Search found 61 matches

by Vissie
Thu Feb 28, 2013 8:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Which rims?
Replies: 25
Views: 4362

Re: Which rims?

Watse rims is daai Bosvark ?
by Vissie
Fri Jan 25, 2013 2:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Difficult desition (Please HELP!!!!!!!!!!)
Replies: 18
Views: 2299

Re: Difficult desition (Please HELP!!!!!!!!!!)

I agree with Jaco on that. If you can afford it, buy a light on fuel vehicle for daily use and keep the 80 for over landing and 4x4.
by Vissie
Sat Jan 19, 2013 3:48 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Frtuner upgrades...
Replies: 12
Views: 4594

Re: Frtuner upgrades...

Hi there, sorry I know this is an old post but just bought a 2007 Tuna V6 4x4 and educating myself on the Tuna. I must also fit a long range tank as I know she is more thirsty than me. The only problem I have is that I had 2 spare tires on my Hi-Lux and know it can be a shlep to open the swing arm b...
by Vissie
Mon Dec 17, 2012 7:37 pm
Forum: Humor
Topic: The Recession !
Replies: 2
Views: 872

The Recession !

The recession has hit everybody really hard... My neighbour got a pre-declined credit card in the mail. Wives are having sex with their husbands because they can't afford batteries. CEOs are now playing miniature golf. Exxon-Mobil laid off 25 Congressmen. A stripper was killed when her audience show...
by Vissie
Sun Sep 11, 2011 7:37 pm
Forum: Humor
Topic: I wasn't that drunk
Replies: 7
Views: 1402

Re: I wasn't that drunk

Dog een :
Hoe weet jy as jy dalk biedjie te veel gehaad het ?
Waneer jy die oggend wakker word en jy hang oor die stoel en jou klere le in die bed.
by Vissie
Fri Sep 09, 2011 9:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tuffstuff Insurance
Replies: 14
Views: 2190

Re: Tuffstuff Insurance

Ek het Tuffstuff gehaad op my D4D en was oor die algemeen tevrede met hulle kliente diens maar net een negatiewe aspek. Toe ek die versekering uit neem het ek R100k se extra's laat spesifiseer en hulle my mee gedeel dat alles gedek is. Toe ek die bakkie af skryf het hulle egter vir my net R36,000 ui...
by Vissie
Fri Aug 12, 2011 12:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment
Replies: 66
Views: 5659

Re: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment

Baie gelluk OOOUPS :tease: Jy weet natuurlik jy gaan nou nie meer 4x4 toerusting op soek by die pantjies winkel nie maar Baba speelgoed ! Dis jou vooreg om te bederf en dan weer terug te gee vir die kinders.
by Vissie
Tue Aug 02, 2011 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: D4D VS V6 AUTO
Replies: 15
Views: 2425

Re: D4D VS V6 AUTO

Hi Mark, die naam Vissie is maar van my van Visser af en dalk ook iets uit te waai met die wisky wat soos water deur n vis se kuwe filtreer :tease: Ek sal maar n lang afstand tank moet in sit [ iets kleins soos n 140 L ] want jy sal waragtag nie voor my n bier oop maak by die kamp nie. Ek weet uit p...
by Vissie
Mon Aug 01, 2011 4:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tattoos ....
Replies: 26
Views: 3146

Re: Tattoos ....

Ek het n nat koerant op my regter blad. Dis n wolf met Jappanese skrif langs aan. Die wolf is die voor vader van alle honde en die skrif beteeken " Dog Soldier " Omrede ek 14 jaar in die polisie se honde eenheid was en ek vir die afgeloope 5 jaar in Iraq en Afganistan werk met honde.
by Vissie
Mon Aug 01, 2011 3:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: D4D VS V6 AUTO
Replies: 15
Views: 2425

Re: D4D VS V6 AUTO

Dis prisies wat my redenasie is. Ja die V6 is swaarder op brandstof maar indien jy die diens kostes in aanmerking bring sal jy beeter af wees as die D4D. Weet iemand van julle dalk van negatiewe aspekte op die V6 automaties behelwe brandstof koste? Ek wil rond kyk vir n 2009 op.
by Vissie
Mon Aug 01, 2011 10:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: D4D VS V6 AUTO
Replies: 15
Views: 2425

