Search found 16 matches

by theos
Fri Jan 22, 2016 12:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sparewheel lock
Replies: 3
Views: 1391

Re: Sparewheel lock

I have a chain bolted to the chassis. I then run the chain through the spare wheel and lock it to the tow bar with a good quality lock.

To stop it rattling I pulled a bicycle inner tube over the chain.
by theos
Sat Aug 24, 2013 3:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: How to Install a Double Din Head Unit and Reverse Camera
Replies: 14
Views: 25228

Re: How to Install a Double Din Head Unit and Reverse Camera

Hi Marnus

Dit lyk goed man.
Hoeveel ruk hulle jou vir die ding???
by theos
Sat Aug 24, 2013 1:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Die katte is uit...vir 'n hele R300 - update on fuel consump
Replies: 17
Views: 4105

Re: Die katte is uit...vir 'n hele R300 - update on fuel con

Hi James Ek was ook skepties maar na jou "post" besluit ek toe dit is nou sulke tyd. Ek was hier in Randburg by SupaQuick. Daar is toe 'n snaar met sulke tattoos op sy kuite wat baie stories het. :alvarin: Maar toe gelukkig is die einaar ook 'n Hilux man. hy het reeds sy katjie uit en hy s...
by theos
Fri Jan 18, 2013 12:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where can I have my Potjies enameled?
Replies: 2
Views: 739

Re: Where can I have my Potjies enameled?

Hi Johno

Baie dankie. Ek sal hulle skakel en hoor! :thumbup:
by theos
Fri Jan 18, 2013 11:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where can I have my Potjies enameled?
Replies: 2
Views: 739

Where can I have my Potjies enameled?

I would love to have my potjies and dudtch ovens enameled.
This makes them easier to clean and no worries about rust etc.
Have anybody had this done in the Gauteng area?
Please help with contact details! :beg:
by theos
Fri Jan 20, 2012 5:34 am
Forum: Humor
Topic: Gumtree ad..
Replies: 11
Views: 2131

Re: Gumtree ad..

Tot "Happy moment in the shower"
Die maat het regtig 'n gawe???
:lol: :lol: :lol:
by theos
Sun Jan 15, 2012 1:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: TRAFFIC FINE RATE
Replies: 12
Views: 1618

Re: TRAFFIC FINE RATE

:shh: :shh: MOENIE BETAAL NIE MANNE!!!!!! :twisted: Ek ry baie reg oor die land en dus kom daar baie boetes in die pos. Ek weyer om kaartjies te betaal, want om agter 'n bos weg te kruip en mense te vang dra absoluut niks by tot veiligheid nie. Hulle is absoluut daarop uit om geld te maak en pad vei...
by theos
Mon Oct 03, 2011 2:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om 'n spoedboete te skraap?
Replies: 19
Views: 2349

Re: Hoe om 'n spoedboete te skraap?

Ja wel wat kan mens sê. :blackeye: Mens ry vinnig van tyd tot tyd. maklik om te sê moenie. As dit 'n AARTO fine is en hy is met gewone pos gestuur dan is dit onwettig. Dan moet jy net die AARTO 08 form invul. In die Goverment Gazette is gepubliseer dat alle AARTO kaartjies met gerigistreerde pos ges...
by theos
Fri Sep 30, 2011 1:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Seriously a fine in the cederberg?
Replies: 21
Views: 3024

Re: Seriously a fine in the cederberg?

Hulle mag jou nie laat betaal vir die foto nie. :yahoo:
PM my jou email adress en ek stuur vir jou meer inligting.
by theos
Tue May 31, 2011 7:59 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 3.0D4-D automatic
Replies: 8
Views: 1814

Re: Hilux 3.0D4-D automatic

Ek ry ook die 3.0D4D auto.
In my lewe sal ek nie weer aan 'n handrat dink nie.
by theos
Fri Aug 27, 2010 1:47 pm
Forum: Humor
Topic: Twee Boeties
Replies: 0
Views: 469

Twee Boeties

Twee boeties, een van so ses jaar oud en die ander een so 4 jaar oud, le in die bed en praat. " Weet jy," se die oudste "ek dink ons is nou oud genoeg om te vloek - wat dink jy?" "Ek dink ook so" se die jongste een. " Goed, more oggend as ons gaan eet dan sal ek ee...
by theos
Sat Jun 19, 2010 3:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Tail gate" sluit nie
Replies: 3
Views: 1061

Re: "Tail gate" sluit nie

Probeer by 'n scrapyard een van die nuwe tailgates koop.
\Ek is seker daar moet erens een wees.
by theos
Sat Jun 19, 2010 3:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HILUX!!! - The never die Bakkie
Replies: 5
Views: 1272

Re: HILUX!!! - The never die Bakkie

Wys jou net. Eveready so m**r!!!
by theos
Fri Jun 18, 2010 12:13 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: my project
Replies: 40
Views: 5711

Re: my project

Im not sure if you could exchange the inards. But would suggest that this be done by a profesional as the clearance and float is critical.
by theos
Fri Jun 18, 2010 12:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: Bekendstelling
Replies: 13
Views: 2208

Re: Bekendstelling

Hi Baie welkom.
Ek neem nie baie deel aan besprekings nie want tyd is maar 'n faktor. Te veel werk en te min tyd maar soos die meeste van ons.
Die forum is wel vol interesante bespreek punte en as jy raad nodig het is dit die regte plek om te begin soek. :clap:

Go to advanced search