- IMG_6793aaaa.jpg
- (157.6 KiB) Downloaded 877 times
Search found 17 matches
- Thu Feb 27, 2014 7:37 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 349821
- Wed Feb 26, 2014 7:39 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Lost ground clearance with new shocks!
- Replies: 15
- Views: 3322
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Hi Rudolph Ek kyk ook om my shocks binnekort te vervang en het al bietjie opgelees oor die HDP's. Ek vermoed jy het die verkeerde setting vir die springseat gebruik. Vanaf die 4x4community forum: HDP's for Hilux has 5 hight settings. Setting 1 = dropped suspention hight as it is standard for 120 pra...
- Fri Feb 05, 2010 2:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: WIE SE TOY IS DIT DIE?
- Replies: 19
- Views: 2563
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Ek het die kaartjies gekry in die koevert saam met die hilux4x4.co.za klub reels na ek aangesluit het. Kan iemand anders dalk help?
- Thu Feb 04, 2010 10:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: WIE SE TOY IS DIT DIE?
- Replies: 19
- Views: 2563
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Ek het vanoggend 'n www.hilux4x4.co.za kaartjie op die bestuurder ruit gesit. Dalk join hy die forum
- Wed Jan 13, 2010 2:37 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Powder coat or paint ?
- Replies: 16
- Views: 2933
Re: Powder coat or paint ?
Does that go for steel rims as well?
If I'm not mistaken they are powder coated when new.
If I'm not mistaken they are powder coated when new.
- Mon Oct 26, 2009 12:26 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Rust stop - Has anyone tried this product?
- Replies: 4
- Views: 1331
Rust stop - Has anyone tried this product?
Has anyone tried this product or know someone who has? A friend of mine bought a unit like this but has not installed it yet. He paid R1200. I'm considering to buy one myself. Personally I think it might work. The unit has the same function as the anode blocks on steel ships. What are your thoughts?...
- Mon Oct 19, 2009 8:55 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Trail Report - Atlantis Dunes Octoberfest 2009
- Replies: 35
- Views: 5475
Re: Trail Report - Atlantis Dunes Octoberfest 2009
Baie dankie aan almal, veral die organiseerders en ook die sponsors. Ek het dit baie geniet en baie geleer. Ek sal definitief weer 'n draai op die duine gaan ry.
- Thu Oct 15, 2009 11:00 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
- Replies: 139
- Views: 12280
Re: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
Teen watter tyd sal ons klaar wees by die duine?
Ry ons 'n roete of kan jy enige plek in die duine ry?
Ry ons 'n roete of kan jy enige plek in die duine ry?
- Sun Oct 04, 2009 10:13 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
- Replies: 139
- Views: 12280
Re: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
Hallo almal
Ek sal ook graag wil saam gaan as daar nog plek is. (sal my eerste keer op die duine wees...)
Wanneer word die permitte gekoop en hoe werk die betaling daarvan?
Ek sal ook graag wil saam gaan as daar nog plek is. (sal my eerste keer op die duine wees...)
Wanneer word die permitte gekoop en hoe werk die betaling daarvan?
- Fri Aug 28, 2009 3:36 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Wheel Arch Flares
- Replies: 29
- Views: 6835
Re: Wheel Arch Flares
This company also sell fender flares and other accessories
http://www.bushwacker.com/index.asp
http://www.bushwacker.com/index.asp
- Fri Aug 28, 2009 3:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Spacer lift blocks
- Replies: 5
- Views: 1174
Re: Spacer lift blocks
Raak die angle nie ook groter met 'n aftermarket suspensie (OME, Mikem, ens.) upgrade nie?
Die vere lig tog die chassis en body ook verder van die as af?
Die vere lig tog die chassis en body ook verder van die as af?
- Fri Aug 28, 2009 1:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Spacer lift blocks
- Replies: 5
- Views: 1174
Spacer lift blocks
Ek het hierdie foto op die internet gekry. Die mense sit lift blocks tussen die as en vere.
Is daar enige nadele hieraan verbonde om jou voertuig so te lig?
Kan dit op die voor en agter as gedoen word?
Ek neem aan langer shocks is nodig?
Het iemand hier dit al gedoen?
Dankie
Is daar enige nadele hieraan verbonde om jou voertuig so te lig?
Kan dit op die voor en agter as gedoen word?
Ek neem aan langer shocks is nodig?
Het iemand hier dit al gedoen?
Dankie
- Tue Jul 07, 2009 7:52 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi everyone, from Mauritz
- Replies: 14
- Views: 2262
Re: Hi everyone, from Mauritz
Nee jammer Bartho ek het nie 'n suster nie
- Tue Jul 07, 2009 11:10 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi everyone, from Mauritz
- Replies: 14
- Views: 2262
Re: Hi everyone, from Mauritz
You generally get the same species as at die dam or struisbaai. They also get kabeljou at holbaai (just past uilenkraalsmond, you enter through the nature reserve) and uilkraal plaat. Steenbras are also frequently caught on the plaat.
- Tue Jul 07, 2009 9:28 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi everyone, from Mauritz
- Replies: 14
- Views: 2262
Re: Hi everyone, from Mauritz
Hi, it was taken at Danger Point, close to Gansbaai
- Tue Jul 07, 2009 9:18 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Two Oceans - 4th July 2009
- Replies: 10
- Views: 2046
Re: Two Oceans - 4th July 2009
Hi everyone, I introduced myself under Meet the people.
There are some more pics of my bakkie as well.
Have a good day
There are some more pics of my bakkie as well.
Have a good day
- Tue Jul 07, 2009 9:15 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi everyone, from Mauritz
- Replies: 14
- Views: 2262
Hi everyone, from Mauritz
Hi everyone, Hallo almal I just want to introduce myself and my bakkie to all of you. My name is Mauritz and I live in the Strand in the Western Cape. I have a 1986 Hilux DC 4x4, 2.2 4Y, Nomad rear bumber with spare wheel carrier, dubble battery system and an extra petrol tank. It has 441 000km on t...