Search found 242 matches

by Toerboer
Tue Oct 17, 2017 5:54 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Namibia: Please help with advice and recommendations!
Replies: 10
Views: 3970

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

More Thabo, Dit klink na n lekker trippie.Ons het jare terug al die som gemaak en dit is net heeltemal onbekostigbaar vir ons gewone werkende mense. Ek sal eerder n paar nodige kamp toerusting aanskaf en dit net gerieflik maak vir Mamma ,dan kan jy oorals gaan en jy kan weer jou kamp toerusting gebr...
by Toerboer
Sun Apr 03, 2016 9:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: braai solution/ideas
Replies: 28
Views: 4749

Re: braai solution/ideas

Morning all Braai at camping sites can be a pain even if there are builded braai's,they are normally in the wrong places and when you use them the wind blows everything full of smoke etc. I like to move my braai to where it works the best,smoke free from the tents etc.I have these braai's in stainle...
by Toerboer
Thu Jan 07, 2016 9:41 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Conqueror Courage?
Replies: 17
Views: 13717

Re: Conqueror Courage?

I have a Metalian and is extremely happy with my.Heinz the owner and his staff is very helpfull and always willing to help and do changes to your needs.If you whant to buy for long term , I will seriously recommend Metalian. I am also a Conqueror fan and fitted the Comfort's tent on my Metalian and ...
by Toerboer
Sat Oct 03, 2015 3:03 pm
Forum: Gauteng
Topic: Year end @ Serendipity 14 & 15 November (pics added)
Replies: 149
Views: 25159

Re: Year end @ Serendipity 14 & 15 November

The Legend wrote:Where is Serendipity?
Serendipity is so tussen Nylstroom en Naboomspruit.

Ons was baie lanklaas daar.Dis n baie lekker plek en n baie nice roete wa hulle het :thumbup:

Sal hoor met Swambo,hoe lyk ons datums
by Toerboer
Wed May 13, 2015 6:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3510

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

n Hilux kan nooit n Cruiser wees nie en n Cruiser ook nie n Hilux nie. Die een is n kar en die ander n trok, eintlik moet jy een van elk he. Stem met Hoppy.Ek is verskriklik mal oor n cruiser,maar ja ,soos n paar keer genoem,gee diens plan,ry hard ens ens maar dit bly n cruiser en ek soen een.... E...
by Toerboer
Sun Apr 19, 2015 6:34 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier
Replies: 9
Views: 2592

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Nicolaas

African Outback maak die Canopies ens.Hulle maak nie meer bumpers nie.

Extreme Outback is die manne wat die bumpers maak.
by Toerboer
Sat Apr 18, 2015 8:45 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier
Replies: 9
Views: 2592

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

More Oosie Ek het ook omtrent n studie gedoen voor ek n agter bumper op my Vigo gesit het.Ek is redelik vol strooi met sulke dinge. Dit was tussen LA Sport en Extreme Outback.Ek het ook met n paar mense gepraat wat sommige 4x4 bakkies kit wat gebruik word vir verhuuring.Hulle gebruik Outback Extreme...
by Toerboer
Tue Mar 24, 2015 1:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

Willem,

Pm is gestuur

Dankie :thumbup:
by Toerboer
Wed Mar 04, 2015 9:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who sells these bumpers?
Replies: 6
Views: 1240

Re: Who sells these bumpers?

Dit wil vir my lyk soos TJM se bumpers.Die plastiese "inserts"onder die lig,dink ek is baie dieselfde met van die bumpers.Dalk n klein mod moet doen,maar Mega World,La Sport in jou area hoort jou te kan help.
by Toerboer
Fri Feb 27, 2015 6:23 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Beeld skou: moeite werd??
Replies: 8
Views: 5355

Re: Beeld skou: moeite werd??

Beeld skou is een van die grootstes en daar is iets van alles.Ek kon nog elke haar iets anders en nuuts sien,s ek is daar more. Daar is te veel skoue in my opinie,maar daar is n paar nice skoue. Ek dink daar is n paar wat ek sal by woon die jaar, -Beels vakansie skou -Outdoor expo ,by Kyalami, -Geta...
by Toerboer
Mon Feb 23, 2015 5:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Garmin vs Tomtom
Replies: 14
Views: 1915

Re: Garmin vs Tomtom

Garmin,as far as I have it,it's only Garmin that is compatible with Base camp. If you do route planing etc, on Base camp,you can transfer your route in to your Garmin,last I checked TomTom was more a town,suburban friendly gps,with maps of souther Africa.Back track etc I think is limited,so you are ...
by Toerboer
Mon Feb 23, 2015 4:57 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: 4 sleeper offroad caravans. Options?
Replies: 25
Views: 8370

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Ons het n boswa en is baie gelukkig met hom.Die oumas en oupas begin nou meer gereeld saam gaan en n ekstra tent,strechers,matrasse en is n GROOT probleem en vat spasie op. Ons gaan die naweek na die Beeld vakansie skou,almal wat die moeite werd is om na te kyk of te koop en wat diens kan lewer sal ...
by Toerboer
Wed Jan 07, 2015 6:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Somerset Wes.
Replies: 18
Views: 2494

Re: Somerset Wes.

