lekker man lyk my julle het diet Baie geniet
Search found 111 matches
- Sun Aug 26, 2012 8:24 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vryheid Hiluxers hang uit....
- Replies: 15
- Views: 1878
- Fri Feb 17, 2012 8:48 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...
- Replies: 15
- Views: 2266
Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...
Ek sit hier met koue hoender vleis.......bring baie aaklige herhinderings terug.........ons het baie om elke oggend voor dankie te se.
Bloudraad ,tang en hammer dan loop hy weer.....lol
Bloudraad ,tang en hammer dan loop hy weer.....lol
- Fri Jul 15, 2011 7:19 am
- Forum: The Workshop
- Topic: From Bushwacker to ultimate
- Replies: 9
- Views: 1761
Re: From Bushwacker to ultimate
Die suspention lift lyk biekie kwaai
- Sun Jul 10, 2011 4:58 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Ladies 4x4 Day - Bosvark 4x4
- Replies: 153
- Views: 14479
Re: Ladies 4x4 Day - Bosvark 4x4
Dankie vir 'n LEKKER dag!
wat van 'n men's day?
wat van 'n men's day?
- Wed Jun 29, 2011 7:35 pm
- Forum: Members in publications
- Topic: OOOOMS WegRy Julie 2011
- Replies: 44
- Views: 18512
- Fri Jun 10, 2011 3:42 pm
- Forum: Humor
- Topic: Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
- Replies: 13
- Views: 2434
Re: Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
Voel nou sommer baie warmer!!!!!!!!!!!!!!!!
- Fri Jun 10, 2011 3:27 pm
- Forum: Humor
- Topic: Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
- Replies: 13
- Views: 2434
Re: Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
Nog net 'n maand dan draai die siesoen!?MaPaZa wrote:O, die lekker Laeveld!
Wat is 'n ysbeer, of is dit 'n spelfout. ysbier?
- Fri Jun 10, 2011 9:00 am
- Forum: Humor
- Topic: Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
- Replies: 13
- Views: 2434
Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
Het vanoggend in die yskas,ag bedoel workshop ingestap
Voel soos -12 grade
Probeer nou maar weer warm word maar daar is GROOT gate in die Muur!
Voel soos -12 grade
Probeer nou maar weer warm word maar daar is GROOT gate in die Muur!
- Wed May 18, 2011 9:30 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Hi ALMAL, dis Zelna :yahoo: Ek was die naweek vir naweek pas huis toe! DIT WAS SUPER! Het sondag draai by Hekpoort gemaak en dit was awesome om weer in die natuur te wees en natuurlik goeie geselskap, my hart het net jakkas geeet toe die ouens 4x4 ry en ek onder die boom moes sit, maar ek kla glad n...
- Tue May 10, 2011 8:35 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: West Rand - Meet & Greet 12/05
- Replies: 75
- Views: 10903
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
OK,OK ek sal ook daar wees.
Wil net seker maak-dis Donderdag?
Vrydag gaan weer 'n moeilike dag wees
Eish!!!!!!!!!!!!!!!!
Wil net seker maak-dis Donderdag?
Vrydag gaan weer 'n moeilike dag wees
Eish!!!!!!!!!!!!!!!!
- Tue May 10, 2011 8:13 pm
- Forum: Humor
- Topic: Visvang HILUX vag vis
- Replies: 14
- Views: 2182
Re: Visvang HILUX vag vis
Delwers het mos baie geld,blink klippies maak alles reg wat krom isChrisF wrote:"beskadig" is een ding, maar as die goed so "deurgetrek" word maak dit my net so klein bietjie hartseer (less moerig) ....Lollie wrote:Jammer as sulke waardevolle bakkies beskadig word.
- Tue May 10, 2011 8:09 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
elna is gister oorgeplaas na Netcare Rehab in Auklendpark. Daar is senuwee in brug van haar voet wat beskadig is. Hulle het vandag met fisio begin. Skingraft op haar been het mooi gevat en hulle het vandag die stapels uitgehaal. Sy is op hierdie staduim redelik G@tvol vir hospitale maar sy is baie p...
