Search found 13 matches

by koedoe
Fri Nov 28, 2008 10:35 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe
Replies: 24
Views: 3579

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Dis reg, ek sal van vandag af begin reelings maak.

Ons sal net eers op 'n datum moet besluit wat vir almal die beste sal wees, voordat die meeste mense of vakansie begin gaan.

Sal ons dit probeer maak vir vir die naweek van die 6/7de of die 13/14de?
by koedoe
Thu Nov 27, 2008 9:31 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe
Replies: 24
Views: 3579

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Ek het nounet met die director gesels by die maatskappy waar ek werk. Hulle sal geskenke borg vir ten minste 15 kinders, dinge soos 'n sokker bal vir die seuns en iet vir die dogtertjies.
by koedoe
Thu Nov 27, 2008 8:55 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe
Replies: 24
Views: 3579

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Ek moet vir julle almal sover baie dankie sê! Dit maak my hart bly om te sien dat mense omgee om iets vir die samelewing terug te gee! As ek 'n voorstel kan maak, dan kan ons 'n paar kerke skakel om uit te vind van enige organisasie wat dalk hulp nodig het. Ek sal vanoggend so 'n bietjie probeer uit...
by koedoe
Mon Nov 24, 2008 7:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146874

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Cobus - 03 2.7i R/B - koedoe
by koedoe
Fri Nov 21, 2008 9:41 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Re: Meet koedoe

Hierdie pakkie waarmee ek nou besig is, is die laaste een in die carton gewees. Van more af is dit net die quit vir my
by koedoe
Fri Nov 21, 2008 8:16 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Re: Meet koedoe

ek probeer, het vir my 'n pakkie quit gaan koop, ek soek nou nog net die regte dag om op te hou...
by koedoe
Fri Nov 21, 2008 7:20 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Re: Meet koedoe

2. n pakkie 30 chesterfield
In plaas van die chesterfield gee my 3 pakkies gauloises vir die naweek...
ag nee man. los die horings. jy gan nou n blou bul supporter op jouself trek
My bloed sal rooi bly, ek sal die leeus nooit verlaat nie :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by koedoe
Thu Nov 20, 2008 5:13 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Re: Meet koedoe

Thanks Martin, ek is in Randburg.
Ek sal graag na die karee krans trip wil gaan! :thumbup:

Ek sal voor die trip moet kyk om die basiese recovery equipment te gaan aanskaf.

Hey die horings is op pad :D :D
by koedoe
Wed Nov 19, 2008 2:52 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Re: Meet koedoe

O ek sien, o ja ek het erens al gehoor dat mens so 200-300kg agterop moet sit vir beter grip :thumbup:
by koedoe
Wed Nov 19, 2008 2:40 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Re: Meet koedoe

Thanks Rich,

Now this might be a stupid question, but why sandbags? :confused:
by koedoe
Wed Nov 19, 2008 11:03 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Re: Meet koedoe

Baie dankie! Ek gaan haar so 'n bietjie volgende naweek grond pad toe vat, wil so 'n bietjie sien hoe sy daar hanteer. Moet eers gewoord raak hoe sy daar gaan hanteer voordat ek op een van die 4x2 trails gaan, dis so 'n bietjie van 'n aanpassing van my vorige kar af; (eks amper te bang om dit te se ...
by koedoe
Mon Nov 17, 2008 1:33 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Meet koedoe
Replies: 35
Views: 3464

Meet koedoe

Hey everybody I've been a user of this forum for a while now, but felt a bit guilty cause I haven't uploaded a pic of my Hilux yet! I've got her for a couple of weeks now, and can't wait to start playing with her. Well here's a pic of her, when she was still on the dealer's floor. Meet koedoe, my 2....
by koedoe
Tue Oct 28, 2008 6:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: RunX Stolen at Eastgate :-(
Replies: 12
Views: 8173

Re: RunX Stolen at Eastgate :-(

Hey, ek is jammer om dit te hoor! Weet jy, toe ek die post lees, dog ek dit kon 'n ou post gewees het, want so 3 maande of so terug het ek en my verloofde 'n fliek by Eastgate gaan kyk. Toe ons by die parkering uitkom, toe is daar ook 'n paartjie wat by die sekuriteit probeer uitvind oor hulle kar w...

Go to advanced search