Search found 63 matches

by janerasmus
Fri Feb 28, 2020 2:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: PLEASE Help: Cleanup - 96 Hilux 2,4 D SFA
Replies: 11
Views: 3407

Re: PLEASE Help - 96 Hilux 2,4 D SFA 4x4

Waar is die Prentjie?
by janerasmus
Thu Nov 22, 2018 11:51 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Lexus hard start.
Replies: 2
Views: 2561

Re: Lexus hard start.

Louis, jy kan die injekters skoon maak gaan google bietjie hoe om dit tedoen op youtube. Ek het dit gedoen en wonderlike vebetering gekry. Verder dink ek moet jy dalk ook maar jou petrol filter ook vervang as jy dit nognie gedoen het nie.As dit vuilgoed in jou tank is wat die siffie van die pomp blo...
by janerasmus
Mon Nov 12, 2018 3:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Side shaft Oil Leak on 4X4 Figo
Replies: 4
Views: 1178

Re: Side shaft Oil Leak on 4X4 Figo

Dankie Johan,Janee dis maar die beste om egte parte te gebruik.
by janerasmus
Mon Nov 12, 2018 2:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Side shaft Oil Leak on 4X4 Figo
Replies: 4
Views: 1178

Side shaft Oil Leak on 4X4 Figo

Good Day all,
On my Hilux 2,5D4D 4X4 I had an oil leak on the right hand side of the side shaft on the diff side.
Is there an oil seal in there?
And can one replace it from outside if you take the side shaft out?
Is there any problems to bear in mind when I do the job?
Thanks for any response.
by janerasmus
Mon Oct 15, 2018 9:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Jubilee motors Springs
Replies: 2
Views: 1650

Re: Jubilee motors Springs

Ek sal vir jou gaan kyk George
by janerasmus
Fri Jul 13, 2018 2:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power steering box leaking oil, Help
Replies: 4
Views: 1140

Re: Power steering box leaking oil, Help

En daar werk die PROLONG toe honderd persent, dankie vir die goeie raad Dawie
by janerasmus
Tue Jul 03, 2018 7:09 am
Forum: The Workshop
Topic: Power steering box leaking oil, Help
Replies: 4
Views: 1140

Re: Power steering box leaking oil, Help

Dankie Dawie, sal dit vandag doen, sal dan terugvoergee as dit werk.
by janerasmus
Mon Jul 02, 2018 9:36 am
Forum: The Workshop
Topic: Power steering box leaking oil, Help
Replies: 4
Views: 1140

Power steering box leaking oil, Help

My '96 hilux SFA 4X4 se steering box lek olie.
Ek kan nerens hier aan die Oos-Rand n seal kid kry nie, dit word nie meer deur Toyota aangehou nie, ook nie Gemini nie.
Waar kan ek geholpe raak om die box te herstel?
Enige voorstelle sal waardeer word
by janerasmus
Mon Apr 16, 2018 1:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2012 Hilux USB/AUX Adapter
Replies: 6
Views: 1759

Re: 2012 Hilux USB/AUX Adapter

4X4 online,google it
by janerasmus
Tue Aug 16, 2016 11:39 am
Forum: The Workshop
Topic: Alternator Question on Vigo alternator
Replies: 6
Views: 2207

Re: Alternator Question on Vigo alternator

Thanks, why I asking is that my 3,0lt give approx 14,2v at idle and the 2,5lt 13,8v, and if I want to use the 2,5 for towing, because it's n d/c 4X4 ,and make use of a duel batt system with a deep cycle battery ,the charging rate is to low?
by janerasmus
Sun Aug 14, 2016 2:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alternator Question on Vigo alternator
Replies: 6
Views: 2207

Alternator Question on Vigo alternator

Hi all, I have question to ask,does the alternator of a D4D 3,0 fit on a D4D 2,5?
by janerasmus
Thu May 26, 2016 12:10 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Starting issues
Replies: 16
Views: 17273

Re: Starting issues

Janee die uiteinde is toe dat die pomp vervang moes word, en ons glo die oorsaak van die pomp se agteruitgang was vuil en hoe swael inhoud diesel oor n lang tydperk.
by janerasmus
Fri Apr 22, 2016 3:30 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Starting issues
Replies: 16
Views: 17273

Re: Starting issues

Dankie Jan, het hom afgehaal,skoongemaak,maar nie enige dadelike verbetering gekry nie.
Maar daar is n geringe verbetering nadat ek n paar honderd kilo's gery het met die injector cleaner.
Hoop dit verbeter nog, anders weet ek nie wat verder fout kan wees nie.
by janerasmus
Wed Apr 20, 2016 2:32 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Starting issues
Replies: 16
Views: 17273

