Search found 165 matches

by Tjokkie
Tue Sep 25, 2012 4:17 pm
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium stockist around Jo'burg
Replies: 41
Views: 6827

Re: Aluminium stockist around Jo'burg

Tumelo, My diary says 7 October is Sunday, but I do not have anything planned for either dates at the moment apart from the normal garden duties, church etc.
by Tjokkie
Tue Sep 25, 2012 1:28 pm
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium stockist around Jo'burg
Replies: 41
Views: 6827

Re: Aluminium stockist around Jo'burg

I think it is less....you owe me a visit in any case so get your butt in Heidelberg & let's negotiate! There are some other 4x4 stuff I am considering sellling as well...I know you would definitely be interested in those items!!
by Tjokkie
Mon Sep 24, 2012 8:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium stockist around Jo'burg
Replies: 41
Views: 6827

Re: Aluminium stockist around Jo'burg

You may also try Non Ferrous Metals...also in the South of JHB. They stock everything aluminium!! They will do straight cuts for you; unfortumately no complicated profile cutting. I also have 2 full sheets perforated alu plate that I wanted to use for my project (which I will no longer use)...if you...
by Tjokkie
Tue Sep 04, 2012 8:29 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SUSPENSION UPGRADE
Replies: 27
Views: 4580

Re: SUSPENSION UPGRADE

Ek het eers Mikem op my 2011 DC gehad....op minder as 10 000km 'n katastrofiese faling op die Bilstein skokbreker....dit word my toe meegedeel deur Darryl en sy pa by Mikem dat (1) die Bilstein skokbreker slegs 'n 100mm slag (stroke) het, (2) die gewig van die bullbar and winch 'teveel' is vir die s...
by Tjokkie
Thu Aug 30, 2012 8:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: In Aid - Swaziland 4x4 weekend 21 - 24 Sept 2012
Replies: 63
Views: 6833

Re: In Aid - Swaziland 4x4 weekend 21 - 24 Sept 2012

CasKru wrote:1) Johno & Sally (will confirm later)
2) Cassie & Family (to confirm)
3) Rikus (Tjokkie) & Family
4)
5)
6)
7)
8)
9)
10)
by Tjokkie
Mon Aug 27, 2012 3:07 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: What suspension upgrade next?
Replies: 12
Views: 3179

Re: What suspension upgrade next?

Then Mikem with 100mm travel will definitely not suit!!

Try EFS...
by Tjokkie
Fri Aug 10, 2012 8:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: SCAM OR NOT!
Replies: 12
Views: 2205

Re: SCAM OR NOT!

Gents, No one could confirm or deny the legitimacy of this site as yet.... With that said, let's apply some common sense: - Most game farmers, reserves and PHASA included (Professional Hunters Asscoiation of SA) have knowledge and/or are affiliated with one or the other formal organized associations...
by Tjokkie
Wed Aug 08, 2012 7:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: SCAM OR NOT!
Replies: 12
Views: 2205

Re: SCAM OR NOT!

Morning Gents Yes, if you are without fire (gas, electrical or otherwise) right now, society probably regards you as a hobo/streetwalker/outie/Russian or Canadian or simply, stupid. I have my people doing some research on this 'association'; first time I have heard of them... Will let you know as so...
by Tjokkie
Mon Jul 23, 2012 8:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Road Rage.....
Replies: 18
Views: 2097

Re: Road Rage.....

Jislaaik, dit bly 'n hengse (en onnodige) skok; maar ons is bly julle is OK.

My niggie hulle van Kimberley het sowat 'n maand gelede hul 14 jarige seun verloor a.g.v. presies dieselfde ding....die man met die silwer Audi het ook net verder gery....
by Tjokkie
Thu Jun 07, 2012 11:24 am
Forum: Hunting
Topic: Dog ek se maar net
Replies: 32
Views: 8088

Re: Dog ek se maar net

Oh my jealous heart..... Eerste [jaarliks en blykbaar verligtend] trippie met die 2 oupas en my seun (enigste kleinseun aan albei kante van die familie) reeds agter die rug in Mei maand. Ry more oggend (7 Jun) Swartruggens toe...net 'n vinnige breather om die roes iut die loop te hou!! 16 Junie bles...
by Tjokkie
Mon May 28, 2012 8:35 am
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 30135

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

Ai tog, my hart le aan skerwe!!!!