D4D VS V6 AUTO

Ek het n D-4D gehaad en wil nou kyk na die V6 automaaties. Watter een sal jy verkies vir elke dag gebruik en overlanding? Ek weet die low end talk op die D4D is grate vir 4x4 maar ek het n modified cruiser wat ek gebruik vir roetes en speel. So soek nou iets wat gemaklik sal wees met overlanding en ...
by Vissie
Fri Jul 29, 2011 8:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: PRYS VAN 2012 HI-LUX ?
Replies: 3
Views: 894

Re: PRYS VAN 2012 HI-LUX ?

Ja-nee Mark ek sit nog hier in sandland jong, maar is darm volgende week by die huis vir n maand. Kan nie wag vir daai eerste skuimkoppie nie, 3 maande laas iets oor die lippe gehaad. Ek dink egter ek moet wag dat die facelift uit kom dan sal daar baie goeie 2010/ 2011 bakkies beskikbaar wees vir na...
by Vissie
Fri Jul 29, 2011 7:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: PRYS VAN 2012 HI-LUX ?
Replies: 3
Views: 894

PRYS VAN 2012 HI-LUX ?

Het eenige iemand dalk n idee wat die prys min of meer gaan wees van die 2012 Hi-Lux ? Ek wonder of ek moet wag vir hom of die legend 40 moet kry.
by Vissie
Wed Nov 17, 2010 7:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ammo box clips?
Replies: 20
Views: 3210

Re: Ammo box clips?

Ek het verleede week daai draad clips gekoop by 4x4 Megaworld hier in Nelspruit vir R12 n clip Mark.
by Vissie
Wed Nov 03, 2010 7:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Introducing - Luxter - Hoppy's Half-Loaf SFA Hilux
Replies: 28
Views: 2711

Re: Introducing - Luxter - Hoppy's Half-Loaf SFA Hilux

BAIE netjiese werk man ! Laat my asb. weet as jy wil verkoop.Ek vat hom more!
by Vissie
Sat Oct 02, 2010 9:24 am
Forum: Out in Nature
Topic: Leopard shot at Skukuza camp
Replies: 5
Views: 1414

Re: Leopard shot at Skukuza camp

Dit sal eenige man homself uit n babelas laat skrik as jy die oggend wakker word in jou RTT waar jy leepel le met n luiperd wat vir jou grom omdat jou asem na klipdrift stink :sick:
by Vissie
Wed Sep 29, 2010 3:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: front bumper
Replies: 16
Views: 2428

Re: front bumper

Daai "after market" bumper lyk baie goed,net n idee van my kant af.Hoekom voeg jy nie tube weerskante van die "nudge" gedeelte nie.Dit het my bakkie al baie beskerm.Daai ontwerp is baie goed, ek het n beter "aprouch agle" as bv. die ARB.
by Vissie
Wed Sep 29, 2010 3:29 pm
Forum: Photo Upload
Topic: foto toets
Replies: 25
Views: 7676

Re: foto toets

Hierdie is n foto toets
by Vissie
Wed Sep 29, 2010 3:03 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Silverlux in Kruger Park
Replies: 10
Views: 2229

Re: Silverlux in Kruger Park

Louis, jy weet seeker van die 4x4 roetes wat jy kan vat.Weet nie waar jy kamp nie maar doen net navrae by jou kamp ontvangs.Dit is nie graad 5 nie :thumbdown: maar jy gaan baie meer sien want net 4x4 voertuie word toegelaat op daai roetes so die diere is meer.
by Vissie
Wed Sep 22, 2010 5:17 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: In watter lande was jy al?
Replies: 92
Views: 19426

Re: In watter lande was jy al?