Re: Starting issues

Jacques, ek het op die oomblik dieselfde problem met my 2,5 d4d, dat hy moeilik vat as hy warm is,het die diesel tank afgehaal en die filter binne vervang en n nuwe diesel filter ook ingesit en die tank skoongemaak en injector cleaner op 40l skoon 10ppm diesel ingegooi en 200kms gaan ry. Maak nog st...
by janerasmus
Mon Jul 06, 2015 4:18 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Gearmax Diff Lock Pricing
Replies: 10
Views: 2362

Re: Gearmax Diff Lock Pricing

Robbie, praat liewer met die Gearmax manne in Johannesburg self 0116181074/5/6/7/108 ,die Hoofkantoor.
Sal dalk n baie beter prys kry.
by janerasmus
Thu Jul 02, 2015 3:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power Steering Box
Replies: 10
Views: 1788

Re: Power Steering Box

Ja ek het in 2007 myne vervang met n nuwe een, toe het hy my R9000 gekos. Kon op daardie stadium nie n tweedehande een kry nie
by janerasmus
Mon Jun 29, 2015 9:32 am
Forum: The Workshop
Topic: Power Steering Box
Replies: 10
Views: 1788

Re: Power Steering Box

Sal ook maar gaan vir no3,maar prober om nie joune te ruil nie,want later as jy afgekoel het kan jy hom heropbou vir n spaar.
by janerasmus
Thu May 14, 2015 4:29 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1uzfe vvti harness
Replies: 1
Views: 1736

Re: 1uzfe vvti harness

Gaan sien Timm by Lextreme in Silverton Pta, 012 8044063
by janerasmus
Thu May 14, 2015 4:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1uzfe timing belt
Replies: 1
Views: 651

Re: 1uzfe timing belt

kontak Ferdi by Lextreme in Pretoria 0128044063 , hulle het vooraad ook
by janerasmus
Mon Mar 23, 2015 5:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: What Autobox oil do you use for your lexus v8 transmission?
Replies: 2
Views: 1002

Re: What Autobox oil do you use for your lexus v8 transmissi

Issie, dis Type T-IV outomatiese ratkas olie van Toyota self. Dit kom in 4 lt blik wat swart is met die TOYOTA embleem op.
by janerasmus
Mon Mar 09, 2015 4:11 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Interior fan
Replies: 11
Views: 2803

Re: Interior fan

ek het al gehoor die manne gebruik die cressida se fan blower
by janerasmus
Tue Mar 03, 2015 5:15 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21939

Re: Nog n Lexus in n SFA

As ek my mening kan byvoeg sal ek aanraai om daai Donnoldson te vervang met
n Izsuzu 280 LE se donnoldson filter , want hy het groter gate om lug in te laat en uit. Jy verloor baie krag met daai filter van die vorige enjin. Pyp is net te dun.
by janerasmus
Wed Aug 13, 2014 8:50 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: LEXUS V8 VVTI
Replies: 83
Views: 31425

Re: LEXUS V8 VVTI

Wys jou hoe vinnig kan dinge verander
by janerasmus
Tue Aug 12, 2014 2:43 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: LEXUS V8 VVTI
Replies: 83
Views: 31425

Re: LEXUS V8 VVTI

Maak maar eerder gebruik van n viscus fan om toekomstige verhittings probleme, ens, uit te skakel Lextreme sal jou daarmee ook help en met a adaptor vir jou TC. Anders moet jy duurder gaan en Chris Mod s'n gebruik.
by janerasmus
Tue Aug 12, 2014 2:37 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: LEXUS V8 VVTI
Replies: 83
Views: 31425

Re: LEXUS V8 VVTI

Vra vir Juandre by lextreme Of Timm al sy Winkel in die Kaap oop het vir besigheid
by janerasmus
Sun Aug 10, 2014 9:20 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: LEXUS V8 VVTI
Replies: 83
Views: 31425

Re: LEXUS V8 VVTI

Mine work well and was done by Timm " Lextreme.
by janerasmus
Sun Aug 10, 2014 9:07 am
Forum: The Workshop
Topic: Help needed - Removing steering box from SFA
Replies: 14
Views: 2107

Re: Help needed - Removing steering box from SFA

Otto laat weet wat het gebeur en waar jy hom herstel het aub. My steeringbox lek olie en wil dit ook graag laat reg maak.
by janerasmus
Sun Jul 20, 2014 11:28 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Boetamac wanna go Lexus
Replies: 5
Views: 1718

