Search found 682 matches

by Dowe Koos
Mon Jul 30, 2018 7:18 pm
Forum: To Swop or Give Away
Topic: Klein yskas te ruil vir'n Laptop
Replies: 5
Views: 361

Re: Klein yskas te ruil vir'n Laptop

Hallo Johan, Iemand het klaar gevra daarvoor maar dit is nie af nie. Ek doen dit namens my broer wat heeltemal doof is. Hy soek 'n spesifieke grootte. Kan jy my net die grote gee dat ek dit vir hom kan deurgee. Bel my op hierdie nommer, sien ek het een nommer te min daarbo. Dit is 081 405 2299. What...
by Dowe Koos
Sun Jul 29, 2018 9:00 pm
Forum: To Swop or Give Away
Topic: Klein yskas te ruil vir'n Laptop
Replies: 5
Views: 361

Re: Klein yskas te ruil vir'n Laptop

Ja ja Andy ek weet, is nog besig met die report. So twee derde is klaar. Met die skool wat weer begin het en al die goed wat gedoen moet word.
by Dowe Koos
Sun Jul 29, 2018 7:36 pm
Forum: To Swop or Give Away
Topic: Klein yskas te ruil vir'n Laptop
Replies: 5
Views: 361

Klein yskas te ruil vir'n Laptop

Dagsê mense, is daar iemand wat 'n klein yskas - 12v en 220v het wat nie in gebruik is nie maar nog in goeie toestand is wil ruil vir 'n Asus laptop -nog redelik nuut en is min gebruik. X541S, Dual-core N3060 2.4 mhertz,500GB hardeskyf en 2 gig memory. My nr 081405229.
by Dowe Koos
Sun Jul 29, 2018 7:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: En so.... ry ons Zambië toe
Replies: 41
Views: 739

Re: En so.... ry ons Zambië toe

Hallo Hennie, my naam is ook Hennie.
Gooi daardie trip report want ek en ander mense gaan volgende jaar die Malawi en Zambië trip doen.
Sal graag hoor waar julle was en ander dinge.
Wag vir jou trip report.
by Dowe Koos
Fri Jul 20, 2018 10:26 pm
Forum: 4x4Direct
Topic: 4x4 Direct Montana, Pretoria opens on 21 July 2018
Replies: 9
Views: 536

Re: 4x4 Direct Montana, Pretoria opens on 21 July 2018

Geluk Robbie met jou nuwe besigheid. Kan ongelukkig nie more kom nie, het 'n groot sagtebaldag aan by die skool more. Sal iewers in die week by jou draai maak. Beste wense vir jou.
by Dowe Koos
Fri Jul 13, 2018 9:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!
Replies: 28
Views: 839

Re: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!

Baie netjies Tim, jy kan trots wees op jouself.
by Dowe Koos
Fri Jul 13, 2018 9:39 pm
Forum: Good Service
Topic: Halfway Toyota Ngami
Replies: 3
Views: 804

Re: Halfway Toyota Ngami

+1
by Dowe Koos
Wed Jun 20, 2018 6:16 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: Sold - Hilux 1999-2004 Spare wheel bracket - R500 - Sold
Replies: 2
Views: 249

Re: Hilux 1999-2004 Spare wheel bracket - R500

HI Hannes, we must meet. I am also a dofie and I am with the club now for 3 year. Great club and lot of fun.
by Dowe Koos
Wed Jun 20, 2018 6:12 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Suspension
Replies: 14
Views: 620

Re: Suspension

Dankie Neil the fart, waardeer dit. Sal wag vir sy oproep.
by Dowe Koos
Tue Jun 12, 2018 8:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Yes Ben I had done both wheels, better safe now than sorry later. I had lot of tools at home and it was not easy to take the bearing out. The assembling job was easy because I had a press, but it is not something you can take it with you. Do it before you go on your trip.
by Dowe Koos
Tue Jun 12, 2018 8:48 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Thanks Tony and Andy.
by Dowe Koos
Tue Jun 12, 2018 3:55 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dis hoe vêr ek gekom het vandag.
L6.jpg
(29.97 KiB) Not downloaded yet
L7.jpg
L8.jpg
L9.jpg
L10.jpg
L11.jpg
by Dowe Koos
Tue Jun 12, 2018 3:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Not engaging L4
Replies: 6
Views: 329

