Search found 110 matches

by bduk
Tue Aug 15, 2017 9:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Membership Renewal
Replies: 6
Views: 1859

Re: Membership Renewal

Hi
Was also not advised, but i paid i think between February, March or April. Must search bank statements.
by bduk
Thu Jan 05, 2017 12:15 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Hulp vir 'n spesiale skool
Replies: 6
Views: 3937

Re: Hulp vir 'n spesiale skool

Stuur vir my jou email asb Koos
by bduk
Thu Jan 05, 2017 7:38 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Hulp vir 'n spesiale skool
Replies: 6
Views: 3937

Re: Hulp vir 'n spesiale skool

Het jou ge-pm,maar sien geen terug voer nie???
by bduk
Fri Jun 24, 2016 10:27 am
Forum: Humor
Topic: Baie ongelukkig met die Hilux club
Replies: 13
Views: 6864

Baie ongelukkig met die Hilux club

Ek is nou al seker 4 jaar lid van die klub. Elke jaar as ek my lidmaatskap hernu stuur hulle vir my 'n mooi briefie, n Hilux plakker en 'n pen.

Wanneer kry ek dan 'n Hilux?????
by bduk
Wed Dec 30, 2015 10:34 pm
Forum: Any Other Vehicle
Topic: 1973 Chev Constantia V8
Replies: 84
Views: 18794

Re: Need help with Chevy 308

From your picture i see what is wrong...........

The distributor is on the wrong side of the engine.
by bduk
Tue Sep 29, 2015 7:35 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anti theft idea
Replies: 39
Views: 6433

Re: Anti theft idea

Also had to drive home with broken clutch cable one day, Mabe lock both clutch and break pedals.
by bduk
Mon Aug 24, 2015 12:11 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895066

Re: Joke of the day

Staan eendag en bekyk die polisie en 'n groeterige skare betogers. Die polisie word aangevoer deur so groot kaptein, lyk soos 'n kelvinator met 'n kop op. Die skare storm die polisie maar die kaptein en sy manne skrik nie, toe die skare so halwe blok van hulle af is bulder die kaptein " WATER C...
by bduk
Mon Aug 24, 2015 7:18 am
Forum: General Mods
Topic: GPS car tracker
Replies: 3
Views: 1763

Re: GPS car tracker

Ish do they steal Hiluxes in Australia to?
by bduk
Tue Aug 04, 2015 7:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die groot skok.
Replies: 35
Views: 5016

Re: Die groot skok.

Ish

Sal baie graag 'n gedaileerde rekening wil sien
by bduk
Fri Jul 10, 2015 8:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hans - Witmamba Serious accident
Replies: 42
Views: 4840

Re: Hans - Witmamba Serious accident

Wil ook baie se oor hoe ek voel, maar wil nie graag lelik praat nie.

Sal net se baie sterkte en gebede vir julle.
by bduk
Thu Jun 25, 2015 12:52 pm
Forum: Other
Topic: Kragdag
Replies: 6
Views: 5101

Re: Kragdag

Kan probeer Chris.

Sal websites bymekaar maak dan kan almal daar ook loer
by bduk
Thu Jun 25, 2015 8:25 am
Forum: Other
Topic: Kragdag
Replies: 6
Views: 5101

Kragdag

Vir al die gatengers : Kragdag is weer more en Saterdag hier naby Cullinan. Daar wys hulle allerande goeters oor alternatiewe krag en hoe om van Eksdom se rug af te klim. (hulle voorsien ongelukkig net nie die geld daarvoor nie) Hier is 'n skakel soontoe : http://www.kragdag.co.za" onclick=&quo...
by bduk
Fri May 08, 2015 9:02 am
Forum: Gauteng
Topic: Fun Walk And Bird Watching
Replies: 5
Views: 3857

Re: Fun Walk And Bird Watching

Die roete is so 5 km
by bduk
Fri May 08, 2015 8:23 am
Forum: Gauteng
Topic: Fun Walk And Bird Watching
Replies: 5
Views: 3857

Re: Fun Walk And Bird Watching

Nee werk nie lekker nie. Bring eie drink goed, stoele tafel en eetgerei. Daar is 'n lekker swemgat vir die dapperes so bring ook 'n handoek en swem klere.Braai pakkies en vure sal voorsien word. Peter Krause is die toergids wat sy kennis met almal gaan deel. Prys is R180 pp en dit begin al 5 am Die ...
by bduk
Fri May 08, 2015 8:09 am
Forum: Gauteng
Topic: Fun Walk And Bird Watching
Replies: 5
Views: 3857

Re: Fun Walk And Bird Watching

Ek het 2 files ge-upload maar sien dit nie ek probeer weer.
by bduk
Wed May 06, 2015 12:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: Fun Walk And Bird Watching
Replies: 5
Views: 3857

Fun Walk And Bird Watching

Not sure if this is the right place

Admins move if you want to.