Cobus, Dit was great om jou en jou gesin te ontmoet en so bietjie te kuier daar tussen die rooi duine. Baie sterkte met die groot skuif,julle het great geleenthede wat voorle en julle gaan dit geniet en lekker bly op die plaas. Ons kuier as ons Kaap se kant toe kom. :thumbup: Groete Toerboer en gesin
by Toerboer
Tue Nov 18, 2014 12:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: La Sport Centurion
Replies: 6
Views: 1590

Re: La Sport Centurion

Dit wil vir my voorkom of LA Sport net nie lewensvatbaar is in Centurion nie.Hulle het al van n paar eienaars verwissel en ook n klomp keure geskuif van perseel.Sou tog dink dat Centurion en Midrand area genoeg same besigheid sou kon oplewer. Daar is nie baie 4x4 winkels in die area om van te kies n...
by Toerboer
Fri Oct 24, 2014 5:47 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Legend 45 spotted
Replies: 23
Views: 3964

Re: Legend 45 spotted

Ja,ons almal kan nie meer wag vir n nuuter hilux nie.Maar dan in die selfde tyd wonder ek hoeveel sagter gaan hy wees,hoe kleiner gaan die engin wees,hoeveel meer computerised features gaan hy he. Elke nuwe model kan jy minder self aanwerk.Hoop die model gaan Africa "compatable" en bestand...
by Toerboer
Sat Jun 22, 2013 9:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Reputable mechanics in Durban???
Replies: 1
Views: 616

Re: Reputable mechanics in Durban???

De Wet,Kontak Elton Jansen.Dis vriend van my,maar hy ue n ordentlike werktuigkundige,met die klem ip kundige. Ek vertrou nue sommer enige persoon as dit by my voertuie kom nie.Hy kan wielsporing ook doen.Hy het nog trots in sy werk en werk self aan jou viertuig.Die man werk net met Snap on tools.Hy ...
by Toerboer
Sat Apr 27, 2013 10:05 pm
Forum: Humor
Topic: Fathers nightmare.
Replies: 18
Views: 2658

Re: Fathers nightmare.

Die ou het n gat van homself gemaak.....
by Toerboer
Tue Mar 12, 2013 8:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where are you going this easter?
Replies: 36
Views: 3129

Re: Where are you going this easter?

Mosambiek vir so vinnige 10 dae,ek het n paar afsprake met n paar "Kingfishes",Cuta's ens.Sal bietjie probeer ontspan ook.Ons is by Morrungulo,as iemand anders dalk daar naby is.
by Toerboer
Sun Dec 09, 2012 8:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2011 hilux 3.0 4x2 vs 4x4 brandstof verbruik
Replies: 10
Views: 1992

Re: 2011 hilux 3.0 4x2 vs 4x4 brandstof verbruik

Welkom by die forum. Ek het n 4x4 dubbel kajiut en werk elke dag met hom,ek sleep elke dag n dubbel wiel sleepwa met n gewig van om en by n ton vanaf Pretoria na Witbank.Ek sukkel om 120km/h te ry omrede dit net te stadig voel in die lekker bakkie.Ek my spoed is so tussen 130-140km/h.My diesel verbr...
by Toerboer
Wed Oct 31, 2012 5:09 pm
Forum: Humor
Topic: How do you scare a LR driver....
Replies: 9
Views: 1938

Re: How do you scare a LR driver....

:lmao: :lmao: :lmao:
by Toerboer
Sun Oct 28, 2012 7:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat om te maak??????
Replies: 42
Views: 3012

Re: Wat om te maak??????

