Search found 7 matches

by Bataleur
Sun Jun 12, 2016 3:27 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Mabuasehube na Nossob via Motopi
Replies: 3
Views: 3593

Re: Mabuasehube na Nossob via Motopi

Baie dankie, ons het die roete al met 'n trailer gery, net gewonder oor die karavaan.
by Bataleur
Sun Jun 12, 2016 2:20 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Mabuasehube na Nossob via Motopi
Replies: 3
Views: 3593

Mabuasehube na Nossob via Motopi

Wil graag weet of ons met 'n Toyota Hilux 2.7 en 'n Echo Kavango karavaan van Mabuasehube via Motopi na Nossob sal kan ry?
by Bataleur
Mon May 25, 2015 7:55 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kaa Safari Camp in Botswana
Replies: 1
Views: 1402

Kaa Safari Camp in Botswana

Wil graag weet of daar brandstof by Kaa Safari Camp is. Ons beplan om
Desember daarheen te gaan. Sal dit moontlik wees om van Swartpan af na Metsetleng pan, Zutswa pan, Hukuntsi na Kang 'n Echo boswa te sleep?
Inligting sal waardeer word. Baie dankie
by Bataleur
Sat Mar 29, 2014 8:34 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Watter grensposte na Botswana is oop?
Replies: 0
Views: 865

Watter grensposte na Botswana is oop?

Ons vertrek Maandag na Botswana. Weet iemand dalk of Martinsdrift of
Parr's Halt al oop is? Baie dankie, hoor graag van julle.
by Bataleur
Thu Mar 27, 2014 8:26 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Tsumkwe
Replies: 2
Views: 962

Re: Tsumkwe

Baie dankie vir die inligting, sal verseker gebruik maak daarvan. Groete
by Bataleur
Sat Mar 22, 2014 11:10 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Natuurreservate in Gaborone omgewing
Replies: 1
Views: 953

Natuurreservate in Gaborone omgewing

Agv die Limpopo wat in vloed is moes ons ons roete verander want Martinsdrift grenspos is toe, gaan nou by Tlokweng (Gaborone) oor die grens. Wil graag in die omgewing van Gaborone kamp vir 3 nagte voordat ons vertrek na Khama Rhino sanctuary. Mokolodi is reeds vol, soek dringend na 'n ander alterna...
by Bataleur
Fri Mar 21, 2014 11:44 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Tsumkwe
Replies: 2
Views: 962

Tsumkwe

Wil graag weet wat die beste roete is vanaf Grenspos Mamuno na Tsumkwe.
Baie dankie

Go to advanced search