Search found 34 matches

by vastrap
Sun Sep 24, 2017 7:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: HELLA Daymaker H4 vs OSRAM Nighbreaker Plus H4
Replies: 34
Views: 15773

Re: HELLA Daymaker H4 vs OSRAM Nighbreaker Plus H4

Yes Cassie it was seated correctly. When viewing the two globes side by side the elements are not in the same position. The difference is so big that it can be seen with the naked eye. Therefore the shift in focus point.
by vastrap
Sat Jun 24, 2017 2:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: HELLA Daymaker H4 vs OSRAM Nighbreaker Plus H4
Replies: 34
Views: 15773

Re: HELLA Daymaker H4 vs OSRAM Nighbreaker Plus H4

I fitted the hella's to my jeep. The result is more light but the focus points moved so much that I could not compensate with the headlight adjustment and had to revert to the oem bulbs. Money in the drain for me unfortunately.
by vastrap
Wed Jan 28, 2015 6:57 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: Electric Vehicles
Replies: 63
Views: 18351

Re: Electric Vehicles? RSA?

Daar is nou twee elektriese motors beskikbaar in SA
Die Nissan Leaf en 'n BMW i3
R450 600 R525 000
80kw/254Nm 125kw/250Nm
by vastrap
Sat Mar 01, 2014 2:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: benodag hulp asb.
Replies: 18
Views: 2271

Re: benodag hulp asb.

En die Kz se ratkas ook om die torque te hanteer: as jy handrat wil behou.
by vastrap
Wed Nov 20, 2013 8:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Extra fuel tank
Replies: 14
Views: 2817

Re: Extra fuel tank

Het al twee DIY diesel tenks vir IFS Hilux DC gebou altwee van 2mm mild steel. Een was 20 liter bokant die spaarwiel die ander een het ek die zors regs agter die klip plaat laat loop en voor die agterwiel laat uitkom en toe 'n 50 liter tenk links van die propshaft ingebou, kon met die laaste een mak...
by vastrap
Tue Feb 01, 2011 3:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Bro speed coversion questions
Replies: 4
Views: 1229

Re: Bro speed coversion questions

They gasflow the head, they fit a new camshaft and a freeflow exhaust system. The carburator gets different jets. End result your bakkie is a lot better to drive. The engine revs faster and easier, the vehicle is faster, stronger and it uses less fuel. It also sounds a lot better, slightly lumpy idl...
by vastrap
Mon Jan 10, 2011 1:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ekstras aan voertuie wat verkoop word?
Replies: 11
Views: 1616

Re: Ekstras aan voertuie wat verkoop word?

As jy jou bakkie met ekstras by 'n handelaar inruil gee hulle niks of baie min meer vir die ekstras, dit is egter 'n ander storie as hy hom weer verkoop. Dan probeer hy soveel moontlik ekstra kry vir die ekstra's en hy kan dit ook gebruik as motivering sodat die bank 'n hoer prys sal finansier. Bott...
by vastrap
Fri Dec 31, 2010 9:05 am
Forum: The Workshop
Topic: SmokeMiss after start.
Replies: 12
Views: 2261

Re: SmokeMiss after start.

Mine did the same and it was the battery that was on its way out.
One morning it was dead, fitted new battery and the misfire was cured as a bonus.
by vastrap
Tue Dec 14, 2010 9:13 am
Forum: The Workshop
Topic: 2Y to 4Y
Replies: 1
Views: 754

2Y to 4Y

Hallo almal
My swaer ry 'n 2.0 Cressida met 'n 2Y engine in nog soos van die fabriek af maar die ou begin nou rook en ernstig sump kompressie opbou. My vraag, sal 'n 4Y direk op sy ratkas en engine mountings pas of moet ons eerder by die 2Y hou?
by vastrap
Fri Nov 26, 2010 8:47 am
Forum: Humor
Topic: Best golf caddy replies
Replies: 1
Views: 627

Best golf caddy replies

BEST GOLF CADDY REPLIES #10 Golfer: "I think I am going to drown myself in the lake." Caddy: "Think you can keep your head down that long?" #9 Golfer: "I'd move heaven and earth to break 100 on this course. Caddy: "Try heaven, you've already moved most of the earth.&quo...
by vastrap
Tue Nov 23, 2010 12:02 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: I want to fit one of these...
Replies: 25
Views: 4056

Re: I want to fit one of these...