As ek so na al die fotos kyk, dan kan ek sommer die lag en stories hoor....

Hopelik volgende keer gaan ek dit weer kan meemaak
by Tjokkie
Tue May 22, 2012 7:49 am
Forum: Hunting
Topic: Botse Safaries 2012
Replies: 7
Views: 5018

Re: Botse Safaries 2012

Mooi so Heinrich!!!!

Daai Brenneke en jy klink na groot pelle!!
by Tjokkie
Tue May 15, 2012 4:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Please HELP!!!! Accomodation near Ulundi
Replies: 1
Views: 731

Please HELP!!!! Accomodation near Ulundi

A colleague and I need to vist ZAC (Zululand Antracite Colliery) and I need advise on nice accommodation nearby for Thursday 17 May.

My preference: 2 room or 2 bed cabin or something alike...farm stay or lodge etc. Self catering where we can have a nice braai and a whisky
by Tjokkie
Wed May 09, 2012 1:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Michelin LTX m/s 2
Replies: 15
Views: 2283

Re: Michelin LTX m/s 2

Ek het onlangs (so week of 2) gelede 'n stel van die Michelins gekoop tee die 'special' prys....selfs die standaard prys (R2400) was heelwat beter as enige BF's. Alhoewel hulle nog nie op die Vigo gemonteer is, het 'n hele paar ouens wat weet nog net positiewe opinies daaroor gelewer. PS! Die LTX 2 ...
by Tjokkie
Tue May 08, 2012 12:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Impalas killed by speeding truck in KNP
Replies: 18
Views: 2617

Re: Impalas killed by speeding truck in KNP

The places I trade with will, with IMMEDIATE effect, terminate all my contracts and suspend all access to any of their plants!!!

What happens when it's BEE compliant....tolerance and slap on the wrist!!!

I say no mercey to any law disobedient citizen!!!!!
by Tjokkie
Tue May 08, 2012 11:42 am
Forum: Hunting
Topic: PMP Amunisie? (not for the squeamish)
Replies: 17
Views: 8131

Re: PMP Amunisie? (not for the squeamish)

Ek is gelukkkig genoeg gewees dat my skoonouers 'n wel bekende wapenwinkel besit het....totdat hulle afgetree en dit verkoop het!! (eishhh) Lang storie kort: hulle ken PMP se manne op hulle name van die winkel-dae asook die feit dat die hele familie (en van die skoon familie) almal BAIE bekwame skut...
by Tjokkie
Wed Apr 25, 2012 4:14 pm
Forum: Wheels and Tyres
Topic: Tyre clearance - Krugersdorp area
Replies: 5
Views: 427

Re: Tyre clearance - Krugersdorp area

Die ou advertensietjie het my meer as R2500 gespaar!!!! Ek het net die kantoor binne gestap nadat ek by die einste ATT shop was om pryse te kry....ongelooflik!!!! Die kwotasie vir 'n stel Michelin LTX At2 was amper R2500 elk (BTW ingesluit). Na aanleiding van die advertensie het ek toe maar besluit ...
by Tjokkie
Sat Apr 14, 2012 8:59 am
Forum: The Workshop
Topic: 2012 Hilux D4D s/c Ordentlike installasie?
Replies: 10
Views: 2066

Re: 2012 Hilux D4D s/c Ordentlike installasie?

Praat beslis met Len van ONCA...hulle is in Benoni waar hulle die vervaardiging en installasie doen. Len kan ook help met EFS suspension, bande en nog alllerhanded ander goed ook. Ek sit hoeka op die oomblik hier by ONCA. Ek vervang die ikem/Bilstein stelsel as gevolg van 'n catastrophic failure op ...
by Tjokkie
Tue Apr 03, 2012 12:33 pm
Forum: Humor
Topic: It’s official Suzuki has overtaken the Hilux as the best 4x4
Replies: 12
Views: 2312

Re: It’s official Suzuki has overtaken the Hilux as the best

Hoe de @#%^ kry mens dit reg????

Van Taxi tot 4x4 traksie in 5 sekondes...net in SA
by Tjokkie
Fri Mar 09, 2012 8:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres at special club prices - Review the prices
Replies: 47
Views: 4512

Re: Tyres at special club prices - Review the prices

Prices are good.....what about the Cooper STT prices?
by Tjokkie
Wed Feb 29, 2012 8:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 12638

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Ek hou erg duim vas vir julle ouens. Ek weet dis hel (het dit 'n hele paar keer probeer en ten einde laaste, nou 2 jaar 'skoon'), maar dis absoluut die moeite werd!!!!

