Search found 124 matches

by Witvos
Tue May 09, 2017 2:50 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: moontelikheid om KZTE te ver koop (VERKOOP)
Replies: 10
Views: 1180

Re: moontelikheid om KZTE te ver koop

Ek mag dalk belangstel in die intercooler en chip as jy hulle apart wil verkoop.
by Witvos
Fri Mar 03, 2017 2:25 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Intercooler and chip on KZ
Replies: 2
Views: 362

Re: Intercooler and chip on KZ

Ah, Dankie Johan.
by Witvos
Fri Mar 03, 2017 10:37 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Intercooler and chip on KZ
Replies: 2
Views: 362

Intercooler and chip on KZ

Hallo almal,

Ek het so bietjie gaan lees deur die posts, Lyk my of motorcade die mense is om die intercooler te fit. Izak by Dynotech tune al my rygoed so bakkie sal soontoe gaan vir chip. Sien iemand het erens gepraat van Hoppy??

Wie is dit en waar kan ek met hom in verbinding tree??

Dankie!
by Witvos
Fri Nov 18, 2016 2:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 hilux moose test fail
Replies: 35
Views: 2563

Re: 2016 hilux moose test fail

Vian klink my hulle het 'n vyfskakel stelsel met kronkelvere - ek tik nou direk uit die Motorburger.

So klink my soos 'n 5-link tipe stelsel wat die manne op RWD karre gebruik om beter traksie van die lyn af te kry.
by Witvos
Thu Nov 17, 2016 4:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 hilux moose test fail
Replies: 35
Views: 2563

Re: 2016 hilux moose test fail

Sien vandag op Wegry se youtube hulle het die Moose test weer gedoen met 'n suid-afrikaans Hilux en die uitslae lyk aansienlik anders. Gaan kyk bietjie. Goeie voorbeeld is die nuwe Navara wat nou SA toe kom. Volgens Nissan het hy 20mm meer ground clearance as sy boeties elders in die wereld met ande...
by Witvos
Tue Nov 01, 2016 9:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.4 vs 2.8
Replies: 43
Views: 4054

Re: 2.4 vs 2.8

Ek het laasweek 'n 2.8 DC 4x4 AT gery, bakkie loop lekker en was impressed. MAAR, as ek my hardverdiende geld moet spandeer koop ek die 2.4
by Witvos
Tue Nov 01, 2016 9:21 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 890

Re: 10W40 motorcycle oil

ZX10R - gebruik die recommended olie. Dis DUUR engines daardie.
by Witvos
Tue Nov 01, 2016 3:16 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 890

Re: 10W40 motorcycle oil

Ok. So meeste van die manne hier gebruik die Castrol Actevo. Goeie olie en prys is nie mal duur nie. Ek koop dit sommer hier by ons plaaslike Goeie Hoop Onderdele.
by Witvos
Tue Nov 01, 2016 3:06 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 890

Re: 10W40 motorcycle oil

Hel watse skoeters ry julle manne? My olie is R200 'n 5liter. Moet byse ek het nie wet clutch nie. Maar in my Dakar het ek Castrol Actevo 4T gebruik en was so rondom R60/liter
by Witvos
Tue Nov 01, 2016 1:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre Advise needed please (somewhat urgent)
Replies: 19
Views: 954

Re: Tyre Advise needed please (somewhat urgent)

Koop die Grabbers. Jy sal nie spyt wees nie. Lekker band, goeie ritgerief en stiller as my ATX's wat ek op my bakkie gehad het.
by Witvos
Tue Nov 01, 2016 12:45 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 890

Re: 10W40 motorcycle oil

Ok eerste Vragie, watter skoeter het jy?? Dan sal ek die res van die vrae kan antwoord.
by Witvos
Thu Oct 27, 2016 1:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 hilux moose test fail
Replies: 35
Views: 2563

Re: 2016 hilux moose test fail

Verskoon my afrikaans maar dis 'n klomp stront. Gaan kyk na die hoeke waarteen die frikkie die draaie enter. Is al die bakkies op dieselfde bande? Banddruk dieselfde? I think not. Met geen van die ander bakkies ry hy omtrent cones raak nie maar net met die hilux en pluk dan die voertuig terug.
by Witvos
Fri Oct 21, 2016 1:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lekke reen
Replies: 9
Views: 536

Re: Lekke reen

Koop 'n 50kg sak Turbo31 ek dink, by die kooperasie. Jou gras groei dat hy kraak. Rondom R370 as ek reg onthou en jy kom ver met hom uit
by Witvos
Mon Oct 17, 2016 12:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering
Replies: 5
Views: 924

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Dit sal verseker wees. Daar is baie plekke om te verken en jy kan bietjie teen berg ook uit op van die ander plase

Sent from my Z3
by Witvos
Sat Oct 15, 2016 7:39 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering
Replies: 5
Views: 924

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Dawie, 'n pel van my het dit as volg opgesom.