Ek is ook mal oor n Cruiser en sal eendag graag een wil he. Is die fortuner 4x4? Julle is nog noe lank getroud nie en die kiddies,doekke,prams ens gaan kom en dan wil mamma nie met baba op haar skoot sit nie. Fortuner is die bestge allrounder en jy kan baie ver ry met sy diesel verbruik. Cruiser 200...
by Toerboer
Sun Oct 28, 2012 7:21 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Mikem suspensie opgradering
Replies: 19
Views: 3025

Re: Mikem suspensie opgradering

Oom Dawie,jou bakkie lyk baie mooi.Dis lekker as jy n ding doen,terug staan en die resultaat is so mooi.Nou gaan jou bakkie stof uit die roetes ry :thumbup: :thumbup:
by Toerboer
Tue Oct 23, 2012 8:08 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: stEFi
Replies: 51
Views: 7186

Re: stEFi

Mooi Stef dit lyk nice.Jy moet gou maak dat ons kan ry met die wa en gaan bos tv kyk. :yahoo:
by Toerboer
Sun Oct 07, 2012 9:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: World record attempt (possible attendance) list
Replies: 38
Views: 4835

Re: World record attempt (possible attendance) list

(49)Carmen -Hilux D4D
(48)Marius -Land Rover Defender
by Toerboer
Tue Sep 25, 2012 8:59 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Jammer matters,maar ons sal ongelukkig die trippie moet uitsit weens onvoorsiene dinge wat opgekom het.Sien uit na die volgende een.Geniet dit vir ons part ook.
by Toerboer
Tue Sep 25, 2012 8:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: En daar kom die son toe op
Replies: 28
Views: 2267

Re: En daar kom die son toe op

Baie nice Cassie,dit lyk goed.

So n liggie is ook op my lyssie,maar my lyssie is baie laaaannnkkkkk....
by Toerboer
Tue Aug 28, 2012 8:14 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Riaan,dit sal n groot bonus wees om julle daar te sien.Jy moet nie nou weer kanselleee nie,ek hou jou dop
by Toerboer
Tue Aug 28, 2012 8:12 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Gaan dit net n dag ding wees??
by Toerboer
Tue Aug 28, 2012 8:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 44831

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Moet saam stem dit was n lekker trail.Op die stadium lyk ons dagboek oop,so ons sal ons name graag op die lys sit

Marius,Carmen en Olinka
by Toerboer
Sat Aug 25, 2012 11:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Finally converted.........MS!!!
Replies: 19
Views: 3435

Re: Finally converted.........MS!!!

Baie dankie,aan julle almal.N nuwe voertuig bly maar n lekker ding.
by Toerboer
Wed Aug 22, 2012 9:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Finally converted.........MS!!!
Replies: 19
Views: 3435

Re: Finally converted.........MS!!!

Baie dankie.Dis altyd lekker om n nuwe ryding te kry en dan is dit nog n Hilux daarby.Maar julle sal nog die Landy so can tyd tot tyd sien,ek raak noe ontslae van hom nie.Die hilux sal baie moet doen om sy skoene/spore vol te staan.
by Toerboer
Wed Jul 25, 2012 9:41 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Jerry cans
Replies: 6
Views: 3035

Re: Jerry cans

Ek het van die Jerry kanne so 3jaar terug gekoop en het nog geen probleme met hulle gehad nie.Ek het net seker gemaak hulle seel mooi in die winkel en 3jaar later vervoer ek my petrol en diesel sonder moelikheid of lekasies.Ek het net die kanne in die winkel oopgemaak,hulle is half onder druk en ski...
by Toerboer
Mon Mar 19, 2012 5:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Little girl born - 17March2012
Replies: 42
Views: 2802

Re: Little girl born - 17March2012

Baie geluk Heinrich en Nadine op julle pragtige dogter.Nou het boetie n maaitjie.Lekker speel.
by Toerboer
Thu Feb 16, 2012 8:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6522

Re: Beeld vakansie skou

SWARTLUX wrote:Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie :lol:
Jy ken of het blykbaar die verkeerde Landy pelle.

Ons sal Saterdag daar wees met ons Lux hemde en smiles. :yahoo:
by Toerboer
Sun Feb 12, 2012 6:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19574

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Jammer julle,dis n baie hartseer besluit,maar ons gaan die een n mis moet gee.Ons voertuig is nog nie reg nie,ons wag nog vir parte en die tyd gaan ons vang.Ons maak eerder plek vir iemand anders.Sou ons in tyd wees sal ons kyk of ons by julle kan aansluit. :( :(
by Toerboer
Thu Feb 02, 2012 8:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: Proud New Member - Trankalahari 515
Replies: 13
Views: 2354

Re: Proud New Member - Trankalahari 515

Welcome David :yahoo: :yahoo:
by Toerboer
Thu Feb 02, 2012 1:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie doen wat die naweek?
Replies: 16
Views: 1767

Re: Wie doen wat die naweek?

