Search found 10 matches

by Kobusm12
Sun May 06, 2018 7:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Hi almal, het iemand al 235/85/r16 op n hilux sfa gesit. Ek het split rims en kan n stel bande vir n goeie prys kry maar is nie seker of hulle sal skraap nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
by Kobusm12
Wed Jan 31, 2018 8:03 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Dankie almal, ek het die tenk uitgehaal en 'n ketting ingesit en hom bietjie geskud om die ergste vuilis uit te kry en met water uitgespoel maar hy is nog nie skoon nie. Kan iemand dalk 'n chemikalieë aanbeveel wat ek kan gebruik. Silverton radiators in krugersdorp vra al R550 om dit te flush maar d...
by Kobusm12
Mon Jan 29, 2018 8:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Goeie naand almal. Ek wil uitvind of iemand dalk 'n plek aanbeveel of raad gee hoe om 'n ou petroltenk skoon te maak, myne het vuilgoed in wat my filter verstop en dan sluk die bakkie. Enige raad sal waardeer word.



Sent from my iPhone using Tapatalk
by Kobusm12
Mon Jan 29, 2018 8:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Goeie naand almal. Ek wil uitvind of iemand dalk 'n plek aanbeveel of raad gee hoe om 'n ou petroltenk skoon te maak, myne het vuilgoed in wat my filter verstop en dan sluk die bakkie. Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
by Kobusm12
Sat Nov 11, 2017 1:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Baie dankie, sal maar daai 32" bande verkoop


Sent from my iPhone using Tapatalk
by Kobusm12
Sat Nov 11, 2017 11:17 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Hello almal. Ek wil uitvind of ek 32" bande op n standaard sfa kan sit of is daar modifikasies nodig. Ek het al n paar onderwerpe oor die 33" gesien dat mens die diff vorentoe moet skuif, is dit dieselfde met 32" ?



Sent from my iPhone using Tapatalk
by Kobusm12
Tue Jul 04, 2017 8:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Goeie naand almal. Ek het nou redelik virdering gemaak met my hilux projek. Ek het uiteindelik die 4y terug. Sal iemand my dalk se watter grootte boute ek nodig het om die bellhousing op die block vas te maak, die vorige bellhousing wat vir n 3l ford gemaak is om op n 4y ratkas te pas se boute pas n...
by Kobusm12
Sun Apr 16, 2017 9:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Dankie vir die terugvoering. Sal fotos oplaai van die vordering op die projek.


Sent from my iPhone using Tapatalk
by Kobusm12
Sat Apr 15, 2017 7:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Re: Hilux sfa general questions

Dankie, die ford engine is nie meer so goed soos hy moet wees nie en ek verstaan dis n baie ou model. Ek het die oorsprongklike 4y saam met die bakkie gekry. So my groot rede is eintlik betroubaarheid.


Sent from my iPhone using Tapatalk
by Kobusm12
Fri Apr 14, 2017 10:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux sfa general questions
Replies: 20
Views: 5715

Hilux sfa general questions

Goeie naand almal my naam is Kobus en ek is nuut op die forum. Ek het onlangs my eerste 1989 hilux sfa gekoop. Ek weet nie veel van hierdie hiluxe nie en hoop iemand kan my bietjie meer vertel oor hulle. Ek het die bakkie gekoop met n 3lt ford v6 in maar is tans besig om die oorsprongklike 4y in te ...

Go to advanced search