Search found 28 matches

by Chops
Wed Mar 23, 2016 1:27 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: best all purpose vehicle ??????
Replies: 59
Views: 6254

best all purpose vehicle ??????

I had a 2013 RAV 4 2.2 Diesel GX. Fantastic vehicle, but gave it back to the dealer due to non-disclosure of certain mechanical issues on the service record, which was picked up by my local dealer. Toyota Automark. Slightly too big as a daily drive. Excellent family and tow vehicle. AWD 6 speed manu...
by Chops
Mon May 25, 2015 8:34 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie van George
Replies: 20
Views: 968

Re: Newbie van George

Welkom. Ek het 'n soortgelyke bakkie. Dis egter die 2.7 petrol, 'n 2004 model.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Tue Feb 17, 2015 1:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brake booster
Replies: 11
Views: 617

Re: Brake booster

hansman wrote:Hello
Hy het my nie geantwoord nie so ek aanvaar hy stel nie belang nie. Jy is baie welkom help graag mede Hiluxers.
Groete Hansman&Vaaltyn
Baie dankie vir jou hulp Hans!

Baie interessant wat onder die swart enjinkap le!

Groete


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Thu Jan 01, 2015 8:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Brake booster
Replies: 11
Views: 617

Re: Brake booster

hansman wrote:Hello
Hy het my nie geantwoord nie so ek aanvaar hy stel nie belang nie. Jy is baie welkom help graag mede Hiluxers.
Groete Hansman&Vaaltyn
Baie dankie. Ek sal reel dat 'n kollega by Wonderboom by jou uitkom.

Ek stuur 'n boodskap met my kontak besonderhede.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Mon Dec 29, 2014 9:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brake booster
Replies: 11
Views: 617

Re: Brake booster

Hi I bought one at N1 4X4 it wasn't expensive and it worked very well I am rebuilding my Land Cruiser and going to use the Lexus Century's m/cyl the Cruiser has a new hilux master and booster if it will fit you can have it for free just come and pick it up. I am living in Pta North My cell nr 08226...
by Chops
Sun Dec 21, 2014 9:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Modifying my new roof rack advise please
Replies: 23
Views: 813

Re: Modifying my new roof rack advise please

Nie die moeite werd om te modify nie. Verkoop, en wag tot jy 'n bekostigbare een vir jou spesifieke voertuig kry. Bedank my later.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sun Dec 21, 2014 4:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 1222

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Willem01 wrote:Wat is julle gevoel teenoor n 2005 RAV4 5 deur
My oplossing vir my dorstige 2.7 was 'n 2009 Daihatsu Terios 4x4 Auto.

Gaan toetsbestuur een. Jy sal verbaas wees!

Net myne se uitlaat met 'n vol Bosal sisteem vervang.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Tue Oct 07, 2014 7:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Swaziland camping.
Replies: 5
Views: 440

Re: Swaziland camping.

Swaziland is fantasties. Uiters vriendelike inwoners. Baie veilig. Hlane reservaat is 'n moet. Geen krag en hope mahala hout. Watergat by kamp, eintlik te naby vir my. Nie 'n swembad nie, en dit raak nou warm. Simunye is naby. Inkopies by die Boxer, en swem by die klub. Ek het ook al by Nsela Safari...
by Chops
Fri Sep 12, 2014 10:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 engine troubles
Replies: 17
Views: 761

2.7 engine troubles

Sorry to hear about your 2.7! Agree on the kms. When I bought mine I was told 500 - 600 000 easily. It hasn't reached 100k yet. If its not an Automark vehicle, was there any other warrentee applicable? Remember, it's not always the dealer who's at fault. Previous owners also tend to trade there crap...
by Chops
Sun Jul 13, 2014 10:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Washing your vehicle ...
Replies: 31
Views: 1028

Washing your vehicle ...

Het 'n Stihl, maar die is toe onder die stof. Glo ook aan die Gardena spuitstuk. My enjins moet skoon wees, maar is onlangs deur my werktuigkundige aangespreek, om die gereelde was van my voertuig enjins te staak. Die mees onlangse "was" skade, was R 2700 vir 'n Toyota "Master Cylinder". Die ou een ...
by Chops
Fri Jul 11, 2014 4:58 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

En enetjie van agter geneem. Laatmiddag son het bietjie gepla.
ImageUploadedByTapatalk1405090659.028973.jpg

Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Fri Jul 11, 2014 4:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

Haboob wrote:Welkom Henk, Daai Trok lyk Spoggerag...
Baie dankie!

