Search found 140 matches

by gompie
Mon Jul 15, 2019 4:22 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Olifants 2019. To be or not to be
Replies: 8
Views: 4314

Re: Olifants 2019. To be or not to be

Maar natuurlik sal die rooi bakkie ook da wees he he
by gompie
Thu Jan 04, 2018 11:40 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Namibia toe!!!
Replies: 1
Views: 2217

Namibia toe!!!

Hi manne en dames. Ek beplan om Maart Henties baai toe te ry deur Botswana vanaf Louis Trichardt maar ek het raad nodig. Kort opsomming, my vrou, skoonma en my 2 seuns gaan saam, een is drie jaar oud en die ander een sal dan 3maande oud wees. Nou het ek raad nodig met die volgende, in ag geneem dat ...
by gompie
Mon Dec 12, 2016 10:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Too good to be true?
Replies: 14
Views: 2896

Re: Too good to be true?

Ek het n 2009 vir R175000 met 224000 km op, skoon netjiese bakkie. Dit was rerig n oujong nooi sin maar sy het nie net kerk toe gery nie.
by gompie
Tue Nov 29, 2016 3:44 pm
Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
Topic: H4 LED kit
Replies: 18
Views: 7256

Re: H4 LED kit

Okay so ek lees reg, die besigheid pas op my '93 sfa? Ek raak nou moeg vir die kersliggie onder die bonnet.
by gompie
Wed Jan 27, 2016 11:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3130

Re: Tyres - Tyres - Tyres

Georgie, begin by die begin. Is dit vir die Vigo, prado of sfa. As dit vir die eerste 2 is sit plain AT :dance1: tyres op want hulle sien nie 4x4 nie :taunt: maar sfa die bfs, hy ry darem 4x4
by gompie
Mon Dec 28, 2015 11:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas came early
Replies: 22
Views: 2726

Re: Christmas came early

Nee daai gedeelte doen ek so, dis die laaste ry wat ek ombuig om onder die ridge capping in te pas.
by gompie
Thu Dec 17, 2015 2:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas came early
Replies: 22
Views: 2726

Re: Christmas came early

Ek wil ook die matjien sien , sal lekker werk vir Harvey teels.
by gompie
Thu Oct 08, 2015 4:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HiLex V8 - Worth the Trouble?
Replies: 18
Views: 3242

Re: HiLex V8 - Worth the Trouble?

:subscribed: nou begin ek ook wonder of dit die moeite werd is, my 4y loop darem nog heel oraait, swaar op sous maar that's all. hy start, hy word nie warm nie en hy kry nie water in nie(of hoe George)mmmm
by gompie
Fri Oct 02, 2015 10:29 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo seats
Replies: 9
Views: 2006

Re: Vigo seats

:thumbup: George, maar nou ga ek begin geld vra vi roofkykers :lmao: :lmao:
by gompie
Thu Oct 01, 2015 4:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo seats
Replies: 9
Views: 2006

Re: Vigo seats

hulle is in en wat n fees, moes dit al lankal doen.
by gompie
Mon Sep 28, 2015 2:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo seats
Replies: 9
Views: 2006

Re: Vigo seats

okay, het die search funksie gebruik, almal praat van die d/cab so ek ga nou dit kry en insit
by gompie
Mon Sep 28, 2015 2:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo seats
Replies: 9
Views: 2006

Re: Vigo seats

:surrender: :siffler: mmmm ga ek nou die eerste een wees met so mal plan?
by gompie
Mon Sep 28, 2015 12:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo seats
Replies: 9
Views: 2006

Vigo seats

Ek kan n stel vigo sitplekke kry, het iemand dit al in n s/c sfa ingebou? Ek gaan tien teen een die pootjies moet verander maar dis nie n probleem om te sny en weld nie, dis nou as ek nie die hele seat moet verwoes nie, is daai seats nie te hoog nie?
by gompie
Tue Aug 11, 2015 9:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15366

Re: Nog 'n SFA projekkie

ARNO!!!!!
by gompie
Tue Aug 11, 2015 9:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: My amazing wife
Replies: 41
Views: 4864

Re: My amazing wife

Lekke man, geluk, kan ek my vrou vir so naweek na jou toe stuur, dalk leer sy iets by jou vrou hehe
by gompie
Tue Aug 11, 2015 8:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15366

Re: Nog 'n SFA projekkie

Ek sien niks fotos nie :dance1: :subscribed:
by gompie
Fri Aug 07, 2015 11:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15366

Re: Nog 'n SFA projekkie

das hy, enige iets is moontlik bo sestig of hoe george
by gompie
Thu Aug 06, 2015 4:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15366