Swaziland-Mozambique-Jordane-Iraq :beg: -Afghanistan-Dubai-Bharain-Kuwait-RSA en South Africa :mrgreen:
by Vissie
Thu Feb 11, 2010 11:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Mud terrains (Tyres again)
Replies: 20
Views: 2962

Re: Mud terrains (Tyres again)

Maar my opinie is om maar eerder Deulers op te sit.Ek is baie gelukkig met grip, maar jy boet baie in daar voor soos; kilo's per band;my big horns begin [ peel ] langs die kant a.g.v bande op 1,5 af blaas op rowwe terein en pad geraas.indien jou bakkie net is vir 4x4 yes goeie koop.Maar vir alles in...
by Vissie
Thu Feb 11, 2010 11:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Mud terrains (Tyres again)
Replies: 20
Views: 2962

Re: Mud terrains (Tyres again)

Ek het myne gekry deur Engel [ forum naam ] maar ek weet Nelspruit 4x4 Megaworld gaan hulle nou aan hou..weet nie van die ander nie.
by Vissie
Mon Dec 07, 2009 10:20 pm
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop klei son 6 des
Replies: 7
Views: 1693

Re: Chloorkop klei son 6 des

Mark, ek sal maar eerder hier op die Hi-Lux forum reply op daai foto's wat op die community gepost is want ek sien daar is n klomp reply's delete.Herman, nou wens ek eers ek kon daar gewees het Sondag om die recovery werk te doen :mrgreen: Jy het darm ten minste lekker gespeel :clap:
by Vissie
Thu Dec 03, 2009 10:12 pm
Forum: Places to go
Topic: What's Happening ?
Replies: 1
Views: 1296

What's Happening ?

I am in Pretoria / Centurion are on Saterday 5 th Desember.Can some one inform me if there is something planned for that day where I can tag along ?
by Vissie
Tue Nov 03, 2009 12:23 am
Forum: Humor
Topic: Iraq
Replies: 2
Views: 645

Re: Iraq

Riply's beliefe it or not !?! Marine wakes up in Baghdad hospital with american doctor standing beside his bed.The docter says " I have some good and bad news; the bad news is that we had to amputate your legs....the good news is that the marine who has the bed next to yours wants to buy your b...
by Vissie
Fri Oct 23, 2009 4:51 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Lekker speel !
Replies: 11
Views: 7385

Re: Lekker speel !

Johan, jy moes die ou se gesig sien toe ek met my bakkie by die valet plek aan kom.Ek het hom voor ek in gery het gevra wat sy prys was voor hy die bakkie gesien het.Maar dit was lekker sports gewees, jy is reg.
by Vissie
Fri Oct 23, 2009 2:22 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Lekker speel !
Replies: 11
Views: 7385

Re: Lekker speel !

Die twee modder maats
by Vissie
Fri Oct 23, 2009 2:16 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Lekker speel !
Replies: 11
Views: 7385

Re: Lekker speel !

Hier winch ek my modder maater
by Vissie
Fri Oct 23, 2009 2:15 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Lekker speel !
Replies: 11
Views: 7385

Re: Lekker speel !

Hier is dit Marius se beurt
by Vissie
Fri Oct 23, 2009 2:13 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Lekker speel !
Replies: 11
Views: 7385

Re: Lekker speel !

Marius recover my van agter met snatch strap
by Vissie
Fri Oct 23, 2009 2:09 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Lekker speel !
Replies: 11
Views: 7385

Lekker speel !

Op 26 September het ons n lekker GTG gehaad met n goeie paar ouns.Die trip report is al klaar in maar moes net die met hulle deel.Ons het n baie lekker roete gery tussen Nelspruit en Sabi op n plaas.Ek het vir Castos gesmeek vir n biejdie modder maar ongelukig was die trail n biedjie droog gewees.Na...
by Vissie
Thu Oct 22, 2009 12:11 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 350747

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

BULKAF
by Vissie
Wed Oct 21, 2009 4:39 pm
Forum: Places to go
Topic: TOUR TO CENTRAL KALAHARI DEC 2009
Replies: 16
Views: 3151

