Search found 171 matches

by Liaan
Thu Dec 22, 2016 2:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Winch Mounting in 2016/17 Revo shape
Replies: 1
Views: 1046

Winch Mounting in 2016/17 Revo shape

Hi Guys Long time since last I've been here! I am busy joining the Hilux family again! I want to know if anybody has fitted a winch to the new shape without fitting a ARB type bumper. I know on the Vigo shape some guys fitted the winch behind the plastic bumper. Anybody that can point me in the righ...
by Liaan
Wed Apr 30, 2014 8:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Malaria is real...
Replies: 11
Views: 1778

Re: Malaria is real...

Drink maar jou malariapille en koop daai toetstelletjies by jou apteek(dis wat ons dokters in die platteland gebruik vir 1 ste diagnose). As ek in n malaria gebied was toets ek ons almal die dag as ons by die huis aankom en dan weer 7 dae later, teen minder as R80 pp is dit die moeite werd. Ons bly ...
by Liaan
Sat Apr 26, 2014 6:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner lekker sensitive on towing
Replies: 16
Views: 2143

Re: Fortuner lekker sensitive on towing

Alles wat jy bysit maak n verskil, of dit noodwendig meetbaar is moeilik.

As jy iets sleep met die aerodinamika(of liewer gebrek daaraan) van n rubberduck sal jou brandstof verbruik amber eksponensieel toeneem soos jy jou spoed vermeerder, sleep teen so 110 op die speedo en kyk dan wat maak hy!
by Liaan
Mon Jun 10, 2013 12:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 Suspension problem ? Front noise when going over bumps
Replies: 16
Views: 6962

Re: 2.7 Suspension problem ? Front noise when going over bum

If you are replacing the balljoints yourself - buy genuine parts. It is a hell of a job doing them all without a proper workshop and you don't want to do it over again. Mine also had 1 upper balljoint that was noisy. Replaced it with a R50 midas one, a week later, same thing! Bought the genuine item...
by Liaan
Mon Jun 10, 2013 12:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Beste olie vir kzte gearbox.
Replies: 14
Views: 2533

Re: Beste olie vir kzte gearbox.

Ismail - the Bot 130 is great in the 2.7 gearbox!
Smooottthhhh shifts!

Other guys also swear by Caltex Easyshift - not availible in Lichtenburg though.
by Liaan
Wed Apr 03, 2013 11:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!
Replies: 15
Views: 2654

Re: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!

Liaan die groot Boek seg mos: "Beproef alle dinge, en behou die goeie ...." nou hoe sal jy weet net hoe goed n Hilux is as jy nie die ander ook so nou en dan toets nie ?? sal nou nie te hard sê ek was ook vanoggend in n Nissan vertoonlokaal nie .... darem DRIE keer n draai gaan maak in n ...
by Liaan
Tue Apr 02, 2013 8:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!
Replies: 15
Views: 2654

Re: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!

O ja, daai Patrol is BAIE bekwaam, het hom al bietjie getoets, kan dalk doen met meer grondvyhoogte!


Sent from my iPad using Tapatalk HD
by Liaan
Tue Apr 02, 2013 8:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!
Replies: 15
Views: 2654

Re: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!

Ja nee ouens, die Patrol slaap langs die Corolla sodat hy nie kan mak raak nie! Ongelukkig nie 'n simpel April fool grappie nie. Ek sien weer 'n hilux/cruiser in die nabye toekoms vir myself. Eers n paar dinge agter die rug kry dan weer vol vet! Het Heinrich nie meer sy Dreadnought nie? Sent from my...
by Liaan
Tue Apr 02, 2013 5:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!
Replies: 15
Views: 2654

Re: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!

Voel jy darem nou beter? Ek dink so! Ja nee Wou net vir 'n slag uit die skuld uitkom. Nou net my werksbakkie waarop ek 'n paar rand skuld. Ek het 'n goeie deal met die Patrol gekry, 96 4.2 Petrol, OMe, ARB, Warn Winch, Firestone aircushions, Outback Roofrack, DBattery, Cooper STT, Difflock voor ens...
by Liaan
Tue Apr 02, 2013 3:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!
Replies: 15
Views: 2654

Ek is 'n JOINER/VERRAAIER/HANSKAKIE ensomeer!

Hi Almal

EK het ongelukkig nie meer 'n Hilux op my werf nie.

My 4x4 is nou 'n Nissan Patrol 4.2 Petrol met alle bells and whistles.

Moes dit net van my hart af kry.