Re: Not engaging L4

Brand new and it do this. Take back to the dealership. This is the problem now that these Hilux is not any more 100% South African manufactured.
by Dowe Koos
Sun Jun 10, 2018 9:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 1689

Re: RTT projek

Het Vrydag toe my RTT gekry
D1.jpg
D2.jpg
D3.jpg
D4.jpg
Ek was te besig om dinge te doen aan die bakkie dat ek nie nog fotos geneem het nie.
Sal later meer neem en opsit.
by Dowe Koos
Sun Jun 10, 2018 9:08 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Nog dinge wat ek die naweek klaargemaak het. Ek het die deel wat die asbak en die houer het weggevat en 'n nuwe een gebou wat drie lighter socket vat. D5.jpg Jerrykanne en gasbottel houers. D6.jpg Het ook begin om die laaistelsel te bou, maar sal die week klaarmaak. L1.jpg L2.jpg L3.jpg L4.jpg L5.jp...
by Dowe Koos
Sun Jun 10, 2018 8:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Hallo Ben, Dit is wat ek die naweek gedoen het. Ek het ook so by Februarie gesien soos joune op die fotos en gedog ek sal dit maar net dophou. Maar na Martin se kommentaar het ek maar besluit ek moet die bearings vervang aangesien ek met skoolvakansie Suidwes toe gaan en was glad nie lus om iewers l...
by Dowe Koos
Wed Jun 06, 2018 5:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Gaan more my 2 bearings kry by N1 4x4 vir R569.00. Sal Saterdag dit aanpak. Dankie Louis.
by Dowe Koos
Tue Jun 05, 2018 9:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Dis sommer naby my, sal daar draai maak more. Dankie Louis.
by Dowe Koos
Tue Jun 05, 2018 5:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Dankie Martin, sal so maak.
by Dowe Koos
Tue Jun 05, 2018 4:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Sal more bel, dankie Dawie.
by Dowe Koos
Tue Jun 05, 2018 4:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Ek sien nou wat julle altyd so praat, van Toyota wat mens so beroof. 2 x Bearings vir R2450.00 terwyl Midas vra net R480.00 vir twee. So met ander woorde net die boksie met Toyota se naam op kos dus R1970.00. Vir die 4 olieseëls vra hulle maar net R780.00. Ek het maar op Martin se woord gegaan om di...
by Dowe Koos
Tue Jun 05, 2018 7:10 am
Forum: The Workshop
Topic: Is this something to worry about
Replies: 26
Views: 997

Re: Is this something to worry about

Ek het ook so soortgelyke probleem. Moet die bearings afkom om die seels te vervang of kan mens net die seels vervang. Ry ń 2.7 2004 model. Is dit maklik om dit self te doen. Dankie.
by Dowe Koos
Wed May 30, 2018 5:56 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Budget / trip Travel plan
Replies: 4
Views: 614

Re: Budget / trip Travel plan

Hallo Charl.
Do a search on "Haboob" and you will find lot of infos about everything you need to know.
by Dowe Koos
Fri May 25, 2018 12:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clips by dashboard
Replies: 4
Views: 278

Re: Clips by dashboard

Dankie Robbie, sal vanmiddag draai maak daar.
by Dowe Koos
Thu May 24, 2018 10:52 am
Forum: The Workshop
Topic: Clips by dashboard
Replies: 4
Views: 278

Re: Clips by dashboard

Het dit so gedoen maar wil nie vassit nie.
by Dowe Koos
Thu May 24, 2018 5:19 am
Forum: The Workshop
Topic: Clips by dashboard
Replies: 4
Views: 278

Clips by dashboard

Dagsê mense. Ek het daardie deel waar die asbakkie sit met die houer waar mens allerhande goed kan insit uitgehaal om die radio uit te haal, afgehaal. Dit het sulke geel clips in. Nou met die terugsit wil dit nie vasbly nie, wat doen 'n mens nou, doen ek dit verkeerd of is daar 'n spesifieke manier ...
by Dowe Koos
Sun May 20, 2018 8:47 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Thanks Neil the fart.
by Dowe Koos
Sat May 19, 2018 5:08 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dankie Stephan.
by Dowe Koos
Thu May 17, 2018 6:28 am
Forum: Wheels and Tyres
Topic: 2de handse rims en tyres
Replies: 5
Views: 743