Re: Boetamac wanna go Lexus

Go to http://www.lextreme.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
by janerasmus
Fri Mar 14, 2014 6:48 am
Forum: Build your own:
Topic: Recovery points
Replies: 16
Views: 2648

Re: Recovery points

Dit klink mos nou na n goeie plan man
by janerasmus
Thu Mar 13, 2014 4:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: Recovery points
Replies: 16
Views: 2648

Re: Recovery points

Ek dink dit kan werk,.........tot dit breek
by janerasmus
Sun Mar 09, 2014 5:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa
Replies: 7
Views: 1456

Re: Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa

Sal more koop en bygooi en kyk wat maak hy
by janerasmus
Sun Mar 09, 2014 3:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa
Replies: 7
Views: 1456

Re: Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa

Ja daar is genoeg in gewees en ek het vanoggend die hele sesteem gebloei met DexronII en die stuurwiel is nogstaads baie styf.
by janerasmus
Sun Mar 09, 2014 1:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa
Replies: 7
Views: 1456

Re: Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa

any opinion on Prolong iso overhauling?
by janerasmus
Fri Mar 07, 2014 6:59 am
Forum: The Workshop
Topic: Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa
Replies: 7
Views: 1456

Overhaul of the power steering gear housing on 4X4 sfa

Can anybody tell me of an reputable place in Gauteng especially on the eastrand that can overhaul the steering gear, because mine is leaking oil and the steering is very stiff while driving .
by janerasmus
Wed Feb 05, 2014 1:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Striker's hilux gets Lexus finaly
Replies: 67
Views: 14071

Re: Striker's hilux gets Lexus finaly

Ek het vir jou n pm gestuur Johan
by janerasmus
Thu Sep 12, 2013 12:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kom ons praat sump gasket
Replies: 14
Views: 1702

Re: Kom ons praat sump gasket

los dit jy wil nie weer die sump afhaal nie , wil jy.Spandeer maar die geld en gaan koop locktide .leer dit van n fool.
by janerasmus
Thu Sep 05, 2013 7:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17209

Re: Diff Breather Kits...

Dankie Johno alles reg
by janerasmus
Wed Sep 04, 2013 10:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17209

Re: Diff Breather Kits...

Ek het my betaling gemaak laat weet per PM wat is jou adres sodat ek dit kan kom afhaal wanneer jy alles het dankie
by janerasmus
Sun Sep 01, 2013 2:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17209

Re: Diff Breather Kits...

Ja aub ek vat een stel dankie het n 1996 hilux rider dc
by janerasmus
Tue Aug 27, 2013 3:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17209

Re: Diff Breather Kits...

sal ook een wil he dankie
by janerasmus
Sun Feb 24, 2013 11:56 am
Forum: Build your own:
Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Replies: 27
Views: 4063

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Ek het my battery oorgeskuif na die L kant en toe n Izuzu 280 LE se donnoldson airfilter aandie regterkant ingesit. Sy in en uitlaat is baie groter en dit werk
by janerasmus
Sat Feb 23, 2013 9:23 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZ-FE Fuel pressure regulator
Replies: 21
Views: 13197

Re: 1UZ-FE Fuel pressure regulator

Kry vir jou nBosch Pomp vir binne in die tank . Part no 0 580 453 UNI hy pomp 3 Bar en sal die ding doen. Is nie nodig om jou bonnet n scoop in te sit nie, dit sal nie jou probleem oplos nie.
by janerasmus
Mon Oct 15, 2012 10:09 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Auto gearbox oil change
Replies: 15
Views: 3655

Re: Auto gearbox oil change

every thing what you say Fernando is true, and I know that, but to get all the oil out of the torque converter is the problem. Are there a spesific way to do so?
by janerasmus
Thu Sep 27, 2012 4:18 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Auto gearbox oil change
Replies: 15
Views: 3655

Re: Auto gearbox oil change

gaan nou eers vir n paar dae Marikele toe sal dan met die proses begin en terugvoer gee
by janerasmus
Thu Sep 27, 2012 12:26 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Auto gearbox oil change
Replies: 15
Views: 3655

Re: Auto gearbox oil change

Ek het n vorige keer dit gedoen soos jy voorstel ,maar dit werk nie die olie bly agter in die TC en dis steeds vuil olie wat dan meng met die nuwe olie. Beter om die TC ook leeg temaak.
by janerasmus
Thu Sep 27, 2012 12:23 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Auto gearbox oil change
Replies: 15
Views: 3655

