Search found 246 matches

by merwn
Wed Aug 17, 2016 5:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Writing is on the wall..........
Replies: 23
Views: 24585

Re: Writing is on the wall..........

Geluk en mag daar nog baie lang jare wees en baie dankie vir julle goeie diens
Groete
Nick
by merwn
Wed Jul 20, 2016 10:05 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Spitronics ? is it good or not
Replies: 19
Views: 4410

Re: Spitronics ? is it good or not

Ek dink dit is n goeie unit ek het omtrent 10 jaat terug spitronics unit in MCW se bakkie gesit wat eers myne was en het geen probleme gehaat todat ek hom verkoop het nie.Ek en my seun het nou weer n Spitronics op sy 20v toyota enjine gesit wat ons in n corola gesit het en geen probleme nie en Spitr...
by merwn
Wed Mar 11, 2015 5:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Replies: 13
Views: 1996

Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes

Tuffstuff
by merwn
Sun Feb 22, 2015 8:12 am
Forum: Trip Reports
Topic: 2014 December Bostwana/Namibia
Replies: 42
Views: 6411

Re: 2014 December Bostwana/Namibia

Dit lyk baie lekker jy het net n stel cooper STT gekort dan sou groot verskil gesien het in die modder
by merwn
Mon Nov 10, 2014 5:33 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Where Can I get a body lift done on a D4D 3l Single cab.
Replies: 14
Views: 3558

Re: Where Can I get a body lift done on a D4D 3l Single cab.

Ek beveel Louis by 4x4 Megaworld aan het myne gedoen n maand terug en het puik diens gekry en my lux ry soos n droom
by merwn
Thu Jul 24, 2014 4:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Post something
Replies: 132
Views: 13601

Re: Post something

LEEUS BLY TOPS :celebrate: :dance1:
by merwn
Mon May 26, 2014 4:34 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Wanted for My Hilux
Replies: 4
Views: 5274

Re: Wanted for My Hilux

http://www.4x4direct.co.za/led-bike-lig ... -p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Sat May 17, 2014 8:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Parts help for 2002 Hilux
Replies: 9
Views: 1576

Re: Parts help for 2002 Hilux

Mpumalanga Kriel
by merwn
Fri May 16, 2014 3:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Parts help for 2002 Hilux
Replies: 9
Views: 1576

Re: Parts help for 2002 Hilux

As jy nader was sou ek jou kon help met die bar en brackets ek het van dit
by merwn
Fri May 16, 2014 3:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux v Amarok
Replies: 5
Views: 1494

Re: Hilux v Amarok

Nfriend wat ek ken het my gese ek moet een vir om aflaai hy wil iemand wat hy ken verpes want hy het n Amarok maar soos ek gesoek het van die 11 is daar net 2 waar die Toyota wen en die res die Amarok.En dit is nie die voertuig nie maar net tegniek een wat eerste traction het wen
by merwn
Fri May 02, 2014 8:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fast Golf
Replies: 4
Views: 1145

Fast Golf

Wat dink julle van die golf
http://www.youtube.com/watch?feature=pl ... NKVF1RxSuE" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Mon Apr 28, 2014 10:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA TLC
Replies: 78
Views: 9233

Re: SFA TLC

Dit lyk sommer baie mooi en jou lux is ook mooi met die bumper
by merwn
Tue Apr 22, 2014 8:52 am
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

En hier is die eind produk moet nog net geverf word en die binne kant moet klaar gemaak word
by merwn
Tue Apr 22, 2014 8:49 am
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Het dit met deur rubbers geseel wat ek by Pieter gekoop het
http://www.4x4direct.co.za/shop/canopy- ... -p-440.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Mon Apr 21, 2014 4:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alu Canopy
Replies: 10
Views: 2229

Re: Alu Canopy

viewtopic.php?f=41&t=34282" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Mon Apr 21, 2014 8:57 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alu Canopy
Replies: 10
Views: 2229

Re: Alu Canopy

Hallo
Het vir my een gebou met 25x25x2 staal tubing en oorgetrek met alu sheet en hy weeg 50kg
by merwn
Thu Mar 27, 2014 8:09 am
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Nog n paar foto's Daar het n paar flops ingetree want nou hastig moet die canopy gebruik vrydag gaan kamp sal al die flops uitsorteer as ek terug kom en weer strip om te verf
by merwn
Mon Mar 24, 2014 9:16 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Nog n paar
by merwn
Mon Mar 24, 2014 9:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

En hier nog n paar van die canopy
En ja die frame moet nog geverf word pas net alles en dan weer afstrip en daan verf anders krap die frame as ek alles eers pas nadat hy geverf is
by merwn
Mon Mar 24, 2014 9:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Het weer bietjie tyd gekry om verder te gaan met my projek
Het nog werk op die laai systeem en moet ook nog oorgetrek word met alu checker plate
by merwn
Fri Feb 28, 2014 3:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA TLC
Replies: 78
Views: 9233