" 'n eet-naweek met bietjie bikery en kuier."
by Witvos
Sat Oct 15, 2016 4:27 am
Forum: Trip Reports
Topic: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering
Replies: 5
Views: 924

Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Hierdie is nou nie 'n bakkie trip report nie maar here goes.

https://witvosblog.wordpress.com/2016/1 ... wondering/" onclick="window.open(this.href);return false;
by Witvos
Fri Oct 14, 2016 1:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE Exhaust question
Replies: 5
Views: 313

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE Exhaust question

Best bet would be to ask Roddy at Powerflow in Bellville. I also asked about not running a silencer box but he said that he would not do it.
by Witvos
Thu Oct 06, 2016 1:42 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: More RELIABLE oomph for a 2700i Lux - What's best??
Replies: 15
Views: 942

Re: More RELIABLE oomph for a 2700i Lux - What's best??

Petri, Uit my limited race-car experience, jy gaan op 'n petrol engine max 7kw gain. As jy chip, freeflow en head doen. Dis N/A. Om net te freeflow sonder om hom te tune is geld mors. Als gaan oor lugvloei, so as jy die intake, head en die downpipe met exhaust doen met n chip kyk jy na 7kw. Best bet...
by Witvos
Mon Sep 26, 2016 8:23 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bonnet Guard for my KZ
Replies: 5
Views: 788

Re: Bonnet Guard for my KZ

Het reggekom by Hyper Autoparts oorkant Supa-Quick
by Witvos
Mon Sep 26, 2016 7:44 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bonnet Guard for my KZ
Replies: 5
Views: 788

Re: Bonnet Guard for my KZ

Dankie Rudi ek gaan sommer vandag of more gou by hulle draai!
by Witvos
Thu Sep 22, 2016 3:01 pm
Forum: Any Other Vehicle
Topic: 1980 Pontiac Trans Am Turbo
Replies: 40
Views: 2147

Re: 1980 Pontiac Trans Am Turbo

WOW, die interior lyk soos 'n nuwe!!! Ek gaan hierdie een dophou.
by Witvos
Wed Sep 21, 2016 1:23 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bonnet Guard for my KZ
Replies: 5
Views: 788

Bonnet Guard for my KZ

Hi guys,

Where on this green earth can i find a bonnet guard for my KZ??

Toyota wants me to part with R800+ and that's not gonna happen!

I'm in Brackenfell BTW.

Thanx Jaco
by Witvos
Mon Sep 05, 2016 12:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2017
Replies: 37
Views: 1938

Re: Dakar 2017

Sub!! Hoop die Toyotas skop hierdie jaar 'n slag die minis se gatte
by Witvos
Mon Sep 05, 2016 9:12 am
Forum: Trip Reports
Topic: Brandvlei Kelder 4x4 dag
Replies: 2
Views: 798

Re: Brandvlei Kelder 4x4 dag

http://i68.tinypic.com/9u3yc2.jpg http://i67.tinypic.com/24ay0pf.jpg http://i68.tinypic.com/2elgh1s.jpg http://i64.tinypic.com/f4fhu8.jpg http://i63.tinypic.com/ws64qr.jpg http://i64.tinypic.com/2hojzwg.jpg http://i68.tinypic.com/i6fert.jpg Die Jeep het gebreek. Gearbox klink my uitgeskuif http://i...
by Witvos
Mon Sep 05, 2016 8:47 am
Forum: Trip Reports
Topic: Brandvlei Kelder 4x4 dag
Replies: 2
Views: 798

Brandvlei Kelder 4x4 dag

Het die naweek my Hilux so bietjie gevat op 'n lekker roete. Was heel verbaas oor die bakkie se vermoeens in sand. Bande was afgeblaas na 1.2bar net met diff-lock lekker in die sand gaan speel. http://i65.tinypic.com/2ijkqxf.jpg http://i68.tinypic.com/v8mtte.jpg http://i68.tinypic.com/34ht5a9.jpg ht...
by Witvos
Tue Aug 30, 2016 8:14 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 8314

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)

Sakkie se Corollus gaan binnekort met Twin Turbo's hardloop.
by Witvos
Mon Aug 29, 2016 2:36 pm
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 8314

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)

Brackenfell, sy shop sit in Kraaifontein. Het onlangs 'n Lexus V8 in 'n ou RWD corolla ingebou met 'n D4D gearbox. MONSTER!!!
by Witvos
Mon Aug 29, 2016 11:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wegry Bullrun 2016
Replies: 5
Views: 844

