Search found 5 matches

by swemza
Fri Jan 23, 2015 12:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Minus 40 yskas
Replies: 4
Views: 961

Re: Minus 40 yskas

Het nog so bietjie rond gekrap...n nuwe een sal maar moet doen...sal die ou een gebruik v n blombak LOL
by swemza
Tue Jan 20, 2015 12:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Minus 40 yskas
Replies: 4
Views: 961

Minus 40 yskas

Hi almal
Ek het n ou minus 40 yskas/vrieskas waarvan die compressor nou gedaan is,weet iemand dalk of mens die ding kan laat vervang of is dit dalk nie die geld werd nie...dis dalk beter en koop maar sommer net n nuwe ding...enige raad sal waardeer word
by swemza
Thu Oct 02, 2014 12:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wegry SA Bull Run 2014
Replies: 32
Views: 3724

Re: Wegry SA Bull Run 2014

Hi manne,ek weet dis nou vrek laat,ons het ingeskryf en gaan dit nie maak nie,sou iemand wil gaan kan hulle my kontak,0834377788,groete Swemza
by swemza
Thu Jun 05, 2014 2:19 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Swemza se Hilux
Replies: 11
Views: 5924

Swemza se Hilux

Dis 'n foto van my Hilux
Dis 'n foto van my Hilux
bakkie.JPG (116.67 KiB) Viewed 5921 times
by swemza
Thu Jun 05, 2014 2:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: Goeie Dag van swemza
Replies: 11
Views: 1899

Goeie Dag van swemza

Hi almal,

My naam is Etienne.

Ek het 'n 1995 Hilux 4x4 double cab wat ek al in 2004 gekoop het.

Ek het al baie gelukkige kilometers in die bakkie.

Sien uit daarna om met al die Hilux verslaafdes te kuier.

Groete.

Etienne.

Go to advanced search