Hennie,
al die standard goed plus:
Parrot handsfree
spoed beheer
SAC chip en intercooler
Zenon ligte
inverter
135l tenk
Search found 54 matches
- Tue Jul 02, 2013 2:45 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kommentaar asb! Comment pls!
- Replies: 14
- Views: 2273
- Tue Jul 02, 2013 2:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kommentaar asb! Comment pls!
- Replies: 14
- Views: 2273
Kommentaar asb! Comment pls!
Hoe lyk die vir julle?
Amper 400 000 km met n lang lys ekstras van so by die R30 000!
http://www.gumtree.co.za/cp-bakkies-car ... redAd=true" onclick="window.open(this.href);return false;
Amper 400 000 km met n lang lys ekstras van so by die R30 000!
http://www.gumtree.co.za/cp-bakkies-car ... redAd=true" onclick="window.open(this.href);return false;
- Fri Aug 24, 2012 10:51 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Aai Aai
- Replies: 7
- Views: 1136
Aai Aai
Ek begin nou rerig moedeloos raak
Ek kan net nie n bakkie kry nie - alles is of verkoop of te duur!
Dink dis n Russiese komplot
Ek kan net nie n bakkie kry nie - alles is of verkoop of te duur!
Dink dis n Russiese komplot
- Wed Jul 11, 2012 10:19 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hoe lyk die?
- Replies: 9
- Views: 1656
Re: Hoe lyk die?
Dankie manne vir julle insette
Het toe uitgevind dit behoort vir so R180 000 te verkoop
So ek soek maar rustig voort!
Het toe uitgevind dit behoort vir so R180 000 te verkoop
So ek soek maar rustig voort!
- Thu Jun 21, 2012 3:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hoe lyk die?
- Replies: 9
- Views: 1656
Hoe lyk die?
:yahoo: :yahoo: Dit lyk asof ek dalk binnekort weer die voorreg sal he om my sitvlak in n Toyota te he. Enige kommentaar op hierdie ene waarna ek kyk sal waardeer word ASB! http://www.autotrader.co.za/makemodel/make/toyota/model/hilux/fueltype/diesel/bodytype/double-cab/stock-item-id/8a6c7d2937c84df...
- Thu Jun 21, 2012 3:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help please!
- Replies: 7
- Views: 1489
Re: Help please!
Thanks gents for the reply! seems like it's deep!
- Wed Jun 20, 2012 2:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help please!
- Replies: 7
- Views: 1489
Help please!
My geyser started pushing water out through the "overflow?" pipe.
Am I in trouble and if so, how deep/much?
Am I in trouble and if so, how deep/much?
- Fri May 04, 2012 8:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Another KZ-TE almost burnt
- Replies: 50
- Views: 4419
Re: Another KZ-TE almost burnt
Donkey,
ElectroMac in the south of Jhb does work for Porsche, so they should be good.
011 493 6465 speak to Des
ElectroMac in the south of Jhb does work for Porsche, so they should be good.
011 493 6465 speak to Des
- Wed May 02, 2012 9:49 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Kzte kilos/liter
- Replies: 12
- Views: 2358
Re: Kzte kilos/liter
Open road could easily cover 700km plus
Round and about 550- 600 kms
Stock standard - no modifications!
Round and about 550- 600 kms
Stock standard - no modifications!
- Tue Nov 29, 2011 8:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 104958
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Sit nou hierdie post vir die soveelste keer en lees. Die vrygewigheid wat hier demonstreer word is verbasend - maar neem ons ook kennis van die goedhartigheid van die borge en administrateurs van hierdie raffle??
Gaan nou nie eers probeer vertaal , sorri!
Gaan nou nie eers probeer vertaal , sorri!
- Mon Nov 28, 2011 8:17 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 104958
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Sal die lede beswaar maak as iemand wat n Landrover het ook ene koop?