Onthou net, as jou mind reg is, is daar NIKS wat jou kan stop nie!!!

Sterkte!!!!!
by Tjokkie
Fri Feb 24, 2012 2:47 pm
Forum: Humor
Topic: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
Replies: 32
Views: 3772

Re: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?

Net so klein stootjie, dan vat hy...

Oor die Jimny sal ons later worry!!
by Tjokkie
Wed Feb 22, 2012 8:09 am
Forum: Limpopo
Topic: Donkerkloof Carnage 3rd Crusade
Replies: 16
Views: 7164

Re: Donkerkloof Carnage 3rd Crusade

Lyk AWESOME!!!!

Maar helaas, ek dink nie my ou trokkie sal dit maak sonder 'n klomp skade nie.
by Tjokkie
Tue Feb 21, 2012 7:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: If you had R10k to spend on your Hilux?
Replies: 34
Views: 3974

Re: If you had R10k to spend on your Hilux?

Ek sal 'n.....nee, ek sal net my by-betaling op die versekering moet cover!!!
by Tjokkie
Tue Feb 21, 2012 11:40 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19790

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Gents, julle maak dit bitter moeilik!!!!

Ek sien ek is steeds op die lys maar het al laat weet dat ek nie kan bywoon.

En nou gaan vryf julle dit in met ribbetjies en buffelwors en....

Ag nee sies man *&^-it!!

Ek dog ons is pelle!!!
by Tjokkie
Fri Feb 17, 2012 1:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Debug snorkel
Replies: 30
Views: 4600

Re: Debug snorkel

Normaalweg moet die opening na voor wys, dit help met lugvloei (lug word 'forseer' in die pyp in tydens die voertuig se beweging) Wanneer dit egter hard reen of, wanneer jy bv. agter 'n ander voertuig ry op 'n grondpad (m.a.w. hoe stof konsentrasie), is dit beter om die kop om te draai na agter soda...
by Tjokkie
Fri Feb 17, 2012 11:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nog 'n tragedie tref die musiek bedryf!
Replies: 9
Views: 1655

Re: Nog 'n tragedie tref die musiek bedryf!

Het julle gehoor Kurt Darren se band en F&*of Polisiekar gaan saamsmelt....

Die nuwe band se naam is ...... Kurt Darren!!!
by Tjokkie
Fri Feb 17, 2012 11:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...
Replies: 15
Views: 2284

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Jikes!!!

Dis regtig 'n wonderwerk dat hy nog leef!!!
by Tjokkie
Wed Feb 15, 2012 8:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nog 'n tragedie tref die musiek bedryf!
Replies: 9
Views: 1655

Nog 'n tragedie tref die musiek bedryf!

Jurie Els is vanaand in sy badkamer gevind, hy lewe
by Tjokkie
Wed Feb 15, 2012 8:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4884

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Ek het my gat gewip vir Volkswagen oor hulle my Jetta opge%&^%*^ het, en verwag ek moet aanhou betaal!!! Ry toe reguit na Plascon (die verkoopsman by Toyota H/Berg) en se vir hom dis bankrot sake maar die Jetta moet gaan.... Die hart is baie bly met 'n nuwe D4d (en die bank bestuurder verneem el...
by Tjokkie
Wed Feb 15, 2012 8:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4884

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Ek het my gat gewip vir Volkswagen oor hulle my Jetta opge%&^%*^ het, en verwag ek moet aanhou betaal!!! Ry toe reguit na Plascon (die verkoopsman by Toyota H/Berg) en se vir hom dis bankrot sake maar die Jetta moet gaan.... Die hart baie is baie bly met 'n nuwe D4d (en die bank bestuurder verne...
by Tjokkie
Mon Feb 13, 2012 8:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 12638

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Sterkte Sterkte en nogmaal sterkte!!!!!!!!!
by Tjokkie
Sun Feb 12, 2012 2:57 pm
Forum: Anything Else for sale
Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Replies: 150
Views: 3480

Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00

Hi Mark,

PM gestuur maar nog niks van jou gehoor.

Het jy vir my 'n gryse bestel vir my Vigo?
by Tjokkie
Fri Feb 10, 2012 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8370

Re: Stop smoking???

