Search found 3 matches
- Thu Jan 26, 2017 8:25 pm
- Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
- Topic: Prado 2008 VX driver seat
- Replies: 1
- Views: 3496
Prado 2008 VX driver seat
Ek het Prado 2008 model gekoop maar die drywer sitplek lyk nie lekker nie, ek dink die vorige eienaar was n groot ou , dit lyk of die sitplek aan die deur se kant gebuig is wie kan so iets fix ??
- Thu Jan 26, 2017 8:02 pm
- Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
- Topic: Bying a Prado 2nd hand??
- Replies: 32
- Views: 29084
Re: Bying a Prado 2nd hand??
Ek het n Prado 2008 VX gekoop 195,000 km op die klok vir R 140 000 was dit n normale prys , moet shocks vervang dis ok , maar iets bekommer my wanneer ek stop teen n opdraande en ek haal my voet van die briek af dan skop die anti skid in,is dit normal of slaan ek nou my naam met n plank , het n Paje...
- Thu Jan 26, 2017 7:41 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Engines to avoid
- Replies: 7
- Views: 2289
Re: Engines to avoid
Mr_B wrote:I believe the Ford Kuga 1.6 turbo engine is also best avoided... they apparently run a little hot!