus 2014 Buiteleweskou Devoetpadkloof

Bump...

Manne het bietjie Ali3n gesels verstaan daar is heelwat ander dinge aan daai naweek maar ek is seker ons kan n paar Toyotas bymekaar gooi
by Hilux01
Tue Jun 03, 2014 1:42 pm
Forum: Limpopo
Topic: 16-17 Aug 2014 Buitelewe skou (deVoetpadkloof)
Replies: 0
Views: 3578

16-17 Aug 2014 Buitelewe skou (deVoetpadkloof)

Hi almal

Ek het onder die Mpumalanga groep n "topic" begin oor die naweek in Augustus
Ek sit die link hier ook om soveel as moontlik voete te trek

viewforum.php?f=54
by Hilux01
Tue Jun 03, 2014 1:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 16-17 Augustus 2014 Buitelewe skou (deVoetpadkloof)
Replies: 1
Views: 677

16-17 Augustus 2014 Buitelewe skou (deVoetpadkloof)

Hi almal

Ek het onder die Mpumalanga groep n "topic" begin oor die naweek in Augustus
Ek sit die link hier ook om soveel as moontlik voete te trek

viewforum.php?f=54
by Hilux01
Tue Jun 03, 2014 1:35 pm
Forum: Gauteng
Topic: 16-17 Aug 2014 - Buitelewe skou naweek (deVoetpadkloof)
Replies: 0
Views: 1593

16-17 Aug 2014 - Buitelewe skou naweek (deVoetpadkloof)

Hi almal

Ek het onder die Mpumalanga groep n "topic" begin oor die naweek in Augustus
Ek sit die link hier ook om soveel as moontlik voete te trek

viewforum.php?f=54
by Hilux01
Tue Jun 03, 2014 1:32 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 16-17 Augustus 2014 Buiteleweskou Devoetpadkloof
Replies: 1
Views: 4882

16-17 Augustus 2014 Buiteleweskou Devoetpadkloof

Mnre en dames n Vriend van my is besig om saam met die manne van deVoetpadkloof (2ure van Gauteng tussen Middelburg en Loskopdam) http://www.devoetpadkloof.co.za/ n buitelewe skou aanmekaar te slaan Dit gaan die 16-17 Aug 2014 wees en deel van die skou is n Toyota saamtrek om Hilux, Fortuner en Crui...
by Hilux01
Mon May 12, 2014 1:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: what other forums?
Replies: 18
Views: 2937

Re: what other forums?

Soos bo genoem kon ek nie meer baie by forums uit nie maar lees darem so dan en wan
Probeer ook bietjie die een as jy n jagter is

http://www.jaracal.com" onclick="window.open(this.href);return false;
by Hilux01
Tue May 06, 2014 1:40 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Richtersveld - Fish River Adventure 2014
Replies: 65
Views: 8829

Re: Richtersveld - Fish River Adventure 2014

Thuys dit lyk sommer baie bakgat
Ek was nog nooit in die Richtersveldt nie en hierdie verslaggie maak dat ek sommer begin kyk na die kalender en beplan
by Hilux01
Wed Apr 09, 2014 3:08 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands
Replies: 4
Views: 2080

Re: Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Lekker
Daai uitstappie is ook op ons lys
by Hilux01
Wed Apr 09, 2014 3:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Conqueror Courage
Replies: 0
Views: 499

Conqueror Courage

Hi all See there is no official trailer/ caravan thread where one can discuss "towing matters" :thumbup: so Ill post it here With our soon to be extending family (no not mother-in-law moving in) SWAMBO and I decided to take the plunge :yahoo: We bought a new Conqueror Courage at the Beeld ...
by Hilux01
Mon Apr 07, 2014 9:23 pm
Forum: Hunting
Topic: hunt 2014
Replies: 20
Views: 7346

Re: hunt 2014

Hopelik hierdie jaar Bwb en Sebra, en dan soveel moontlik rooibokke, varke en blessies
by Hilux01
Wed Dec 04, 2013 11:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sasol 10ppm Diesel
Replies: 8
Views: 2683

Re: Sasol 10ppm Diesel

Prys presies dieselfde as 50ppm
Ek nie seker oor spec nie werk vir Sasol sal probeer details kry
by Hilux01
Tue Dec 03, 2013 10:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 21900

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Ai Cassie

Dis slegte nuus sien nou eers die post
Baie sterkte maat
by Hilux01
Tue Dec 03, 2013 10:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: engine warning light - rough idle KZTE
Replies: 19
Views: 4263

Re: engine warning light - rough idle KZTE

George

Vertrou dit gaan goed
Sien die issues hier, het jy reggekom, sal graag wil weet wat fout was
by Hilux01
Tue Dec 03, 2013 10:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sasol 10ppm Diesel
Replies: 8
Views: 2683

