Search found 17 matches

by Groblehh
Sat Jun 19, 2010 10:45 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Disc brake conversion
Replies: 38
Views: 6855

Re: Disc brake conversion

Wat van die "Booster"?
Kan jy die Hilux een hou of moet jy jy ook die Cruiser se Booster op sit?
by Groblehh
Sat Jun 19, 2010 7:49 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Disc brake conversion
Replies: 38
Views: 6855

Re: Disc brake conversion

Ek het die Primera Calipers in en my agter brieke werk nie regtig nie, ek het dit laat toets by die Voertuig toets stasie, nie op standaard nie!

Is dit nodig om die Master cylinder te "upgrade"? Watter een? Wat van die nuwe Toyota Qantum Bussie se cylinder?
:?: :thumbdown:
by Groblehh
Tue Feb 09, 2010 8:19 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4x4 challenge 27 feb 2010
Replies: 67
Views: 16049

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Ek (Groblehh), Bullet en Hilux Man gaan die event bywoon. Ons gaan saam met Secunda 4x4 klub maar sal graag julle ouens wil ontmoet.

Daar is n klas vir die standaard voertuie wat teen mekaar deel neem, en as jy voel sekere "opsticals" is te erg dan "skip" jy hom. :wave:
by Groblehh
Mon Nov 02, 2009 8:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 147575

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Hennie - '96 2.4 (22R) - "Plaas vervoer"
by Groblehh
Tue Sep 01, 2009 6:55 am
Forum: The Workshop
Topic: The spares box & Toolkit for my Hilux
Replies: 66
Views: 33279

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Johan, jy het seker nog nie op die Forum oor petrol verbruik gekla nie.
As jy het, weet jy wat om als uit te haal vir beter petrol verbruik! :lol:
Waar pak jy alles?
by Groblehh
Tue Aug 25, 2009 10:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Beter brandstof verbruik op 22 R ?
Replies: 6
Views: 1057

Re: Beter brandstof verbruik op 22 R ?

Ek kry 4 - 5km/l met my karavaan gehaak en met die bakkie leeg 5.5 - 6km/lt. Ek sal ook graag wil weet wat ek kan doen vir beter petol verbruik.
by Groblehh
Tue Aug 25, 2009 9:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol tank problem
Replies: 2
Views: 659

Re: Petrol tank problem

Ek het n S/S long range tank onder by die spaar wiel, nou vir 2 1/2 jaar. Die enigste probleem wat ek het is die "breather" werk nie meer nie. Ek dink dit is omdat die LR tank hoer is as die oospronklike tank? Ek het die "breather" pyp gelig tot bo die petrol cap, en dit het geen...
by Groblehh
Wed Aug 19, 2009 5:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: Advice on a diff lock for a SFA Hilux
Replies: 12
Views: 1951

Re: Advice on a diff lock for a SFA Hilux

http://www.aussielocker.com/works.php/TM77769f/7cb5/.html Op die website het hulle n baie goeie verduideliking van hoe die outomatiese lockers werk. Die Kontak persoon is Mike Swann 0825694183 of 0118031838 Hy is die "Sole importer" van Aussielocker en kan ook enige ander lockers teen bil...
by Groblehh
Tue Aug 18, 2009 6:56 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 86 2.4 Hilux Towing a caravan?
Replies: 11
Views: 2122

Re: 86 2.4 Hilux Towing a caravan?

Ek sleep my Carravette 5 (4 Berth) met my 22R, slegs 4de rat en ry 90 - 110km/h gelyk pad en opdraandes 80km\h in 3de. Nog geen probleme gehad nie en petrol verbruik is so 5km/l. Op die afdraandes gaan ek nie oor 110km/h nie - SAFETY!
Alles loop reg, altyd reg - TOYOTA!!
by Groblehh
Thu Aug 13, 2009 10:57 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009
Replies: 34
Views: 3328

Re: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009

Hennie daar is fout met julle rugby truie, daar is sulke lelike wit strepe op wat die hele trui spoil
Jealousy makes you nasty!!!!
by Groblehh
Tue Aug 11, 2009 5:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009
Replies: 34
Views: 3328

Re: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009

Ek en Hilux Man gaan saam met die Secunda 4x4 klub ry. (Sorry)
Al die ander spanne wat alreeds in geskryf het se bane is alreeds gebou.
by Groblehh
Sat Aug 01, 2009 8:08 am
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009
Replies: 34
Views: 3328

Re: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009

HILUX MAN (Jacques - Bethal)gaan ook saam, hy sal die week sy klub gelde betaal om aan te sluit by Hilux 4x4 klub.
by Groblehh
Wed Jul 29, 2009 5:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009
Replies: 34
Views: 3328

Re: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009

Ek sal daar wees!!!
Wanneer gaan ons defnitief weet of dit aan is of nie?
by Groblehh
Thu Jul 23, 2009 6:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009
Replies: 34
Views: 3328

Re: Gauteng - AAWDC Fun day 15 August 2009

Stuur vir my meer info dan sal ek jul binne n dag of drie laat weet, dis net 220km vanaf Secunda.
by Groblehh
Thu Jul 31, 2008 8:23 am
Forum: The Workshop
Topic: radiator leak
Replies: 11
Views: 2520

Re: radiator leak

I took my radiator to Silverton radiators to have it repaired. Cost me R450 to re-con the radiator. For +- 4 months I struggled with water leaks. "Boer maak n Plan", took my Compressor, set the regulator to 100kPa (coolant working Pressure) and connect the compressor pipe to the reservoir ...
by Groblehh
Sun May 04, 2008 6:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: CO2 Tester
Replies: 5
Views: 1928

CO2 Tester

Hallo
Where can I get myself a CO2 Tester (Fuel / Air mixture), then I can do my own adjustments on the 22R motor.
What do I need to look for when buying a tester? Digital or gauge, price and accuracy??? :?:

Hennie Grobler
Secunda (Mpumalanga)
by Groblehh
Tue Dec 18, 2007 4:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 356120

Re: The fuel consumption of my Hilux

Vehicle: '96 Hilux D/C SFA Km's on the clock: 245 000 Motor: 22R Vehicle lift/ suspension: no Tyres: 255/70/15 Carb mod/ spacers?: no Air filter: standard Snorkel?: no EFI?: no Cam cut?: no Exhaust mod?: wildcat branch and freeflow Tyre pressure Around town with lighter loads: 2bar front and 1.8 rea...

Go to advanced search