- Mon Nov 28, 2011 8:00 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 104958
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Oorplasing gedoen!
- Mon Nov 21, 2011 3:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 104958
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
As ek ook van die "klein deposito en die paaiemente reel ons in die hof" kan gebruik, sal ek graag 111 en nog ene wil he!
- Tue Sep 27, 2011 10:39 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Spitbraai
- Replies: 11
- Views: 1632
Re: Spitbraai
Gaan dit nie goedkoper en makliker uitwerk as jy iemand se braai huur en dalk hulle ook kry om die spitbraai te doen nie? Dog ek vra maar net want daai dag wil jy seker nie jou tyd spandeer om kos te maak nie... jy wil seker deel van die onthaal wees Kassie jy is eintlik reg! Pappa was so gevlei da...
- Tue Sep 27, 2011 8:40 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Spitbraai
- Replies: 11
- Views: 1632
Spitbraai
More Manne!
My slim dogter het besluit om te trou, en nog slimmer besluit Pappa vader gaan die onthaal doen.
Nou di vraag - het iemand dalk planne wat ek kan gebruik om n spitbraai te bou asseblief?
My slim dogter het besluit om te trou, en nog slimmer besluit Pappa vader gaan die onthaal doen.
Nou di vraag - het iemand dalk planne wat ek kan gebruik om n spitbraai te bou asseblief?
- Wed Sep 07, 2011 11:22 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ek reken..
- Replies: 1
- Views: 611
Ek reken..
Ek het gewonner/gedink en nee maak nie te seer nie!
As ek nou al di spares ens koop wat diemanne so adverteer het ek een van die dae weer n Bakkie......
As ek nou al di spares ens koop wat diemanne so adverteer het ek een van die dae weer n Bakkie......
- Thu Apr 28, 2011 10:47 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sommer net omge ellie
- Replies: 2
- Views: 889
Sommer net omge ellie
Dis net vir my snaaks - na my ongeluk Desember kon ek ni "n KZ kry vir geld of liefde nie. Was genoodsaak om iets anders te koop.
Nou ewe skielik skop jy hulle onder elke boom uit
Nou ewe skielik skop jy hulle onder elke boom uit
- Tue Mar 15, 2011 2:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Campmaster Tent
- Replies: 7
- Views: 1273
- Tue Mar 15, 2011 2:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Campmaster Tent
- Replies: 7
- Views: 1273
Re: Campmaster Tent
Dekselse foto wil ni laai nie!
- Tue Mar 15, 2011 11:44 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Campmaster Tent
- Replies: 7
- Views: 1273
Campmaster Tent
Manne, wat reken julle kan die tent verkoop word vir? Seiltent, drie kamers slegs eenkeer gebruik. Groot genoeg dat n "queensize" bed daarin pas!
- Thu Mar 25, 2010 11:44 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2002 Hilux DC KZTE 4x4
- Replies: 4
- Views: 1093
2002 Hilux DC KZTE 4x4
What would be a fair price to sell it for?
120 000 km
loadbin rubberized
Full leather interior
NL dual battery system
Bodywork good, although scratched from excursions
Canopy
Silver in colour
Don't have pictures, would just like to get an rough estimate!
120 000 km
loadbin rubberized
Full leather interior
NL dual battery system
Bodywork good, although scratched from excursions
Canopy
Silver in colour
Don't have pictures, would just like to get an rough estimate!
- Mon Mar 01, 2010 10:18 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Service schedule diesel
- Replies: 1
- Views: 868
Service schedule diesel
Hope this is in the right section and of use!
- Fri Feb 26, 2010 10:11 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Truck Camper body
- Replies: 6
- Views: 1821
Re: Truck Camper body
Paul, my skoonpa het soiets gebou wat hy op 'n kia 2700 gebruik. PM as jy belangstel
- Thu Feb 11, 2010 11:12 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Audi S5
- Replies: 25
- Views: 2186
Re: Audi S5
Miskien kan Photoshop bietjie help om die foto te verbeter......
