Search found 4 matches

by FrancoisHilux2011
Thu Jan 11, 2018 3:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kgalagadi toe, waarheen!?
Replies: 5
Views: 1749

Re: Kgalagadi toe, waarheen!?

Baie dankie julle! Thys, baie dankie ook vir die info, ek gaan werk maak hiervan en sien uit na jou fotos as jy terug is! Daardie Botswana kant en Gharagap klink omtrent soos n belewenis! Hier is daai fotos van Secret Falls :thumbup:
by FrancoisHilux2011
Thu Jan 11, 2018 8:46 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kgalagadi toe, waarheen!?
Replies: 5
Views: 1749

Re: Kgalagadi toe, waarheen!?

Ek is nuut op die groep en sukkel om fotos op te laai, enige hulp?
by FrancoisHilux2011
Thu Jan 11, 2018 8:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kgalagadi toe, waarheen!?
Replies: 5
Views: 1749

Kgalagadi toe, waarheen!?

Hi almal! Ek het einde laasjaar n 2011 Hilux DC gekoop (4x4), met 150 000km op. Hy het n baie lekker raksisteem in, en ek het hom onlangs na Secret Falls geneem hier naby die Paarl, waar ek woon! Soos n droom gery. Ek wou nog altyd Kgalagadi toe, en gaan hierdie jaar nie meer n verskoning he nie. As...
by FrancoisHilux2011
Fri Nov 10, 2017 2:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: My Eerste Hilux.
Replies: 4
Views: 3994

My Eerste Hilux.

Hi Almal. Ek het laasweek my eerste Hilux gekoop, en vind myself al dagdroom oor Senyati se watergat in Botswana, rooi-sand avonture in die Kalahari en bergpasse in die Drakensberge. Dis 'n 2011 DC, met 150 000km op. Baie goeie kondisie. Ek sien uit om raad te vra oor dakrakke, skokbrekers, cabs ens...

Go to advanced search