Re: Nog 'n SFA projekkie

Julle ga vas sit he he
by gompie
Wed Aug 05, 2015 12:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15366

Re: Nog 'n SFA projekkie

Daai scoop is te groot Georgie :naah: :bye:
by gompie
Thu Apr 30, 2015 9:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Creating website and starting small company
Replies: 16
Views: 2375

Re: Creating website and starting small company

Dankie tog :thumbup: :yahoo: , nou ga ek die thread met valk oge dop hou.
by gompie
Fri Nov 21, 2014 11:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dankie Mnr Spinnekop
Replies: 12
Views: 2079

Re: Dankie Mnr Spinnekop

That's why ek niks van die bleddie goed hou nie, moenie vir my probeer ompraat en se hulle vang net die goggas nie!!!
by gompie
Thu Sep 11, 2014 4:23 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Road to Punda Maria
Replies: 4
Views: 1560

Re: Road to Punda Maria

Q, die pad is nie bad tussen ons en punda nie, net baie taxis en busse by Thohoyandou, ons ry altyd so deur.Waneer beplan jy om deur te kom, dalk kan ons jou help met verblyf hie in Ltt, en natuurlik sal ons die Clubhuis moet oop maak daai aand :dance1:
by gompie
Fri Aug 08, 2014 7:30 am
Forum: Community Responsibility
Topic: TROLLEY RACE
Replies: 18
Views: 6250

Re: TROLLEY RACE

aahh, one of the old farts, but wise one none the less.ek het darm nog so 5 jaar om te gaan
by gompie
Wed Aug 06, 2014 7:00 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: TROLLEY RACE
Replies: 18
Views: 6250

Re: TROLLEY RACE

Quinton, neem aan jys ook n tafelaar :thumbup: , ouks ga speel saam dis m@#rse fun en dit ga altyd vir n goeie doel. Wens ek kon da wees. Sterkte met julle projek. Zoutpansberg 66
by gompie
Thu Jul 03, 2014 5:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Water Tanks for Home
Replies: 24
Views: 2938

Re: Water Tanks for Home

Raymondh, just as george said, you dont want to pump water to the municipal line back, so put the non return as close as possible to your meter. The non return before your pump is to stop water from municipal to run your pump backwards but if your pump is fitted with it you are A for away. If your t...
by gompie
Mon Jun 30, 2014 9:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Water Tanks for Home
Replies: 24
Views: 2938

Re: Water Tanks for Home

Thanks guys. Yeah Andy we busy sorting out something for the 1 old lady now. The idea is to get a few people to sponsor a few items for her. Idea is a drum that we will raise and gravity feed to the loo. This will be filled by rain water in the rainy season and by the community in the dry. Gompie w...
by gompie
Mon Jun 30, 2014 7:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Water Tanks for Home
Replies: 24
Views: 2938

Re: Water Tanks for Home

Manne, elke huis hie in Louis trichardt het n tank en pomp op aangesien ons deesdae net in die aande water kry, moet darem noem dat ons nou beter af is as n jaar of wat terug toe ons vir n week en half op n slag nie water gehad het nie. Ek het die sisteem by my en my pa opgesit en ons survive n week...
by gompie
Wed Mar 26, 2014 11:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: What is your phobia...?
Replies: 21
Views: 3010

Re: What is your phobia...?

SPINNEF.......NKOPPE
by gompie
Wed Mar 26, 2014 11:11 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.
Replies: 22
Views: 8644

Re: V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.

Thanks Christian :thumbup:
by gompie
Tue Mar 11, 2014 8:24 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.
Replies: 22
Views: 8644

Re: V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.

Thanks julle :clap: , dis hoekom ek bly is ek is deel van die forum, nou moet daai van net ingeruil word, miskien moet ek die eienaar in die hande try kry en n deal met hom maak :think:
by gompie
Fri Mar 07, 2014 3:50 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.
Replies: 22
Views: 8644

V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.

Middag almal Soek bietjie raad :beg: , ek is op die uitkyk vir n v6 fortuner 4x4 maar verkies n manual. Nou het ek n 2008 A/T met net 103000km vir R160 000 raakgeloop maar ek bang die brandstof verbruik. Wat vind julle die beste, ek moet ook byvoeg dat mevrou hom elke dag ga ry werk toe en terug, so...
by gompie
Mon Mar 03, 2014 9:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Eensie Weensie Spider
Replies: 12
Views: 1577

Re: Eensie Weensie Spider

Neeee neeee ek bevuil myself drie keer in die eerste 2 tree
by gompie
Mon Jan 20, 2014 2:35 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT
Replies: 74
Views: 17808