Re: TOUR TO CENTRAL KALAHARI DEC 2009

Mmmmm, klink baie naais Doug.Ek wou nog altyd gegaan het daai kant toe.Swambo wil kaap toe maar ek sal biejdie werk aan die stoorie.Sal die pos dop hou !
by Vissie
Fri Oct 02, 2009 10:51 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Nuwe trail uit le...mmm...laat ek dink....Jaaaaaa ek is in hou my op hoogte waar en waneer.Is daar n moddergat :mrgreen:
by Vissie
Sun Sep 20, 2009 8:27 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek sal eers 13:00 by Jan Smuts weg kom so sal julle laat middag daar sien.Hou asb. solank iets op ys vir my :mrgreen:
by Vissie
Fri Sep 18, 2009 8:22 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek is maar reedlik nuut hier maar as ek n aflyding kan maak sal dit seeker Pieter wees :shh:
by Vissie
Mon Sep 14, 2009 11:29 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Jip nog net n week en n half oor dan is ek uit die sand land uit.En wat is n beeter manier om dit te vier deur in die mooi Lae Veld se natuur deur te bring saam met ander mense wat net so 4x4 junky is soos ek.Lekker groot braai vleis vuure in die aand met Suid Afrikaanse skaap chops en n ys koue mou...
by Vissie
Sat Sep 12, 2009 8:07 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

The more the merrier Rynhard, ek sal graag die ouns van my club wil ontmoet :mrgreen:
by Vissie
Thu Sep 10, 2009 6:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Het julle ook n e-mail gekry van River Wild af waar hulle vra hoeveel trails julle gaan ry ? Is ek reg as ek se ons stem saam oor dat ons Vrydag en Saterdag buite trailes gaan ry en Sondag River Wild se trails? Voor ek andwoord op die e-mail.As ek reg onthou is daar 4 trails [ onder koreksie ]
by Vissie
Tue Sep 08, 2009 9:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Deon hier is die website as jy belang stel www.riverwild.co.za
by Vissie
Fri Sep 04, 2009 6:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hier is die GPS leesing vir River Wild

S 25 grade 20' 50"
E 30 grade 39' 19"
by Vissie
Thu Sep 03, 2009 8:59 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Dis dood reg met my Rynhard, klink baie lekker. :clap:
by Vissie
Fri Aug 28, 2009 6:53 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Dis goed so Patrick, maar daai metode van komunikasie werk eers na die 4 de bier om die braaivleis vuur waneer almal die gemeenskaplike taal praat :thumbup:
by Vissie
Thu Aug 27, 2009 7:42 pm
Forum: Humor
Topic: Wie het die beste Vriende ?
Replies: 0
Views: 512

Wie het die beste Vriende ?

Die vrou gaan die aand uit saam met vriendinne en kom eers die volgende oggend by die huis aan.Haar man vra haar waar sy die heel nag was.Sy andwoord dat sy te veel gedrink het en toe by n friendin oor geslaap het.Haar man bel haar 10 beste vriendinne en almal se hulle het haar nie gesien die voorig...
by Vissie
Thu Aug 27, 2009 7:25 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Net vir interesantheid, hoeveel ouns wat gaan het radios en watse frikwensie? Ek het VHF op ORA frikwensie.
by Vissie
Tue Aug 25, 2009 8:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Suspicous Hilux
Replies: 20
Views: 2793

Re: Suspicous Hilux

Werner just keep one thing in mind.My Father worked in the motor trade for allot of years.When I buy say a 2001 Hi-lux and upgrade it with say R 50,000 of extras that motor dealer will not give you R 50,000 extra for all you spent on the vehicle.They will give you more or aless trade value acording ...
by Vissie
Tue Aug 25, 2009 8:19 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Dit gaan n baie lekker naweek wees, n mooier kamp plek wat uitsig aan betref gaan moeilik wees om te kry.
by Vissie
Fri Aug 21, 2009 8:25 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste sal die 25ste betaal 2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal 3 Pieter bespreek 4 Patrick bespreek 24 - 27ste en betaal 5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal 6 Leon bespreek 24 - 27ste en betaal 7 Adam en Elsabe bespreek 24 - 27 en betaal 8 Andre en Laeticia bespreek 25 -...
by Vissie
Fri Aug 21, 2009 9:23 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