Re: 2de handse rims en tyres

Hulle is in Pretoria. Bel die ou.
by Dowe Koos
Tue May 15, 2018 7:01 pm
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 2294

Re: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018

Dankie Greg, mooi fotos. Lyk my julle het 'n rowwe een gehad.
by Dowe Koos
Tue May 15, 2018 4:51 pm
Forum: Competitions
Topic: 2018 Gauteng Kompetisie ranglys
Replies: 4
Views: 716

Re: 2018 Gauteng Kompetisie ranglys

1) Willie = Changes - 100% - 0% - 50% 2) Arne = Lomies- 97.75% - 0% - 90% 3) Robbie = Bliksempie - 0% - 99.2% - 90% 4) Righardt - 0% - 100% - 100% 5) Greg = Mylux - 0% - 100% - 0% 6) Jacques - 0% - 96% - 50% 7) Quentin = Obelix - 0% - 60% - 0% 8) Jaans - 0% - 100% - 0% 9) Hennie = Dowe koos - 95%- 9...
by Dowe Koos
Tue May 15, 2018 12:43 pm
Forum: Competitions
Topic: WAT NOU
Replies: 2
Views: 308

Re: WAT NOU

Waar is die link vir die FB vir fotos. Sien dit nie op klub se FB nie. Dankie.
by Dowe Koos
Mon May 14, 2018 7:06 pm
Forum: Competitions
Topic: WAT NOU
Replies: 2
Views: 308

WAT NOU

Dagsê julle manne van Gauteng.
Wat het gebeur Saterdag, het julle kompetise gehou.
Waar is die fotos en punte.
by Dowe Koos
Mon May 14, 2018 10:10 am
Forum: Wheels and Tyres
Topic: 2de handse rims en tyres
Replies: 5
Views: 743

Re: 2de handse rims en tyres

15"
by Dowe Koos
Sun May 13, 2018 6:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Die twee fotos wat nie wys nie nie, klik maar op die link.
Weet nie wat aangaan daar nie.
by Dowe Koos
Sun May 13, 2018 6:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Hier is die fotos wat geneem is net voor die sonondergang.
Hie kan ons sien waar die LED's af is en aan is.
A20.jpg
(34 KiB) Not downloaded yet
A21.jpg
A22.jpg
(26.08 KiB) Not downloaded yet
A23.jpg
A24.jpg
A25.jpg
by Dowe Koos
Sun May 13, 2018 6:18 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Naandsê mense.
Dit is hoe vêr ek gekom het met die elektrisiteit.
Batterykoppeling
A17.jpg
Batteryboks
A18.jpg
Kragboks
A19.jpg
Moet net besluit of ek die Inverter nou moet insit of later.
by Dowe Koos
Sun May 13, 2018 6:02 pm
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 1689

Re: RTT projek

Dankie Louis, sal sien ons ons dit Vrydag kry, hoe die finale produk gaan lyk.
by Dowe Koos
Sun May 13, 2018 11:35 am
Forum: Wheels and Tyres
Topic: 2de handse rims en tyres
Replies: 5
Views: 743

2de handse rims en tyres

Dagsê mense, ek plaas hierdie ads namens iemand.
Sy naam is Jason en hier is sy nommer 062 767 3013.
Hy wil R5000 vir die 4 rims met tyres hê.
IMG-20180510-WA0024.jpg
IMG-20180511-WA0001.jpg
IMG-20180511-WA0002.jpg
(30.78 KiB) Not downloaded yet
by Dowe Koos
Wed May 09, 2018 4:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 2294

Re: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018

Julle manne moet dit geniet, wens ek kon ook daar wees maar het nog baie om te doen aan my bakkie vir die Suidwes trippie oor 'n maand. Soos julle kan sien al die goeters wat ek doen en dit op die forum plaas.
by Dowe Koos
Wed May 09, 2018 4:24 pm
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 1689