Re: SFA TLC

Nee dit is die fuel pomp relay met my ook gebeur op snelweg nuwe relay in gesit en verder gery
by merwn
Fri Feb 28, 2014 2:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lefty day
Replies: 25
Views: 2627

Re: Lefty day

Ek is n trotse lefty en n leeu
by merwn
Thu Feb 13, 2014 3:34 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Ek het hom geweeg soos hy daar is die raam weeg 36 KG
by merwn
Wed Feb 12, 2014 8:09 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Nog n paar sal weer laai die naweek
by merwn
Wed Feb 12, 2014 8:05 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Het begin met my laai sisteem en is nog besig gaan met alu plaat oortrek
by merwn
Wed Feb 12, 2014 3:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spur - 1973
Replies: 18
Views: 2086

Re: Spur - 1973

Dit was die eerste plek wat ek gevra het maar hulle stel nie eers belang om te help nie
by merwn
Tue Feb 11, 2014 3:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spur - 1973
Replies: 18
Views: 2086

Re: Spur - 1973

Waar kan ek nog menu's kry ek maak spur menus bymekaar
by merwn
Sat Feb 08, 2014 9:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Het ook my materiaal gekry vir my laai rakke sal ook foto's op sit sodra ek met hom begin
by merwn
Sat Feb 08, 2014 8:58 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Ja ek het van Pieter sin af gewerk en net myne gemeet en seker gemaak dit is reg volgens myne
maar sal dit deel as ek klaar is met alles
by merwn
Fri Feb 07, 2014 2:37 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Baie dankie sal weer foto's op sit na die naweek
by merwn
Wed Feb 05, 2014 7:45 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Dankie

Ek het al klaar begin met een 'n N/L moet nog net die batt agter insit en die drade tussen die twee battery's
by merwn
Wed Feb 05, 2014 3:42 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

En hier is die eergery wat ek gaan is sit n stel van 6 elk
by merwn
Wed Feb 05, 2014 3:41 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

En nog
by merwn
Wed Feb 05, 2014 3:31 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Dankie
ja ek is nog besig met dit hier nog n paar
by merwn
Tue Feb 04, 2014 9:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Sal more weer paar foto's laai
by merwn
Tue Feb 04, 2014 8:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

Re: IFS Alu-Canopy

Nog n paar
by merwn
Tue Feb 04, 2014 8:23 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Alu-Canopy
Replies: 39
Views: 6333

IFS Alu-Canopy

Hallo
Het n paar projekte wat ek wil aanpak op my IFS

1) Alu Canopy
2) Laai system
3) Deul batt system

Hier is 'n paar foto's van my vordering:
by merwn
Mon Feb 03, 2014 3:47 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: ARB bullbar lights - LED??
Replies: 5
Views: 4951

Re: ARB bullbar lights - LED??

Hallo
Daar was spasies om die lig hy het gese hy gaan die gap toe maak met n alu plaatjie wat mooi om die lig gaan
Het nog nie gesien of hy dit gedoen het nie

groete
Nick
by merwn
Sun Feb 02, 2014 6:38 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: ARB bullbar lights - LED??
Replies: 5
Views: 4951

Re: ARB bullbar lights - LED??

Hallo

N vriend van my het die gekoop en in syne ingesit werk baie goed

http://www.4x4direct.co.za/shop/led-bik ... -p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Fri Nov 22, 2013 5:43 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Kompresser agter die agterste sitplek
Replies: 6
Views: 1904

Re: Kompresser agter die agterste sitplek

Hallo Ek het myne in Jan 2010 ingesit in die bonnet het my lux verkoop en werk nog steeds het net 'n lang hose wat buite op onder voor fender in pas met coupler dan kan jy ver by kom kyk op die link http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=41&t=5671" onclick="window.open(this.hr...
by merwn
Wed Oct 16, 2013 5:14 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA TLC
Replies: 78
Views: 9233

Re: SFA TLC

Hallo
No it's the standard diff just fit gear max lockers
by merwn
Wed Sep 11, 2013 1:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: Broken pin on steering wheel cover
Replies: 11
Views: 1801

Re: Broken pin on steering wheel cover

Martin jy het 'n baie mooi lux wens ek kan ook so een kry :taunt: :cry:
by merwn
Sat Jul 27, 2013 8:09 am
Forum: General Mods
Topic: Dif Locks for very old Hilux
Replies: 19
Views: 3948

Re: Dif Locks for very old Hilux

Hallo
Ek het ook so ou lux 1996 en ek het die local diff en het vir my gearmax lockers ingesit en werk soos 'n bom
by merwn
Fri Jul 12, 2013 4:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Leatherman en vlieg
Replies: 20
Views: 2902

Re: Leatherman en vlieg

Toe ek Kaap toe was in April het ek my tasse met cable tie's toe gemaak en in my hand begasie my nuwe cresent side cutter gebere ,hulle dit opgetel en ek moes hom by hulle los of weg gooi nie geweet mag dit nie daar in he nie sit jy dit in jou ander begasie dan steel hulle dit.
by merwn
Fri Jul 05, 2013 7:44 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!
Replies: 36
Views: 7160

Re: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!