Ons gaan kamp"ook net Toyota's" by bosfontein.Die landy rus so bietjie,hulle is besig om al die bearings in die diff te vervang,terwyl dit nou oop is,is dit nou die beste tyd om dit te doen.
by Toerboer
Tue Jan 31, 2012 9:48 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19574

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

1. Traveler, Nadine & Elgar - Chalet 2. OOOOMS, OOOODS, Kiara - Kamp 3. Popmar, Poppetjie en Dingetjie - Kamp 4.WayneSchalk + AngelaSchalk - Kamp 5. Robert en Vroulief - Kamp 6. Marius,Carmen en Olinka en die Landy-Kamp 7. Johan & Louis met Erdvark - Kamp 8. 4x4Maniac, Willa en Aiden - Kamp ...
by Toerboer
Tue Jan 31, 2012 8:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vinyl wrap
Replies: 21
Views: 1986

Re: Vinyl wrap

Nie n slegte prys nie,as jy in ag neem dat dit basies die selfde kos om die ander deurskynende vinyl op te sit wat hulle adverteer in die 4x4 boeke en dit is slegs die venders van die deure en net n stuk op die bonnet.
by Toerboer
Tue Jan 31, 2012 6:30 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19574

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Kyk nou wat gebeur as ek n paar uur weg is van die forum,amper verloor ek n kamp plekkie :lol: :lol: 1. Traveler, Nadine & Elgar - Chalet 2. OOOOMS, OOOODS, Kiara - Kamp 3. Popmar, Poppetjie en Dingetjie en wil kamp 4.WayneSchalk + AngelaSchalk Camping 5. Robert en Vroulief 6.Marius,Carmen en Ol...
by Toerboer
Mon Jan 30, 2012 8:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Venue change!!!
Replies: 52
Views: 6744

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Rust De Winter

Donkey wrote:
Sebata wrote:Give me a brilliant excuse to pull out of a wedding in Lesotho on the same date & I'll put my name down :beg: :?:
:silent: :silent: :silent: (I'm in the same boat)
Just jump ship or tel them you are going on a Italian Cruise liner :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Toerboer
Sun Jan 29, 2012 10:10 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Trail Report - Babylonstoren 4x4 28/01/2012
Replies: 47
Views: 9921

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Fun filled weekend nation wide,with the compliments of "The Hilux club".Looks like everyone had n graet time on a nice trak.

Gysie,ek like jou sticker,waar plaas ons die bestellings ;-) ;-) ;-)
by Toerboer
Sun Jan 29, 2012 9:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33145

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Eish Marius, jammer om te hoor van die side-shaft! :thumbdown: Dis 'n ou Landy probleem. :( Maar seriaaas, jy is al so groot deel van die Hilux club, issit nie tyd om die landy met 'n Lux te vervang? :D: ;-) Hoop jy kom vinnig reg met die shaft! :thumbup: Ek hoor jou.Die Landy het my nog nooit rede...
by Toerboer
Sun Jan 29, 2012 9:48 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Venue change!!!
Replies: 52
Views: 6744

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Rust De Winter

Klink lekker

1. Traveler
2. OOOOMS / OOOODS
3. Marius,Carmen en Olinka
4.

Hoop ek gaan geld oorhe na die skou :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Toerboer
Sun Jan 29, 2012 7:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33145

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Baie dankie aan almal wat die dag n sukses gemaak het deur op te daag en lekker te kom ry en kuier. :yahoo: Ons te sonder enige probleme terug gery huis toe.Dankie aan almal wat hulp aangebied het. :thumbup: Sien julle weer by die volgende GTG.Hou die getalle hoog,die ander clubs sien en praat oor o...
by Toerboer
Sat Jan 28, 2012 9:43 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10528

Re: Trailers to choose.......... Many options

Net so vinnige terugvoering. Ons het vandag na die Matalian gaan kyk en WOW,WOW,WOW,dit is n flippen netjies masjien.Daar is soveel opsies om uit te oefen,self al het jy klaar die wa gekoop.Daar is meer plek as wat enige kamper nodig het en dit is baie goed uitgele en elke spasie word benut. Heinric...
by Toerboer
Sat Jan 28, 2012 9:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Advice required-buying a boat
Replies: 16
Views: 2327

Re: Advice required-buying a boat

Henk,tweedehands is maar altyd n gamble,maar soms kry jy n bargain.Die motor is baie belangrik,maar as hy nie 100% is nie gaan jy n groot Probleem he.Bv n powerpack op n 40 mariner is R25-R30 000 gewees twee jaar terug.Kyk na die steering,kabels,trottle kables ens. Op die haul kyk na krakr of dalk o...
by Toerboer
Fri Jan 27, 2012 10:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 5m rubberuck with 60 Mariner
Replies: 24
Views: 1926