Re: Auto gearbox oil change

Dit maak saak,want een van hulle kom van die oliepomp binne die ratkas af.Op my dipstick staan Type T-11 en op die Toyota olieblik staan Type T-4, dus aanvaar ek jy gebruik net die Toyota blik olie en dit kom in 4l kanne. As jy aan die regter kant van die ratkas kyk gaan die een pyp in bo en die and...
by janerasmus
Thu Sep 27, 2012 7:46 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Auto gearbox oil change
Replies: 15
Views: 3655

Re: Auto gearbox oil change

Ek hoor wat jy se,maar ek wil die olie alles uit he ,maw die in die converter ook,met hom saam vat die kas +- 7 liters verstaan ek, ek het ook gehoor dat jy kan dalk daardie olie uitkry deur lugkompressie, maw jy moet druk plaas op een van die twee pype wat gaan na die verkoeler, maar watter een?? J...
by janerasmus
Wed Sep 26, 2012 7:44 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Auto gearbox oil change
Replies: 15
Views: 3655

Re: Auto gearbox oil change

Is daar nou werklik niemand op die Forum wat kan help met die prosedure hoe om die olie uit die ratkas en tourqe converter te kry en weer te hervul nie?? :idea:
by janerasmus
Sun Sep 23, 2012 1:19 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16051

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Die isuzu 280kb se Donoldson filter is die regte een, sonder om gate groter te maak.
Myne gekoop by hulle in Krugersdorp in commissioner st reg lanks Ford agentskap vir R620.
by janerasmus
Fri Sep 21, 2012 8:37 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Auto gearbox oil change
Replies: 15
Views: 3655

Auto gearbox oil change

What is the correct way to drain and refill the Lexus outo gearbox and do you use only the Toyota recomended gearbox oil?
by janerasmus
Tue Aug 28, 2012 4:35 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 158489

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Kyk na die Isuzu 280d se Donoldson filter box. Ek het nou een gekoop by hulle in Krugersdorp en gaan hom nou opsit.
by janerasmus
Wed Jun 08, 2011 7:30 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus SC400 ECU
Replies: 3
Views: 1513

Re: Lexus SC400 ECU

http://global.ebay.com/92-93-94-LEXUS-SC400-ECU89661-24240/170595658425/item" onclick="window.open(this.href);return false; Gaan na hierdie site ,dit is die spesifieke een wat ek bestel het via eBay. Jong ekself het dit nie gedoen nie,maar n ou in Pretoria het dit vir my gedoen. Hy het all...
by janerasmus
Tue Jun 07, 2011 8:03 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus SC400 ECU
Replies: 3
Views: 1513

Re: Lexus SC400 ECU

Lyk my niemand in die land maak gebruik van die Lexus se eie management sisteem nie???? Ek het toe een vanaf die VSA bestel en binne dertien dae ontvang wat my R1142 gekos het en Bloubul loop mooi.
by janerasmus
Sat May 14, 2011 6:43 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus SC400 ECU
Replies: 3
Views: 1513

Lexus SC400 ECU

Ek is op soek na die ecu met die volgende serial nommers: COMPUTER, ENGINE CONTROL
89661-24230
UZZ30 (04/1991 - 07/1993)
89661-24231
UZZ30 (08/1993 - 12/1993)
89661-24240
UZZ30..USA, CALIFORNIA SPEC
As daar enige iemand my kan help sal ek dit baie waardeer
by janerasmus
Tue Mar 08, 2011 5:14 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Front Bumper Corners
Replies: 14
Views: 2551

Re: Front Bumper Corners

Ek het reggekom manne ,baie dankie
by janerasmus
Tue Mar 08, 2011 1:05 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Front Bumper Corners
Replies: 14
Views: 2551

Re: Front Bumper Corners

Dankie Rebuilder,maar ek probeer maar eers kyk of ek dalk nader aan die huis geholpe kan raak,dankie in elkgeval
by janerasmus
Mon Mar 07, 2011 9:49 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Front Bumper Corners
Replies: 14
Views: 2551

Re: Front Bumper Corners

Kan jy my dalk bel op 0824533174 aub
by janerasmus
Mon Mar 07, 2011 9:47 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Front Bumper Corners
Replies: 14
Views: 2551

Re: Front Bumper Corners

Chopper,jammer maar ek weet nie wat jy bedoel met ge-PM nie
by janerasmus
Mon Mar 07, 2011 6:58 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Front Bumper Corners
Replies: 14
Views: 2551

Re: Front Bumper Corners

O! ja ons woon al die jare hier.
'meer as dertig jaar

Go to advanced search