Hallo kyk wat het ek op internet gekry
http://www.youtube.com/watch?feature=pl ... u3gK8dmLxo" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Fri Jun 21, 2013 4:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: This is cool Bull Dozer Driving
Replies: 6
Views: 1156

Re: This is cool Bull Dozer Driving

Daai ou kan maar,en dit is 'n (FEL) Front end Loader en nie 'n bull dozer nie :thumbup:
by merwn
Tue Apr 09, 2013 2:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Insurance for my 89 SFA plus all the addons ? best company ?
Replies: 19
Views: 2288

Re: Insurance for my 89 SFA plus all the addons ? best compa

Tuff Stuff is goed jy kan jou extras ook op sit en is gedek vir jou 4x4 op trails ens
by merwn
Tue Apr 02, 2013 8:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WHAT Aftermarket Engine Management System??
Replies: 21
Views: 2895

Re: WHAT Aftermarket Engine Management System??

Het Spitronics op my 2.4 22R vanaf 2005 so ver geen probleme nie en het alles myself gedoen
by merwn
Sun Feb 24, 2013 9:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Which Antivirus program are you using
Replies: 32
Views: 3317

Re: Which Antivirus program are you using

Ek gebruik COMODO en sover geen probleme nie
by merwn
Tue Jan 15, 2013 4:26 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R EFI FUEL CONSUMPTION
Replies: 6
Views: 4170

Re: 22R EFI FUEL CONSUMPTION

Ek average s0 7.3 Km/L met myne en as ek op snelweg ry lang pad teen 120Km dan het ek al 8 Km/L gekry
by merwn
Tue Nov 13, 2012 4:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Verblyf naby Stellenbos
Replies: 6
Views: 1184

Re: Verblyf naby Stellenbos

Jacques
Dankie het toe vir Daniël gebel en sal hom gaan sien sodra ons in die Kaap is ons vlieg die 28 Nov om al die reelings te plaas

Nick
by merwn
Mon Oct 15, 2012 5:09 pm
Forum: Competitions
Topic: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar
Replies: 96
Views: 20546

Re: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar

Dankie Cassie
Gaan more inbetaal en die proof mail
by merwn
Fri Oct 12, 2012 7:08 pm
Forum: Competitions
Topic: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar
Replies: 96
Views: 20546

Re: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar

Ek soek nommer 13 , 15 , 25 en 133 weet nie hoe om op die lys te sit nie
by merwn
Sat Sep 15, 2012 9:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Verblyf naby Stellenbos
Replies: 6
Views: 1184

Verblyf naby Stellenbos

Hallo ek soek verblyf vir 'n paar mense vir April 2013.My dogter trou die 13 April in Stellenbos en ons almal bly hier in Mpumalanga
en Gauteng.soek plek wat nie 'n aem en been gaan kos nie .

Dankie

Nick
by merwn
Sun Jul 22, 2012 9:39 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Spitronics engine management
Replies: 8
Views: 4633

Re: Spitronics engine management

Ek het April 2010 my 22R EFI met Spitronics engine management gedoen was een van die eerste 22R met Spitronics management nog nie eendag probleme gehaat nie en vir my is (Spitronics engine management) baie eenvoudig en hulle after sale baie goed en baie behulp saam.Ek het 'n toyota corolla met 'n 1....
by merwn
Fri Jun 01, 2012 7:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rugby
Replies: 20
Views: 2682

Rugby

Hi! As jy vandag "please call me's" kry moenie terug bel nie,
dis die Blou Bulle wat supporters soek! :o: :o:
by merwn
Fri Jun 01, 2012 7:37 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Compressor in engine bay
Replies: 25
Views: 6142

Re: Compressor in engine bay

Nou nie in 'n KZTE nie maar in SFA
viewtopic.php?f=41&t=5671" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Thu May 17, 2012 6:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tow bars
Replies: 8
Views: 1348

Re: Tow bars

Hier is myne
viewtopic.php?f=42&t=7101" onclick="window.open(this.href);return false;
by merwn
Tue May 01, 2012 8:42 am
Forum: Build your own:
Topic: 12V Krag box
Replies: 3
Views: 1555

Re: 12V Krag box

Dankie
Ek het klaar my tester daar in gesit ,en sover gaan daar niks op gepak word nie as ek iets daar op moet sit sal ek eers beskermik daar op sit.My folgende goed wat ek wil maak is 'n alu canopy en rakke binne indie bak.

Go to advanced search