Search found 7 matches

by Remus
Sat May 20, 2017 10:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Parts availability.
Replies: 9
Views: 975

Parts availability.

Hi guys, quick question, how easy is it to still get over the counter parts for the sfa models? I hate having to import parts for a vehicle. Seeing that i want to buy my first sfa, just want to make sure i dont screw myself over again.
Thanks
by Remus
Thu May 18, 2017 11:49 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Navara v8
Replies: 4
Views: 1034

Re: Navara v8

Hahaha, as jy weet wat n hammermeul is sal jy verstaan. Nee ek grap net. Hkm ek bang is vir die hilux is bloot net diefstal. Hulle het op die plaas 3 keer gekom vir my pa se isuzu kb 280, derde keer het hulle reg gekom en weg gekom. Maar daar is net iets aan die sfa se look wat my aandag trek. En to...
by Remus
Thu May 18, 2017 11:17 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: V8 vs v6
Replies: 12
Views: 1300

V8 vs v6

More julle. Wil iets uitvind. Kyk die 4.0 v6 is volop, so moet ek kyk na so bakkie of moet ek n eerder n lexus v8 oorweeg? Wil graag weet van betroubaarheid teenoor konsumpsie teenoor performance. Ek weet albei is nie lig op petrol nie, wat ek wil weet is vir die kompleet pakket wat jy uit albei kan...
by Remus
Thu May 18, 2017 10:56 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: General questions about the sfa.
Replies: 5
Views: 621

General questions about the sfa.

More julle. Wil paar goed uitvind oor die sfa, soos meeste van julle weet is ek in die mark vir n 4x4 maar ek is nie mal oor die diesel of ou petrol idee nie. So ek oorweeg n bakkie met n lexus engine in. Een bekommernis wat ek het is dat indien ek n sfa koop hy gesteel gaan word, toyota is baie pop...
by Remus
Thu May 18, 2017 10:39 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Navara v8
Replies: 4
Views: 1034

Navara v8

More julle. So gistraand is ek op die internet besig om na n 4x4 met n lexus engine te kyk, ek kom toe op n paar mooi sfa's af, 1 isuzu wat erg swak gedoen is en toe n navara, dis die d40 shape, double cab met n lexus v8 en n 5 spoed boks. In hy word verkoop deur n stealership. So ek het n paar vrae...
by Remus
Mon May 15, 2017 2:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Help with which model to get.
Replies: 2
Views: 484

Help with which model to get.

Good day gents. Quick question, I'm in the market for a 4x4 but not exactly sure which model to go for. I really like the look of the SFA so I was kind of set on 1, but after some thought I realised it might not be the best option. Just to give you an idea of what my original plan was. 4x4 SFA, fit ...
by Remus
Sun May 14, 2017 11:27 am
Forum: Meet the People
Topic: Newbie
Replies: 9
Views: 856

Newbie

Hi guys, new to the forum and hopefully soon to be new hilux owner. Come from a long and lovely line of chev luminas, but i think its time for a scenery change.

Go to advanced search