Re: Wegry Bullrun 2016

Ek gaan hierdie jaar nie kan maak nie maar sit my solank op die lys vir 2017
by Witvos
Mon Aug 29, 2016 11:16 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 8314

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)

Ek sit en hou dop. Izak ook gese ek moet die KZ bring dan toor hy hom so bietjie. Een ding wat ek hou van Izak, en dis nie omdat ek hom persoonlik ken nie. Hy tune enige ryding tot waar hy gemaklik voel. Krag = betroubaarheid. Hy sal eerder bietjie krag inboet maar sorg dat 'n ryding nogsteeds betro...
by Witvos
Tue Aug 16, 2016 7:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 7170

Re: DIY EGT and more Gauge

Hahaha Johan, jy laat als baie aanloklik klink. So game on. Ek gaan dit bou. Why. Want ek like daai blerrie skermpie!!

Sent from my Z3
by Witvos
Tue Aug 16, 2016 5:26 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 7170

Re: DIY EGT and more Gauge

Chris hoe het jy hom gekoppel? Ook met die EGT temp probe??
by Witvos
Mon Aug 15, 2016 2:16 pm
Forum: Competitions
Topic: Cooper Dust Series
Replies: 22
Views: 1492

Re: Dust Challenge Series (DCS)

Ai bliksem hoe kon ek dit dan nou mis
by Witvos
Mon Aug 15, 2016 7:53 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 7170

Re: DIY EGT and more Gauge

Dankie Johan, Laat ek bietjie shopping gaan doen.
by Witvos
Thu Aug 11, 2016 8:55 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 7170

Re: DIY EGT and more Gauge

I would like to know as well. Going through JHB in 2 weeks so might have to pick up some electronics

Sent from my Z3
by Witvos
Thu Aug 11, 2016 8:27 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Brandvlei 4x4
Replies: 1
Views: 697

Brandvlei 4x4

Hi,

Het enige iemand inligting oor die 4x4 dag wat gewoonlik die eerste naweek van September by die Brandvlei Kelder buite Worcester aangebied word?

Ek wil bietjie die Hilux uitvat.
by Witvos
Mon Aug 08, 2016 11:56 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ-TE with Colt pump
Replies: 28
Views: 2478

Re: KZ-TE with Colt pump

Sub, ek wil weer terugkom en kom lees
by Witvos
Thu Aug 04, 2016 10:40 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Overheating
Replies: 16
Views: 1125

Re: KZTE Overheating

Hi Guys, (might be a silly question) Is it difficult to replace the thermostat or can it be done at home? and I take it that all this does is makes the temp gauge more accurate?? Difficult is a relative term. The thermostat housing is in a awkward place. You need to undo 5 bolts/nuts and drain the ...
by Witvos
Tue Jul 12, 2016 1:17 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Kroonland 4x4
Replies: 11
Views: 3958

Re: Kroonland 4x4

Hahahahaha Ek is hoeka besig om saam met 'n pel 'n bikers outing te reel soontoe.
by Witvos
Tue Jul 12, 2016 7:38 am
Forum: Trail Reports
Topic: Kroonland 4x4
Replies: 11
Views: 3958

Re: Kroonland 4x4

My Skoonmense het op Kaaimansgat gebly. Het daai paaie al almal gery. En dan is daar nog 'n waterval ook wat min mense van weet.
by Witvos
Mon Jul 11, 2016 8:15 am
Forum: Build your own:
Topic: Long overdue project.
Replies: 289
Views: 19331

Re: Long overdue project.

Leka Froll, as jy die engine oopmaak laat balance hom sommer. Maak 'n hengse verskil in hoe 'n engine rev en hulle loop sommer net gladder.
by Witvos
Fri Jul 08, 2016 3:53 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Replies: 37
Views: 2371

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Ek hou hierdie dop want ek sit met dieselfde idee.
by Witvos
Mon Jun 20, 2016 8:16 am
Forum: Wanted
Topic: Camping stretcher
Replies: 10
Views: 871

Re: Camping stretcher

Checkers het een vir R249. Het hom op 'n bike trip gebruik en hy hou. en is cheap. ATG stretchers is bietjie duurder maar BAIE lig en goed aanmekaar gesit. http://www.camprider.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; Jy kan ook by Makro gaan kyk. BAIE nice stretcher vir R1300 en baie ge...
by Witvos
Mon Jun 13, 2016 3:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Swartvark on local Motorcross track pics
Replies: 7
Views: 584