Re: 5m rubberuck with 60 Mariner

Dis ongelikkig die ding met n boot die eienaar dra die koste en moet die boot altyd reg he en verder is almal altyd klok slag reg om te ski en lekker rond te ry.Maar dit gese,goedkoop koop is duur koop.
by Toerboer
Fri Jan 27, 2012 9:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33145

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Lekker,sien julle daar :yahoo:
by Toerboer
Fri Jan 27, 2012 9:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 5m rubberuck with 60 Mariner
Replies: 24
Views: 1926

Re: 5m rubberuck with 60 Mariner

Re-pontooning was R12000 twee jaar terug met valves wat help dat hulle nie over inflat nie.Jy is in vir minstens R13 000 met boyancy toets en sertifikate.

Nou kan jy al begin kyk na R50 000 se boot,daar hoort baie beter opsies nou te kry.

Soos jy gese het besluite,besluite.
by Toerboer
Fri Jan 27, 2012 8:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To Convoy,or not to Convoy(East Rand)?
Replies: 49
Views: 4937

Re: To Convoy,or not to Convoy(East Rand)?

Sien julle daar
by Toerboer
Fri Jan 27, 2012 6:58 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10528

Re: Trailers to choose.......... Many options

Traveler wrote:Dalk moet ons so paar Hilux'e (en 'n Defender) bymekaar kry om saam te ry na die Beeld Vakansieskou?

Ek sal waarskynlik opeindig met 'n Wildebeest.
Stem vir beide voorstelle.Ons kan die naweek bietjie gesels.Sien Sondag.
by Toerboer
Fri Jan 27, 2012 6:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: 5m rubberuck with 60 Mariner
Replies: 24
Views: 1926

Re: 5m rubberuck with 60 Mariner

Jacque,bouyancy gaan gedoen moet word en jy gaan die pontoons moet laat doen.Die prys is heel te mal te veel,ek sou dink in die omgewing van R25 000.Wat is sy model en in wat se toestand is die motor? Ek sal more die papierwerk by hom kry en kyk watse jaar model hy is. Hy se die enjin makeer niks n...
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 10:33 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10528

Re: Trailers to choose.......... Many options

3de posisie tans is geklee gesamentlik deur Buzzard Overlander (gebou soos 'n fort), en die Mission. As geld geen issue was nie, dan het ons reeds 'n Summit gehad. Ek sien Summit en off trax is by die Beeld Vakansie skou so ek wil daar gaan in loer,het nog nie na hulle gekyk nie.Wil die lyse nou ve...
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 10:21 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10528

Re: Trailers to choose.......... Many options

Ja dit is beslis tussen die twee,Wildebeest en Metalian,dis hoekom ek graag wil gaan kyk en tot n besluit kom.Juan is baie passie vol en dit se baie vir sy produk en diens.
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 10:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 5m rubberuck with 60 Mariner
Replies: 24
Views: 1926

Re: 5m rubberuck with 60 Mariner

Jacque,bouyancy gaan gedoen moet word en jy gaan die pontoons moet laat doen.Die prys is heel te mal te veel,ek sou dink in die omgewing van R25 000.Wat is sy model en in wat se toestand is die motor?
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 10:00 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10528

Re: Trailers to choose.......... Many options

Dis die groot probleem met hout,hy trek uitmekaar uit en soek heeltyd onderhoud.,maar hy het sy plekkie erens.

Wat dink jy van die Metalian.Daar is baie dinge wat jy kan verander en ook later net bysit,al die gate is klaar daar.Ek gaan Saterdag na een kyk,nogal opgewonde. :dance1:
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 9:54 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: HID spotlights
Replies: 35
Views: 4915

Re: HID spotlights

Traveler wrote:Welkom Martin.

Onthou daai foto van jou Ford.

Almal is welkom. Marius ry die toolbox rond in sy Defender sodat ons dit kan gebruik. :mrgreen:

Baie waar woorde Heinrich,my tools het meer op Toyota's gewerk as op my Landy.Ek hou dit nie teen julle nie. :thumbup: :thumbup:
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 9:50 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10528

Re: Trailers to choose.......... Many options

Ja daar is sommige vervaardigers wat hout kassies,rakkies ens maak wat binne die wa gebruik word.
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 7:23 pm
Forum: Humor
Topic: Where we went wrong ...
Replies: 10
Views: 1656

Re: Where we went wrong ...

Briljant :lmao:

Go to advanced search