Search found 135 matches

by Matewis007
Tue Apr 28, 2020 1:31 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Freeflow Exhaust
Replies: 1
Views: 1770

KZTE Freeflow Exhaust

Ek wil graag bietjie by die kenners hoor. Idee is om my bakkie te vat na Francois @ 4xLux vir 'n downpipe. Res van Exhaust gaan ons by workshop bou. Na watter diameter moet ek kyk? 63? 76?? Sover ek verstaan gooi die manne die agterste boks uit en hardloop straight pyp na agter. Enige hulp sal waard...
by Matewis007
Wed Apr 22, 2020 3:55 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Toer om die grense van SA
Replies: 9
Views: 3522

Re: Toer om die grense van SA

Ek sit en lees hom so stuk vir stuk. Het sommer vir my ma'le ook aangestuur want dit lyk na een baie lekker avontuur! Dankie vir die deel!
by Matewis007
Wed Apr 01, 2020 9:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lockdown Lys
Replies: 10
Views: 3417

Re: Lockdown Lys

pietpetoors wrote: Wed Apr 01, 2020 2:05 pm Pieter-cobra-800.jpg
Scott-drake-Cobra-Air-Cleaner-(2).jpg
SJOE! Daar is darem maar net iets omtrent hulle wat die hartsnare roer.
by Matewis007
Wed Apr 01, 2020 8:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lockdown Lys
Replies: 10
Views: 3417

Re: Lockdown Lys

Daar is 'n verskil tussen my moet doen en wil doen lys. Omdat ek al vir 2 jaar die moet doen lys ignoreer het ek besluit om myself te disiplineer, ek moet eers die moet doen lys voltooi voor ek aan die wil doen lys mag werk. Moet doen: Nuwe kraan op gryswater sisteem installeer - gedoen Plantbakke ...
by Matewis007
Tue Mar 31, 2020 11:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lockdown Lys
Replies: 10
Views: 3417

Re: Lockdown Lys

dax021 wrote: Tue Mar 31, 2020 9:39 am Werkswinkel uitsort, dak regmaak, pondok verf, gras sny, water tenke uitsort, bakkie en Lister olie vervang, rocksliders bou, bike was. Die lys gaan aan.
Bike was?? Watse fiets het jy??
by Matewis007
Tue Mar 31, 2020 8:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lockdown Lys
Replies: 10
Views: 3417

Lockdown Lys

So laat ons bietjie sien. Waarmee hou jy jou besig gedurende die Lockdown?

Glo daar is manne wat bietjie verander. Goed oorbou. Vervang, diens etc vir die vakansie Junie.

Laat ons bietjie sien waarmee hou jy jou besig in die garage!
by Matewis007
Tue Mar 31, 2020 8:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: What are you doing during Lockdown? Show your projects.
Replies: 61
Views: 11068

Re: Forum come to a standstill

Dink die manne is almal besig om aan hulle Hilux'e te werk! Verander, verbeter etc
by Matewis007
Fri Oct 11, 2019 5:13 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Radio installeer - Brackenfell
Replies: 1
Views: 5092

Radio installeer - Brackenfell

Hi,

Is daar enige lede op die forum in Noordelike Voorstede wat radios installeer? Radio is klaar geprogrammeer. Moet net kabels deurtrek en opkoppel. Issue is eintlik om aerial te source en dan die insit daarvan. Res is relatief maklik en kan ek self doen.

Dankie,

Matewis
by Matewis007
Mon Sep 02, 2019 9:25 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Watter Kanale?
Replies: 1
Views: 3171

Watter Kanale?

Hi almal,

Sit met ligte probleem. Het slegs 7 kanale om te programmeer. Watter kanale is die belangrikste en MOET geprogrammeer word?