Het dubbel dakrakke vir haar vir die Mosambiek vakansies. Huidiglik afgehaal en gestoor.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Thu Jul 10, 2014 8:06 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

Bietjie lank geneem...maar hier is my bewys om deel van jul uitgelese geselskap te wees! Verskoon dat die foto in my oprit geneem is, en nie op 'n stukkie rots of sand nie!
ImageUploadedByTapatalk1405015551.798646.jpg

Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Tue Jul 01, 2014 8:01 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 326
Views: 106151

Re: The fuel consumption of my Hilux

I just did a round trip to PE with Talula (2001 2700i SRX 4x4 D/C)....I was astinished at the consumption achieved! At a steady 90-105kph she gave me 9.4km/l fully loaded! This included 20 odd fishing rods strapped to the roof and the bak loaded FULL of fishing kit! We then needed to make up some t...
by Chops
Tue Jul 01, 2014 7:42 am
Forum: General Mods
Topic: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter
Replies: 13
Views: 1991

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Ook al gewonder oor die effektiwiteit van die "collector" binne in die modderskerm. Ek doen nie diep waterkruisings nie, en gaan definitief aan hierdie geen $$$ modifikasie aandag gee!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sat Jun 14, 2014 9:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: larger tyres & fuel consumption
Replies: 34
Views: 1246

Re: larger tyres & fuel consumption

Team Hoyt

Ek wil ook graag meer inligting hieroor bekom. Het iemand enige brandstofverbruik statistiek wat die verskil tussen AT en MT bande aandui?


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Thu Jun 05, 2014 6:45 am
Forum: Build your own:
Topic: 94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project
Replies: 124
Views: 15858

94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project

Voorwaar 'n trok, en 'n projek waarop jy kan trots wees! Wel gedaan!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Tue Jun 03, 2014 7:44 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

ROOFER wrote:welkom hier by ons Henk :thumbup:
Baie dankie!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Mon Jun 02, 2014 8:32 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

4x4BEES wrote:Welkom hier by ons Henk :thumbup:
Dankie Bees!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Mon Jun 02, 2014 6:37 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SRX Fender flares (4x4 Direct)
Replies: 11
Views: 1040

Re: SRX Fender flares

Baie netjies! Dink baie manne het dieselfde probleem. Baie SRX eienaars sit breer bande op. 'n Vriend is een van hulle! Sal hom bietjie wys.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Mon Jun 02, 2014 6:33 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

Mud Dog wrote:Profile updated. ;-)
Much appreciated!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sun Jun 01, 2014 8:28 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

Thunder02 wrote:Welcome here with us :wave:
Thanks!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sun Jun 01, 2014 6:06 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

Froll wrote:Welkom Chops, hoop jy geniet dit hier op die forum. :thumbup: :thumbup:
Bake dankie! Voel alreeds baie welkom hier!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sun Jun 01, 2014 6:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

Pumba wrote:Welkom Chops!

Smaak my ons kan dalk n ding of twee by jou leer :subscribed:
Ek probeer help waar ek kan!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sun Jun 01, 2014 5:53 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Hilux Black Ops Edition
Replies: 14
Views: 2079

Re: Hilux Black Ops Edition

Ready for "war"! Nice!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sun Jun 01, 2014 5:51 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

Welcome aboard, "Chops"! :thumbup: :thumbup: Perhaps you can update your profile with your real name and city / town where you reside (Witrivier?). If you are otherwise unsure of how to do it, just send me a mail (andy@hilux4x4.co.za) and I'll do it for you. ;-) Thanks Andy If I don't succeed, I'll...
by Chops
Sun Jun 01, 2014 9:19 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Re: Nuwe Nelspruiter

mcw wrote:welkom hier op die forum :thumbup:
maar jy moet weet net fotos bewys dat jy n Hilux het :smile:

Martin
Bewyse sal gelewer word!

Groete!


Sent from my iPad using Tapatalk
by Chops
Sun Jun 01, 2014 8:28 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Nelspruiter
Replies: 29
Views: 1038

Nuwe Nelspruiter

Goeie dag. Bly om uiteindelik deel van julle Forum te word. Ry al 4x4 Hiluxe die afgelope 25 jaar. Begin met 'n '83 18R SC SFA (later 'n 22R met 5 spoed self ingebou). Toe 'n '94 4Y DC Raider SFA. Ry al die afgelope 9 jaar my 2.7 DC Raider IFS. My vakansie voertuig, en nou eers 94 000 km op die klok...

Go to advanced search