Search found 498 matches

by Paul Grobler
Tue Aug 28, 2012 3:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: 5 MGE Bellhousing na 3L 2.8 Diesel ratkas gesoek !!!!
Replies: 1
Views: 837

5 MGE Bellhousing na 3L 2.8 Diesel ratkas gesoek !!!!

Hi Almal

Ek is opsoek na n Bellhousing vir n 5 MGE motor na n 3L 2.8 D ratkas kan enige iemand my help met so een of n nr wat ek kan bel

Dankie
by Paul Grobler
Wed May 16, 2012 8:43 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Skillie soek meer spoed en beter verbruik
Replies: 5
Views: 1468

Skillie soek meer spoed en beter verbruik

Hi Ouens ek sit met n probleem ek ry elke dag so 500km met ou skillie en dit raak ver en lank en tyd raak n probleem watse motor kan ek insit om meer krag en net n lekker cruise speed te handhaaf die 2.8D sukkel
by Paul Grobler
Tue May 08, 2012 4:32 pm
Forum: Limpopo
Topic: levubu Fees en 4x4 dag
Replies: 12
Views: 5628

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Ek sal vir ou Skillie ook bring
by Paul Grobler
Tue Apr 24, 2012 8:19 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 5VZ-FE (Prado V6) Engine Conversion for SFA!
Replies: 38
Views: 9033

Re: 5VZ-FE (Prado V6) Engine Conversion for SFA!

Hi Steve please load some more pics I am despritly looking for a conversion for Skillie my 2.8d
by Paul Grobler
Mon Mar 19, 2012 1:02 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Dont have more Tau

Sorry for letting you guys down will take more next time

:blackeye: :blackeye: :blackeye: :blushing: :blushing:
by Paul Grobler
Sun Mar 18, 2012 9:08 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Jy weet mos Mark
Een van pelle se dogter en maatjie bietjie baie jonk vir Polla :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Sun Mar 18, 2012 8:32 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

HAHAHA

You and Mark dont stop do you :lmao: :lmao: :lmao: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :yahoo: :yahoo: :bye: :bye:
by Paul Grobler
Sun Mar 18, 2012 7:53 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Hi Tumelo

Yes one of the batter ones and runs like hell with the 4Y EFI conversion
by Paul Grobler
Sun Mar 18, 2012 7:31 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Nog :boss: :boss: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Sun Mar 18, 2012 7:22 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Ok Mark die net is stadig man :lmao: :lmao: :lmao:
by Paul Grobler
Sun Mar 18, 2012 9:22 am
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

ja ja
by Paul Grobler
Sun Mar 18, 2012 9:12 am
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Was weer n helse sukses :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Fri Mar 16, 2012 9:56 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Ons is nou so 8 bakkies wat gaan
by Paul Grobler
Fri Mar 16, 2012 6:10 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Re: Rivier Trip 17/03/2012

:yahoo: :yahoo: Sal vir jou baie fotos neem Mark :beach: :beach:
by Paul Grobler
Fri Mar 16, 2012 6:06 pm
Forum: Limpopo
Topic: Rivier Trip 17/03/2012
Replies: 28
Views: 7086

Rivier Trip 17/03/2012

:taunt: :taunt: More oggend 6 uur is dit ons en die Molototsi rivier vir n dag trip kan nie meer wag nie :yahoo: :yahoo: :dance1: :dance1: :tease:
COOLER GEPAK wag net vir die tyd om om te gaan :lmao: :lmao: :lmao:
by Paul Grobler
Wed Mar 14, 2012 7:20 pm
Forum: Anything Else for sale
Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Replies: 150
Views: 3480

Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00

Hi Mark

Dankie vir my cover dit pas soos n spreekwoordelike op n pot en die kwatiteit en afwerking is stunning :thumbup: :thumbup: :dance1:
Kom ouens die covers is nie duur nie en dit gaan vir n goeie doel julle sal nie spuit wees nie
by Paul Grobler
Mon Mar 12, 2012 6:47 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Dankie oom Andy
by Paul Grobler
Sun Mar 11, 2012 9:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vuurvaste stene
Replies: 17
Views: 1824

Re: Vuurvaste stene

Hi Louis

Kry vir jou so een by Checkers dan braai jy sommer op die tafel

:lmao: :lmao: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Sun Mar 11, 2012 8:54 pm
Forum: Humor
Topic: Meals on wheels?
Replies: 3
Views: 859