- Mon Feb 08, 2010 3:01 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: KZTE Fuel Tank
- Replies: 9
- Views: 3233
Re: KZTE Fuel Tank
2002 KZTE has a reserve light
When on, about 100 km's left!
When on, about 100 km's left!
- Tue Dec 29, 2009 7:57 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Cirrus intercooler
- Replies: 13
- Views: 1710
Re: Cirrus intercooler
Marty, dankie
Ek neem aan die Dastek sit in dieselfde posisie as die SAC?
Niel, was on the website before the post, Pieter actually summarized the point that I would like to know!!
Ek neem aan die Dastek sit in dieselfde posisie as die SAC?
Niel, was on the website before the post, Pieter actually summarized the point that I would like to know!!
- Sun Dec 27, 2009 8:56 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Cirrus intercooler
- Replies: 13
- Views: 1710
Cirrus intercooler
More al die mense! Hoop die feesgety was goed vir julle
Vraag- enige iemand met ervaring van die Cirrus intercooler?
Voor/nadele of gebreke?
Dankie
Vraag- enige iemand met ervaring van die Cirrus intercooler?
Voor/nadele of gebreke?
Dankie
- Sun Dec 20, 2009 9:20 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: EGT gauge
- Replies: 5
- Views: 2059
Re: EGT gauge
Me too please!
- Sun Dec 20, 2009 9:12 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Upgrade from TATA Telcoline to Hilux
- Replies: 61
- Views: 11763
Re: Upgrade from TATA Telcoline to Hilux
Hi Anthony,
Goeie kopie en stunning voertuig - baie geluk!
Bly om te sien die KZTE "klub" brei uit!
Goeie kopie en stunning voertuig - baie geluk!
Bly om te sien die KZTE "klub" brei uit!
- Fri May 29, 2009 10:27 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Bleeding/replacing brake fluid --ABS
- Replies: 1
- Views: 411
Bleeding/replacing brake fluid --ABS
Is there a specific method to use when bleeding or replacing brakefluid where ABS brakes has been fitted?
Haven't done this for ages!
Haven't done this for ages!
- Fri May 08, 2009 8:32 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: HILUX STOLEN EARLY HOURS OF 7TH MAY IN MENLYN
- Replies: 63
- Views: 5818
Re: HILUX STOLEN EARLY HOURS OF 7TH MAY IN MENLYN
Groot gatslag Louis!
Glo almal sal hulle oë oophou. Sterkte!
Glo almal sal hulle oë oophou. Sterkte!
- Tue Apr 14, 2009 11:37 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R (2.4) Timing Chain Replacement
- Replies: 36
- Views: 30358
Re: 22R (2.4) Timing Chain Replacement
Well done!
Maybe in the interest of science you should also do a KZTE
When I do mine I can "call a friend"!
Maybe in the interest of science you should also do a KZTE
When I do mine I can "call a friend"!
- Sat Apr 04, 2009 10:00 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Reserve tank light on 01 KZ-TE
- Replies: 3
- Views: 899
Re: Reserve tank light on 01 KZ-TE
The 02 has. Good for another 100kay's still on the open road. Scary to find the limit though!
- Wed Apr 01, 2009 8:47 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Blomma needs help !!!
- Replies: 10
- Views: 1462
Re: Blomma needs help !!!
Mailed you
- Fri Mar 13, 2009 10:25 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Polarbear2008 se "nuwe" 'lux!
- Replies: 15
- Views: 2170
Re: Polarbear2008 se "nuwe" 'lux!
Goed om te sien die "KZ klub" brei uit! :thumbup: :thumbup: :thumbup: Jeepers Guys, and I thought the number of smokers were on the decline :confused: How many Diesel Dogs are in da Klub nou, more than 10 :? Johan B, Gertc, Bushwacker, Sun Chaser, Earth Wanderer, Neil, PolarBear 2008, Lou...
