Search found 17 matches
- Wed Sep 23, 2009 1:03 pm
- Forum: Humor
- Topic: Then the fight started...
- Replies: 10
- Views: 1818
Re: Then the fight started...
Ja nee hy het seker groot *a* gehad
Re: Stoot my
Klink soos iets uit my jonger dae
- Wed Sep 23, 2009 12:46 pm
- Forum: Humor
- Topic: Nie mooi gesig .....
- Replies: 11
- Views: 1837
Re: Nie mooi gesig .....
Die Bulle het darm guts en steen vir niks terug nie!!! Wel done boys
- Mon Sep 21, 2009 1:24 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Pampoen
- Replies: 23
- Views: 3084
Re: Pampoen
Baie baie nice!!!
- Mon Sep 21, 2009 10:10 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Sneeu 09
- Replies: 10
- Views: 1983
Re: Sneeu 09
Rooi en baie mooi!!!! HILUX BO!!!
- Mon Sep 21, 2009 10:08 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Kameel
- Replies: 17
- Views: 2688
Re: Kameel
Mooi was npg nooit lelik nie en dis n pragtige bakkie
- Mon Sep 21, 2009 10:06 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Jimny recovering a Defender
- Replies: 7
- Views: 1809
Re: Jimny rovering a Defender
Dis mos nou n normale ding om Land Rovers te recover maar gewoonlik is dit n LUX wat die werk moet doen
- Mon Sep 21, 2009 10:01 am
- Forum: Updating your profile
- Topic: PROVILE PIC
- Replies: 15
- Views: 35216
PROVILE PIC
Kan iemand my asb help, ek weet nie hoe om n foto op my profiel te sit nie.
- Mon Sep 21, 2009 8:25 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: CELL FOON EN BESTUUR
- Replies: 9
- Views: 2064
Re: CELL FOON EN BESTUUR
Ek het die e-mail gekry wat se moenie op jou cell speel terwyl jy bestuur nie want dis wat gebeur.
- Mon Sep 21, 2009 8:17 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My neef se Bakkie
- Replies: 0
- Views: 838
My neef se Bakkie
Die is my neef se ou Bakkie hy het 600 000 km op en loop nog soos n droom. Hy ry elke dag net grond pad met n ton op sy gat
- Mon Sep 21, 2009 8:12 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Biff se bakkie
- Replies: 15
- Views: 2499
Re: Biff se bakkie
Hier is hoe my outjie nou lyk.
- Sat Sep 19, 2009 8:46 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Peekchaz the Universal Language - Text Replies Prohibited
- Replies: 366
- Views: 21431
- Sat Sep 19, 2009 8:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: CELL FOON EN BESTUUR
- Replies: 9
- Views: 2064
CELL FOON EN BESTUUR
Dis nou wat jy kry as iemand sms terwyl hy bestuur. Ek het nog fotos maar hel op my nigter maag nou sal en dit eerder later op sit.
- Sat Sep 19, 2009 8:23 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Biff se bakkie
- Replies: 15
- Views: 2499
Re: Biff se bakkie
Sal so maak ek moet se ek dink sy is nou beter as ooit. n Paar improvements as ek dit so kan noem sal n pic op sit.
- Sat Sep 19, 2009 8:10 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Biff se bakkie
- Replies: 15
- Views: 2499
Re: Biff se bakkie
Hahaha ja nee mense darm is sy vandag weer so goed soos nuut.
- Fri Sep 18, 2009 5:00 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Biff se bakkie
- Replies: 15
- Views: 2499
Re: Biff se bakkie
My liewe mense al wat ek kan se is dat daar nie drank betrokke was nie net n TAXI
- Fri Sep 18, 2009 4:46 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Biff se bakkie
- Replies: 15
- Views: 2499
Biff se bakkie
OEPS