- Tue May 10, 2011 7:48 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux single cab for sale
- Replies: 4
- Views: 1482
- Sat May 07, 2011 9:35 am
- Forum: Humor
- Topic: Visvang HILUX vag vis
- Replies: 14
- Views: 2182
Re: Visvang HILUX vag vis
Die ergste van alles;
3km van die delwery af ry die tweede hilux wat hulle gekoop het oor 'n blinde duin en toe gebeur dit!
3km van die delwery af ry die tweede hilux wat hulle gekoop het oor 'n blinde duin en toe gebeur dit!
- Thu May 05, 2011 3:23 pm
- Forum: Humor
- Topic: Visvang HILUX vag vis
- Replies: 14
- Views: 2182
Visvang HILUX vag vis
Diamant delwery het Hilux bakkie aangekoop om te dien as visvang bakkie . Sou gebruik word om op 'n daaglikse basis vir die werkneemers vis te vang vir hulle daaglikse etes. delwery is gelee sowat 11 km van Konene monding in Namibie. Frats vloed tref toe die voertuig by een van die rivier kruisings ...
- Thu Apr 28, 2011 11:46 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
'n Skingraft is no laughing matter. It is SORE! The secret is to lie as still as possible, especially the first day after removing the dressing. But it is good to see how quickly Zelda is recovering, she must keep her spirits up at all times. -F_D ERIC jy is heeltemal reg Dokter het gese 5 dae sti ...
- Thu Apr 28, 2011 10:37 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Was gistraand by Zelna
Foto se alles.
ps sy is nou in vir skingraft op haar linker been asook skoonmaak van wond op haar knieg
sal laat weet sodra sy uit tihater uit is.
Foto se alles.
ps sy is nou in vir skingraft op haar linker been asook skoonmaak van wond op haar knieg
sal laat weet sodra sy uit tihater uit is.
- Mon Apr 25, 2011 7:58 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Kom nou net van Zelna af
biekie foto's geneem om op die form te sit.
Sy het my mooi laat verstaan dat ek moet groete stuur
aan almal waqt tot so ver hulp ondersteuning en medelye sestuur het
biekie foto's geneem om op die form te sit.
Sy het my mooi laat verstaan dat ek moet groete stuur
aan almal waqt tot so ver hulp ondersteuning en medelye sestuur het
- Thu Apr 21, 2011 9:45 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Dankie Richard, hoe gaan dit met die Zelna? Mark Zelna sukkel nog met die gat in haar been,Dokter se die wond is nou so 7 uit 10 Voorlopig is skingraft uitgestel na volgende week dinsdag. Sy is op hierdie staduim biekie misluk en geirrieteerd omdat sy nie mag rondbeweeg nie. Dokter probeer haar sti...
- Wed Apr 20, 2011 2:00 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Net nog 'n paar pic's
Net om die nootsaaklikhied van 'n goeie mediese fonds te beklemptoon!!!
Net om die nootsaaklikhied van 'n goeie mediese fonds te beklemptoon!!!
- Mon Apr 18, 2011 10:27 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Paar pic's van ongeluk
- Sat Apr 09, 2011 9:22 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Vir die ouens wat in Krugersdorp bly: Ek sien sy het voorblad van KRUGERSDORP koerant ook gehaal. Dis net jammer hulle skryf dieselde klomp stront wat in die BEELD geskryf was. Hulle het seker maar nie enige ander goeie stories gehad nie. :confused: NB;Zelna het gisteraand die hele post gelees en ek...
- Fri Apr 08, 2011 7:13 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Hallo ouens
Goeie nuus in ons huisgesin.Zelna se operasie was 'n groot sukses!
Sy het vandag vir die eerste keer sederd die 26'ste regop in 'n stoel gesit.
Sy stuur groete aan almal.
Goeie nuus in ons huisgesin.Zelna se operasie was 'n groot sukses!
Sy het vandag vir die eerste keer sederd die 26'ste regop in 'n stoel gesit.
Sy stuur groete aan almal.
- Tue Mar 29, 2011 1:51 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Dankie aan die HILUX CLUB vir die ruiker wat by Hospitaal afgelewer is.