Groete

Liaan
by Liaan
Sun May 20, 2012 8:26 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: No canopy = better fuel consumption
Replies: 5
Views: 1770

Re: No canopy = better fuel consumption

My father's Amarok same thing, without canopy - open bak, = lighter on fuel
by Liaan
Sat Mar 03, 2012 7:05 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 31 or 32 BF M/T
Replies: 4
Views: 2188

Re: 31 or 32 BF M/T

Dewald Ivm die snorkel, as jy met Genuine Toyota plugdrade ry kan jy nogal deur diep water gaan. Bougi cords seel nie dig nie en die water wat die waaier dan bo-op die enjin gooi loop dan teen daai lang stele af en dan hoes en poep jou bakkie. Met die oorspronklike drade is dit nie sommer 'n problee...
by Liaan
Tue Feb 28, 2012 12:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 3RZ or KZ-TE
Replies: 16
Views: 2200

Re: 3RZ or KZ-TE

If you do challenges and tracks a lot a petrol bakkie is way more responsive, on 1000rpm you floor it and instant power.(not on a diesel, even a d4d, proven tested and experienced myself) If you tow a lot and do more town driving I think the KZ will be the more economical bet between them No way a k...
by Liaan
Sun Feb 26, 2012 9:29 pm
Forum: Build your own:
Topic: My Hilux's canopy
Replies: 26
Views: 4397

Re: My Hilux's canopy

Lyk goed Hannes!

Ek het Hannes se eerste prototipe op my 2.7i gesit. Baie sterk gebou en kry by al die manne komplimente.
by Liaan
Fri Dec 23, 2011 11:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: jack russel name help plz
Replies: 26
Views: 3483

Re: jack russel name help plz

Hoe klink Patrys?
by Liaan
Sun Dec 18, 2011 9:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104815

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

Geluk Chris! :thumbup:

(Al dink ek ek moes gewen het!)
by Liaan
Fri Dec 09, 2011 2:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104815

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

So.. there was a challenge from the Lichtenburg Klub and other individuals. So the Hilux Club Committee have decided that we will purchase 15 tickets and should one of our tickets be drawn, we will have an additional draw to select a club member that will then get the prize :thumbup: :thumbup: :thu...
by Liaan
Fri Dec 09, 2011 9:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104815

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

Lichtenburg 4x4 Klub het R500 oorbetaal!

Komaan ander klubs/besighede - ons DARE julle!
by Liaan
Fri Dec 09, 2011 9:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104815

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

CasKru wrote:
Liaan wrote:Wanneer is die afsnydatum

Lichtenburg 4x4 klub wil 'n donasie gee, het Hannes met Uncle Eric gereel?
Liaan... jy het nou net vir twee kaatjies betaal nê?!
Jip vir myself as individu. 2 x tickets! gee my maar quickpick nommers!

Weet nog nie of die Lichtenburg 4x4 Klub al oorbetaal het nie?
by Liaan
Fri Dec 09, 2011 9:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104815

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

Wanneer is die afsnydatum

Lichtenburg 4x4 klub wil 'n donasie gee, het Hannes met Uncle Eric gereel?
by Liaan
Sun Dec 04, 2011 11:47 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event
Replies: 144
Views: 67547

Re: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event

AS ons gaan om te werk - ek is in!

As ons gaan om vakansie te hou - ek is verseker in!
by Liaan
Wed Oct 26, 2011 7:53 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Mikem Suspension for my Hilux
Replies: 67
Views: 10315

Re: Mikem Suspension for my Hilux

Can't believe I only see this now!

Dankie George!

EK wil graag spacers by jou bestel Pieter.

Moes julle aan die control arm sny of buig - of pas die spacers sommer net so?
by Liaan
Mon Oct 24, 2011 7:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Balljoint Lift Question?
Replies: 3
Views: 1217

Re: Balljoint Lift Question?

Dankie George!

Moes jy die upper control arm verander om hulle te laat pas? Buig/Sny?
Waar het jy die spacers gekry?

Enige iets wat mens in gedagte moet hou? CV's ens?
by Liaan
Mon Oct 24, 2011 1:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Balljoint Lift Question?
Replies: 3
Views: 1217

Balljoint Lift Question?

Ek oorweeg dit om 'n balljoint lift op my bakkie te doen. Rede daarvoor is dat ek my torsion bars heelwat moes opdraai omdat ek 'n winch en 'n bullbar op my bakkie se neus het. Ek sal graag net die neus weer op die standaard hoogte wil kry met die torsion bars dan weer sagter gestel. Wat dink die sl...
by Liaan
Thu Sep 01, 2011 1:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol Fuel injectors
Replies: 14
Views: 2081

Re: Petrol Fuel injectors

pietpetoors wrote:Liaan, weet jy wat die part nommer van jou injectors is?

