Search found 4 matches

by Nightwolf
Tue Oct 03, 2017 1:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Clutch Problem
Replies: 113
Views: 106594

Re: 3.0 D4D Clutch Problem

Dankie, ek sal dit eers bloei dan en dan vandaar af vat verder. Weet jy wat die specs is vir die "free play" op die koppelaar pedaal, voel as dit baie laag gestel is.
by Nightwolf
Tue Oct 03, 2017 9:20 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Clutch Problem
Replies: 113
Views: 106594

Re: 3.0 D4D Clutch Problem

Hi Mars,
Waneer die die kar af is gaan die ratte maklik in en uit, dit voel snaaks as ek ratte wissel as of die koppelaar bietjie vas sit of so iets.
by Nightwolf
Mon Oct 02, 2017 3:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Clutch Problem
Replies: 113
Views: 106594

Re: 3.0 D4D Clutch Problem

Hi, hoop een van julle kan my advies gee! Ek het so 3 maande terug my tuna se clutch vervang alles werk mooi ens, 2 weeke later sukkel dit om in revers gear in te gaan en wil dan nie in 1ste gaan nie en moet dit vorseer. Dit gebeur elke oggend en as ek n entjie gery het wissel die ratte beter maar d...
by Nightwolf
Mon Oct 02, 2017 3:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie alert
Replies: 4
Views: 4106

Newbie alert

Hi there,

Officially new but i have been looking at this forum for some time now!

I own a Toyota Fortuner 2008 3.0 D4D 4x2

Go to advanced search