Ja jy gaan hom nog nie tussen die "cheap imports" kry nie. Maar 'n man mag droom!!
by vastrap
Thu Sep 23, 2010 3:26 pm
Forum: Humor
Topic: Sipho's letter to Truworths
Replies: 3
Views: 832

Sipho's letter to Truworths

Dear Sir/Madam I acknowledge receipt of your letter dated 7 July 2008 in which for the 3rd time, you request that I pay the monies owed to you. I first want you to know that by no means do I dispute my debt and I intend to pay as soon as possible. However I would like to bring to your attention that...
by vastrap
Thu Sep 23, 2010 1:38 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Elektriese vensters mod
Replies: 9
Views: 2705

Elektriese vensters mod

Does any 2005 Hilux owner out there find it irretating that the electric windows only work when the ignition key is fully on? Have anybody already modified his vehicle so that you can operate the windows when the ignition is on the first click? I plan to mod mine and would appreciate any help from s...
by vastrap
Mon Sep 20, 2010 9:30 am
Forum: The Workshop
Topic: T-Belt Light on, KZ-TE
Replies: 5
Views: 6281

Re: T-Belt Light on, KZ-TE

This only extinguishes the light, you still need to fit a new belt and tensioner if you want to prevent a lot of heartache and bank accountache in the forseeable future. A timing belt does not last forever and should be replaced as the manufacturer stipulates. I replace the belt on my Kz every 100 0...
by vastrap
Fri Sep 10, 2010 1:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: D-4D Air filter
Replies: 15
Views: 1869

Re: D-4D Air filter

Julle het nie dalk FRAM ook getoets nie? Ek gebruik altyd FRAM, by die huis en by die werk. En dan gebruik ons Perkins kragopwekkers net Baldwin. Kry nie die filters by iemand anders nie behalwe by Auto Zone kry jy 'n "Auto Spin On" wat ek dink van daai plek af kom waar jy alles buite die ...
by vastrap
Fri Sep 10, 2010 12:35 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Dastek chip op KzTe
Replies: 4
Views: 1498

Re: Dastek chip op KzTe

Soos genoem trek hy beslis beter, tot my vrou kan dit agterkom. Op pad huistoe van PTA af toets ek hom altyd teen daardie lang opdraand voor Krugersdorp en hy loop nou lekker in vierde daar uit met genoeg krag om nog te versnel as jy moet. Ek ry baie langpad en ek probeer om nie vinniger as 120km/h ...
by vastrap
Thu Sep 09, 2010 12:11 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Dastek chip op KzTe
Replies: 4
Views: 1498

Dastek chip op KzTe

Hallo almal Het toe uiteindelik my Kz vir sy chip gevat, het so met die tyd al die ander mods gedoen, (cirrus intercooler, freeflow, intake mod). So die vraag was waar sal die beste wees om dit te laat doen. SAC of dalk by Dastek self, hulle behoort mos darem die beste te wees, hulle maak die chip, ...
by vastrap
Fri Jul 23, 2010 10:18 am
Forum: Amarok
Topic: Amarok training
Replies: 36
Views: 9753

Re: Amarok training

Tiaan
Die verkoopsman by VW Upington beweer hulle gaan die Amarok ook later met 'n V6 diesel uitbring het jy ook daai rumer gehoor of dink jy hy praat bollie?
by vastrap
Thu Jul 01, 2010 11:52 am
Forum: General Mods
Topic: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter
Replies: 13
Views: 3961

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Miskien as jy lank in diep water ry maar reenwater kom nie daar in nie en die inlaat agter by die deur is laer as waneer jy hom afsny.
by vastrap
Thu Jul 01, 2010 8:54 am
Forum: General Mods
Topic: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter
Replies: 13
Views: 3961

Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Hallo al die KZ-TE eienaars (en al die ander grondpad ryers). Het julle ook die probleem dat die lugfilter baie vinnig vol stof raak op grondpaaie? Hier is die probleem en die oplossing. In die linker modderskerm is 'n groot stuk plastiek ding waardeur jou bakkie asem haal. Die ding se inlaat sit so...
by vastrap
Tue Jun 22, 2010 1:09 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2TR Engine Superchagrer or turbo charger
Replies: 9
Views: 3173

Re: 2TR Engine Superchagrer or turbo charger

Now why would the turbo suck up sand but not the supercharger? I think it will be the position of the air intake and the tipe of filter that determines this not the turbo or supercharger.
Vra maar net.
by vastrap
Fri Jun 11, 2010 10:17 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 3.0 Kz-TE betroubaarheid
Replies: 4
Views: 1231

Re: 3.0 Kz-TE betroubaarheid

Ry nou my tweede tweedehandse Kz. 2001 model gekoop met 120 000 op, verkoop met 250 000. 2005 model gekoop met 90 000 op en hy het nou 130 000 op. Nie n' oomblik se probleme nie. Diens hulle self elke 10 000km. Gemiddelde brandstof verbruik van dat ek die 2005 gekoop het is 9.6km per liter. Ek ry vi...
by vastrap
Mon May 31, 2010 10:18 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus V8 & Dyno Tuning.
Replies: 59
Views: 6876

Re: V8 Lexus conversions according to your needs.