Sasol 10ppm Diesel

Hi guys Tried the search option and not sure if this was already discussed I am looking for some comments and opinios on the new 10ppm diesel available from Sasol in Gauteng and Mpumalanga, I see it is going for the same price as the old 50ppm What is your opinions on this and will you use it? Getti...
by Hilux01
Fri Sep 20, 2013 7:28 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: My upgrade
Replies: 14
Views: 3036

Re: My upgrade

Dankie manne
George, daai bakkie gaan vir julle net so goed wees soos vir ons
Ek gaan bietjie moet plan sien om die Lux op die lang pad te vat en sommer bietjie off road te speel - was nog net op die teer pad
by Hilux01
Thu Sep 19, 2013 3:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My upgrade
Replies: 14
Views: 3036

My upgrade

Mnre So tussen dit alles deur het dinge in plek geval Ek het n nuwe hilux gekoop en moet se al hoe wel ons baie hartseer is oor die bosmerc wat klaar weg is gaan ook vir die outjie lief raak Ek wag steeds vir die Gerbers canopy maar seker so einde volgende week hier sal dan weer fotos op sit ekstras...
by Hilux01
Mon Sep 16, 2013 7:42 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: I'm Back
Replies: 26
Views: 4387

Re: I'm Back

Ek is bly jy is gelukkig met alles
Toe ons daar weg ry se SWAMBO n waar ding, dit maak die hartseer so bietjie makliker as mens die bosmerc aan n Hilux man verkoop

Tjorts :thumbup:
by Hilux01
Mon Sep 16, 2013 7:34 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: I'm Back
Replies: 26
Views: 4387

Re: I'm Back

George

Great meeting you
Glad you made it home safe
Mag daai bakkie sommer net kilometers se plesier vir julle verskaf, ek weet ons gaan hom mis

Moet seker nou my signature verander :think:

Groetnis
by Hilux01
Thu Jul 04, 2013 3:01 pm
Forum: Hunting
Topic: Impala patrone
Replies: 5
Views: 4605

Re: Impala patrone

Basil

Daai is impressive, op watter afstand het jy daai vark raak geskiet?
by Hilux01
Thu Jul 04, 2013 2:58 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11481

Re: Jag

Ai mooi bly darem mooi
by Hilux01
Thu Jan 03, 2013 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: ORRA - Urgent Notice
Replies: 25
Views: 3821

Re: ORRA - Urgent Notice

Eish,

Agter os kom ook in die kraal, ek sal bietjie vir Rina n lui gee

Dankie Cassie
by Hilux01
Fri Feb 24, 2012 12:17 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Ai wish we could join.

Enjoy and remember the pics.
by Hilux01
Fri Feb 24, 2012 12:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux updgrade 2.5 D4-D
Replies: 1
Views: 784

Hilux updgrade 2.5 D4-D

Gents,

Havent been on the forum for a while, not sure if this was discussed already.
Been hectic here.

I understand the upgrade 2.5 D4-D motor (109kW) in the Fortuner will be in 4x4 auto soon, (Aug 2012) and that Toyota have similiar plans for the Hilux.

Anybody with more info on this?
by Hilux01
Tue Dec 06, 2011 1:40 pm
Forum: Build your own:
Topic: Canvas sides for Gazebo
Replies: 3
Views: 1331

Re: Canvas sides for Gazebo

Dankie manne, sal vroeg in Januarie moet werk aan my gazebo sykante aangesien ek Sondag al ry Mosambiek toe.
by Hilux01
Mon Dec 05, 2011 11:35 am
Forum: Build your own:
Topic: Canvas sides for Gazebo
Replies: 3
Views: 1331

Canvas sides for Gazebo

Hi all,

I am looking to design/ make my own sides for my canvas gazebo.
Where do I start looking to buy canvas ripstop material?

Henk
by Hilux01
Wed Nov 30, 2011 8:22 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event
Replies: 144
Views: 67307

Re: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event

Great idea, I know Ali from WegRy is a member here and I understand a very approachable gent.
Maybe, we can use advertisement for sponsors as a motivation for such sponsors.

Maybe Ali can even join us in his BABY. (Rooi Hilux)

Calling Ali
by Hilux01
Tue Nov 29, 2011 3:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Zambian Wildlife
Replies: 4
Views: 1230

Re: Zambian Wildlife

Dit gaan onteressant wees om dop te hou
by Hilux01
Tue Nov 29, 2011 1:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SANParke en Grense
Replies: 5
Views: 1380

Re: SANParke en Grense

Exactly, nou gaan ons eers sukkel om slaap plek te kry in kampe oppad na die hek toe. Belaglik!

Go to advanced search