Search found 778 matches

by Bloues
Mon Aug 16, 2010 12:50 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Member
Replies: 17
Views: 1980

Re: Nuwe Member

Welkom !!!!! geniet die Hilux ---- Dis die regte voertuig broer !!!!

Soos hulle vra....pic's..... :yahoo:
by Bloues
Mon Aug 16, 2010 12:43 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Hi to all, From my side - First Thanks to Hennie for bringing all together and all the organizing....hope you enjoyed the "well deserved frosty"......after the event as the sun was "hot" .--- Well done Hennie and helpers !!! Thanks for the "soft" shirt as well !!!! Spon...
by Bloues
Fri Aug 13, 2010 11:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dis weer kompetiesie!!!!!!!!!!!!!!!!!
Replies: 9
Views: 1938

Re: Dis weer kompetiesie!!!!!!!!!!!!!!!!!

Regard - jou kompers skils kom nou mooi aan man !!!!
by Bloues
Fri Aug 13, 2010 8:54 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord
Replies: 19
Views: 3079

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Okay dit werk so.... Die verwyder is maklik, regtig, daar is niks moeiliks aan nie.... MAAR!! Dis die terugsit wat die blikkssim is, veral as jy hom uitgehaal het met so klein bietjie geweld... :blackeye: :blackeye: :blackeye: Thys - jy is reg !!! Noem net ook jou vingers is erens vel af en mens he...
by Bloues
Fri Aug 13, 2010 8:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Please help - info !!!
Replies: 8
Views: 2017

Re: Please help - info !!!

Thanks so far & Marko - you are so spot-on...!! Just a shame all in life does not believe in the word INTEGRITY. Ek glo dat jy seker onlangs iemand mee te doen gehad het wat nie die woord ken nie. Hoop nie dit was te ernstig nie Spot on - Gaan die vir hom mail........ :thumbup: :shh: Enjoy jou ...
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 5:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Please help - info !!!
Replies: 8
Views: 2017

Re: Please help - info !!!

Thanks so far & Marko - you are so spot-on...!!
Just a shame all in life does not believe in the word INTEGRITY.
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 1:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Popular Topics and Threads - Most Viewed & Replied in Period
Replies: 3
Views: 1136

Re: Popular Topics and Threads - Most Viewed & Replied in Pe

Hennie - My opinion, it was the Land Rover guys checking out our website to make sure we are at the event so we could assist them in recoveries etc.......and towing them home after the event...... :yahoo:

Good idea !!
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 1:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: As jou Hilux vir jou krrrrrrrrrr! sê
Replies: 4
Views: 1412

Re: As jou Hilux vir jou krrrrrrrrrr! sê

Hi-Hilux wrote:Lekker om so info bymekaar te maak.
Ek print al die dinge en eendag skryf ek n boek oor die Hilux
Dink gaan dun boekie wees....want sjuks 'n Hilux is 'n kannie dood ....... :acute: :lol: :thumbup: :thumbup:
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 12:59 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Hi Hennie !! Sorry ek al weer die blonde kant...!! Sal eers laat Vrydag aand terug in SA Gauteng wees en wi lniks mis !!! Kan ons nie finale reeling erens post sodat almal dan kan sien wat - hoelaat ens alles gebeur......ek weet ons ry 5:30 am vanaf Sasol by Silverstar soos deur Pype en Skrikniks ge...
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 11:51 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: MonsterKZTE Foto's
Replies: 16
Views: 3248

Re: MonsterKZTE Foto's

Awesome - hou ook van die SHARKS plakker agterop !!! Dit wys jy is 'n man met kennis !!!!!
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 10:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Please help - info !!!
Replies: 8
Views: 2017

Please help - info !!!

What is INTEGRITY ?
How do you see it or understand it ? :shock:
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 10:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: SAPS - Comment please....
Replies: 8
Views: 1914

Re: SAPS - Comment please....

Nee broer, gladnie....blou bakkie - dis al......... Ek support nie eens die blou bulle nie......MAAR DIE MAGTIGE SHARKS - IN SWART !!!!