Dankie,

Jaco
by Matewis007
Sun Aug 18, 2019 8:44 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kwaggaskloof Boerevereniging 4x4 Dag
Replies: 0
Views: 3828

Kwaggaskloof Boerevereniging 4x4 Dag

Gaan die een nou vir 'n 4de jaar in 'n ry doen. Baie pret en geniet dit al ry ek net 'n 4x2. 65892452_2370378669877442_7837519178587176960_n.jpg Inskrywings van 07:00 tot 09:00. R300 per voertuig, geen addisionele fooi vir insittendes. Roete sluit 17:00. Geselligheid na afloop van die dag by Brandvl...
by Matewis007
Tue Jul 30, 2019 9:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: 130 corolla 2e recon
Replies: 6
Views: 3490

Re: 130 corolla 2e recon

If it was me, I would have it reconned and balance the internels. These are rev-happy motors and getting the internals balanced makes a massive difference.
by Matewis007
Fri Jul 26, 2019 10:43 am
Forum: Updating your profile
Topic: user name
Replies: 44
Views: 12362

Re: user name

Mud Dog wrote: Fri Jul 26, 2019 9:56 am Toemaar, het dit gedoen sonder om paswoord te verander. Nuwe username is nou Matewis007 .... onthou dit is 'case sensitive' en jy moet 'n kapitaal "M" gebruik.
Awesome baie dankie!
by Matewis007
Fri Jul 26, 2019 9:06 am
Forum: Updating your profile
Topic: user name
Replies: 44
Views: 12362

Re: user name

Hi,

Kan julle my forum naam verander na Matewis007
by Matewis007
Mon Apr 23, 2018 11:10 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit
Replies: 12
Views: 6991

Re: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit

Hilux 1 wrote: Mon Apr 23, 2018 10:55 am ek het myne op die door post langs my bestuurders seat gemaak pas
Ook 'n goeie plan!

Dankie!
by Matewis007
Mon Apr 23, 2018 7:51 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit
Replies: 12
Views: 6991

Re: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit

Rooikappie wrote: Mon Apr 23, 2018 7:25 am Wat van agterkant van die centre consule.
Waar die agterste asbak is.
Laat weet as jy foto wil sien , waar myne sit.
Lourens
0828257726
Ek het al gedink aan dit kant van die centre console. Tussen die sitplek en die console. Waar die sitplekgordel vasmaak.
by Matewis007
Thu Apr 19, 2018 8:55 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit
Replies: 12
Views: 6991

Re: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit

Dankie vir die terugvoer. Die storie is heeltemal nuut vir my en ek sukkel nog om al die lingo en specs onder die knie te kry. Aangeheg fotos van die radio asook die specs. Is die radios dual band? As ek reg verstaan volgens foto van die boks is hy net op 66-88MHz? Of is die ander frekwensies ook op...
by Matewis007
Wed Apr 18, 2018 6:22 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit
Replies: 12
Views: 6991

Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit

Ek het vir my 'n Kirisun PT8100 gekoop en soek nou plek in dirmbakkir om hom vas te sit. Betrokke bakkie is 'n 2002 Hilux D/C IFS.

Enige hulp sal waardeer word.

Matewis

Sent from my SM-P585 using Tapatalk

by Matewis007
Fri Mar 03, 2017 2:25 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Intercooler and chip on KZ
Replies: 2
Views: 3208

Re: Intercooler and chip on KZ

Ah, Dankie Johan.
by Matewis007
Fri Mar 03, 2017 10:37 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Intercooler and chip on KZ
Replies: 2
Views: 3208

Intercooler and chip on KZ

Hallo almal,

Ek het so bietjie gaan lees deur die posts, Lyk my of motorcade die mense is om die intercooler te fit. Izak by Dynotech tune al my rygoed so bakkie sal soontoe gaan vir chip. Sien iemand het erens gepraat van Hoppy??

Wie is dit en waar kan ek met hom in verbinding tree??

Dankie!
by Matewis007
Fri Nov 18, 2016 2:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 hilux moose test fail
Replies: 35
Views: 7104

Re: 2016 hilux moose test fail

Vian klink my hulle het 'n vyfskakel stelsel met kronkelvere - ek tik nou direk uit die Motorburger.