Re: RTT projek

Dagsê mense. Hier is 'n voorsmakie vir julle. Dit is hoe vêr hulle gekom het. Die dame het gesê dat die tent volgende week Vrydag defnitief klaar sal wees. Dit is hoe dit gaan lyk wanneer mens in die veld is waar daar nie ablusieblokke is nie, wanneer dit rêrig koud is of as dit baie reen. A10.jpg A...
by Dowe Koos
Tue May 08, 2018 9:35 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dankie Louis.
by Dowe Koos
Tue May 08, 2018 4:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dagsê mense.
Het vandag my watertenk en battery boks in en vas. Gaan die naweek die elektrisiteit van die canopy klaarmaak. Die ligte vir die canopy is klaar op by al die flappe en die deur. Sal julle op hoogte hou.
A8.jpg
A9.jpg
Vir die wat wil weet, dit is 'n 120 liter watertenk.
by Dowe Koos
Mon May 07, 2018 5:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Yea Neil the fart, not sure how I had duplicated it.
by Dowe Koos
Mon May 07, 2018 5:25 pm
Forum: Build your own:
Topic: Long overdue project.
Replies: 295
Views: 29220

Re: Long overdue project.

Yea Roger, we are waiting to see your final product.
by Dowe Koos
Tue May 01, 2018 5:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dagsê mense.
Fotos van my recover en tool boks wat nou klaar is.
A6.jpg
A7.jpg
Volgende stap is nou die laaistelsel binne in die canopy
by Dowe Koos
Tue May 01, 2018 5:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dagsê mense.
Fotos van my recover en tool boks wat nou klaar is.
A6.jpg
A7.jpg
Volgende stap is nou die laaistelsel binne in die canopy
by Dowe Koos
Tue May 01, 2018 11:25 am
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dankie Tony en Andy.
by Dowe Koos
Mon Apr 30, 2018 3:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Hier is my recovery box. Die oop spasie is vir my tools en kragboks.
A5.jpg
by Dowe Koos
Sun Apr 29, 2018 3:52 pm
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 1689

Re: RTT projek

Gaan hierdie week my RTT kry, kan nie wag nie.
Sal fotos opsit sodra ek dit kry.
by Dowe Koos
Sun Apr 29, 2018 3:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 83
Views: 8132

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dagsê mense, hierdie post is al oud maar het paar dinge gedoen aan die canopy. Dit is nou die kombuisgedeelte. Sien die fotos. A1.jpg A2.jpg A3.jpg A4.jpg Daar is nog paar dinge wat ek wil doen. So 90% klaar met die Kombuis gedeelte en die een vir die yskas. Gaan more begin met die Recovery box. Sal...
by Dowe Koos
Fri Apr 20, 2018 2:52 pm
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 2294

Re: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2918

Hallo Andy, kan jy asb die subject se datum regmaak. Quentin het my die fout uitgewys, die volgende event gaan eers oor 900 jaar plaasvind. :lmao:
Dankie Andy
by Dowe Koos
Thu Apr 19, 2018 11:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 2294

Re: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2918

Het met Willie (aka Sumbitches) gegepraat, hy sal hierdie event reel.
by Dowe Koos
Thu Apr 19, 2018 10:10 am
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 2294

3de event en uitdunne - 12 Mei 2018

Gee net solank die datum, meer besonderhede sal volg vanaand.
by Dowe Koos
Sun Apr 15, 2018 9:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018 FOTOS
Replies: 10
Views: 511

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018 FOTOS

Pleasure Greg
Can not open your link, say content not found
by Dowe Koos
Sat Apr 14, 2018 5:59 pm
Forum: Competitions
Topic: 2018 Gauteng Kompetisie ranglys
Replies: 4
Views: 716

Re: 2018 Gauteng Kompetisie ranglys

Tweede Event en uitdunne - 14 April 2018 - Hobby Park 1) Willie = Changes - 100% - 0% 2) Arne = Lomies - 97.75% - 0% 3) Robbie = Bliksempie - 0% - 99.2% 4) Righardt - 0% - 100% 5) Greg = Mylux - 0% - 100% 6) Jacques - 0% - 96% 7) Quentin = Obelix - 0% - 60% 8) Jaans - 0% - 100% 9) Hennie = Dowe koos...

Go to advanced search