My sommetjies voor ek ophou rook het, het ook die volgende ingesluit: Ek ry baie, so, elke keer as ek by die Cafe of garage stop vir petrol of smokes (meesal albei), dan kom ek nie daar weg met net die apkkie smokes nie. Gewoonlik het ek ook 'n koeldrank, chips, tjoklit of sommer net iets om te peus...
by Tjokkie
Thu Feb 09, 2012 11:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8370

Re: Stop smoking???

Ek weet presies hoe dit voel!!! Ek het ook alles probeer, en dit was pure verniet en geld mors. Op die einde (Oktober 2009) was my kop reg en dis toe al wat nodig was!!!!!!! Geen pilletjies, chappies, hipnose of akkupunktuur foefies gaan help as jou kop nie reg is en jy WIL ophou nie. Ek kan nou al ...
by Tjokkie
Thu Feb 09, 2012 10:44 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19790

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Sorry julle, ek sal ongelukkig nie kan maak nie.

Geniet
by Tjokkie
Wed Feb 08, 2012 4:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5776

Re: HARTSEER!!!!

Eish, sorry om van jou skade te hoor!!

Is die culprit nou al bul-tong?
by Tjokkie
Wed Feb 08, 2012 4:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux world record under threat?
Replies: 39
Views: 4219

Re: Hilux world record under threat?

Ek het vertroulik verneem dat die organiseerders eers 'n 'Environmental Impact Assessment' moet indien voordat die ssamtrek kan plaasvind en grond rehabilitasie van alle oliekolle moet waarborg. Die plaaslike munisipaliteit het ook verdere vereistes gestel t.o.v. spesiale waarborge vir die verwyderi...
by Tjokkie
Thu Feb 02, 2012 3:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Krokodil, krokodil...
Replies: 20
Views: 2602

Re: Krokodil, krokodil...

Ek sien 'n ma-se lot nja handsakke en skoene in daai village
by Tjokkie
Wed Feb 01, 2012 8:16 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19790

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Ek gaan nog steeds saam

Rikus & Adam....Kamp
by Tjokkie
Mon Jan 30, 2012 6:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Venue change!!!
Replies: 52
Views: 6812

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Rust De Winter

As ek die bakkie se sleutel by Dalene kan kry is ons ook daar!!!

Almal moet asb net help kyk & keer,
die foutjies maak seer...
by Tjokkie
Mon Jan 30, 2012 3:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33784

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

SWAMBO het my 'n keuse gestel....

Ek gaan haar nogals mis!
by Tjokkie
Mon Jan 30, 2012 2:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33784

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Hi Guys (& gals),

Baie dankie vir al die reelings en samesyn, dit was heerlik!!

My oepsie met die boom gaan net R22K kos om te herstel....eina Januarie!!!
by Tjokkie
Tue Jan 24, 2012 10:36 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33784

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Die baan is snot glad vandag!!! 'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer... Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom: Skoon klere Al jou recovery gear Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees Klei lat l...
by Tjokkie
Fri Jan 13, 2012 9:16 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33784

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Riaan, jy is welkom om saam my te ry....I'll be travelling light!!
by Tjokkie
Wed Jan 11, 2012 8:52 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33784

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Tjokkie already paid....2 vehicles!!
by Tjokkie
Thu Dec 08, 2011 2:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Darryl - Riceburner, RIP!
Replies: 31
Views: 3262

Re: Darryl - Riceburner, RIP!

My innige simpatie en medelye met die familie.

Dis 'n verskriklike besluit, en nog meer so net voor Kersfees.

Strekte!, Ons gebede gaan met julle
by Tjokkie
Tue Dec 06, 2011 9:53 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33784

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

As dit goed reen voor die tyd, gaan dit lekker snotterig wees!!!

Vir die ouens wat wil kamp, is daar 'n paar opsies in die omgewing soos Malonjeni of Suikerbosrand Natuur Reservaat....albei baie nice.

Ek sal die keer in my eie bed kamp, of nie....
by Tjokkie
Fri Nov 11, 2011 9:36 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bloedrivier Geloftefees 2011
Replies: 0
Views: 868

Bloedrivier Geloftefees 2011

Adam het my uitgevra na Bloedrivier en die Gelofte... Nou soek ek raad oor lekker en skoon kamplek in Dundee/Vryheid etc omgewing vanaf 15-18 Desember. Ek't gedink met die karavaan as basis, kan ons sommer ander slagvelde in die omgewing besigtig, net rustig op reservaat na bokkies kyk, of dalk so b...
by Tjokkie
Fri Nov 04, 2011 9:12 am
Forum: Trip Reports
Topic: Luvuvhu 4x4 Eco-Trail
Replies: 2
Views: 1798

Re: Luvuvhu 4x4 Eco-Trail

Johan, dit klink interresant en ek mag dalk een van daai slot vul...moet net eers na die kalender kyk.

