Search found 8 matches

by 4x4 Newby
Mon May 25, 2015 8:30 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Petrol liggie en extended tank
Replies: 8
Views: 461

Re: Petrol liggie en extended tank

Was by toyota vandag. Was glo vuil filter. 5 min later alles uitgesort sonder kostes. Dankie vir jul hulp.
by 4x4 Newby
Wed May 20, 2015 3:07 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Petrol liggie en extended tank
Replies: 8
Views: 461

Re: Petrol liggie en extended tank

"Ostrich wing" vanaf big country 4x4 gekry.
by 4x4 Newby
Tue May 19, 2015 4:39 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Petrol liggie en extended tank
Replies: 8
Views: 461

Re: Petrol liggie en extended tank

Hello. Hier weer n foto. Nog bietjie werk om te doen mar hy amper 100. Arb compressor werk nie lekker nie en lyk of my canopy bietjie water lek. Maar rome nie in 1 dag gebou nie.
uploadfromtaptalk1432046347325.jpg
by 4x4 Newby
Tue May 19, 2015 8:04 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Petrol liggie en extended tank
Replies: 8
Views: 461

Re: Petrol liggie en extended tank

Baie dankie. Sal die week nog by toyota n draai maak.
by 4x4 Newby
Sun May 17, 2015 5:46 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Petrol liggie en extended tank
Replies: 8
Views: 461

Petrol liggie en extended tank

Hi almal. Hoop jul kan help. Ek nou onlangs n hilux aangeskaf met n extended petrol tenk. Die petrol aanwyser wys tenk amper vol mar reserwe liggie brand. Beteken dit ek is reeds in die reserwe tenk? Ek gaan die naweek heeltemal volmaak. Maar kry die idee ek gaan altyd met n vol/leeg bakkie rondry.(...
by 4x4 Newby
Sun May 17, 2015 4:49 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My wegbreek voertuig
Replies: 8
Views: 1461

Re: My wegbreek voertuig

Sal vir jul n foto stuur sodra ek klaar is. Het nou eers n meter gedoen,sodat bakkie net kan inpas. Mar my muur is 5 lintels breed so ja, het werkers gekry en hul gelos. En net n meter gedoen in 4 ure . So my werk nou eers begin. Maar wil nie bakkie buite los nie. Hoor hul verdwyn graag oor die gren...
by 4x4 Newby
Sun May 17, 2015 7:46 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My wegbreek voertuig
Replies: 8
Views: 1461

My wegbreek voertuig

Ek moes my garage lintels uithaal en hoër skuif sodat hilux kan pas.
uploadfromtaptalk1431841583358.jpg
by 4x4 Newby
Sat May 09, 2015 10:37 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: To chip or not to chip?
Replies: 2
Views: 637

To chip or not to chip?

Hi all. I just bought a 2011 3.0 hilux 4x4 auto. With all extras that I could dream of. However with all these extras(canopy, arb front and rear bumbers,rocksliders,rooftoptent,front roofrack,ostrich wing.drawer system, drawer frigde. etc.)the weight of the bakkie is alot and fuel consumption not id...

Go to advanced search