Re: Swartvark on local Motorcross track pics

Bliksem dit lyk lekker!!
by Witvos
Mon May 23, 2016 9:06 am
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 57
Views: 4885

Re: Alu Canopy en Eie krag

Ek hou dit dop. Wil self vir my so iets bou. Sal interessant wees om die finale gewig van die canopy te sien!
by Witvos
Fri May 20, 2016 9:26 am
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Kinkels
Replies: 2
Views: 970

Re: Karoo Kinkels

Baie dankie Dirk! Ja daar is effe baie fotos maar ek het minder as die helfte van dit wat ek het gebruik. Moes omtrent uitsoek!! Stof af daai skoeter en ry!! Wereld daar buite is baie mooi!
by Witvos
Fri May 20, 2016 9:25 am
Forum: Motorbikes
Topic: My ander groot liefde
Replies: 27
Views: 2094

Re: My ander groot liefde

File Save As

KTM 1290 Superduke GT
by Witvos
Fri May 20, 2016 7:54 am
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Kinkels
Replies: 2
Views: 970

Karoo Kinkels

Hi julle,

Hier is 'n link na my blog van ons onlangse trippie deur die Karoo

Lekker lees!

https://witvosblog.wordpress.com/2016/0 ... o-kinkels/" onclick="window.open(this.href);return false;
by Witvos
Fri May 20, 2016 7:53 am
Forum: Motorbikes
Topic: My ander groot liefde
Replies: 27
Views: 2094

Re: My ander groot liefde

Ek moet se ek hou van sy lyne. Wat is sy volle naam??
by Witvos
Thu May 05, 2016 8:08 am
Forum: The Workshop
Topic: Tyre choice
Replies: 13
Views: 927

Re: Tyre choice

So I got the 265 Grabbers for R1500 a tyre. fitted and happy thusfar.
by Witvos
Wed Apr 20, 2016 4:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 7170

Re: DIY EGT and more Gauge

Dit lyk AWESOME Johan. Wens soms ek het meer van die elektronika verstaan. Dalk moet ek net slag begin lees en oplet!
by Witvos
Wed Apr 13, 2016 4:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZ-TE Diff
Replies: 12
Views: 847

Re: 2002 KZ-TE Diff

My bakkie is 4x2 en het klomp boute wat reg rondom loop. So dan Gearmax as ek reg is?

Sent from my Z3
by Witvos
Wed Apr 13, 2016 2:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZ-TE Diff
Replies: 12
Views: 847

Re: 2002 KZ-TE Diff

Sover my kennis strek is dit gearmax diff.

Sent from my Z3
by Witvos
Wed Apr 13, 2016 2:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZ-TE Diff
Replies: 12
Views: 847

Re: 2002 KZ-TE Diff

So toe bel ek Toyota, R3900 vir 'n nuwe dop vir die diff.

Malligheid!!!!
by Witvos
Tue Apr 12, 2016 3:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZ-TE Diff
Replies: 12
Views: 847

Re: 2002 KZ-TE Diff

Die Casing waarin die prop draai se draad is moerland toe. So moet dalk net ander nut vassweis op die casing en dan nuwe nut indraai??
by Witvos
Tue Apr 12, 2016 1:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZ-TE Diff
Replies: 12
Views: 847

Re: 2002 KZ-TE Diff

Johan die dop agter waar jy die olie refill, waarvan is hy gemaak?

Sent from my Z3
by Witvos
Tue Apr 12, 2016 12:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZ-TE Diff
Replies: 12
Views: 847

Re: 2002 KZ-TE Diff

Dankie Johan, Sal gou Vrydag daar by Francois stop. Tans in Centurion
by Witvos
Mon Apr 11, 2016 9:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZ-TE Diff
Replies: 12
Views: 847

2002 KZ-TE Diff

Die prop op my 2002 KZ se diff lek. Die vorige ou wat hom gediens het, het hom oordraad gedraai en sodoende die draad opge$^#@*&^#@.

Hoe maak ek? Is die diff-casing aluminium of staal?? Wat is die beste manier om hom reg te maak??

Dankie!
by Witvos
Fri Apr 08, 2016 7:57 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid - en sommer dadelik opinie hoor.
Replies: 4
Views: 451

Re: Nuwe lid - en sommer dadelik opinie hoor.

IS JY LAF!!! VERKOOP???: Ek het my 2002 KZ op 281000km gekoop en gaan hom nog LANK ry. Verruil hom vir niks
by Witvos
Thu Apr 07, 2016 10:38 am
Forum: Trip Reports
Topic: Swartvark in the Cederberg Mountains
Replies: 7
Views: 1323

Re: Swartvark in the Cederberg Mountains

Moet se dit lyk BAIE lekker!

Go to advanced search