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver 7-9 March2014 - FINAL

As die kamp plek nog nie kla is kan ek my trailor naby george jvr trek en sy badkamer deel :think: Which ever way solank ek net n vinnige stort kan vat en mevrou n toilet het.
by gompie
Wed Jan 08, 2014 4:09 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT
Replies: 74
Views: 17808

Re: Planning Musina 4x4 Trip Through Sandriver 7-9 Feb2014

As dit bietjie later is dan kan ek dalk ook n plan maak
by gompie
Mon Jul 08, 2013 6:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: have a new puppy and need some advice
Replies: 20
Views: 3731

Re: have a new puppy and need some advice

We had to put our previous boelie out :cry: at about 18 months because of his back not growing properly, vet says that boerboele must at least eat puppy food until 1 year old. Eventually got a new one and so far its going good.
by gompie
Mon Jul 08, 2013 6:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: hilux dashboard
Replies: 3
Views: 1156

Re: hilux dashboard

Not sure, but saw a sfa with 2000-2004ish dash in
by gompie
Tue Mar 12, 2013 3:54 pm
Forum: Land Cruiser
Topic: D4D in Landcruiser
Replies: 22
Views: 8720

Re: D4D in Landcruiser

ek laaik
by gompie
Mon Apr 30, 2012 3:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Naam loos
Replies: 62
Views: 5607

Re: Naam loos

GeorgeJvR wrote:
OOPS.jpg
George1 bakkie afgeskryf+ 1 polo bumper merke+1 bakkie agter hoek= kry vir jou n fiets :twisted:
by gompie
Wed Mar 07, 2012 7:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA LTD D/C Stripping for spares
Replies: 76
Views: 6470

Re: SFA Spares - values

Family_Dog wrote:Very beeeeg mistake!

If your car was in excellent condition before this happened, you have no other choice

but to....

Fix it!


-F_D
George, luister wat die slim geleerde mense wat bietjie meer ondervinding in die lewe het vir jou vertel :acute:
by gompie
Mon Mar 05, 2012 3:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 1998 SFA LTD D/C Strip and sell spares or repair and sell?
Replies: 41
Views: 3350

Re: 1998 SFA LTD D/C Strip and sell spares or repair and sel

bring hom , dan bou ons jou n formula toy 4 seater dit klink mos reg of hoe George ..........ek weet jy soek een Sponsor julle??????? :beg: Vikoop jou huis kom bou n shack opi plaas en MAAK HM ReG! Hel george jou broer is toe nie so stupid soos hy lyk nie :yahoo: , vertel hom nardus :banned:
by gompie
Mon Mar 05, 2012 5:43 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

my trokkie gebruik ook lekker olie en gooi so rokie as jy rat terug sit en hom trap. Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen? Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y ) Eintlik baie cheap Ek het als oorgedoen, nuwe pistons, nuwe cam, nuwe oliepomp,timing set,bearings di...
by gompie
Mon Mar 05, 2012 5:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: 1998 SFA LTD D/C Strip and sell spares or repair and sell?
Replies: 41
Views: 3350

Re: 1998 SFA LTD D/C Strip and sell spares or repair and sel

HOU HOM, maak hom reg van onder af en jy weet wat jy het as hy klaar is :thumbup: of verkoop hom ,koop n ander bakkie soos bv n vigo ens en jy gaan vir ewig spyt wees oor jou ltd :boss:
by gompie
Wed Feb 29, 2012 9:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net. Hoe het hy geloop nadat hulle die timing belt vervang het, het hy mooi en reg geloop of was hy bietjie swak EK weet glad nie hoe werk die Colts nie, maar dalk is dit moontlik dat die va...
by gompie
Wed Feb 29, 2012 7:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

Jammer, in al my jare het ek nog nooit 'n kar gehad wat valves gebrand het nie. Ek het al gehoor dit gebeur as jou timing uit is of as jou brandstofmengsel te arm gestel is. juis wat ek nie verstaan nie, dis die 3.0 v6 en die goed hardloop mos met rekenaars ens, kan seke gebeur met n carb setup maa...
by gompie
Wed Feb 29, 2012 6:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

Okay die hilux is reg :yahoo: :yahoo: en hy loop soos n droom, still original 4y setup. Maar nou het die f%$#%^* colt sy alie gesien, die ouens by die garage meen hy het valves gebrand, 2 vrae, kan hy al die valves brand en wa veroorsaak dit. Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe...
by gompie
Tue Feb 28, 2012 10:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Avatar status upgrades??
Replies: 106
Views: 6527

Re: Avatar status upgrades??

en ek trek nou weer waar........
by gompie
Thu Jan 26, 2012 8:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Burnt KZ
Replies: 67
Views: 5049