23250-75050
of
23250-75080

Weet enigiemand wat die part nommers vir die D4D en KZ-TE se injectors is?

Nie seker nie Pieter, dis ook 'n 99 model soos joune, sal bietjie uitvind
by Liaan
Tue Aug 30, 2011 9:27 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Why we do not buy Isuzu
Replies: 48
Views: 12027

Re: Why we do not buy Isuzu

Ek kan in Isuzu se verdediging een ding se 800liter vol water Vuurvegter agter op 98 280DT Dcab, rowwe klipveld, vuurslaan. Loop saam met die Cruisers met hulle 1000liter vuurvegters. Chassis nogsteeds reguit! My 2 de keuse in 'n bakkie sal 'n Isuzu wees, hulle is baie betroubaar en nie verniet die...
by Liaan
Tue Aug 30, 2011 5:30 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Why we do not buy Isuzu
Replies: 48
Views: 12027

Re: Why we do not buy Isuzu

Ek kan in Isuzu se verdediging een ding se 800liter vol water Vuurvegter agter op 98 280DT Dcab, rowwe klipveld, vuurslaan. Loop saam met die Cruisers met hulle 1000liter vuurvegters. Chassis nogsteeds reguit! My 2 de keuse in 'n bakkie sal 'n Isuzu wees, hulle is baie betroubaar en nie verniet die ...
by Liaan
Tue Aug 30, 2011 6:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Petrol Fuel injectors
Replies: 14
Views: 2081

Re: Petrol Fuel injectors

100%

Soos ek se, daar is niks fout met die injectors nie maar die kilos op my bakkie staan nou na 270000km se kant toe en ek wonder maar net!

DAnkie vir al die replies sover
by Liaan
Mon Aug 29, 2011 5:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol Fuel injectors
Replies: 14
Views: 2081

Re: Petrol Fuel injectors

JohanM wrote:
Liaan wrote:What would new ones cost more or less?

I'm a preventative maintenace kind of guy.

Vervang goed voordat hulle my kan in die steek laat :thumbup:
Liaan ek dink jy gaan in wees vir so +/- R8000 vir 4 injectors.
Eina!

Na wie toe kan ek hulle vat vir daai ultrasonic bath en basket service?
by Liaan
Mon Aug 29, 2011 4:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol Fuel injectors
Replies: 14
Views: 2081

Re: Petrol Fuel injectors

What would new ones cost more or less?

I'm a preventative maintenace kind of guy.

Vervang goed voordat hulle my kan in die steek laat :thumbup:
by Liaan
Mon Aug 29, 2011 3:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol Fuel injectors
Replies: 14
Views: 2081

Petrol Fuel injectors

There is always a lot of discussionabout fuel injectors on a diesel vehicle

But on a petrol, how long do the last?
Quality of fuel?
Do they ever need replacement?
Preventative maintenance?
etc etc
by Liaan
Sun Aug 14, 2011 7:15 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89942

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Die IFS Hilux met die Coopers en die Geel Jerrykanne op die dakrak se linker agterwiel lyk my is ook in die lug!!!
by Liaan
Sun Aug 14, 2011 6:49 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89942

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Soooooo.....

Wat het gebeur??
by Liaan
Mon Aug 01, 2011 11:36 am
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89942

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Ja nee, Jammer ouens en dames. Ek het nogal uitgesien na die een. Sterkte aan die span, skop gat PS - by Saterdag se Bridgestone Fundi op Lichtenburg was dit Kobus en Wian het met 'n 2000 2.7 4x4 S/cab in 1ste plek en Johan en Wessel met 'n 3.0d4d 4x4 S/cab in 2de plek. Die Hiluxe het gekook, Dit is...
by Liaan
Mon Jul 18, 2011 7:27 am
Forum: Members in publications
Topic: OOOOMS se bakkie in Wegry
Replies: 8
Views: 8154

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

SO wat julle sê is dat die platteland nie so agter is nie maar eintlik voor!

Ons het selfs nog petrol die kant.

Het die Wegry in Spar gekoop, hulle kom maar altyd eers laat in die maand op die rakke hier by ons en dan ook in beperkte getalle.
by Liaan
Sun Jul 17, 2011 7:06 pm
Forum: Members in publications
Topic: OOOOMS se bakkie in Wegry
Replies: 8
Views: 8154

OOOOMS se bakkie in Wegry

Hi Mark

Jou bakkie is in die Julie Wegry!