Re: Meals on wheels?

n Blonde forgeiner Mark :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :tease: :tease: :tease: :tease:
by Paul Grobler
Sun Mar 11, 2012 10:12 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Ag Mark dis lekker as mens die regte tools tot jou beskiking het en vele hande maak ligter werk
:razz: :thumbup: :thumbup:
by Paul Grobler
Sun Mar 11, 2012 9:20 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Dankie Hannes

Hy het mooi gekom nou is dit vir die Bullbar sal maar kyk hoe loop die week se aande dan kan ek begin
:yahoo: :dance1: :lmao: :boss:
by Paul Grobler
Sat Mar 10, 2012 5:30 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

En daar is hy
by Paul Grobler
Sat Mar 10, 2012 2:50 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Amper klaar die ouens in die workshop het gevlieg vandag sal hom nog vanmidag kan spray
by Paul Grobler
Sat Mar 10, 2012 1:11 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Ok Mark hier kom hulle netvir jou :lmao: :lmao: :lmao:
by Paul Grobler
Sat Mar 10, 2012 6:26 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Mark gee vir hansie net n kansie sal vandag pics opsit :naah:
by Paul Grobler
Fri Mar 09, 2012 7:05 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Het vanaand my raam begin bou maar hel dis nou te donker in die workshop kan nie meer sien nie :dance1: :dance1: :cooldude: :cooldude:
by Paul Grobler
Wed Mar 07, 2012 7:24 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Verseker my ou maat eks daar !!!!!
by Paul Grobler
Mon Mar 05, 2012 7:31 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Hi Nardus verseker ry ek die jaar saam sal jou laat weet van die Hub 4x4 :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 9:09 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: New toy.......
Replies: 31
Views: 4525

Re: New toy.......

Wayne ek ken die gevoel maar gee so 3 maande en 2 breuke dan gaan daardie gevoel oor en dan weet jy nie wat jou besiel het nie :lmao: :lmao: :lmao: :laugh2: :tease:
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 7:33 pm
Forum: Humor
Topic: LOFTUS PINK BULL STADIUM CHANGES (GLOBAL TRANSMISSION)]
Replies: 16
Views: 2119

Re: LOFTUS PINK BULL STADIUM CHANGES (GLOBAL TRANSMISSION)]

Pienk BUL Blou Bul ek bly n BUL en as ons die ander so verneder klop die Blou hart eers :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :tease: :tease: :tease: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :boss: :boss: :boss: :boss: :banned: :banned: :banned:
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 6:19 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Hannes ek weet met die nuwe verbruikers wet kan mens iets doen maar dis n lang dradige storie weet een ding verseker daar is n paar Piete wat nie meer daar sal besigheid doen nie :boss: :boss: :aggresive: :aggresive:
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 9:32 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Maak so sal later bietjie datums vasmaak
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 9:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Westlake CR857
Replies: 12
Views: 1720

Re: Westlake CR857

Ek weet een van my pelle jag in mosambiek met hulle op sy Cruiser maar dis die 16 en die klippe maak die sidewalls seer maar die Cruiser is te swaar en dan laai hulle ook swaar
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 9:22 am
Forum: Humor
Topic: Sleg
Replies: 2
Views: 714

Sleg

Man en vrou is in die mall
Skielik steek die vrou vas en se : Jy is die slegste luiste man wat ek in my lewe tee gekom het
Die man se hy was so verbaas hy het amper uit die trollie geval
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 9:18 am
Forum: Humor
Topic: Short 'n sweet
Replies: 7
Views: 1325

Re: Short 'n sweet

:lol: :lol: :lol: :lmao: :lmao: :lmao:
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 9:01 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Sal so maak Quintin dink ons moet hier in Junie Of Julie plan maak en weer n paar ouens kry dan doen ons so 3-5 dag trip hier om ons en maskien die Ivory roete
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 8:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Westlake CR857
Replies: 12
Views: 1720

Re: Westlake CR857

Ek praat onder korreksie maar ek dink Steven by Limpopo Tyres in Tzaneen het gese daar is ook n 31 in n 15 :acute: :mocking:
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 7:42 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Ja ons het 3 Duikers en n Bosvark geskiet
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 7:07 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Het bietjie gaan jag gistraand in die berg en hel n Hilux is darm maar net in n ander klas die pel van my wie se plaas dit is se hy ry nie eers met sy trekker waar ons gistraand in was nie maar dit kom daarvan as jy n Nissan ry :lmao: :lmao: :lmao: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Sun Mar 04, 2012 6:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Westlake CR857
Replies: 12
Views: 1720

