Search found 28 matches

by Bakkieman
Sun Oct 13, 2019 3:17 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Sticker kit
Replies: 0
Views: 3874

KZTE Sticker kit

Hi all So I was unfortunate enough to be an accident a few weeks back. A 15t truck decided to ram me from behind. Load box and tow bar completely destroyed, and both c pillars damaged. Insurance wanted to write it off, so I took the option of a payout, and repair it myself. All is said and done now,...
by Bakkieman
Fri Sep 30, 2016 5:57 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZ suspensie lift
Replies: 7
Views: 4233

KZ suspensie lift

Hi. Ek soek net julle insette oor "spacers" en langer shackles op die KZ 4x4. Ek doen nie mal 4x4 nie en dra ook nie baie gewig rond nie. Maar die ekstra hoogte sal baie in die dik sand help. Ons het nie almal duisende om op n volle suspensie kit te spandeer nie, en ek is mos maar n planma...
by Bakkieman
Sun Apr 24, 2016 6:37 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Tyres vir my KZ
Replies: 4
Views: 3345

Tyres vir my KZ

Hi, dit raak amper tyd vir nuwe bande op my 2003 4x4 D/C KZ-TE. Hy het nog niks mods op soos chip ens nie, maar cooler sal ook binnekort op kom. Die vorige eienaars het vir een of ander rede 215 bande opgesit, en dit tol nie regtig in die dik sand hier nie. Wat ek wil weet, is wat is die verskil tus...
by Bakkieman
Sun Nov 15, 2015 3:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Steering box seal kit
Replies: 0
Views: 750

KZTE Steering box seal kit

Hi

Weet enigiemand waar ek nseel kit vir my 2003 KZTE power steeringboks kan kry, en hoefveel dit dalk kos.
Ek sal dit na my toe moet laat courier ook.

Myne lek power steering vloeistof in die boks in, en dan by die steering shaft uit

Dankie
by Bakkieman
Wed Aug 05, 2015 6:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2004 IFS KZ-TE brake disk replacement
Replies: 9
Views: 2441

Re: 2004 IFS KZ-TE brake disk replacement

Just replaced my KZ discs and pads last week. Paid R900.00 for everything at Midas with my discount. All was Ferodo. Good value for money. I wil go Ferodo or ATE if you can't afford or don't prefer genuine.
by Bakkieman
Wed Jul 29, 2015 7:18 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Enjin Probleem
Replies: 11
Views: 2090

Re: KZTE Enjin Probleem

So hier is bietjie nuus Ek het gister middag die bakkie n entjie gaan ry, en hom bietjie gepiets om hom so warm as moontlik te probeer kry (geen opdraandes). Geen rook en geen snaakse reuke. So hier is my teorie: Die turbo is al bietjie oud en nie meer 100% nie. Met die berg pas en die lang rit, het...
by Bakkieman
Tue Jul 28, 2015 11:10 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Enjin Probleem
Replies: 11
Views: 2090

Re: KZTE Enjin Probleem

Ek hoop ook maar dis net die turbo. Wat my we'll pla, is die feit dat daar baie olie by die breather net voor die turbine uitgekom het. En ook dat ons na die pas op Springbok gestop het vir 2 ure, en daarna in yskoue weer nog 100km huistoe gery het, en daar eers die rook opgemerk het. Ek sal hom van...
by Bakkieman
Mon Jul 27, 2015 8:52 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Exhaust
Replies: 4
Views: 2772

Re: KZTE Exhaust

Cast iron. Maar ek het groter probleme, moet eers uitvind hoekom hy olie eet op lang afstand.
by Bakkieman
Mon Jul 27, 2015 7:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Enjin Probleem
Replies: 11
Views: 2090

Re: KZTE Enjin Probleem

Hy het nou 202 000km op. Sover ek verstaan behoort dit so 2/3 van sy lewe te wees.
by Bakkieman
Mon Jul 27, 2015 10:17 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Enjin Probleem
Replies: 11
Views: 2090

KZTE Enjin Probleem

Dis met baie bekkomernis dat ek hierdie skryf. Ek het my KZ nou so 2 maande, en een van die eerste dinge wat ek gedoen het, was n volledige diens. Daarvandaan, vir 1500km, het hy nooit gerook of olie gebruik nie. Saterdag het ek so n 500km trip gevat, oor n bergpas en terug. Tot my skok, was die KZ ...
by Bakkieman
Mon Jul 27, 2015 7:23 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE intercooler sonder chip?
Replies: 9
Views: 3906

Re: KZTE intercooler sonder chip?

Thanks for that. I will be looking in to that. The reason for getting an intercooler first, is simply about cost. If I get the cooler first, and install it myself, I can simply have the chip done as an add on later. This way I can save some money and spread out the cost, as I don't have 10k to drop ...
by Bakkieman
Mon Jul 27, 2015 7:03 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Exhaust
Replies: 4
Views: 2772

Re: KZTE Exhaust

Dankie vir die raad.
Ek sien my downpipe is heelwat dikker as n duim, en daar is redelike nuwe welding net na die flex joint. Is dit moontlik die vorige eienaar het dit klaar gedoen?
Het iemand dalk n foto van die standaard pyp?
by Bakkieman
Fri Jul 24, 2015 11:08 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Exhaust
Replies: 4
Views: 2772

KZTE Exhaust

Goeie more op hierdie koue oggend. Dis tyd vir my KZ om n FF uitlaatpyp te kry. Ek het opgelet dat so n sisteem ongelooflik duur is by plekke soos Steve's ens. Ek wil graag weet of daar enige rede is waarom die plek wat my straat karre se uitlaatpype gedoen het, nie my KZ sn kan doen teen n fraksie ...
by Bakkieman
Fri Jul 03, 2015 11:36 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Security
Replies: 52
Views: 15774