So klink my soos 'n 5-link tipe stelsel wat die manne op RWD karre gebruik om beter traksie van die lyn af te kry.
by Matewis007
Thu Nov 17, 2016 4:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 hilux moose test fail
Replies: 35
Views: 7104

Re: 2016 hilux moose test fail

Sien vandag op Wegry se youtube hulle het die Moose test weer gedoen met 'n suid-afrikaans Hilux en die uitslae lyk aansienlik anders. Gaan kyk bietjie. Goeie voorbeeld is die nuwe Navara wat nou SA toe kom. Volgens Nissan het hy 20mm meer ground clearance as sy boeties elders in die wereld met ande...
by Matewis007
Tue Nov 01, 2016 9:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.4 vs 2.8
Replies: 43
Views: 22604

Re: 2.4 vs 2.8

Ek het laasweek 'n 2.8 DC 4x4 AT gery, bakkie loop lekker en was impressed. MAAR, as ek my hardverdiende geld moet spandeer koop ek die 2.4
by Matewis007
Tue Nov 01, 2016 9:21 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 6288

Re: 10W40 motorcycle oil

ZX10R - gebruik die recommended olie. Dis DUUR engines daardie.
by Matewis007
Tue Nov 01, 2016 3:16 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 6288

Re: 10W40 motorcycle oil

Ok. So meeste van die manne hier gebruik die Castrol Actevo. Goeie olie en prys is nie mal duur nie. Ek koop dit sommer hier by ons plaaslike Goeie Hoop Onderdele.
by Matewis007
Tue Nov 01, 2016 3:06 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 6288

Re: 10W40 motorcycle oil

Hel watse skoeters ry julle manne? My olie is R200 'n 5liter. Moet byse ek het nie wet clutch nie. Maar in my Dakar het ek Castrol Actevo 4T gebruik en was so rondom R60/liter
by Matewis007
Tue Nov 01, 2016 1:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre Advise needed please (somewhat urgent)
Replies: 19
Views: 3931

Re: Tyre Advise needed please (somewhat urgent)

Koop die Grabbers. Jy sal nie spyt wees nie. Lekker band, goeie ritgerief en stiller as my ATX's wat ek op my bakkie gehad het.
by Matewis007
Tue Nov 01, 2016 12:45 pm
Forum: Motorbikes
Topic: 10W40 motorcycle oil
Replies: 14
Views: 6288

Re: 10W40 motorcycle oil

Ok eerste Vragie, watter skoeter het jy?? Dan sal ek die res van die vrae kan antwoord.
by Matewis007
Thu Oct 27, 2016 1:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 hilux moose test fail
Replies: 35
Views: 7104

Re: 2016 hilux moose test fail

Verskoon my afrikaans maar dis 'n klomp stront. Gaan kyk na die hoeke waarteen die frikkie die draaie enter. Is al die bakkies op dieselfde bande? Banddruk dieselfde? I think not. Met geen van die ander bakkies ry hy omtrent cones raak nie maar net met die hilux en pluk dan die voertuig terug.
by Matewis007
Fri Oct 21, 2016 1:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lekke reen
Replies: 9
Views: 1832

Re: Lekke reen

Koop 'n 50kg sak Turbo31 ek dink, by die kooperasie. Jou gras groei dat hy kraak. Rondom R370 as ek reg onthou en jy kom ver met hom uit
by Matewis007
Mon Oct 17, 2016 12:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering
Replies: 5
Views: 4320

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Dit sal verseker wees. Daar is baie plekke om te verken en jy kan bietjie teen berg ook uit op van die ander plase

Sent from my Z3
by Matewis007
Sat Oct 15, 2016 7:39 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering
Replies: 5
Views: 4320

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Dawie, 'n pel van my het dit as volg opgesom.

" 'n eet-naweek met bietjie bikery en kuier."
by Matewis007
Sat Oct 15, 2016 4:27 am
Forum: Trip Reports
Topic: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering
Replies: 5
Views: 4320

Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Hierdie is nou nie 'n bakkie trip report nie maar here goes.

https://witvosblog.wordpress.com/2016/1 ... wondering/" onclick="window.open(this.href);return false;
by Matewis007
Fri Oct 14, 2016 1:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE Exhaust question
Replies: 5
Views: 1521

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE Exhaust question

Best bet would be to ask Roddy at Powerflow in Bellville. I also asked about not running a silencer box but he said that he would not do it.
by Matewis007
Thu Oct 06, 2016 1:42 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: More RELIABLE oomph for a 2700i Lux - What's best??
Replies: 15
Views: 6404

Re: More RELIABLE oomph for a 2700i Lux - What's best??