As ek nou alweer agter die tyd is wys my maar na die regte thread toe!
by Liaan
Mon Jul 04, 2011 1:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: powersteerling pump
Replies: 13
Views: 2235

Re: powersteerling pump

Sorry vir die Hijack Jan, my 2.7 se powersteering pomp is besig om te groet. As ek die bakkie start in die oggen 'vries die steering' totdat hy 2 min geidle het en word dan geleidelik beter. As mens vinnig heen en weer stuur is dit ook asof hy vries. Staan daai aanbod van jou nog? Prys? Groete Liaan
by Liaan
Mon Jun 27, 2011 8:25 am
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89942

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Thanks for the reminder - Paid my dues :thumbup: SO - Oefen julle ouens bietjie vir die dag! Practices yous peepuls for the beeg dayy? Jan - het jy jou beadlockers al op? Heinrich - Ground clearance? Pype - Hudson se olies gecheck? Swartbaard - Powersteering reg? Al die ouens wat ek nog nie ontmoet ...
by Liaan
Mon Jun 27, 2011 8:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: AAWDC 2011 Fund Raiser
Replies: 111
Views: 9532

Re: AAWDC 2011 Fund Raiser

Just paid my dues!

(I forgot to mail the POP but you can check it's there)
by Liaan
Fri Jun 10, 2011 8:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D
Replies: 13
Views: 1532

Re: 2.5 D4D

Dankie Chris!
by Liaan
Fri Jun 10, 2011 5:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D
Replies: 13
Views: 1532

Re: 2.5 D4D

Dankie vir al die terugvoer kêrels! Ek sukkel om myself reg uit te druk lyk dit my Ek wil graag weet hoe vergelyk die 2.7i met die 2.5? Ek sal nie met my gesin jaag nie, ook nie met 'n vrag nie, ek wil net nie as ek op vakansie gaan 60 teen die bulte op ry en my dinges af sukkel om by 'n vragmotor v...
by Liaan
Fri Jun 10, 2011 2:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D
Replies: 13
Views: 1532

Re: 2.5 D4D

Dankie manne

Mark - is dit dan vir die bakkie sonder die chip en i/cooler?
by Liaan
Fri Jun 10, 2011 12:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D
Replies: 13
Views: 1532

Re: 2.5 D4D

Nie altyd haastig nie maar as ek MOET ry dan moet my bakkie nie op 140 vassteek nie :thumbup:
by Liaan
Fri Jun 10, 2011 12:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D
Replies: 13
Views: 1532

2.5 D4D

Ek oorweeg(let wel oorweeg dit) dit om my 2.7 later die jaar dalk met 'n 2.5d4d te vervang.(2de baba is oppad en ek hou van spasie) Ek hou van spoed so... Hoe vinnig is 'n 2.5 nou eintlik. My 2.7 met Snorkel, ARB, Mud terrains, baaiee swaar rocksliders OME en verder standaard engine, exhaust etc loo...
by Liaan
Mon Jun 06, 2011 10:43 am
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 Wheel bearing Heeeelllllllllppppppp!
Replies: 2
Views: 1001

Re: 2.7 Wheel bearing Heeeelllllllllppppppp!

Dankie Pieter

Die probleem is nie die bearing self nie maar al die goed wat saam met hom nodig is, gaan maar die bearing bestel by Bearing manne en die seals en res by Toyota
by Liaan
Mon Jun 06, 2011 9:21 am
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 Wheel bearing Heeeelllllllllppppppp!
Replies: 2
Views: 1001

2.7 Wheel bearing Heeeelllllllllppppppp!

Hi Ouens Need some help with part numbers The guys at Toyota Lichtenburg Charge me R1930 for al the seals, ABS Rotor, Bearing as well as the circlips and Oring R1000 for the bearing and R450 for the ABS rotor. On the plus side they can have the parts here by tommorrow morning. Saw this thread http:/...
by Liaan
Sun Apr 03, 2011 8:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: AAWDC 2011 Fund Raiser
Replies: 111
Views: 9532

Re: AAWDC 2011 Fund Raiser

Lyk my die geld gaan om vir Henk en Cassie op die lug te hou, met die hoeveelheid static op hulle radios kan geen batterye mos hou nie :acute:

My ou rubber armpie

I'm in R1 per kilo and R50 more if you finish!
by Liaan
Fri Mar 18, 2011 6:45 am
Forum: Gauteng
Topic: Hennops - 16 April 2011
Replies: 91
Views: 9764

Re: Hennops - 16 April 2011

Sal dit nie kan maak nie, spaar maar petrol om die 2.7 tot in Rust de Winter te kry.