- Sat Mar 07, 2009 8:12 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Standard toolkit in hilux kz-te
- Replies: 10
- Views: 1791
Re: Standard toolkit in hilux kz-te
frik wrote:Bennie Bennie
Eintlik het n KZ nie n toolkit nodig nie dis meestal net om ander mense langs die pad te help
- Sat Mar 07, 2009 8:04 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Polarbear2008 se "nuwe" 'lux!
- Replies: 15
- Views: 2170
Re: Polarbear2008 se "nuwe" 'lux!
Welkom!
Goed om te sien die "KZ klub" brei uit!
Goed om te sien die "KZ klub" brei uit!
- Sat Mar 07, 2009 8:03 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Latest pics of Rockspider jnr
- Replies: 10
- Views: 2459
Re: Latest pics of Rockspider jnr
EISHHHHH!!!
Servet asb, ek kwyl hom nat!
Servet asb, ek kwyl hom nat!
- Fri Feb 27, 2009 1:27 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: HELP !! 4y 7m
- Replies: 43
- Views: 2970
Re: HELP !! 4y 7m
Dadz Toy BFI wrote:Maybe you can slacken the Niche a little and acknowledge the smokers
6. The DeiselKop Gang (as in Toyota Deisels not Inferior TD's) :roll:
DAMN!
- Fri Feb 27, 2009 1:25 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: HELP !! 4y 7m
- Replies: 43
- Views: 2970
Re: HELP !! 4y 7m
snipes wrote:Boss, we are talking SFA's here, do you have an SFA with a KZTE in? If so you're right, but then again it would probably be such a rare conversion that it might not get a mention??
B
It's called discrimination!!!!!!
- Fri Feb 27, 2009 1:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: HELP !! 4y 7m
- Replies: 43
- Views: 2970
Re: HELP !! 4y 7m
Hi Cubz, There's 3 gangs hanging around on this forum... 1. The 4Y gangs - a conservative bunch, always hungry for more power, but have to be happy with 85-90Kw or so max 2. The 7MGE gang - always knocking the 4Y guys, cause they got the power, but they always seem to be busy fixing/modifying and t...
- Fri Feb 20, 2009 10:38 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Meet BlackJack - Hilux Country Competition Prize
- Replies: 27
- Views: 3457
Re: Meet BlackJack - Hilux Country Competition Prize
Baie geluk en baie welkom by die hoogs eksklusiewe dieselklub!
- Fri Feb 20, 2009 9:00 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Members
- Replies: 3
- Views: 775
Re: Members
ESpecially the OLD people!
- Fri Feb 20, 2009 8:57 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Wie het????
- Replies: 24
- Views: 2497
Re: Wie het????
Kom jy ook van Oudtshoorn af?? :twisted: :twisted: :twisted:[/quote] :lol: :lol: Was al 'n paar keer VLUGTIG daar deur, duidelik nie vinnig genoeg nie! :o: :oops: :twisted: Neef Gert it's time to get a TV and while you at it get DSTV On my wife side of the fam, her aunt has 20 children... Now that w...
- Thu Feb 19, 2009 2:58 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Wie het????
- Replies: 24
- Views: 2497
Re: Wie het????
Kaspaas wrote:Hentey jou OU doring...hentey wrote:Ons weet wat dit beteken om diep te gooi!!!!
Duidelik ok nog nie gehoor van hoe OUER die bok, hoe harder die
(dis nou wat hulle sensorskap noem!
- Tue Feb 17, 2009 12:52 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Wie het????
- Replies: 24
- Views: 2497
Re: Wie het????
Varkie,onmoonlik dat jy op my kan skimp. 1) My seun is al amper 28 jaar oud 2)My oudste dogter 25 jaar oud 3)middelste dogter 18 jaar oud 4)jongste dogter is 5 jaar oud. 5)En laastens praat ek nie uit nie ,maar ek was nie jou spreekwoordelike selibate soet seun nie. Miskien neef GERT met sy 2 ling....