[quote="Castos"]Vissia, daar is mos maar net 2 dae wat die manne wil ry. Ons sal die saterdag na Makoya 4x4 toe gaan en die sondag kan die manne riverwild ry. Makoya is regtig 'n lekker roete en ek is seker die ouens sal dit geniet. Is ook nie ver weg van Riverwild nie. :mrgreen: Jou roete...
by Vissie
Fri Aug 21, 2009 9:02 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Dit klink grate Rynhard, ons gaan dit almal baie geniet. As daar nie n probleem daar mee gaan wees nie wil ek graag my vernoot ook laat saam kom met n Condor 4x4. Ek bespreek vandag vir hom, hoe meer Toyotas hoe meer pret. Dit sal dan wees nog n voertuig en kamp plek wees soos volg; Leon + Vrou en k...
by Vissie
Thu Aug 20, 2009 8:22 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Is beesig om met Herman [ Engel ] om saam te kom en dan training aan te bied.Sy training is van baie goeie gehalte en ek weet ek stel belang.Wie stel nog belang? Wat se die (Engel Man Herman) Gaan hy saam ? Hoeveel is ons nou al wat reeds bespreek het sit jou naam by die lys 1 Okkie-het bespreek sa...
by Vissie
Wed Aug 19, 2009 12:45 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hallo Ek wil weet of ek daar kontant kan betaal en wat die kostes sal wees ek wil met n tent kom dus Ek my vrou en 2 seuns vanaf 24 die middag tot Chaila tyd Maruis So ver ek weet moet jy voor jy ariveer die geld in hulle rek in betaal om die bespreeking te bevestig. Die koste is Volwasenes R 60 p....
by Vissie
Wed Aug 19, 2009 12:40 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

OOOOMS wrote:Vissie do you have twins?
Nee, ek en my verloofde se kinders is dieselfde ouderdom. :clap:
by Vissie
Tue Aug 18, 2009 7:39 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste sal die 25ste betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek
4 Patrick bespreek
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal
by Vissie
Sun Aug 16, 2009 1:41 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Klink na n goeie idee Rynhard
by Vissie
Fri Aug 14, 2009 8:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek het n klein probleempie met die GTG en wil hoor of iemand kan help.Ek gaan n Echo 4 trailer huur by Echo 4x4 vir daai naweek om hom uit te toets met die oog om een aan te skaf.Ek tel hom op Donderdag 24 Sept. en dan moet hy terug wees Maandag 28 Sept. Is daar dalk een van julle ouns wat bereid is...
by Vissie
Thu Aug 13, 2009 2:47 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek het my plek bespreek met River Wild
Is beesig om met Herman [ Engel ] om saam te kom en dan training aan te bied.Sy training is van baie goeie gehalte en ek weet ek stel belang.Wie stel nog belang?
by Vissie
Sat Aug 08, 2009 12:30 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Nie by gelas nie....ons kamp.Ek sal RiverWild kontak vir bespreeking.Ek het al een aand daar spandeer en dit is die moeite werd hoor.Net my opinie oor as iemand belang stel om in die bestaande tente oor te bly.Dit is gerieflik maar al is baie basies hoor.Jy het 2 enkel beddens en klein bed kassie tu...
by Vissie
Fri Aug 07, 2009 8:24 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23720

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek wil ook saam as ek welkom is Rynhard, my plan was om Gariep Dam toe te gaan vir die Nasional GTG van 4x4community maar dit is darm maar baie ver om te ry vir n naweek.
As dit reg is met julle ouns hier is my besonderhede
1x Hi-Lux
2x Volwasenes
3x kinders 10,10 en 5

Groete
Vissie
by Vissie
Sun Jun 07, 2009 10:40 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18512

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Rynhard Ek is groen van jaloesie,ek sit nog hier in sandland en drool net oor hulle trip.Daai rivier roete klink baie naais man,hoop hulle pos baie foto's.Ek land die 29 ste Junie in S.A so sal baie graag julle bidjie wil ontmoet man en my forms in ful om aan te sluit by Elands.Ek het gedink dat ons...

Go to advanced search