Ek is toevallig ook van Heidelberg!!
by Tjokkie
Wed Oct 26, 2011 8:31 am
Forum: Hobbies
Topic: Namibiese Jag 2011-2017
Replies: 5
Views: 5014

Re: Namibiese Jag 2011-2017

WEES VERSIGTIG!!!! Het so bietjie lees stof op gespoor wat ek dink dringend hier op die 4x4 forum moet sit rakende ene Jaques de Waal http://mobi.namibiansun.com/node/3069" onclick="window.open(this.href);return false; http://sun.com.na/node/3135" onclick="window.open(this.href)...
by Tjokkie
Tue Oct 18, 2011 11:16 am
Forum: Gauteng
Topic: 2011 Northern Region GTG
Replies: 155
Views: 14376

Re: 2011 Northern Region GTG

Ek's in met 2 kinders..dankie
by Tjokkie
Mon Oct 17, 2011 7:18 am
Forum: Polls
Topic: Northern region GTG catering
Replies: 36
Views: 11340

Re: Northern region GTG catering

More Oom Koos

My vote is al gecast vir spitbraai. Asb onhou dat ons minstens 5 mense sal wees (4Xvolw & 1X 11 jarige)

Dankie

Rikus
by Tjokkie
Fri Oct 14, 2011 1:54 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park
Replies: 108
Views: 16943

Re: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park

Partt ouens weet darem net hoe om 'n breather tte vat....(en dan die wat dit nie kon doen laat sleg voel..)

Baie nice trip EN trip report Mark.

Dankie vir jou moeite om dit met ons te deel
by Tjokkie
Mon Oct 10, 2011 7:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: On a more sad note
Replies: 90
Views: 7726

Re: On a more sad note

Sympathy to Tau and his family, and hoping his wife recovers fully.

Nobody goes unscathed in our country
by Tjokkie
Mon Oct 10, 2011 7:26 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Suspension upgrade on a KZ-TE
Replies: 56
Views: 12915

Re: Suspension upgrade on a KZ-TE

Thumelo, I had the full Mikem suspension with Bilstein shocks on my KZTE and was VERY impressed. Apart from 'lifting' the vehicle about 60mm, the ride comfort and off-road performance was magnificent. Travelling mainly on gravel roads coming back from Atlantis last year was especially nice due and g...
by Tjokkie
Tue Oct 04, 2011 7:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: So stuk-stuk breek my hart
Replies: 4
Views: 816

So stuk-stuk breek my hart

Wel die dag het uiteindelik aangebreek... Ek het finaal besluit om my geliefde KZ te verkoop en, omdat ek nie die ekstras se geld gaan terug kry nie, besluit om alles aan 'n maat van my te skenk. Ons het Saterdag al begin deur die rock-sliders en bande te ruil; Wim begin toe al soos 'n skoolseun met...
by Tjokkie
Mon Sep 26, 2011 1:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng & Northern Region Year end Function
Replies: 117
Views: 11396

Re: Gauteng & Northern Region Year end Function

Paid R400...see you guys there!!!
by Tjokkie
Wed Sep 21, 2011 9:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stolen Hilux
Replies: 20
Views: 2843

Re: Stolen Hilux

Part of the proble is insurance companies fueling demand for second hand parts by instructing panelbeaters to use "secondhand or pirate parts to repair cars as soon as they are out of warrantee/maintenance plan"!!! When I question this the underwriter replied that, if they were to fit new ...
by Tjokkie
Mon Sep 19, 2011 8:33 am
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng & Northern Region Year end Function
Replies: 117
Views: 11396

Re: Gauteng & Northern Region Year end Function

Bevestig net die datums asb....26=Sat tot 28=Maandag.....was 2010 se November wat beteken ons kan time travel ook daai naweek???

Ek dink dis 'n typo wat moet lees 25-27 November 2011 (Vrydag-Sondag)

Nietemin, ons is steeds in!!!

Go to advanced search