There is a fun walk and birdwatching event in our area on the 16 th May for the walk and bird lovers.

Braai packs also included.
by bduk
Wed Apr 29, 2015 7:12 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Intermittent starting problem....
Replies: 31
Views: 4364

Re: SFA Intermittent starting problem....

My pa het altyd gese dis niks om 'n fout reg te maak nie.
Die truuk is net om die fout te kry

Wyse woorde

Ons is gelukkig op die forum met manne wat al 'n veskeidenheid foute gesoek het en dit kan deel.
by bduk
Fri Apr 24, 2015 7:55 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Intermittent starting problem....
Replies: 31
Views: 4364

Re: SFA Intermittent starting problem....

Ek het ook so probleem. Joune se simptome klink baie dieselfde. My bakkie het nie imobilideerder in nie, net 'n ding in wat uitsny as jy gehijack word na 'n sekere tyd. Ek het die ding ook al uit gehaal. As my bakkie nie wil start nie gaan nie eers die batery se liggie aan nie. Voor aan die linkerka...
by bduk
Fri Feb 06, 2015 11:02 am
Forum: Humor
Topic: Boer
Replies: 11
Views: 5455

Re: Boer

Ek het ook nie 10 mil rand om een mil te maak met boerdery nie, hulle se mos hoe maak jy 'n miljoen met boerdery? Jy begin met 10 mil.
by bduk
Fri Feb 06, 2015 11:01 am
Forum: Humor
Topic: Boer
Replies: 11
Views: 5455

Re: Boer

Nee kerels

Ek is nie 'n boer nie dis net my haarstyl wat dit so laat lyk.
by bduk
Thu Feb 05, 2015 1:10 pm
Forum: Humor
Topic: Boer
Replies: 11
Views: 5455

Boer

BOERE 'n Mens kry boere wat nie tipiese boere is nie. Veral jou tjekboekboere. Dit is die dokters, prokureurs, ingenieurs, eiendomsagente en 'n arsenaal onbeskaafde, ryk gomtorre wat hul geld in die stad as "pênelbieters" of aandelemakelaars gemaak het. Hulle is nie ware boere nie. So 'n h...
by bduk
Thu Jan 15, 2015 8:16 am
Forum: Humor
Topic: Did you hear abou Allan?
Replies: 6
Views: 2029

Did you hear abou Allan?

Did you hear about Allan? Allan dies and goes to hell. There he finds that there is a different hell for each country. He decides he'll pick the least painful to spend his eternity. He goes to German Hell and asks, "What do they do here?" He is told first they put you in an electric chair ...
by bduk
Mon Dec 22, 2014 11:37 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 3496

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

+1

Maar jy kan altyd vir jou 'n Mahindra kry. Iewers gehoor as jy 'n baie goeie 2dehandse 4 x 4 wil he dan koop jy 'n splinternuwe Mahindra
by bduk
Wed Nov 26, 2014 12:10 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: In watter lande was jy al?
Replies: 92
Views: 18818

Re: In watter lande was jy al?

Rhodesie en droomland
by bduk
Mon Nov 03, 2014 1:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 4x4 6V 3L ESSEX FORD 1993
Replies: 40
Views: 14256

Re: 4x4 6V 3L ESSEX FORD 1993

Make sure the condenser and point's wires doesn't short where they connect to each other in the distributor. Had that problem once after servicing mine.
by bduk
Thu Aug 21, 2014 11:33 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Lotus 340 R
Replies: 20
Views: 7245

Re: Lotus 340 R

Mooi beach buggy daai
by bduk
Thu May 22, 2014 10:23 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Mustang
Replies: 101
Views: 20406

Re: Mustang

Het iemand nie vir my die regte 6 nommertjies vir Saterdag nie?

Ek is nou moeg gedroom.
by bduk
Fri Apr 11, 2014 7:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "Junior" Model Chevy V8 Phillip
Replies: 9
Views: 1787

Re: "Junior" Model Chevy V8 Phillip

Have a look here http://www.weberprecision.com" onclick="window.open(this.href);return false;
by bduk
Wed Mar 12, 2014 7:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: A few different 4x4.
Replies: 30
Views: 2908

Re: A few different 4x4.

Daai bussie is gaaf wonder net hoe maklik kan hy omval veral met 'n gepakte dakrak.
by bduk
Fri Jan 31, 2014 8:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
Replies: 157
Views: 81146

Re: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum

I was looking for some Hilux info (think i googled hilux ) and then found this great site with it's great people.
by bduk
Fri Jan 31, 2014 8:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
Replies: 157
Views: 81146

Re: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum

Which Great Hilux Forum ????
by bduk
Tue Jan 07, 2014 2:35 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895066

moeite werd

Was nou die dag by 'n troue waar die seremonie meester gevra het dat al die getroude mans moet gaan staan by die persoon wat hul lewens die moeite werd maak.