Zelna het post's gelees en het gevra dat ek net moet dankie se!
THANKS!!!!!
ps:Ons weet ons behoort aan die beste 4x4 club in SA
Zelna het post's gelees en het gevra dat ek net moet dankie se!
THANKS!!!!!
ps:Ons weet ons behoort aan die beste 4x4 club in SA
- Mon Mar 28, 2011 3:00 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Zelna het opgery na die uitkyk punt na die dag se 4x4 ry om saam met haar broer 'n koeldrank te gaan drink op die uitkyk punt,soos ons altyd doen.Ek moet se dit was al tradiesie en was nie die eerste keer wat sy dit gedoen het nie.Sy het volgens haar nie genoeg peoier gehad nie en kon nie oor die la...
- Mon Mar 28, 2011 10:11 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Richard Is dit sy wat die Beeld gehaal het vandag? Waar mee het sy gery? Weereens sterkte en voorspoed! Dit is baie teleurstellend om te sien wat se klomp snert die media kan kwyd raak.Dit is geen wonder dat gemoedere in hierdie land so hoog is nie Dit maak my die joos in dat hulle sensasie najaag ...
- Sun Mar 27, 2011 10:02 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27566
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Dankie aan almal.Zelna was gister in vir eerste operasie om penne in haar linker been in te skroef asook been in pelvis te heg.sy is more weer in teater vir gat in haar been en geskeurde ligmente in haar hand.Sy is by haar volle bewussyn en vir die wat haar ken=so sarkasties soos altyd maar sy het v...
- Sun Mar 13, 2011 8:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Funny tailgate stickers and sayings
- Replies: 39
- Views: 3548
Re: Funny tailgate stickers and sayings
Dalk iets in die lyn van:
I like (NISSAN ,ISUZU,LAND ROVER,FORD) They tast like chicken !!!!!!!!!!!
I like (NISSAN ,ISUZU,LAND ROVER,FORD) They tast like chicken !!!!!!!!!!!
- Wed Mar 09, 2011 4:16 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Gearbox for KZ-TE
- Replies: 8
- Views: 1797
Re: Gearbox for KZ-TE
Kan jou help met gearbox gedeelte R8000-00 sonder T/F box 3 Maande waarborg
Nee 2.5D4D box kan nie werk nie.
Richard Cronje Cell 0734378215
Nee 2.5D4D box kan nie werk nie.
Richard Cronje Cell 0734378215
- Wed Mar 02, 2011 9:48 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Engin broken, 3 months away from payed up
- Replies: 31
- Views: 3846
Re: Engin broken, 3 months away from payed up
Ek stem saam goeie advies!
- Wed Mar 02, 2011 9:33 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: Tyre footprints at different pressures
- Replies: 12
- Views: 2776
Re: Tyre footprints at different pressures
Laat weet maar waneer oom reg is.Ou vale1 wrote:Moet nog die locker vorentoe skuif, maar hy's in vir die 33" Mickey Thompsons dan behoort hy soos 'n bobbejaan te kan klim.TOKKELOS 1 wrote:Het oom Koos dit nou al beproef?Baboons kom nader!
- Wed Mar 02, 2011 12:59 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
- Replies: 46
- Views: 8234
Re: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
Dankie Cassie
Ek vermeerder die hegpunte op die standaard chassis(sien laaste twee Foto's
Daarna word die standaard chassis geboks,maw die cumpele zone voor word versterk en dit het tot gevolg dat die inpak verskuif word na n' sterker deel van die chessis.

- Wed Mar 02, 2011 12:37 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: Tyre footprints at different pressures
- Replies: 12
- Views: 2776
Re: Tyre footprints at different pressures
Het oom Koos dit nou al beproef?Baboons kom nader!