Petri, Uit my limited race-car experience, jy gaan op 'n petrol engine max 7kw gain. As jy chip, freeflow en head doen. Dis N/A. Om net te freeflow sonder om hom te tune is geld mors. Als gaan oor lugvloei, so as jy die intake, head en die downpipe met exhaust doen met n chip kyk jy na 7kw. Best bet...
by Matewis007
Mon Sep 26, 2016 8:23 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bonnet Guard for my KZ
Replies: 5
Views: 4573

Re: Bonnet Guard for my KZ

Het reggekom by Hyper Autoparts oorkant Supa-Quick
by Matewis007
Mon Sep 26, 2016 7:44 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bonnet Guard for my KZ
Replies: 5
Views: 4573

Re: Bonnet Guard for my KZ

Dankie Rudi ek gaan sommer vandag of more gou by hulle draai!
by Matewis007
Thu Sep 22, 2016 3:01 pm
Forum: Any Other Vehicle
Topic: 1980 Pontiac Trans Am Turbo
Replies: 44
Views: 11917

Re: 1980 Pontiac Trans Am Turbo

WOW, die interior lyk soos 'n nuwe!!! Ek gaan hierdie een dophou.
by Matewis007
Wed Sep 21, 2016 1:23 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bonnet Guard for my KZ
Replies: 5
Views: 4573

Bonnet Guard for my KZ

Hi guys,

Where on this green earth can i find a bonnet guard for my KZ??

Toyota wants me to part with R800+ and that's not gonna happen!

I'm in Brackenfell BTW.

Thanx Jaco
by Matewis007
Mon Sep 05, 2016 12:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2017
Replies: 37
Views: 6608

Re: Dakar 2017

Sub!! Hoop die Toyotas skop hierdie jaar 'n slag die minis se gatte
by Matewis007
Mon Sep 05, 2016 9:12 am
Forum: Trip Reports
Topic: Brandvlei Kelder 4x4 dag
Replies: 2
Views: 3492

Re: Brandvlei Kelder 4x4 dag

http://i68.tinypic.com/9u3yc2.jpg http://i67.tinypic.com/24ay0pf.jpg http://i68.tinypic.com/2elgh1s.jpg http://i64.tinypic.com/f4fhu8.jpg http://i63.tinypic.com/ws64qr.jpg http://i64.tinypic.com/2hojzwg.jpg http://i68.tinypic.com/i6fert.jpg Die Jeep het gebreek. Gearbox klink my uitgeskuif http://i...
by Matewis007
Mon Sep 05, 2016 8:47 am
Forum: Trip Reports
Topic: Brandvlei Kelder 4x4 dag
Replies: 2
Views: 3492

Brandvlei Kelder 4x4 dag

Het die naweek my Hilux so bietjie gevat op 'n lekker roete. Was heel verbaas oor die bakkie se vermoeens in sand. Bande was afgeblaas na 1.2bar net met diff-lock lekker in die sand gaan speel. http://i65.tinypic.com/2ijkqxf.jpg http://i68.tinypic.com/v8mtte.jpg http://i68.tinypic.com/34ht5a9.jpg ht...
by Matewis007
Tue Aug 30, 2016 8:14 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 31677

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)

Sakkie se Corollus gaan binnekort met Twin Turbo's hardloop.
by Matewis007
Mon Aug 29, 2016 2:36 pm
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 31677

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)

Brackenfell, sy shop sit in Kraaifontein. Het onlangs 'n Lexus V8 in 'n ou RWD corolla ingebou met 'n D4D gearbox. MONSTER!!!
by Matewis007
Mon Aug 29, 2016 11:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wegry Bullrun 2016
Replies: 5
Views: 2238

Re: Wegry Bullrun 2016

Ek gaan hierdie jaar nie kan maak nie maar sit my solank op die lys vir 2017
by Matewis007
Mon Aug 29, 2016 11:16 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 31677

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)