Re: KZTE Security

Hi. Hierdie thread is stok oud, maar ek het nou ook n KZ gekoop en is maar baie senuagtig oor diefstal. Kan jul vir my ook n paar idees pm asb?
by Bakkieman
Mon Jun 29, 2015 1:24 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE intercooler -idee
Replies: 6
Views: 3270

Re: KZTE intercooler -idee

Ek werk op grondverkuiwings masjiene, en my ondervinding is dat n nat radiator/cooler baie vinniger met stof op pak, veral waar baie sand/stof betrokke is. Ek sal dit nie op my eie voertuig doen nie. Water/meth is goed, maar gewoonlik gebruik die ouens dit as hulle die boost veilig will opstoot. Ek ...
by Bakkieman
Mon Jun 29, 2015 1:15 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE intercooler sonder chip?
Replies: 9
Views: 3906

Re: KZTE intercooler sonder chip?

Dankie ouens. Ek gaan dan maar n Cirrus cooler laat kom, en as ek Desember Gauteng toe gaan, sommer daar die chip laat doen.
by Bakkieman
Mon Jun 29, 2015 1:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE turbo probleme?
Replies: 4
Views: 1080

Re: KZTE turbo probleme?

Dankie. Ek was bietjie bekommerd oor hom. Ek gaan sommer vannaand daai pypies ook bekyk.
by Bakkieman
Mon Jun 29, 2015 10:03 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE turbo probleme?
Replies: 4
Views: 1080

KZTE turbo probleme?

Hoe algemeen is dit dat die bakkies se turbos plrobleme gee?
Fluit die turbos hard op die bakkies of moet hulle maar sag wees?
by Bakkieman
Sun Jun 28, 2015 11:16 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE intercooler sonder chip?
Replies: 9
Views: 3906

KZTE intercooler sonder chip?

Hi. Ek wil net graag weet, kan ek vir my KZ n intercooler opsit sonder op te chip?
Ek kan n cooler vir hom laat kom, maar ek moet n naweek trip daarvan maak as ek hom wil laat chip.
Het iemand dit al so gedoen?
by Bakkieman
Sun Jun 28, 2015 11:10 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE intercooler -idee
Replies: 6
Views: 3270

Re: KZTE intercooler -idee

Hi. Ek dink die intercooler lyk goed daar en sal lekker werk. Wat is die doel van die water verkoeller?
by Bakkieman
Wed Jun 24, 2015 7:14 am
Forum: Northern Cape
Topic: Springbok/Pofadder day trips?
Replies: 2
Views: 3607

Re: Springbok/Pofadder day trips?

Dit klink baie lekker, maar ek dink ek sal dit maar uitstel tot die somer kom hehe.
by Bakkieman
Tue Jun 23, 2015 7:10 am
Forum: Northern Cape
Topic: Springbok/Pofadder day trips?
Replies: 2
Views: 3607

Springbok/Pofadder day trips?

Good day

Does anyone know of any day trips or events in this area comming up in the next month or so?
I would like to take the family out for a day.
by Bakkieman
Mon Jun 22, 2015 11:30 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Nog ñ KZ suspenie lig
Replies: 0
Views: 1811

Nog ñ KZ suspenie lig

Hi almal Ek het my KZ gekry en ek is mal oor hom. Sal fotos plaas so gou ek kan. Hy is nog redelik standaard, maar soos alles wat ek besit, moet hy nou bietjie mee gekrap word. Ek wil begin deur die suspensie n bietjie op te lig. Nie te veel nie, maar net genoeg vir daai ekstra bietjie wat ek dalk s...
by Bakkieman
Sat Jun 06, 2015 1:31 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Chip and Cooler in Upington
Replies: 2
Views: 1459

Chip and Cooler in Upington

So, after a long search, it looks like I finaly found a 2.5 D4D, and its on its way.
I would like ti fit a chip and an intercooler for that little bit of extra power. Does anyone know who in Upington can do this for me?
Is this mod worth it?

Thanks
by Bakkieman
Mon Jun 01, 2015 3:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: Greetings from Aggeneys!
Replies: 11
Views: 1931

Re: Greetings from Aggeneys!

So it seems I have to wait a little longer. I have a budget of +- R130 000. It has to be a D/C 4x4 diesel, as standard as possible, in reliable condition. Any leads?
by Bakkieman
Sat May 30, 2015 11:10 am
Forum: Meet the People
Topic: Greetings from Aggeneys!
Replies: 11
Views: 1931

Re: Greetings from Aggeneys!

Well, looks like I found a decent D4D D/C, hope to go pick it up tomorrow. Will post some picks as soon as possible.
by Bakkieman
Fri May 29, 2015 7:05 am
Forum: Meet the People
Topic: Greetings from Aggeneys!
Replies: 11
Views: 1931

Re: Greetings from Aggeneys!

Thanks guys.

I've actualy decided to increase my budget a bit, maybe I can find a D4D or a realy good KZ.
I know I need to be patient to fing a good one, but I can't wait any more.
by Bakkieman
Thu May 28, 2015 12:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: Greetings from Aggeneys!
Replies: 11
Views: 1931

Greetings from Aggeneys!

Good day all! So I recently moved to Aggeneys, where my Corsa just won't make it in the sand, and I am desperately looking for a Hilux. Of course, when I find my dream bakkie, there will be some customising etc taking place, and I will need all your help and advice to do the best upgrades that will ...

Go to advanced search