Die barman is amper doodgetrap...
by bduk
Mon Jan 06, 2014 1:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ai, iemand kry n nuwe Toy vroeg in die jaar
Replies: 4
Views: 599

Re: Ai, iemand kry n nuwe Toy vroeg in die jaar

Wat my pla is die ou wat so voertuig 2de hands koop. Jy weet nooit waar was hy in nie tot die kanker hom aanval.
by bduk
Wed Nov 20, 2013 12:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gereedskap
Replies: 5
Views: 1321

Re: Gereedskap

Sal my vrou moet wys net voor kersfees
by bduk
Wed Oct 09, 2013 8:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The FACTS about etoll
Replies: 17
Views: 2138

Re: The FACTS about etoll

Amen
by bduk
Tue Oct 01, 2013 7:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ISON
Replies: 8
Views: 1589

Re: ISON

I saw that page closed just after i send the link tosay. It is open now so have a look
by bduk
Tue Oct 01, 2013 11:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: ISON
Replies: 8
Views: 1589

ISON

Hi Guys

Check this link out

http://www.cometison2013.co.uk/perihelion-and-distance/" onclick="window.open(this.href);return false;
by bduk
Sat Sep 07, 2013 7:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Our World is ending! - Please respond urgently
Replies: 30
Views: 3236

Re: Our World is ending! - Please respond urgently

You see FD thats what happens when you keep all the lekker things for yorself. If you shared with us we might have liked it and have more reason to fight but now i dont know what im fighting for.
by bduk
Sat Aug 03, 2013 8:25 pm
Forum: Humor
Topic: Moeg
Replies: 7
Views: 1775

Re: Moeg

Jy dink reg Stef maar die haaie is maar net so pateties.
Ek is in elk geval heeltemal genees van daai politieke speletjie.
by bduk
Fri Aug 02, 2013 1:18 pm
Forum: Humor
Topic: Moeg
Replies: 7
Views: 1775

Moeg

Voel jy moeg,
teleurgesteld,
afgemat en g..vol?

Soek jy rustigheid, kalmte, vrede, 'n wegbreek naweek, groen gras en blou lug?


My vriend, dan is Loftus volgende Saterdag NET die plek vir jou.......... daar sal niemand wees nie!!
by bduk
Wed Jul 24, 2013 7:06 pm
Forum: Humor
Topic: Hulp benodig
Replies: 4
Views: 1557

Hulp benodig

Wie van julle slim mense kan my se waar sit 'n vrou se "om"?

Elke keer as ek bietjie gesuip by die huis kom se sy "Jy krap my om....Jy krap my om"

Ek wil nie meer haar "om " krap nie want ek sien sy hou nie daarvan nie.
by bduk
Fri Apr 12, 2013 7:08 pm
Forum: Humor
Topic: Tandarts
Replies: 4
Views: 929

Tandarts

n Ou mannetjie wat vol fiemmies is moet n tand laat trek. Die tandarts wil sy tand doodspuit maar die man gil en se: "Ek kan geen naalde in my verdra nie, en buitendien is ek alergies vir inspuitings !!!" Die tandarts se: "Geen probleem", sit die spuit neer en vat n gasmasker. &q...
by bduk
Thu Apr 04, 2013 9:26 am
Forum: Humor
Topic: The Irish again
Replies: 17
Views: 2315

Re: The Irish again

Hoe om ‘n kat ‘n pil te gee: 1. Plaas jou katjie in die buig van jou arm asof jy 'n klein baba vashou. Sit jou regter wysvinger en duim aan beide kant van sy snoetjie en oefen versigtig druk uit, terwyl jy die pil in die ander hand gereed hou. Sodra jou katjie sy bekkie oopmaak, gooi die pil in en g...
by bduk
Thu Feb 28, 2013 10:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Win 8 - please assist ....
Replies: 22
Views: 1802

Re: Win 8 - please assist ....

Met daai specs sal Ubuntu soos 'n roomys loop
by bduk
Thu Feb 28, 2013 8:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Win 8 - please assist ....
Replies: 22
Views: 1802

Re: Win 8 - please assist ....

Linux Ubuntu Best os and it's free.

