Search found 11 matches

by Silent_Hunter
Fri May 11, 2018 3:31 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: 2700i Enjin Olie Lek
Replies: 3
Views: 2876

Re: 2700i Enjin Olie Lek

Dankie Ian
by Silent_Hunter
Fri May 11, 2018 2:15 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: 2700i Enjin Olie Lek
Replies: 3
Views: 2876

2700i Enjin Olie Lek

Goeie middag
ek wil net uitving of iemand dalk weet van 'n goeie mechanic in die centurion area wat my 2700i motor se gaskets kan vervang wat my ook nie 'n arm en been gaan kos nie?
Olie op piston 2 en olie lek iewers op motor, moet skoon spuit om te sien waar.

Baie dankie

Floris
by Silent_Hunter
Thu Jan 19, 2017 10:09 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Toyota with the highest kilometers at the moment?
Replies: 51
Views: 18311

Re: Toyota with the highest kilometers at the moment?

2000 Hilux, 2.7i, 479000Kms
by Silent_Hunter
Thu Oct 01, 2015 5:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas
Replies: 8
Views: 1622

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Dankie almal, ek het die Universals en center bearing vervang en dit is nou weer stil en klink reg,
by Silent_Hunter
Sat May 09, 2015 12:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas
Replies: 8
Views: 1622

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Baie dankie, ek het die bakkie al 10 aar en nog nooit brieke agter vervang nie, so ek sal daar begin en dan 'n propshaft center probeer, en indien nodig dit verder vat van daar af.

lekker dag
by Silent_Hunter
Thu May 07, 2015 8:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas
Replies: 8
Views: 1622

2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Goeie naand almal Ek het raad nodig asb? Ek het 'n 2x4 2.7i Hilux, 2000 model. Daar is 'n skuur geluid, dit klink soos die center bearing, wat ek al vervang het maar die geluid hou nie op nie, dit is 'n "chee chee" geluid as ek dit so kan verduidelik, as ek ry, klink amper of iets gebuig h...
by Silent_Hunter
Thu Sep 29, 2011 10:05 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Toyota Corolla Workshop Manual
Replies: 0
Views: 1410

Toyota Corolla Workshop Manual

Goeie more almal
Weet iemand dalk waar ek 'n Workshop manual kan "kry" vir 'n Toyota Corolla 130, 1997 model?

Baie dankie
by Silent_Hunter
Fri May 20, 2011 8:26 am
Forum: The Workshop
Topic: "Clutch Release Fork"
Replies: 5
Views: 1065

Re: "Clutch Release Fork"

Iemand weet nie dalk waar ek een kan kry nie, die dealers in Pretoria het niemand stock nie en ek is gestrand sonder my Hilux.
by Silent_Hunter
Fri May 20, 2011 7:46 am
Forum: The Workshop
Topic: "Clutch Release Fork"
Replies: 5
Views: 1065

Re: "Clutch Release Fork"

dankie ouens, nie die antwoord wat ek gesoek het nie, maar as dit die enigste manier is, dan is dit so.

dankie weereens
by Silent_Hunter
Thu May 19, 2011 8:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Clutch Release Fork"
Replies: 5
Views: 1065

"Clutch Release Fork"

Goeie naand
Weet een van julle slim manne hoe om die "Clutch Release Fork" uit te haal (2000 Hilux 2700i 2x4), moet die hele ratkas uitgehaal word of kan die vurk net losgemaak word van die kant af ne uitgehaal word?

Baie Dankie
by Silent_Hunter
Wed Nov 18, 2009 3:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: High mileage club
Replies: 51
Views: 10131

Re: High mileage club

My 2000 Hilux 2700i het 334000 Km, en geen probleme nie.

Go to advanced search