Dink maar net aan hoe eenvoudig die mag geword het......en ek is nie skaam om dit te se.....!!!
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 10:26 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Hi almal,

Het ons aan 'n risk assement gedink al ?

sien die risks....

3. Person bitten by snake/insects/spiders resulting in injury.
4. Person slip/trip and fall resulting in injury - oil on ground/tripping hazards. (from land rover try ing to pass opstical)

Vra maar net ?
by Bloues
Thu Aug 12, 2010 8:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: SAPS - Comment please....
Replies: 8
Views: 1914

Re: SAPS - Comment please....

Noem dit interpeneurskap.................. Die hoof van saps doen dan sulke goed hoekom nie die staf ook nie...... :think: :cool:
by Bloues
Wed Aug 11, 2010 2:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is Moegatle
Replies: 26
Views: 3222

Re: Waar is Moegatle

Anderkant vabn Brits.....so 6 biere se tyd vanaf WesRand....hahah Kyk in die SA 4x4 - hulle adverteer elke maand daar. Alle kontak nommers is beskikbaar en Elek baie nice mense om te onmoet...... Warm daar, lekker ry en baie bekend..vir sy klip walle.....Die welom bekende "KOOS SE KLIM" is...
by Bloues
Wed Aug 11, 2010 2:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SAPS - Comment please....
Replies: 8
Views: 1914

SAPS - Comment please....

So, what does this mean.........
by Bloues
Wed Aug 11, 2010 1:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 - Convoy from W-Rand Krugersdorp
Replies: 11
Views: 1904

Re: AAWDC Fun day 14/8 - Convoy from W-Rand Krugersdorp

hello manne :wave: al die manne wat in die wesrand area bly,ons virtrek 5.30 van die sasol af by op hendrik potgieter,die sasol onderkant die krugerdorp berg :thumbup: :thumbup: :gamer: kan al die manne wat gaan saam ry van daar af net se,sodat ons weet hoeveel manne om voor te wag die oggend!! :th...
by Bloues
Thu Jul 29, 2010 10:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Pretoria mense - maak draai asb !!!
Replies: 2
Views: 1196

Re: Pretoria mense - maak draai asb !!!

Hi almal wat my ge"pm" het na my persoonlikke mail adres - ek sommer hier ook die besonderhede indien daar nog skenkings is. Hi Solly Hier is die skool se besonderhede: Rietvlei Akademie ABSA Bank Tak No : 632005 Rekening No : 4063987544 Verw: Fonds Insameling As daar dalk skenkings is, mo...
by Bloues
Tue Jul 27, 2010 3:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Pretoria mense - maak draai asb !!!
Replies: 2
Views: 1196

Pretoria mense - maak draai asb !!!

Hi to all, Please see below !!!! Ek wil vandag die vrymoedigheid neem on jou maatskappy te nader vir iets wat my baie na aan die hart lê. Ons 1 seun (een van die tweeling) is in ‘n skool vir kinders met leerprobleme. Kinders met ADHA, disleksie ens. word hier geakkomodeer. Daar is nie baie sulke sko...
by Bloues
Mon Jul 26, 2010 8:03 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: REK en STREK
Replies: 17
Views: 3804

Re: REK en STREK

Hallllo Regard....sjuks jou IT vernuf nogsal puik........

Sien Saterdag.................. :music:
by Bloues
Mon Jul 26, 2010 7:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Club - Why ?
Replies: 14
Views: 1988

Club - Why ?

Hi,
Just thinking - why do we "sigh-on" to a club ?

I joined to learn more about 4x4'ing.......
:yahoo:
by Bloues
Mon Jul 26, 2010 6:35 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Hi. New member need advise conversion 2.2 '96 DC to Lexus
Replies: 20
Views: 4217

Re: Hi. New member need advise conversion 2.2 '96 DC to Lex

Hi,
Contact "Ziets" (on forum) - he has done the conversion !!!!

