Search found 16 matches

by Jakes3.0TD
Thu May 26, 2016 10:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Glow plug probleme 1999 Hilux 3000TD
Replies: 3
Views: 721

Glow plug probleme 1999 Hilux 3000TD

Okay die mag dalk n simpel vraag wees vir van die manne hier

My bakkie sukkel sy dinges af om in die oggende te start en ek het getoets daar is niks krag wat na die gowplugs toe gaan nie en by die relay is daar tog krag,enige raad wat ek hier kan doen om dit reg te kry?
by Jakes3.0TD
Mon Jan 18, 2016 1:13 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE diff in 3000TD
Replies: 5
Views: 4206

KZTE diff in 3000TD

Mense ek kort n bietjie read..Soos ek verstaan is die 3000TD bakkies net n gewone 3000D met n turbo op? So het hy nog die 3000D se diff? Die bakkie loop teen 120 km/h op 3500rpm gaan dit n verskil maak as ek die KZTE se diff in hom sit?

Dankie by voorbaat
by Jakes3.0TD
Wed Jan 13, 2016 11:27 am
Forum: The Workshop
Topic: 2000 3000TD Timing chain help
Replies: 6
Views: 1310

Re: 2000 3000TD Timing chain help

Dankie vir die hulp ek waardeur
by Jakes3.0TD
Wed Jan 13, 2016 10:49 am
Forum: The Workshop
Topic: 2000 3000TD Timing chain help
Replies: 6
Views: 1310

Re: 2000 3000TD Timing chain help

Nee wat, daai belt het mos sy eie tensioner. Daar is niks om styf te trek nie. Klink dalk eerder of jy iewers n los draat het of so iets dat dit dalk jou diesel pomp is wat so kletter as hy opstart. Sal n bietjie kyk dankie,dit het gister erg gereen hier by ons en toe skree die belt eers erg,tot as...
by Jakes3.0TD
Wed Jan 13, 2016 10:34 am
Forum: The Workshop
Topic: 2000 3000TD Timing chain help
Replies: 6
Views: 1310

Re: 2000 3000TD Timing chain help

Rebel 4x4 wrote:Het die bakkies nie belt nie? Chain is op die petrol modelle, infact - ek weet nie van een Toyota diesel met 'n chain nie.

Dankie ek het dit gepost sonder om eers te gaan kyk,hy het die belt en hy moet stywer getorque word gaan dit vandag doen,enige raad?

Dankie
by Jakes3.0TD
Tue Jan 05, 2016 3:45 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bakkie radio
Replies: 2
Views: 4628

Re: Bakkie radio

HoodedClaw wrote:your best bet is to call Planet Electronics and ask them. They are very helpful.

http://www.planetworld.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Thank you will do
by Jakes3.0TD
Mon Jan 04, 2016 11:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2000 3000TD Timing chain help
Replies: 6
Views: 1310

2000 3000TD Timing chain help

Okay so my bakkie maak n helse lawaai as ek hom start en hy idle...klink vir my soos die timing chain wat besig is om te groet...is daar enige "tips" van hoe om dit te vervang en wat ek alles nodig gaan he om dit te doen??
by Jakes3.0TD
Mon Jan 04, 2016 11:14 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bakkie radio
Replies: 2
Views: 4628

Bakkie radio

Is daar enige manier wat ek n Double din radio in my 3000TD 2000 Model kan sit?
As daar is waar kan ek dit laat doen of hoe kan ek dit self doen?
by Jakes3.0TD
Sat Nov 21, 2015 8:29 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: 3000TD Sukkel bietjie om te start
Replies: 5
Views: 4714

Re: 3000TD Sukkel bietjie om te start

Dankie vir almal se hulp waardeur dit,gaan vanoggend sit en kyk wat die probleem is
by Jakes3.0TD
Thu Nov 19, 2015 11:42 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: 3000TD Sukkel bietjie om te start
Replies: 5
Views: 4714

3000TD Sukkel bietjie om te start

Hi almal ek wil net bietjie julle raad hoor

Ek het n 2000 model 3.0TD wat langer as wat ek beskou normaal is vat om te start in die oggende of as hy koud is

glowplugs 6000km terug vervang asook diesel filter,wat kan die probleem wees?
by Jakes3.0TD
Tue Sep 08, 2015 8:55 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuwe Lid se eerste Hilux 2000 3000TD
Replies: 4
Views: 3926

Nuwe Lid se eerste Hilux 2000 3000TD

2000 3000TD gekoop by n boer in NC baie goeie kondisie vir 325 000 Km
by Jakes3.0TD
Tue Sep 08, 2015 8:29 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Member Looking for some info
Replies: 13
Views: 2105

Re: New Member Looking for some info

Welcome Jacobus. The fact that the engine is on 325,000Km and is still going strong says to me it's been looked after well. Hope it give you many more happy kms and memories! +1 Look after her and drive a Diesel like a farmer and not like a racing driver and you should get many more kilometres out ...
by Jakes3.0TD
Tue Sep 08, 2015 8:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Member Looking for some info
Replies: 13
Views: 2105

Re: New Member Looking for some info

Hi Jacobus. Baie welkom.... ek het 'n goeie vriend in die vervoerbedryf met 'n 2001 model en hy sleep gereeld swaar sleepwaens met onderdele Wes-Kaap toe.... syne staan op 460,000.... enjin nog nooit oopgemaak nie! Jy kan die advies oor die EGT meter gerus ter harte neem! Ek het self een op myne (2...
by Jakes3.0TD
Tue Sep 08, 2015 8:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Member Looking for some info
Replies: 13
Views: 2105

Re: New Member Looking for some info

Hi Jacobus. Baie welkom.... ek het 'n goeie vriend in die vervoerbedryf met 'n 2001 model en hy sleep gereeld swaar sleepwaens met onderdele Wes-Kaap toe.... syne staan op 460,000.... enjin nog nooit oopgemaak nie! Jy kan die advies oor die EGT meter gerus ter harte neem! Ek het self een op myne (2...
by Jakes3.0TD
Tue Sep 08, 2015 8:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Member Looking for some info
Replies: 13
Views: 2105

Re: New Member Looking for some info

Welcome Jacobus! :thumbup: As far as I've heard, the heads can give problems, but much depends on how the vehicle has been treated. If it's worked hard consistently carrying heavy loads or towing, or hammered, that's not good. A FSH would help to determine the vehicle's history and how it's been tr...
by Jakes3.0TD
Tue Sep 08, 2015 5:55 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Member Looking for some info
Replies: 13
Views: 2105

New Member Looking for some info

Hi guys im new to the forum joined recently I Recently bought a 2000 D/C 3000TD with 325 000 Km on the clock but i want to find out what is the most common problems with them? A guy told me earlier that i made a mistake as the head on the 3000TD cracks easily? Any more info on these bakkies would be...

Go to advanced search