Search found 54 matches
- Mon Oct 20, 2014 3:10 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Lexus Centurion V12 engine
- Replies: 15
- Views: 3543
Re: Lexus Centurion V12 engine
Doin Booyens van drie riviere het al reeds so engine in sy 100series land cruiser in gesit wat hulle twee turbos ook opgesit het. Die probleem egter tot dus ver is die ratkaste hou nie al is dit non turbo. Maar dit lyk vir my na n lang gesukel na byna 2jaar met MNR Watson is dit opgelos
- Mon Jun 02, 2014 1:47 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
- Replies: 120
- Views: 31702
Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot
Dagse manne het enige iemand nou al n biekie feite op wit en swart van die krag van die plug en play chips maak. Ek wil baie graag n foto posit van n dyno sheet van n plug en play maar eks bang die ander Plug en play manne stuur iemand om my benne afteskiet want die gaan baie seer maak. Is daar enig...
- Fri Mar 28, 2014 7:32 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 Hilux not starting
- Replies: 3
- Views: 1455
Re: 2.5 Hilux not starting
Het jou bakkie n Chip op?
- Wed Mar 19, 2014 8:35 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Performance Upgrade
- Replies: 23
- Views: 6174
Re: Performance Upgrade
Nou gaan ons die mane biekie wys wat kan ons met Ultred se bakie maak, ek dink die man gaan baie in sy joppies wees.
- Wed Mar 19, 2014 8:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Single Accommodation: Germiston area
- Replies: 9
- Views: 1944
Re: Single Accommodation: Germiston area
Geen probleem mnr ek wag vir jou epos
- Tue Mar 18, 2014 8:19 am
- Forum: General Mods
- Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
- Replies: 120
- Views: 31702
Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot
Ek het een van my eie geprogramerde chip en nie ingevoerde chip ingesit daar by Vettie om tetoets ons sal wag om tehoor van hom.
- Tue Mar 18, 2014 8:10 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Single Accommodation: Germiston area
- Replies: 9
- Views: 1944
Re: Single Accommodation: Germiston area
Hi Thinus,
Ek het baie kontakte in daai area waar presies is haar werk dan kyk ons eder in Lambton erens wat nie so sleg is. Daar is n Mnr Landman wat meeste van die pleeke wat baie nice is uitverhuur ons kan dalk in kontak kom met hom. jys meer as welkom om my temail.
Ek het baie kontakte in daai area waar presies is haar werk dan kyk ons eder in Lambton erens wat nie so sleg is. Daar is n Mnr Landman wat meeste van die pleeke wat baie nice is uitverhuur ons kan dalk in kontak kom met hom. jys meer as welkom om my temail.
- Wed Jan 08, 2014 8:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2014
- Replies: 179
- Views: 15307
Re: Dakar 2014
My dierbare friend ex bmw x3 works drywer geurlian chicert se vsa geboude buggy aan die brand geslaan dankie tog hys intyd uit. Baie geluk aan Sainz met stages wen vandag.
- Wed Jan 08, 2014 6:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2014
- Replies: 179
- Views: 15307
Re: Dakar 2014
Mini span se strategie vandag is dat ons graag wil he nasser moet wen om tyd op sainz temaak, stephan het n ander band keuse gevat vandag klas b waar nasser klas g is. Mini wil net so biki druk plaas op toyota vandag om tesien wat hulle maak maar hulle is nou agter. So nou het ons net sains en lavie...
- Tue Jan 07, 2014 8:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2014
- Replies: 179
- Views: 15307
Re: Dakar 2014
Dagse manne trots op leroy vandag hier is so paar fotos vir julle hier van my span geniet
- Tue Dec 10, 2013 4:25 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: 1UZ/3UZ OE Stainless replacement headers 4in1
- Replies: 2
- Views: 2022
- Tue Dec 10, 2013 11:48 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: 1UZ/3UZ OE Stainless replacement headers 4in1
- Replies: 2
- Views: 2022
1UZ/3UZ OE Stainless replacement headers 4in1
Just got done with these amazing pieces, there is always no space in lexus conversions. So I made an jig for 4in1 header 316stainless with the best collector, so they can fit wereever an OE cast or pipe header fits.
If someone is intrested PM me.
If someone is intrested PM me.
- Mon Dec 02, 2013 7:43 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What shocks
- Replies: 15
- Views: 3212
Re: What shocks
If you dont mind sending me an email ill mail you an shock that is very nice on the comfort side, nd makes all other stay behind cost wise aswell.Justin wrote:I guess you would call it a cheap shock then. I do not have a desire to set/maintain my shocks (would drive my wife crazy too
- Mon Dec 02, 2013 6:35 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What shocks
- Replies: 15
- Views: 3212
Re: What shocks
Well do you want an chaep shock that gives you riding comfort. An sho k that you can set the reboud and bump by yourself. Or an shock you can services by yourself when you need to.