Lots of info !!!
by Bloues
Mon Jul 26, 2010 6:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Hi julle, Eeerstens - lyk stunning dag !! Sorry om te mis.....wat my pla....Broer Regard en SkrikNiks met grawe....sjuks hulle lyk sommer mooi besig om te werk !!! Dan, ek sal terug tree op die reserwe lys aangesien bloues 'n rat gly elke nou en dan en ander kans gee......maar beslis posisise vat as...
by Bloues
Tue Jul 20, 2010 7:14 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Hi daar,
Ek nog uitstedig en sal nie kan bywoon. Sterkte vir julle en geniet dit TERDEE !!!

Groette uit die "gopse"
by Bloues
Sun Jul 11, 2010 5:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Replies: 10
Views: 1410

Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2

Blou en bloos loop seker nie mooi saam in man se gesig....... :lol:


Well done !! :clap: :thumbup:
by Bloues
Sun Jul 11, 2010 8:24 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

DANKIE ALMAL VIR STUNNING DAG !!!!

Maak beslis weer so !!!

Pics ? Ons wag nog vir Dippies met die honderde wat geneem was deur sy "fotograaf" vroutjie !!! :clap: :clap: :thumbup:
by Bloues
Fri Jul 09, 2010 9:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Getting my D4D!
Replies: 11
Views: 2432

Re: Getting my D4D!

Pics ?????

Enjoy the vehicle.......!!! :thumbup:
by Bloues
Fri Jul 09, 2010 9:36 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Hi daar,

LA Sport het laat weet daar sal genoeg koffie wees asook klink my koekies as ons daar bymekaar kom more oggend !!! :clap: :clap: Sien julle 7am :thumbup: :thumbup:




ps: Baie het geskakel - ons moet ons eie charcoal saamneem asook hout vir die bring en braai...!!
by Bloues
Fri Jul 09, 2010 9:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug
Replies: 7
Views: 1471

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

jy sal nou net die lorrie se pic's moet plaas en dit waar hy aktief besig is om vir jou te werk.....veral so deur die modder......!!!! Sien more ---- !!! :clap: :thumbup: :thumbup: Glo, al ons manne sal saam jou gaan as jy GPS dag wil ry......veral as ons kan verdwaal by die nudiste plaas area.... :...
by Bloues
Thu Jul 08, 2010 8:01 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: My Toyoda's
Replies: 14
Views: 3258

Re: My Toyoda's

Please ask the wife to add me on her Chrismas list.....!!!


Great bakkie --- please add the after photo's........when work is finished !!!! :thumbup: :thumbup:
by Bloues
Thu Jul 08, 2010 7:58 am
Forum: Humor
Topic: Vat my dronk eks huis toe!
Replies: 4
Views: 1252

Re: Vat my dronk eks huis toe!

:lol: :clap:
by Bloues
Thu Jul 08, 2010 7:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: my new title
Replies: 14
Views: 2309

Re: my new title

:clap: :clap: :clap: :clap:

Al match box of size hilux gekoop vir die nuweling !!!!???? :lol:
by Bloues
Thu Jul 08, 2010 7:51 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Kerels - julle moet Saterdag geniet en maak voorbrand vir die groot dag !!!!!
by Bloues
Thu Jul 08, 2010 7:45 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

THANKS Okkie !!!! :clap: :clap:

Okkie en sy vrou het gereel vir skool tasse vir al die kids !!! :clap: :clap: Puik man - sien julle met die aflewering !!!!

Groette daar in die koue Witbank/Middelburg :shock: :crazy:
by Bloues
Thu Jul 08, 2010 7:43 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

WayneSchalk wrote:Ek sal nie omgee om na die PC's te kyk en 'n bitjie regrik nie, ek het n paar games wat ek kan opsit en n bitjie office software. Sal kyk of ek n pc of 2 hier by die werk kan kry.