- Tue Feb 17, 2009 12:49 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Wie het????
- Replies: 24
- Views: 2497
Re: Wie het????
JohanM wrote:Ek dink dit is wat genoem word, 'n surprise ........ :roll:BenHur wrote:Eina :!: :!: :!:Boss2 wrote: 1. n dogter van 32
2. N dogter van 28
3 N dogter van 24
4 2X dogters van 5!
Jislaaik wat het daar gebeur
Die feit dat dit 2 was, was nogals 'n mase surprise!!!
- Mon Feb 16, 2009 1:40 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Wie het????
- Replies: 24
- Views: 2497
Re: Wie het????
Varkie,onmoonlik dat jy op my kan skimp. 1) My seun is al amper 28 jaar oud 2)My oudste dogter 25 jaar oud 3)middelste dogter 18 jaar oud 4)jongste dogter is 5 jaar oud. 5)En laastens praat ek nie uit nie ,maar ek was nie jou spreekwoordelike selibate soet seun nie. Miskien neef GERT met sy 2 ling....
- Mon Feb 16, 2009 1:08 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The fuel consumption of my Hilux
- Replies: 347
- Views: 358123
Re: The fuel consumption of my Hilux
Vehicle: 2002 KZTE Km's on the clock: 110000 Motor: Turbo diesel Vehicle lift/ suspension: nil Tyres: standard Wranglers Carb mod/ spacers?:No Air filter: Standard Snorkel?: No EFI?: No Cam cut?:No Exhaust mod?:Standard Tyre pressure Around town with lighter loads, 2 allround Permanent roofrack/ ten...
- Sat Jan 31, 2009 5:41 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: 'nother Newbie
- Replies: 26
- Views: 2657
Re: 'nother Newbie
BenHur wrote:hentey wrote:Ja ,maar ken jy ook die storie van die ou bokke het die hardste horings?
EK stem!!!!!
- Fri Jan 30, 2009 8:53 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: 'nother Newbie
- Replies: 26
- Views: 2657
Re: 'nother Newbie
Dankie vir al die vriendelike welkome!
Sukkel om die "Quote" deel te doen - sal nog leer!
In elk geval, daai 2 hou my aan die gang en dis nie 'n grap nie! Julle ken mos die storie van 'n ou bok met 'n groen blaar......
Sukkel om die "Quote" deel te doen - sal nog leer!
In elk geval, daai 2 hou my aan die gang en dis nie 'n grap nie! Julle ken mos die storie van 'n ou bok met 'n groen blaar......
- Wed Jan 28, 2009 3:23 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15639
Re: Force Air Intake KZTE
Will do for sure, Thanks!
Almost neighbours I see
Stay in the deep south - Alberton..
Almost neighbours I see
Stay in the deep south - Alberton..
- Wed Jan 28, 2009 12:46 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15639
Re: Force Air Intake KZTE
Hierdie lyk na 'n baie suksesvolle oplossing!
Sal self ook graag soiets met die lorrie wil doen
Sal self ook graag soiets met die lorrie wil doen
- Wed Jan 28, 2009 9:16 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: 'nother Newbie
- Replies: 26
- Views: 2657
'nother Newbie
Hi everyone
My name is Gert van den Berg, 51 years old, with beautiful 5 year old twin daugters
I drive a silver 2002 4X4 DC KZTE with 110 000 on the clock - my other baby
Love the steady if not eartshattering performance!
Unfortunately no mods yet, although busy installing dual battery system
My name is Gert van den Berg, 51 years old, with beautiful 5 year old twin daugters
I drive a silver 2002 4X4 DC KZTE with 110 000 on the clock - my other baby
Love the steady if not eartshattering performance!
Unfortunately no mods yet, although busy installing dual battery system