Hi Ek hou van V8's maar ek hou ook van diesels. Nou het ek gewonder kan 'n mens nie die Cruiser 200 se V8 diesel in iets kleiner inbou nie? Indien wel wat van die "computer" ek sien die petrol manne stry altyd watter plaasvervanger is die beste. Hoe gemaak met die diesel engin se brein boks?
by vastrap
Thu Apr 15, 2010 12:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Canopy, daktent kombinasie ding
Replies: 2
Views: 883

Canopy, daktent kombinasie ding

Het enige iemand al vir hom n AHA canopy, daktent kombinasie ding gekoop of gebruik? Ek het hulle web adres by http://www.ahaweb.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; besoek en die produk lyk of dit kan werk. Daar is egter geen pryse by nie, het hulle ge-mail maar wag nog vi...
by vastrap
Thu Apr 01, 2010 8:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Urgent meeting
Replies: 4
Views: 1093

Re: Urgent meeting

It should be possible to drink your way out of this little problem!
by vastrap
Mon Dec 14, 2009 3:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tire pressures
Replies: 7
Views: 1589

Re: Tire pressures

Ja, ja

Ek het gewonder hoe lank dit sal vat voordat ek 'n intelegente antwoord by iemand kry, volpunte vir die Brackenvellers. Ek hoop die grys stoffies is nou los en opgewarm vir die kers geskenke stormloop.
Groetnis tot volgende jaar.
by vastrap
Mon Dec 14, 2009 12:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tire pressures
Replies: 7
Views: 1589

Re: Tire pressures

Dankie vir die belangstelling tot so ver hier kom die tegniese deel. Om op te som as ek die bande 180 pomp koud voor die grondpad is hulle 230 as ek by die teer kom en hulle is warm, pomp ek hulle 210 voor die grondpad is hulle ook 230 as ek by die teer kom, maw hulle is nie so warm soos wanneer ek ...
by vastrap
Mon Dec 07, 2009 1:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tire pressures
Replies: 7
Views: 1589

Tire pressures

Hallo almal Ek moet 80km slegte grondpad ry voordat ek by die teerpad kom dus blaas ek die hilux se wiele af tot so 180 om te help vir die stamp en die sand kolle. Die spesifikasie is 210 as jy leeg ry en volgens die slim manne moet jy nie verder as 1km ry voordat jy die bande tot op die regte druk ...
by vastrap
Fri Nov 13, 2009 3:13 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Spot and Bar Lights
Replies: 18
Views: 3402

Re: LED Spot and Bar Lights

Hi net 'n vragie.
Is die pryse soos aangegee vir een lig of 'n stel van twee?
Mens sit mos nie net een spotlight op nie.
by vastrap
Tue Oct 13, 2009 1:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Intercooler
Replies: 9
Views: 1679

Re: KZTE Intercooler

Hi Niel Nee ek het ongelukkig nie fotos nie maar op Cirrus se website is een. Dit is nogal 'n mooi groot koeler ek sal hom vannaand gaan meet en more die presiese mates hier gee. Geskat is hy so 70mm dik, 300mm hoog en 500mm breed. En hy is baie stewig gebou, behoort nie sommer te breek nie. Die adv...
by vastrap
Wed Oct 07, 2009 1:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Intercooler
Replies: 9
Views: 1679

Re: KZTE Intercooler

Hi Gert Ek het so pas 'n intercooler by Cirrus in Pretoria gekoop en op my Kz gemonteer hy sit voor die verkoeler, ek hou nie van die een wat SAC onder die bakkie monteer nie. Daar gaan te maklik vuilgoed in. Hy is nog nie gechip nie maar ek sien geen verskil op die temperatuur nie, ek bly in Upingt...
by vastrap
Fri Aug 21, 2009 1:10 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZ-TE Intercooler and Chip
Replies: 32
Views: 12693

Re: KZ-TE Intercooler and Chip

Cirrus of Pretoria manufactures an intercooler that is fitted in front of the radiator, it is also available in diy kit form, fitting mine in September (bonus maand). I also do not like the under bumper location of the SAC cooler.
by vastrap
Wed Mar 18, 2009 4:02 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 4x2 to 4x4 conversion
Replies: 10
Views: 4280

Re: 4x2 to 4x4 conversion

Dankie manne, ek het nou net al die ou besprekings deur gelees en soos tereg opgemerk is is dit al tevore bespreek. Maar... ek kry niemand wat kan se ja ek het dit gedoen en dit is wat jy kan verwag nie. Daar is 'n paar plekke wat dit doen maar ek hou van self doen en sal dit graag self wil aanpak. ...
by vastrap
Wed Mar 18, 2009 2:34 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 4x2 to 4x4 conversion
Replies: 10
Views: 4280

4x2 to 4x4 conversion

Hi everybody. I want to convert a 2.7 Hilux 2002 from 4x2 to 4x4. Has any one out there done it. Are you happy with the result? By my reconing it should not be to difficult. N1 4x4 sells all the parts needed for R28500.00
Is there anyone cheaper?

Go to advanced search