We use it to fix windowz all the time
by bduk
Thu Dec 20, 2012 2:44 pm
Forum: Humor
Topic: Einde van die wereld
Replies: 31
Views: 4604

Re: Einde van die wereld

Nee Kobus lyk my ons moet 'n ander forum soek die klomp is of aan die slaap of glo nie sam met die Majas nie :lol:
by bduk
Thu Dec 20, 2012 2:22 pm
Forum: Humor
Topic: Einde van die wereld
Replies: 31
Views: 4604

Re: Einde van die wereld

Ek glo hulle gaan verras wees en maar steeds moet opdok.
by bduk
Thu Dec 20, 2012 2:09 pm
Forum: Humor
Topic: Einde van die wereld
Replies: 31
Views: 4604

Einde van die wereld

Is daar enige iemand wat glo die wereld vergaan more die 21ste soos wat die Maja kalender voorspel?

Maak asseblief 'n opname van jul kosbaarste besittings (veral die Luxes) en stuur dit vir my

Baie dankie
by bduk
Tue Mar 27, 2012 1:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fuel consumption - From 8km/l to 18km/l
Replies: 31
Views: 3162

Re: Fuel consumption - From 8km/l to 18km/l

Ek hoop nie die petrol prys gaan so op dat die site later toe gemaak moet word nie.

Ek meen as almal nou sulke klei karretjies begin ry wat word van al die Luxe???
by bduk
Tue Oct 11, 2011 2:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Saddle correction a la Stef
Replies: 30
Views: 3171

Re: Saddle correction a la Stef

Hi Stef

Het jy toe reg gekom met daai tressels?
by bduk
Fri Oct 07, 2011 7:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Recommended Internet Service Provider?
Replies: 21
Views: 2013

Re: Recommended Internet Service Provider?

Webonline is also ok. They have a lot of packages for reasonable prices and you can setup your own website and email.

The problem is the connection. Telkom adsl is the best if you can get it.
by bduk
Wed Oct 05, 2011 5:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Trestles needed
Replies: 7
Views: 1473

Re: Trestles needed

Oeps amper vergeet.

Stef lyk my myne sal so 600 van die grond af lig as dit jou sal help kan ek hulle vir jou leen.
by bduk
Wed Oct 05, 2011 10:40 am
Forum: The Workshop
Topic: Trestles needed
Replies: 7
Views: 1473

Re: Trestles needed

Hi Stef

As jy my die hoogtes gee wat jy nodig het sal ek van middag gaan kyk hoe lank is myne en as hulle reg is kan jy hulle leen
by bduk
Fri Sep 30, 2011 12:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is oom FD?????
Replies: 11
Views: 1501

Re: Waar is oom FD?????

Dankie almal

Het hom opgespoor en my laaiertjie bestel
by bduk
Fri Sep 30, 2011 9:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is oom FD?????
Replies: 11
Views: 1501

Re: Waar is oom FD?????

Dankie OOOMS

Ek het die link gesien. Jy het nie dalk 'n epos vir hom nie. Ek wil graag met hom direk kontak maak. Ek weet nie of hy die repcom mail gaan kry of iemand anders nie.
by bduk
Fri Sep 30, 2011 9:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is oom FD?????
Replies: 11
Views: 1501

Re: Waar is oom FD?????

Nie probeer bel nie. Ek het nie sy nommer nie.

Ek het Maandag al vir hom 'n pm gestuur maar geen antwoord terug gekry nie.
by bduk
Fri Sep 30, 2011 9:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is oom FD?????
Replies: 11
Views: 1501

Re: Waar is oom FD?????

Enige iemand?

Net nie almal gelyk nie.

Ek wil graag die forum mense ondersteun maar lyk my ek sal maar more een moet gaan soek in die stad iewers
by bduk
Fri Sep 30, 2011 9:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is oom FD?????
Replies: 11
Views: 1501

Waar is oom FD?????

Waar is oom FD. Het vir hom 'n pm gestuur maar hy antwoord nie.
Ek wil vir my een van daai Benton laaiers bestel.
by bduk
Thu Sep 29, 2011 9:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: DANGEROUS WEAPONS
Replies: 4
Views: 857

Re: DANGEROUS WEAPONS

This is also included in that post for the people who want to do a bit about this. 1. COMMENTS ON THE DANGEROUS WEAPONS BILL - Do your bit! The deadline for comment is fast approaching. There are many among us , for a multitude of reasons , who have yet to make any comment. This bill will undoubtedl...
by bduk
Thu Sep 29, 2011 9:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: DANGEROUS WEAPONS
Replies: 4
Views: 857

DANGEROUS WEAPONS

Het julle ouens die nuwe voorgestelde wetgewing gesien? Sal van 'n paar stukke gereedskap ontslae moet raak lyk dit my. OBJECTS WHICH ARE IN THE OPINION OF THE MINISTER DANGEROUS WEAPONS Projectile discharging devices which are designed to discharge a projectile by means of compressed gas, compresse...

Go to advanced search