Dankie :thumbup: :clap: :clap:

Sien julle Saterdag 7am by LA Wesrand !!!
by Bloues
Tue Jul 06, 2010 9:34 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

OOOOMS wrote:Otto - bosfebok
Jaco Versveld
Skrik Niks - Jan

Ek het nog nie jull voertuig registrasies nie :o: Kan julle dit vir my pm?
Stuur vir skikniks 'n foto van 'n mamba - DAN RESPOND HY DADELIK.... :lol: :lol: :lol: hY SKRIK MOS DAAI SLANG GOED..... :clap: :lol: :lol:
by Bloues
Mon Jul 05, 2010 5:29 pm
Forum: Off-road Training
Topic: My 4x4 Training Experience
Replies: 9
Views: 3089

Re: My 4x4 Training Experience

Welgedaan Thys...!!!

:clap: :clap: :clap:
by Bloues
Mon Jul 05, 2010 5:27 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Goeie nuus Honeydew Toyota (Andre Steenkamp) 'Home of the Landcruiser' gaan vir ons van daai rooi en wit vlaggie sponsor :thumbup: :thumbup: :thumbup: :clap: :thumbup: Weereens stel hulle ons nie teleur en is daar as ons op hulle knoppie druk !!! Dankie kerels !!!! :clap: PS: Kry ek afslag op my D4...
by Bloues
Mon Jul 05, 2010 5:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

1. Solly, Suikerpot & gesin – Hilux Club 2. Mark, Danielle & gesin – Hilux CLub 3. Marco & Suzette – Hilux Club 4. Paul, Marene & gesin – LA Sport Wes Rand 5. Jan, Liza & kinders – Land Rover 6. Heindrich & Nadine – Hilux Club 7. Jaco Versveld & gesin - Hilux club 8. Ott...
by Bloues
Sun Jul 04, 2010 4:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kantoor met 'n uitsig
Replies: 10
Views: 1703

Re: Kantoor met 'n uitsig

Laat hom die ding verkoop en eerder 'n HILUX koop --- baie minder sukkel !!!!!!
Willie ons maak staat op jou vir die verkoopie.....!!!
by Bloues
Sun Jul 04, 2010 10:54 am
Forum: Out in Nature
Topic: Black Mamba's
Replies: 26
Views: 4024

Re: Black Mamba's

Punt is - MOET HULLE PAD KRUIS..........JY GAAN ERG VINNIG "INCASH" ---- Nie slangkenner maar verstaan hulle is beduiweld as hulle paar.....?!!!! :shock:
by Bloues
Sat Jul 03, 2010 11:04 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Tyd kom nader !!! Eish die kapenaars seker erg jaloers op die dag hier-bo by ons !!!!!!! :thumbup: :lol: :lol: :lol:
by Bloues
Sat Jul 03, 2010 11:01 am
Forum: Meet the People
Topic: newbie on the east rand
Replies: 8
Views: 1712

Re: newbie on the east rand

Welcome !!!!
by Bloues
Sat Jul 03, 2010 11:01 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

JohanM wrote:Ek het by Olympia Slaghuis 2kg wors asook skaap & vark vleis gekry. Daar is 4x Haardroers geskenk asook ou klere vir klein kinders. Ek is ook besig om nog te soek vir 'n ou werkende PC.

THANKS !!! :thumbup: :clap: :clap:
by Bloues
Sat Jul 03, 2010 11:00 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

1. Solly, Suikerpot & gesin – Hilux Club 2. Mark, Danielle & gesin – Hilux CLub 3. Marco & Suzette – Hilux Club 4. Paul, Marene & gesin – LA Sport Wes Rand 5. Jan, Liza & kinders – Land Rover 6. Heindrich & Nadine – Hilux Club 7. Jaco Versveld & gesin - Hilux club 8. Ott...
by Bloues
Thu Jul 01, 2010 8:04 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Is reg so Andre - hou hom op s/by tot ons die 10de gaan kyk het hoeveel ons gaan benodig. Ek dink die Cruiser ouens canvas vir 10, maar ek dink nie regtig 'n obstacle kan soveel benodig nie. Maar ja, dis die eerste keer wat ek betrokke is by so iets, dus gaan ek swaar steun op jou en die ander mann...
by Bloues
Wed Jun 30, 2010 7:39 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

:clap: hoekom nog so ver ?!!!