Re: Westlake CR857

Ek is nou op my 2de stel met die Mazda en kan nie n woord sleg se oor die band nie het op my eerste stel 35000km gekry en die wat ek nou op het is al so 15000km oud . Die bande word in hul 100 in Tzaneen verkoop en die ouens is baie gelukkig
by Paul Grobler
Sat Mar 03, 2012 10:48 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Het met die ou gaan praat hy se hy het nie wins op die bakkie gemaak nie ek moet dit self koop :shock2: :shock2: :evil: :evil:
Het gelukkig een gekry kompleet vir R 500 en hy werk so ja wat maak mens :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Sat Mar 03, 2012 7:57 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Ek haat skelm mense veral n tweede handse motor verkoopsman :evil: :evil: :evil:
Hulle se vir my die 4x4 op die bakkie werk mooi en toe ek nou die hubs oop maak toe is die een hub se engadger met die spring nie eers daar nou eers dorp toe om te gaan soek :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Sat Mar 03, 2012 7:14 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Gaan Bietjie in die work shop speel vandag dink die voor diff het n diens nodig
by Paul Grobler
Sun Feb 26, 2012 7:20 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Maak so Jacques sien hulle gereeld laai elke dag vark kos daar
by Paul Grobler
Sun Feb 26, 2012 12:28 pm
Forum: Humor
Topic: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
Replies: 32
Views: 3736

Re: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?

Dis nou een Jimny wat ek met graagte sal stoot
by Paul Grobler
Sun Feb 26, 2012 10:06 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Ja ek ken hulle baie goed Hennie is mos met Dorithy getroud
by Paul Grobler
Sun Feb 26, 2012 8:32 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Dankie Andy dis lekker om weer n Hilux te kan he

Jacques ek moet saam jou stem dis die lekkerste plek en dan ook die mooiste
by Paul Grobler
Sat Feb 25, 2012 7:11 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Naand Hannes Bakkie koste R 50 000.00 Dis n 2.8 Diesel klaar in is n 100lt Long range tank, nuwe shocks, nuwe sitplek en deur panele en die eerste Hilux in n lang tyd wat se dash nie gekraak is nie wat ek na gaan kyk het Die raam se staal het my R 1028.00 en die seiltjie gaan seker so R 2500.00 kos ...
by Paul Grobler
Sat Feb 25, 2012 6:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: panels
Replies: 2
Views: 564

Re: panels

Hi Rodney I think the bonnet is the same but not the front fenders
by Paul Grobler
Sat Feb 25, 2012 6:44 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Daar is bietjie roes op maar sal dit uit sort met tyd en die linkerkantste fender is gebuig by die deur ek sal begin die bakkie reg maak in die week en fotos op sit
by Paul Grobler
Sat Feb 25, 2012 6:39 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6693

Uit eindelik weer n Hilux

Het gister my nuwe bakkie gaan haal nou kan ek weer begin speel :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler
Wed Aug 31, 2011 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So you think the new Hilux is ugly.....
Replies: 29
Views: 2918

Re: So you think the new Hilux is ugly.....

Hi Chris stuur bietjie vir ons ook van daai goed wat jy rook want dit werk !!!!!!!!!!!!!!!

Daai ding lyk soos n gemaskerde sop been
by Paul Grobler
Thu Aug 25, 2011 8:26 pm
Forum: Humor
Topic: Yoh thats a big snake!
Replies: 12
Views: 1891

Re: Yoh thats a big snake!

Sak Sarel daai is verseker nie n Mamba nie die kleur is nie reg nie en hy blink bietjie baie
by Paul Grobler
Thu Aug 25, 2011 8:22 pm
Forum: Build your own:
Topic: Building a dual battery set up.
Replies: 19
Views: 2914

Re: Building a dual battery set up.

Hi Jacques

Ek het die natoinal luna soleniod gebruik en dit werk soos n bom wat lekker is is dat jy die volt meter net op die solenoid inprop en dan kan jy jou voertuig se battery en jou 2de battery se volts sien en dis netjies

Go to advanced search