Ry ook Fundi op Thabazimbi daai dag!
by Liaan
Thu Mar 10, 2011 8:54 am
Forum: North West Province
Topic: Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart
Replies: 10
Views: 5561

Re: Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart

Daar sal kos, koeldrank, 'n kontantkroeg en braaipakkies van Kameeldoring slaghuis beskikbaar wees!

Bring jou bord,mes vurk en gasbraaier(en ietsie vir die keel)

Vanaf 8:00
by Liaan
Tue Mar 08, 2011 7:15 am
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89942

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Daar draai julle alweer my rubber arm! Ek sal ook ry as daar nog 'n plekkie is. Liaan, ek hoop jy slaap oor hierdie keer - dan kan ons so biki "vat" die aand en lekker ontspan op die Hollandse werf :mrgreen: :mrgreen: Terlops, vir die wat nie weet nie - die man kom van daar kort duskant M...
by Liaan
Mon Mar 07, 2011 9:29 am
Forum: North West Province
Topic: Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart
Replies: 10
Views: 5561

Re: Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart

Nie seker oor die kos stalletjies nie, sal bevestig!

EK sal ry ja!
by Liaan
Mon Mar 07, 2011 8:06 am
Forum: North West Province
Topic: Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart
Replies: 10
Views: 5561

Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart

DAg Mense Ek nooi julle hartelik uit na ons 4x4 Pretdag. Daar sal baie moeilike(grens aan extreme) en makliker hindernisse wees. Die fokus is egter op pret en om jou 4x4 en Navi beter te leer ken! Die fondse is ten bate van ons plaaslike radiostasie! Lichvaal Stereo Dit vind plaas 10km buite Lichten...
by Liaan
Mon Mar 07, 2011 7:39 am
Forum: North West Province
Topic: Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart
Replies: 10
Views: 5561

Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart

DAg Mense Ek nooi julle hartelik uit na ons 4x4 Pretdag. Daar sal baie moeilike(grens aan extreme) en makliker hindernisse wees. Die fokus is egter op pret en om jou 4x4 en Navi beter te leer ken! Die fondse is ten bate van ons plaaslike radiostasie! Lichvaal Stereo Dit vind plaas 10km buite Lichten...
by Liaan
Mon Mar 07, 2011 7:32 am
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89942

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Daar draai julle alweer my rubber arm!

Ek sal ook ry as daar nog 'n plekkie is.
by Liaan
Fri Mar 04, 2011 6:23 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Intercooler on 2.5 D4D
Replies: 46
Views: 5528

Re: Intercooler on 2.5 D4D

Het nog nie die geld spandeer nie Chris. Mark het dit op syne. En dit maak 'n verskil. Net soos die Intercoolers op ons masjiene wat geen grondspoed het nie maar wel intercoolers op het. Eina! Ek neem aan daai een is op my gemik :angel: Ek neem aan jy praat van grondverskuiwings toerusting. Lees ne...
by Liaan
Tue Mar 01, 2011 11:48 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Intercooler on 2.5 D4D
Replies: 46
Views: 5528

Re: Intercooler on 2.5 D4D

Liaan, Liaan, Liaan. Die turbo weet nie waar jy ry, en hoe vinnig jy ry nie. Die turbo weet net wat die RPM van die enjin is. 3,000 rpm op die snelweg, of 3,000 rpm teen 'n duin op het dieselfde effek op die turbo, hy doen dan ten minster 30,000 rpm (die syfer kan wissel na gelang van setup). Presi...
by Liaan
Tue Mar 01, 2011 11:15 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Intercooler on 2.5 D4D
Replies: 46
Views: 5528

Re: Intercooler on 2.5 D4D

Ouens ouens! Ek dink die intercooler is eintlik bedoel vir wanneer jy spoed gee. Onthou 'n intercooler is daar om die lug wat die turbo vuurwarm maak weer af te koel. Kouer lug = meer suurstof wat die enjin binnegaan. Ek hoef nog nooit nêrens ooit eers my bakkie in 1ste low plat te trap nie, so die ...
by Liaan
Wed Feb 02, 2011 4:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: ARB maak my naar
Replies: 9
Views: 2001

Re: ARB maak my naar

Blackadder wrote:ONCA maak my naar... :sick: :sick:

Hoe so?
by Liaan
Wed Feb 02, 2011 4:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: ARB maak my naar
Replies: 9
Views: 2001

Re: ARB maak my naar

Skudwa wrote:Ek voel vir daai geld moet die presies sit soos jy dit wil hê. Ek sou die mense gepla het todat ek happy was.
Ek stem, dit raak net vêr om elke keer stad toe te moet ry, 2.7 is nou nie 'n TDI Polo nie

Go to advanced search