- Wed Mar 02, 2011 12:32 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
- Replies: 46
- Views: 8234
Re: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
A.J. wrote:Hey Regard en my vraag op daai vyf punt box konstruksie
Jy het dit gesien(onthou jy nou weer)
- Wed Mar 02, 2011 12:16 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
- Replies: 46
- Views: 8234
Re: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
Dit bly damn impressive om 'n bumper voor en agter op jou Hilux te sit wat dikker is as die Chassis wand diameter. Ek wonder net 1 ding...... daar is die klein beuselagtigheid bekend as fisika, en party mense voer aan dat enige beweging het 'n teenoorgestelde gelykstaande reaksie wanneer twee voorw...
- Wed Mar 02, 2011 11:04 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
- Replies: 46
- Views: 8234
Re: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
Ek's bly dat daar g'n beseerings was nie. Jy kan ook gelukkig wees dat dit 'n "glancing blow" teen die ander bakkie se sy was ... 'n bietjie meer nader was dit 'n "corner to corner head-on" en dan sou die uitkoms dalk baie erger gewees het. Iets om te oorweeg is dat as daar geen...
- Tue Mar 01, 2011 12:53 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: WAT DE F*^#!
- Replies: 65
- Views: 5714
Re: WAT DE F*^#!
Boksburg Bling Mobiel! You visited Boksburg recently? That ain't up to our standards. It still needs a black bonnet, black roof. Spoiler the size of a ironing board and at least a skull theme car tattoo sticker set. Maybe if the budget allows a stick on fake chrome "pretend to be an M5" s...
- Tue Mar 01, 2011 8:38 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
- Replies: 46
- Views: 8234
B-con Bumper claims another victom (see pic's)
SWARTBAARD used sombody else as a crumplezone!
In response he said"THAT IS WHY I FITTED a B-CON BUMPER"
In response he said"THAT IS WHY I FITTED a B-CON BUMPER"
- Mon Feb 28, 2011 4:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: WAT DE F*^#!
- Replies: 65
- Views: 5714
Re: WAT DE F*^#!
SANDTON 4x4 aka BLING BLING aka ZEF,HOEZZETTT my TJOMMA!!!!!!!!!!!!!!!!
- Tue Feb 22, 2011 1:21 pm
- Forum: National
- Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
- Replies: 516
- Views: 88572
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Met hierdie jaar se flukse organisers, gaan ons die organising team volmaak, voor die deelnemer team. Dankie manne vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders: 1) Marcus Rorus (0000MS) 2) Heinrich (Traveler) 3) Koos (Ou Vale) 4) Danelle (0000DS) - admin 5) Henk - Hilux01 Re...
- Thu Feb 17, 2011 1:48 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: ARB TYPE BUMPER DESIGN
- Replies: 25
- Views: 8543
Re: ARB TYPE BUMPER DESIGN
Okay got home a bit late last night so only managed to draw a bit but just to give you an Idea :clap: :clap: :clap: I am drawing this out my head at the moment so the model is not to scale and I am just guessing the measurements till I can take sum still allot of drawing to do :naah: :naah: :naah: ...
- Thu Feb 10, 2011 4:46 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
- Replies: 55
- Views: 6742
Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Dit was 'n''' FREEEKEN""!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! lekker Dag.Dankie aan al die mal mense.Kwaai !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Mon Feb 07, 2011 4:11 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
- Replies: 55
- Views: 6742
- Sun Feb 06, 2011 2:25 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
- Replies: 55
- Views: 6742
Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Vir die wat kan sien"KYK OP FACEBOOK"vir 'n paar AWESOME pic's van die dag se wheel.
- Mon Jan 17, 2011 8:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux not as reliable as one thinks
- Replies: 24
- Views: 3159
Re: Hilux not as reliable as one thinks
A.J
Jou kar was in 'n Ongeluk,
Jou kar was in 'n Ongeluk,
- Tue Dec 14, 2010 7:40 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: My toys first outing
- Replies: 14
- Views: 2838
Re: My toys first outing
Ek moet se nou na n jaar se gespartel was dit baie lekker en ek is natuurlik nou gespoil en will net speel. maar wie kan my blameer. dankie vir al julle manne se ondersteuning en hulp om nie eers te praat van al die raat nie. Daai bumpers van rechart werk regtig ek het hulle woes misbruik die nawee...