Re: Burnt KZ

jisee dis n opgewarmde hilux daai..
by gompie
Sun Jan 15, 2012 11:49 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

Ek sou hom heeltemal standaard los. Beslis nie 'n gesnyde cam nie, dit sal die laer rev krag erg benadeel. Gasflow die kop as jy wil maar dit sal nie baie verskil maak nie .... geld mors in my opinie. Onthou, dis nie 'n racer nie, ek sou eerder die geld op 'n EFI sisteem gebruik. Dit sal jou beter ...
by gompie
Wed Jan 11, 2012 5:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

GeorgeJvR wrote::evil: :evil: :evil: Dit maak mens die %^*$&%in
Praat jy, ek kan aan nog n paar sterrietjies en tekenkies dink om da by te sit :silent: :disgust: :aggresive:
by gompie
Wed Jan 11, 2012 7:25 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

Ja die head kan net een of twee keer gedoen word, so ons sal maar sien wat vertel die engineers, maar ek dink n nuwe een is n beter opsie.
by gompie
Tue Jan 10, 2012 7:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

Okay, engin is uitmekaar en ja gasket het weer geblaas. Die blok en head gaan maandag of so na n engineer in Pietersburg sodat hulle al die checks op hulle kan doen maar die camshaft is klaar en sal vervang moet word. Het enige iemand dalk n contact by Brospeed, as hulle nog bestaan. Die camshaft ko...
by gompie
Tue Dec 06, 2011 12:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fellow Hilux member selling his LTD SFA on gumtree
Replies: 22
Views: 2369

Re: Fellow Hilux member selling his LTD SFA on gumtree

[quote="Mr_B"]See lets not debate price, just like with my sale of Bolt... if it sells @ 150K great for George and great for whoever purchases the bakkie! George isn't in a hurry and if he decides it's to drop the price he'll do it! In all honesty, if I had 140K I'd make George a cash offe...
by gompie
Tue Dec 06, 2011 8:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fellow Hilux member selling his LTD SFA on gumtree
Replies: 22
Views: 2369

Re: Fellow Hilux member selling his LTD SFA on gumtree

Nee george, eers adverteer jy nie op die die hilux site nie en dan vra jy nog daai prys :think: :silent:
Op n meer ernstige noot, die prys is dalk te hoog, ek skat meer na so R120 000 :thumbup: op die meeste, wat dink julle :think:
by gompie
Mon Dec 05, 2011 2:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

thanks mr b, no the bakkie wont go back to the same guy, had it at another guy after the gaskets blew and we found that the thermostat where kept open by a, wait for it .... a nr 10 nut.That after the previous guy told me he drilled 2 small holes in the thermostat to stop it from overheating if the ...
by gompie
Mon Dec 05, 2011 9:18 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie Maak die original reg indien jy kan ek het selfde probleem as jy gehaad het ook korean gan koop en hom die vo...
by gompie
Mon Dec 05, 2011 9:09 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

Re: 4y nou klaar

jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
by gompie
Mon Dec 05, 2011 7:44 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 3484

4y nou klaar

En da gebeur dit nou, so 10 000km terug het ek die 4y laat oordoen by plaaslike "engin kenner" omdat hy bietjie rook.Plaas het ek maar met die bietjie rokies saamgeleef want van da af was dit net afdraende, gaskets het aanhou blaas, 3 keer om presies te wees en die head was 3 keer geskiem....
by gompie
Thu Dec 01, 2011 7:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 145518

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Jaco Versfeld - 1987 Hilux DC - Mufasa. Het 360000km op die klok gehad toe ek hom gekry het in Nov 2008. I n Desember 2008 het on s Kaokoland gaan doen met hom, saam met my broer (met 'n baie n u wer, ander maak bakkie). Al wat ek kan se is dat Mufasa by ons almal respek verdien het, veral by Van Z...
by gompie
Mon Nov 28, 2011 7:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: Recovery gear storage
Replies: 70
Views: 10745

Re: Recovery gear storage

witmamba wrote:George, gaan jy omgee as ek jou projek 'copy'? Ek raak nogals gatvol om elke keer my recovery goed in 10 verskillende plekke te gaan soek wanneer ek dit nodig het.
Hans, bou joune vinnig, george weet nog nie van patent reg ens nie :twisted:
by gompie
Mon Nov 07, 2011 11:43 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Rear wheel bearing removal
Replies: 6
Views: 1501

Re: SFA Rear wheel bearing removal

Gunta wrote:Don't try and save R10 take it in and let them press it on for you otherwise you will be doing it again.
Stem saam Gunta, die engineers het my R120 gevra om altwee te doen en dan weet jy die goed is 100% reg op

Go to advanced search