Search found 848 matches

by Frederick
Sun Sep 24, 2017 10:05 pm
Forum: To Swop or Give Away
Topic: free nudge bar
Replies: 10
Views: 705

Re: free nudge bar

Skuus manne ek was bietjie van die lig af. Ek sal hom neem asb.
by Frederick
Sun Sep 17, 2017 11:25 pm
Forum: To Swop or Give Away
Topic: free nudge bar
Replies: 10
Views: 705

Re: free nudge bar

Ek sal ook belang stel as meneer coetzer dit van die hand wys.
Laat weet gerus
by Frederick
Tue Aug 29, 2017 7:20 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: KENWOOD DDX630WBTM with Garmin GPS R12K(Reduced)
Replies: 0
Views: 586

KENWOOD DDX630WBTM with Garmin GPS R12K(Reduced)

Monitor with DVD receiver
Can connect rear view camera
Bluetooth
Garmin GPS
All the bells and whistles
0844228323
by Frederick
Sun Mar 12, 2017 9:35 pm
Forum: Spares
Topic: 2016/17 Hilux onca rear replacement bumper R8000 Sold
Replies: 2
Views: 932

2016/17 Hilux onca rear replacement bumper R8000 Sold

Had it on new bakkie for 20 000km.
Prestine condition.
0844228323
Pretoria
Pics to follow
by Frederick
Fri Jan 27, 2017 9:38 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux V6 Revo or Cruiser V6 DC?
Replies: 33
Views: 1818

Re: Hilux V6 Revo or Cruiser V6 DC?

Dankie Petri vir die terugvoer. Ek dink die eerste stap is om albei te gaan toetsbestuur. Sal hoor wat Toyota vir my kan reel. Daar was nog nooit as ek by hulle was 'n V6 LC beskikbaar om te ry nie. Dink die V6 Revo's is dalk ook nie te volop nie. Jy kan my revo v6 vir n toetsrit neem as Toyota nie...
by Frederick
Fri Jan 27, 2017 9:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux
Replies: 5
Views: 579

Re: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux

http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=8&t=41124 Bottom line is daai manne by Toyota kan dit vir jou doen. Die meeste Toyota handelaars ken al die trick, en dit is doodeenvoudig om die toeter wat op die sluitmeganisme werk af te haal en n o ring in te sit tussen sy plate dat hy nie raas ni...
by Frederick
Thu Jan 26, 2017 4:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux
Replies: 5
Views: 579

Re: Alarm sound when locking and unlocking my Hilux

viewtopic.php?f=8&t=41124" onclick="window.open(this.href);return false;
by Frederick
Sat Jan 14, 2017 2:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waarskuwing!!!!!!
Replies: 1
Views: 506

Waarskuwing!!!!!!

Manne hulle hak die hiluxe vandag. Wees versigting. Ons weet al van hele paar vanmore: White hilux stolen in kameldrift DJ82HSGP d/c plz check tracking 11:35 Stolen White Toyota Hilux 3.0D, DY74FXGP, Silverton, Pretoria Lats -25 43 41 Long 28 17 58. White Toyota hilux Reg CG 79 XB GP single cab stol...
by Frederick
Thu Jan 12, 2017 8:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: YN 4x4 Hilux parte
Replies: 10
Views: 624

Re: YN 4x4 Hilux parte

Ek het op 1/9/2010 n kompleet draglink vir R899.00 by Gemini gekoop (PART NR by hulle was T4544035070)Dit was n oorspronklike Toyota part in dieToyota boks verpakking.Daar was ander wat goedkoper was maar hulle was nie egte Toyota parte nie.Ek wou eenvoudig nie pirate parte op die steering gedeelte...
by Frederick
Thu Jan 12, 2017 10:23 am
Forum: The Workshop
Topic: YN 4x4 Hilux parte
Replies: 10
Views: 624

Re: YN 4x4 Hilux parte

mcw wrote:More Fredrick

probeer Gemini in Johannesburg


Gemini Parts
Auto Parts Store
Address: 16 Kruis St, Johannesburg, 2092, South Africa
Phone: +27 11 334 1417

omtrent 18 maande terug was die draglink R450.00


Martin
.
Baie dankie meneer.
Ek het hul gemail
by Frederick
Thu Jan 12, 2017 6:12 am
Forum: The Workshop
Topic: YN 4x4 Hilux parte
Replies: 10
Views: 624

YN 4x4 Hilux parte

Goeiemore.
Ek kort parte op die op fotos te vervang.
Is daar dalk n forum lid wat kan help of weet iemand dalk waar ek sal kan kry teen billike prys?
by Frederick
Sun Jan 08, 2017 9:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2017
Replies: 37
Views: 2250

Re: Dakar 2017

Ek dink Nazzar is te hard op n voertuig. Hoeveel keer het hy al voorgeloop en dan nie klaar gemaak nie. In verskillende voertuie. Geniel is mnr berekend. Balans tussen agressie en besparing van die voertuig. Jy moet eers klaarmaak voor jy kan wen
by Frederick
Sun Jan 08, 2017 12:11 am
Forum: Wheels and Tyres
Topic: 1x Bridgestone Dueler R2500
Replies: 2
Views: 774

1x Bridgestone Dueler R2500

Was n spaarwiel op die Tuna.
Band nog natnuut
by Frederick
Sat Jan 07, 2017 8:11 pm
Forum: Wheels and Tyres
Topic: BS Duelers het iemand?
Replies: 13
Views: 1436

Re: BS Duelers het iemand?

Soos die?
by Frederick
Sat Jan 07, 2017 8:02 pm
Forum: Wheels and Tyres
Topic: BS Duelers het iemand?
Replies: 13
Views: 1436

Re: BS Duelers het iemand?

Ek is in pta en het n splinternuwe een
265/65/R17
by Frederick
Sat Dec 31, 2016 1:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 692

Re: Is ek van looitjie getik?????

Nee wat, dink die ergste jeuk is nou verby..Kyk uit na volgende seisoen en sal dan nog n groot groene moet koop of n nuwe planter so dan is daar nie sulke grappies nie...
by Frederick
Fri Dec 30, 2016 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 692

Re: Is ek van looitjie getik?????

Thabogrobler wrote:Die Fordjies raak al oud en lae myl modelle is skaars.

Daai 4.2 enjin is maar lui en onbetaalbaar duur om reg te maak.

Ek sou eerder na 'n Dodge Ram of nuwer F150 kyk!

EN, waar parkeer jy by die mall?
Dink parte op ram of f150 sal ewe duur wees, tensy ford nuwe f150 gaan bring sa toe
by Frederick
Fri Dec 30, 2016 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 692

Re: Is ek van looitjie getik?????

Rigger wrote:My pa het twee gehad, eers die DC en toe die S/C. Parte is ongelooflik duur. Voor wiel bearing bv R13 000. Op 330000km toe gaan die agter diff en ratkas. Kry toe kwotasies om reg te maak. R198 000 was die goedkoopste
Dit is verseker ietsie om in gedagte te hou
Parte...
by Frederick
Fri Dec 30, 2016 9:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 692

Re: Is ek van looitjie getik?????

Dirka wrote:Because the F250's GVM exceeds 3500kg, its driver must have a Code 10 or C1 license with a Public Drivers Permit.
It makes it a very difficult vehicle to sell or trade to a very limited market.
Het darem kode 14
by Frederick
Wed Dec 28, 2016 10:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is ek van looitjie getik?????
Replies: 9
Views: 692

Is ek van looitjie getik?????

Die laaste tyd sien ek met die kinders saam is daar al groter vraag na spasie... en ek kry n belustiging... vir n F250.....

Is ek besig om seniel te raak of is daar method behind the madness???
by Frederick
Fri Dec 02, 2016 2:02 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: 2nd hand LED Spots and Bars for sale
Replies: 11
Views: 1621

Re: 2nd hand LED Spots and Bars for sale

2x 40 watt led bars. PM gestuur
by Frederick
Tue Nov 29, 2016 4:48 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 4x4 SFA (onttrek)
Replies: 15
Views: 2219

Re: Hilux 4x4 SFA R70000

Manne. Ek het daai bakkie nou deurgekyk en hy is verseker nie in die toestand wat ek gedink het hy is nie. Die werkers het nie mooi na hom gekyk nie. Ek sal eers n paar dinge moet uitsorteer voor ek hom in goedertrou kan verkoop.
Hoop jul verstaan.
by Frederick
Thu Nov 24, 2016 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 1020

Re: Lucern Trees

Vriende van my so 100km Noord van Gobabis het bietjie geeksperimenteer met die russies gras. As hy eers gevat het gaan hy maar dos nogals n storie om genoeg ha vol te kry en soos ek sê ek soek baie water.
by Frederick
Wed Nov 23, 2016 10:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 1020

Re: Lucern Trees

Daai Russiese gras het jy water nodig om hom te start.
by Frederick
Wed Nov 23, 2016 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aircon vir die huis
Replies: 14
Views: 745

Aircon vir die huis

Goeienaand.
Ek wil graag aircon in my huis sit. Waarna moet ek kyk? Watse maak?
Hoe kry ek een wat nie so vreeslik krag gebruik ni?
Wie sal betroubare bekostigbare installasie kan doen in pretoria?
by Frederick
Wed Nov 23, 2016 9:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 1020

Re: Lucern Trees

Ek het 80 bome geplant en hulle het almal gevrek.
In my ma se tuin het ons 2 geplant en hulle is nou al oor die 3 meter hoog
by Frederick
Tue Nov 22, 2016 4:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lucern Trees
Replies: 21
Views: 1020

Re: Lucern Trees

Het hulle gehad.. hulle was n teleurstelling
by Frederick
Tue Nov 01, 2016 12:04 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 4x4 SFA (onttrek)
Replies: 15
Views: 2219

Re: Hilux 4x4 SFA R70000

HI Wade.
I have someone with a first option. Just need to finish planting and then I will tend to the sale again.
Hope you understand
by Frederick
Mon Oct 24, 2016 2:07 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Beach driving
Replies: 8
Views: 1121

Re: Beach driving

Stem saam.. Ek is al lankal oor sodwana. En dan moet jy nog heeltyd wapen ook dra. Het gehoop daar is nog iewers n ou geheime plekkie
by Frederick
Wed Oct 19, 2016 10:06 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Beach driving
Replies: 8
Views: 1121

Beach driving

Goeiedag.
Is daar nog enige plek in SA oor waar mens met jou voertuig op die strand mag ry, parkeer en rustig sit en met jou kinders speel met alles byderhand veral omdat hulle nog klein is?
by Frederick
Thu Oct 13, 2016 9:59 am
Forum: Accessories for Sale
Topic: Vigo Canopy te koop - VERKOOP
Replies: 10
Views: 978

Re: Vigo Canopy / Wheel Carrier te koop

Is daar n nuwe wa oppad?
by Frederick
Sun Oct 09, 2016 8:33 pm
Forum: Spares
Topic: Diesel pomp vir 2.4D R4000
Replies: 0
Views: 778

Diesel pomp vir 2.4D R4000

Ek het n dieselpomp vir 2.4diesel hilux bakkie om te verkoop. Ek het hom laat oordoen in Witbank
Pomp is nogsteeds by hulle en dra hulle waarborg.
Kontak my gerus as jy belangstel
0844228323
by Frederick
Mon Oct 03, 2016 8:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hondeskool
Replies: 0
Views: 185

Hondeskool

Weet iemand dalk van n goeie hondeskool in Pta Oos?
by Frederick
Mon Sep 12, 2016 11:38 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 4x4 SFA (onttrek)
Replies: 15
Views: 2219

Re: Hilux 4x4 SFA R70000

Ek sal regtig na ek klaar geplant het weer kyk manne Chris het eerste opsie om te kyk. Tyd vang my bietjie
by Frederick
Mon Sep 12, 2016 12:50 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 4x4 SFA (onttrek)
Replies: 15
Views: 2219

Re: Hilux 4x4 SFA R70000

Eintlik weer bietjie besig geraak. Nog nie regtig daaraan aandag gegee weer nie
by Frederick
Tue Aug 30, 2016 12:14 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 4x4 SFA (onttrek)
Replies: 15
Views: 2219

Re: Hilux 4x4 SFA R70000

Ek het maar gegaan op waarvoor ek ander hilux s/c 4x4 sien wat geadverteer is...
by Frederick
Fri Aug 26, 2016 9:53 am
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 4x4 SFA (onttrek)
Replies: 15
Views: 2219

Re: Hilux 4x4 SFA R70000

Hier is hulle
by Frederick
Fri Aug 26, 2016 9:23 am
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 4x4 SFA (onttrek)
Replies: 15
Views: 2219

Hilux 4x4 SFA (onttrek)

Toyota hilux 4x4 sc 2.4 diesel YEAR: 1996 MILEAGE: 450000 SERVICE HISTORY: bought 2nd hand. Serviced ebery 5000km CONDITION: fair. Some rust. EXTRAS AND MODIFICATIONS: bullbarr rollbar sheeprails. Can make offer on winch LOCATION: Hendrina CONTACT NUMBER: 0844228323 ANYTHING ELSE YOU WANT TO MENTIO...
by Frederick
Wed Aug 24, 2016 12:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux4x4 Express Service: Iemand dalk oppad vanaf Bloem na Pta
Replies: 0
Views: 176

Hilux4x4 Express Service: Iemand dalk oppad vanaf Bloem na Pta

As daar dalk iemand is wat bereid is om n skietstoel op sy bakkie te laai en saam te bring sal ek dit baie waardeer.
Sal bydrae maak tot brandstof.
Kontak my asb.
0844228323
by Frederick
Tue Aug 23, 2016 11:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kan iemand asb vir my meet?
Replies: 4
Views: 424

Re: Kan iemand asb vir my meet?

As my revo terugkom sal ek mates vergelyk. Wil kyk na jagraam. Het iewers gehoor iemand het sy vorige jagraam net so op nuwe hilux gebruik
by Frederick
Mon Aug 22, 2016 3:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kan iemand asb vir my meet?
Replies: 4
Views: 424

Re: Kan iemand asb vir my meet?

Ja kyk ek moes op n stadium net my inbox delete om plek te maak vir al die boodskappe...

Baie dankie vir jou moeite. Ek waardeer dit regtig baie
\
Groete
by Frederick
Thu Aug 18, 2016 11:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kan iemand asb vir my meet?
Replies: 4
Views: 424

Kan iemand asb vir my meet?

Goeienaand. Kan iemand asb vir my 'n dcab hilux se bak se binnemates meet? Die 2012 tot 2015 shape asb?
by Frederick
Wed Aug 17, 2016 11:18 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 1330

Re: Revo

Ek is geen fundi op die gebied nie. Ek gebruik nie my radio's primer vir Orra kanale nie maar wel vir my repeater en simplex kanale asook plaasveiligheid kanale. So ver ek weet is my antenna volgens daai kanale geknip. Tot op hede het ek nie probleme met opvangs nie en ek kan ek al die gebabbel van ...
by Frederick
Tue Aug 16, 2016 9:51 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 1330

Re: Revo

Family_Dog wrote:Frederick, Zara130 nie die beste keuse vir die ORRA kanale... kan nie die bendbreedte vat nie.


-F_D
Ek neem aan jy verwys nou na my vhf radio se arial
So watter arial is beter as die wat ek ophet en hoe beinvloed dit dan die ander 30 kanale op my radio?
by Frederick
Tue Aug 16, 2016 2:07 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 1330

Re: Revo

..
by Frederick
Mon Aug 15, 2016 3:53 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 1330

Re: Revo

Ek het die midband radio met n boot mount kit laat insit. Radio is onder die sitplek en die gesiggie is in daai bakkie net bou die rathefboom. Die vhf kenwood het ek n bracket gemaak en hy is nou sonder om n gat te boor regs onder die paneelkissie. Ek het maar gate geboor vir die arials wat dan het ...
by Frederick
Wed Aug 10, 2016 10:30 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner 2.5 Auto assistance
Replies: 9
Views: 1341

Re: Fortuner 2.5 Auto assistance

I have a 2.5 auto 2012 fortuner. My wife drives it everyday. 80000km
Very nice car. No real problems. Light on fuel. Can tow 7 foot trailer easily.
Only shortcomings are no cruise control and bit on the ugly side brown interior. Fixed with escape seat covers.
by Frederick
Mon Aug 01, 2016 6:15 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: 40watt LED Bars and 70 watt Worklight
Replies: 3
Views: 576

Re: 40watt LED Bars and 70 watt Worklight

Dankie Pieter.
Hulle afgelaai vdag.
by Frederick
Mon Aug 01, 2016 10:37 am
Forum: Wanted
Topic: Dringend brake booster
Replies: 8
Views: 495

Re: Dringend brake booster

Baie dankie Dawie vir daai fan, ek waardeer dit.
by Frederick
Mon Aug 01, 2016 10:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Geleentheid vir n "spesiale" pakkie vanaf PE na PTA
Replies: 1
Views: 193

Geleentheid vir n "spesiale" pakkie vanaf PE na PTA

As iemand dalk kan help met n geleentheid vir n lewendige pakkie vanaf PE na Pta kontak my asb?
0844228323

Dankbaar
by Frederick
Fri Jul 29, 2016 12:40 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Revo
Replies: 11
Views: 1330

Revo

Het iemand al n 2 rigting radio in sy 2016 revo laat installeer?
Het iemand al n vhf eenheid en n midband eenheid in 1 bakkie gedoen?
by Frederick
Thu Jul 28, 2016 11:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sneeu
Replies: 1
Views: 262

Sneeu

Het gewonder of as die weer berigte waar is dat hier nog sneeu kom van more af of daar nog mense is in Pretoria wat hul kinders sal wil gaan sneeu wys?
Die gat in die plan sal net wees om te hoor waar dit sneeu wanneer dit sneeu om soontoe te ry.
by Frederick
Thu Jul 28, 2016 7:05 am
Forum: Wanted
Topic: Dringend brake booster
Replies: 8
Views: 495

Re: Dringend brake booster

Nie n clue hoe hy lyk nie. Weet net hy werk nie. Nognie uitgehaal nie. Dis die motortjie wat die lug moet inblaas met n 1 tot 4 spoed.
by Frederick
Thu Jul 28, 2016 12:08 am
Forum: Accessories for Sale
Topic: 40watt LED Bars and 70 watt Worklight
Replies: 3
Views: 576

Re: 40watt LED Bars and 70 watt Worklight

Ek sal belangstel in die 2 lightbars.
Vir wie gee ek my besonderhede vir die faktuur?
by Frederick
Wed Jul 27, 2016 11:19 pm
Forum: Wanted
Topic: Dringend brake booster
Replies: 8
Views: 495

Dringend brake booster

Ek kort dringend n brake booster vir 96 sc4x4.
Ook n heater fan en n kompleet sitplek

Enige iemand wat kan help. Kontak my asb

084228323
Dankbaar
by Frederick
Wed Jul 13, 2016 11:08 am
Forum: Wheels and Tyres
Topic: 4 x Michillen LTX A /T 2 Tyres for sale
Replies: 21
Views: 1943

Re: 4 x Michillen LTX A /T 2 Tyres for sale

Niks Kiekies nie
by Frederick
Fri Jul 01, 2016 12:58 am
Forum: Wanted
Topic: Sitplek vir '96 s/c
Replies: 0
Views: 357

Sitplek vir '96 s/c

Het iemand dalk vir my n kompleet sitplek vir n '96 s/c 4x4 wat nog ordentlik en reg is?
by Frederick
Sun Jun 26, 2016 8:02 pm
Forum: Radios and Licensing
Topic: Midband/VHF
Replies: 4
Views: 1008

Midband/VHF

Ek probeer uitvind of daar mobile radio en of hand radio is wat vhf kanale en midband kanale kan optel.
Wie kan vir my sê wat midband in die britse taal is?

Go to advanced search