- Mon Dec 06, 2010 2:06 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: My toys first outing
- Replies: 14
- Views: 2838
Re: My toys first outing
lyk baie mooi!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Fri Dec 03, 2010 7:56 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Disapointment
- Replies: 29
- Views: 2966
Re: Disapointment
Nice!!!!!!!!
- Thu Nov 25, 2010 7:32 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Disapointment
- Replies: 29
- Views: 2966
Re: Disapointment
Maak nou gou .Ek is nuskierrig!!!!!!
- Sun Nov 14, 2010 7:14 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Disapointment
- Replies: 29
- Views: 2966
Re: Disapointment
Haak jou waentjie agter die lowlux, laai vrou in lowlux, gearbox in waentjie en kom kuier. Jy weet mos ek ken 'n goeie gearbox spesialis. Dan kan ons gou 'n outing reel!
- Sun Nov 14, 2010 7:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ammo box clips?
- Replies: 20
- Views: 3190
Re: Ammo box clips?
Mark ek en Zelna was vandag by OUTDOOR WAREHOUSE, staal clip (springstaal) R15 per clip. Ek dink persoonlik dis 'n baie goeie produk. Plastiese clips R5 stuk, in verskeie kleure beskikbaar, BEHALWE PIENK!!! Sorry boet!
- Sun Nov 07, 2010 8:20 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: TOKKELOS 1 "HER-GEBOORTE" 3l KZ-te
- Replies: 7
- Views: 1621
Re: TOKKELOS 1 "HER-GEBOORTE" 3l KZ-te
Besig met KZ raidiator-maar eers besig met jou (MONSTER) se bevalling.
- Sun Nov 07, 2010 8:08 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: TOKKELOS 1 "HER-GEBOORTE" 3l KZ-te
- Replies: 7
- Views: 1621
TOKKELOS 1 "HER-GEBOORTE" 3l KZ-te
Die afgeloope naweek by Bosvark (Khumo FUN day) het ek vir TOKKELOS die eerste keer gaan toets met nuwe enjin.
Net een woord"AWESOM!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Hier is n' paar pic's
Net een woord"AWESOM!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Hier is n' paar pic's
- Sun Oct 10, 2010 7:16 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 12646
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!!
Great pics! ... and looks like it was a successful and entertaining day for drivers and spectators alike. :thumbup: :thumbup: I know we were not the organizers of this event, and I'm sorry to be the one that throws water on the fire, but I notice a couple points of concern (IRO obstacles that prese...
- Fri Oct 01, 2010 2:51 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Doornrivier 24 to 26 September
- Replies: 38
- Views: 3666
Re: Doornrivier 24 to 26 September
Ek ry sommer met toxicPype wrote:Praat jy wat tande het
Is jou engin all klaar Of gaan jy met jou dik wiel fiets saam kom speel :wink2:
nee TOKKELOS engine nog by engenering
- Fri Oct 01, 2010 2:27 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Doornrivier 24 to 26 September
- Replies: 38
- Views: 3666
Re: Doornrivier 24 to 26 September
Ons maak speel en" KWAAI" braai
- Fri Oct 01, 2010 1:44 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Doornrivier 24 to 26 September
- Replies: 38
- Views: 3666
Re: Doornrivier 24 to 26 September
BESTUURS LESSE"SATERDAE NA 09H30.ingangsfooi"BOTEL RUM" ps. RED HARDTraveler wrote:Dalk moet ek so bietjie saam julle kom ry vir fyner kunsies....
- Fri Oct 01, 2010 1:38 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Mile Maker Winch
- Replies: 15
- Views: 8220
Re: Mile Maker Winch
A.J. wrote:Eish ja nee heeltemal te veel
Wie is die source ek wonder
- Fri Oct 01, 2010 1:36 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Doornrivier 24 to 26 September
- Replies: 38
- Views: 3666
- Fri Oct 01, 2010 1:27 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Mile Maker Winch
- Replies: 15
- Views: 8220
Re: Mile Maker Winch
Jy het n, goeie winch nodig "inligting van betroubare bron ontvang dat jy baie VASSIT"A.J. wrote: