Search found 4 matches

by acampher
Thu Feb 22, 2018 8:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)
Replies: 11
Views: 2783

Re: Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)

Mars, dis ongelooflik!

Ek moet bieg, ek was skepties toe die verkoopspersoon vir my sê ''jy gaan nie spyt wees nie... en hierdie bakkies is skaars''... Nou besef ek!

Dankie vir al die raad.

Ek dink egter as die 2.5D (106kw) in 4x4 gekom het, sou die 3.0D nie so gewild gewees het nie.
by acampher
Wed Feb 21, 2018 8:41 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)
Replies: 11
Views: 2783

Re: Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)

@mars Ek het my polse begin kou met jou eerste stelling! Baie dankie, ek moet bieg, ek geniet die bakkie baie. Paar manne met 3.0 D4D's het nie veel goed te sê van die 2.5D nie, maar ek kry goeie verbuik (gemiddeld 12.5 km/l) en die bakkie ry baie lekker... meer as genoeg krag. So ek is maar net ops...
by acampher
Wed Feb 21, 2018 7:52 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)
Replies: 11
Views: 2783

Re: Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)

Baie dankie, waardeer dit.

Dit help!

pieta.swanepoel wrote: Wed Feb 21, 2018 7:46 am Ek het hierdie raak gelees:
http://www.carmag.co.za/driving_impress ... ouble-cab/

Myne is gewone 75kW bakkie
by acampher
Wed Feb 21, 2018 7:38 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)
Replies: 11
Views: 2783

Hilux 2.5D dc 4x2 (106kw)

Hi guys, I am new to the 4x2 / 4x4 scene, so pretty much a novice in all departments. Would be great if anyone can give me some advice / tips as to the bakkie that I have bought. Either good or bad would be great! Can't seem to find a lot of information on it, so would be great if anyone with some e...

Go to advanced search