Ek sit en hou dop. Izak ook gese ek moet die KZ bring dan toor hy hom so bietjie. Een ding wat ek hou van Izak, en dis nie omdat ek hom persoonlik ken nie. Hy tune enige ryding tot waar hy gemaklik voel. Krag = betroubaarheid. Hy sal eerder bietjie krag inboet maar sorg dat 'n ryding nogsteeds betro...
by Matewis007
Tue Aug 16, 2016 7:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 22097

Re: DIY EGT and more Gauge

Hahaha Johan, jy laat als baie aanloklik klink. So game on. Ek gaan dit bou. Why. Want ek like daai blerrie skermpie!!

Sent from my Z3
by Matewis007
Tue Aug 16, 2016 5:26 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 22097

Re: DIY EGT and more Gauge

Chris hoe het jy hom gekoppel? Ook met die EGT temp probe??
by Matewis007
Mon Aug 15, 2016 2:16 pm
Forum: Competitions
Topic: Cooper Dust Series
Replies: 31
Views: 15877

Re: Dust Challenge Series (DCS)

Ai bliksem hoe kon ek dit dan nou mis
by Matewis007
Mon Aug 15, 2016 7:53 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 22097

Re: DIY EGT and more Gauge

Dankie Johan, Laat ek bietjie shopping gaan doen.
by Matewis007
Thu Aug 11, 2016 8:55 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 22097

Re: DIY EGT and more Gauge

I would like to know as well. Going through JHB in 2 weeks so might have to pick up some electronics

Sent from my Z3
by Matewis007
Thu Aug 11, 2016 8:27 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Brandvlei 4x4
Replies: 1
Views: 2940

Brandvlei 4x4

Hi,

Het enige iemand inligting oor die 4x4 dag wat gewoonlik die eerste naweek van September by die Brandvlei Kelder buite Worcester aangebied word?

Ek wil bietjie die Hilux uitvat.
by Matewis007
Mon Aug 08, 2016 11:56 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ-TE with Colt pump
Replies: 33
Views: 11341

Re: KZ-TE with Colt pump

Sub, ek wil weer terugkom en kom lees
by Matewis007
Thu Aug 04, 2016 10:40 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Overheating
Replies: 16
Views: 3777

Re: KZTE Overheating

Hi Guys, (might be a silly question) Is it difficult to replace the thermostat or can it be done at home? and I take it that all this does is makes the temp gauge more accurate?? Difficult is a relative term. The thermostat housing is in a awkward place. You need to undo 5 bolts/nuts and drain the ...
by Matewis007
Tue Jul 12, 2016 1:17 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Kroonland 4x4
Replies: 11
Views: 8781

Re: Kroonland 4x4

Hahahahaha Ek is hoeka besig om saam met 'n pel 'n bikers outing te reel soontoe.
by Matewis007
Tue Jul 12, 2016 7:38 am
Forum: Trail Reports
Topic: Kroonland 4x4
Replies: 11
Views: 8781

Re: Kroonland 4x4

My Skoonmense het op Kaaimansgat gebly. Het daai paaie al almal gery. En dan is daar nog 'n waterval ook wat min mense van weet.
by Matewis007
Mon Jul 11, 2016 8:15 am
Forum: Build your own:
Topic: Long overdue project.
Replies: 309
Views: 137563

Re: Long overdue project.

Leka Froll, as jy die engine oopmaak laat balance hom sommer. Maak 'n hengse verskil in hoe 'n engine rev en hulle loop sommer net gladder.
by Matewis007
Fri Jul 08, 2016 3:53 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Replies: 37
Views: 6643

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Ek hou hierdie dop want ek sit met dieselfde idee.
by Matewis007
Mon Jun 13, 2016 3:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Swartvark on local Motorcross track pics
Replies: 7
Views: 2361

Re: Swartvark on local Motorcross track pics

Bliksem dit lyk lekker!!
by Matewis007
Mon May 23, 2016 9:06 am
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 94
Views: 23417

Re: Alu Canopy en Eie krag

Ek hou dit dop. Wil self vir my so iets bou. Sal interessant wees om die finale gewig van die canopy te sien!

Go to advanced search