So gaan ons recoveries ook moet doen as Marshals ???
by Bloues
Tue Jun 29, 2010 7:38 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Gisteraand met LA Sport Wes Rand gesels !! Hulle se koffie is reg by hul shop as ons die oggend vergader 7am vir konvooi .........!!!! :clap: :thumbup:
by Bloues
Sun Jun 27, 2010 6:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Puik - khaki is so neutraal en kan saam alles pas !!!!

Hoekkkkoooooom nog so lank ? Kerels ons gaan hulle roer !!!!! :clap: :clap:
by Bloues
Sun Jun 27, 2010 1:01 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 10739

Re: 4X4 Breakfast run

eish - ek nou erg jaloers.....!!! Julle tyd daar lyk awesome !!!!!!!!
by Bloues
Sun Jun 27, 2010 12:41 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Tud kruip nader !!!! Viva vir almal wat die dag saamkom, veral die deelnemers van Hilux club, die marshals, die fotograwe en dan die spesiale mense wat ondersteun en koeldrankies aandra........ :clap: :clap: Hennie ons kan nie wag vir die reelings - glo ons WoesRanders ry sommer konvooi hier van Sil...
by Bloues
Sun Jun 27, 2010 12:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Lekker lekker - dit lyk goed !!!

Kannie meer wag !!!!
Kepse en komberse is by imbroyderies !!!!!! - eish die spelling !!!

Kom ons hoop die weer speel saam !!!!
by Bloues
Tue Jun 22, 2010 8:55 pm
Forum: Limpopo
Topic: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)
Replies: 114
Views: 21305

Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)

Eish - ek kry net nie gereel om die lekker klink naweek saam te gaan !!! Sal moet foto's kyk na die tyd !!!! :x :thumbup:
by Bloues
Tue Jun 22, 2010 8:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: At least one episode with a happy ending
Replies: 12
Views: 2258

Re: At least one episode with a happy ending

Broer - baie bly dis gesort !!! MAAR WAT VAN DIE DOKTER WAT JOU VINGERS REPAIR HET ??? :thumbup:
by Bloues
Tue Jun 22, 2010 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: I got my New Cellphone Today!
Replies: 33
Views: 3871

Re: I got my New Cellphone Today!

:clap: :lol:
by Bloues
Tue Jun 22, 2010 8:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Replies: 16
Views: 1945

Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai

Pype wrote:
OOOOMS wrote:En as jy met daaaaaaaaaai pensie inklim was hy toe seker level.... :lol: :lol: :lol: Grap net..... :wink:
:lol: :lol: Daai pens kos baie geld :wink:

Jja maar ooooms moet onthou mens "park" nie 'n porche oonder 'n goedkoop afdak !!!!
by Bloues
Tue Jun 22, 2010 8:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Firearm re applications
Replies: 8
Views: 1782

Re: Firearm re applications

Broer jy nie die enigste - ek ook 4 jaar ----!!!!

Wag maar geduldig !!! Join the club !!! :thumbup:
by Bloues
Tue Jun 22, 2010 8:01 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78134

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Solly het gese hy sal reserve vat as die lys nie vol kom nie - miskien kan ons Skrik Niks met Soly omruil. Solly, wil jy nie dalk ons op marshalls help nie - assablieeff....???? HJ Daarshy !!! Die manne is reg ----- !!!! :thumbup: :thumbup: Dankie SkrikNiks !!!! Andre, Burr, Dawie en Regard !!! Nou...
by Bloues
Mon Jun 21, 2010 8:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!
Replies: 73
Views: 7606

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Lekker lekker - kan nie meer wag !!!!!

Dankie almal sover !!!!

Hennie, as jul meeting het moet jy ons maar se wat die LA Manne se --- want ons kom mos die 14Hilux verteenwoording en ja sommer landi's sleep huistoe !!!!

Go to advanced search