Search found 3 matches

by Jacques.PE
Tue Dec 06, 2016 7:29 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: front vibration on sfa
Replies: 2
Views: 1725

Re: front vibration on sfa

Dankie vir die terugvoering Mud Dog sal dit vandag probeer en kyk wat maak hy.

Dankie
by Jacques.PE
Mon Dec 05, 2016 9:04 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: front vibration on sfa
Replies: 2
Views: 1725

front vibration on sfa

Hello almal enige raad vir my sukkel met n vibrasie op my 1994 2.4d 4x4 single cab. Het onlangs net van nerens gekom. Het al propshaft laat oordoen al my hangers replace en nuwe poly bushess. Laasweek 4 rancho shocks ingesit en nuwe Gabriel steering damper. Enige Raad sal waardeer word. Of iemand in...
by Jacques.PE
Mon Aug 01, 2016 8:40 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: newbie
Replies: 7
Views: 2991

newbie

Hello almal ek is Jacques van die baai. Ek is man n rustige ou en doen ma die dinge wat hilux manne doen die buitelewe dinge. :thumbup:

Go to advanced search