- Tue Nov 26, 2013 8:30 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
- Replies: 120
- Views: 31702
Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot
Daars n hele paar manne wat gaan vies wees vir my maar waarheid maak seer. So paar weke terug kom besoek twee manne van die forum vir my met Unichips wat baie ongelukkig was. Die een man het die Unichip in wat mens kan verstel sogenamde mapping. Ons toets die voertuig op die dyno lang storie kort te...
- Fri Nov 22, 2013 11:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2014
- Replies: 13
- Views: 2007
Re: Dakar 2014
Toyota SA gaan hulle hande vol he met hulle 5l v8 teen oor die 3lD4D 836nm. In die duine tel die Diesels biekie meer.
- Thu Nov 21, 2013 2:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2014
- Replies: 13
- Views: 2007
Dakar 2014
Dagse manne, Ek voel daars altyd n lekker geselsie of meenings omtrent die Dakar 2014 Rally Raid Wedren. Ek wil julle graag op hoogte hou so ver as wat ek kan. Self by die Toyota SA span van Glynn Hall waar Geniel en Lee Roy vir die eerste keer na n Dakar gaan met die Hilux. Waar ons ook die Ford SA...
- Tue Nov 19, 2013 7:04 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Thanks for suporting me Oom Edge I had faith in my product must say your bakie looks great. Hope you enjoy your exhaust specaily without any chip where you need the power on the bottom.
- Mon Nov 18, 2013 5:39 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ek hou daarvan om iets aantepak wat die anne manne biekie bang is oor. Ons werk op petrol engines ook soos 2.7 hilux so aan.
- Mon Nov 18, 2013 3:28 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Nuutste projek klaar. Vol Titanium sisteem met n paar geheime extras let wel op dat dit meer vat as n plug en play om ordentlike krag temaak uit n Diesel engine. Die 3000cc comman rail engine het net net kort van 900nm op die wiele.
- Mon Nov 18, 2013 11:04 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ek is baie bly om tehoor en sien dat my sisteem die manne bly maak. Solank ek hulle net n goeie diens kan lewer. Goeie goed is skaars.
- Thu Nov 14, 2013 1:31 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Performance Upgrade
- Replies: 23
- Views: 6174
Re: Performance Upgrade
As mens die turbo boost op 0.6bar kry mens so 175hp op die wiele myne het 143000km gedoen voor ek hom verkoop het. En die nuwe eienaar lag van oor tot oor oor die bakie.tuff tralies wrote:Weet enige iemand dalk wat die specs is op die 2.7vvti as jy hom geturbo charge het
- Wed Nov 13, 2013 9:28 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Performance Upgrade
- Replies: 23
- Views: 6174
Re: Performance Upgrade
Wel die feit dat enige ding hou is oor hoe mens hom ry, en wat mens met hom wil maak. Die goedkoopste manier om krag temaakmis maar turbo. SUPERCHARGER is baie lekker maar ongelukkig baie duur. As mens die turbo conversion doen is daar baie maniere. As mens net so biekie meer krag soek dan hou mens ...
- Wed Nov 13, 2013 11:29 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Performance Upgrade
- Replies: 23
- Views: 6174
Re: Performance Upgrade
Sorry for late reply,
The turbo kit fits on normal 2.7 aswell.
You looking at complete 316stainless bolt on kit with intercooler and boost pipes ect from R20790.00
For more info feel free to call me on 0769307895
The turbo kit fits on normal 2.7 aswell.
You looking at complete 316stainless bolt on kit with intercooler and boost pipes ect from R20790.00
For more info feel free to call me on 0769307895
- Tue Nov 12, 2013 7:52 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Performance Upgrade
- Replies: 23
- Views: 6174
Re: Performance Upgrade
In the off road racing we tried everything there is to get power out of an 2.7vvt. The money it cost you for an freeflow system chip and even cams from oom hennie van der linde doesnt justify the money spend and poweryou get really, cost me alot of school money. The best way to get power for cheap w...
- Mon Nov 04, 2013 3:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspension info on IFS
- Replies: 10
- Views: 1844
Re: Suspension info on IFS
Die probeem van lift kit op independend suspension is mens kry bump steer baie min mense weet nie eers wat dit is nie maar dis baie sleg op n voertuig en jy kry dit nie maklik reg nie
- Tue Oct 01, 2013 8:10 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspension info on IFS
- Replies: 10
- Views: 1844
Re: Suspension info on IFS
Ek sien die naweek die manne sit skokbreekers op van alle name. Die voertuig se skokbreeker is baie lank op full droop 610mm op bottom stop 601mm die skokbreeker wat die manne daar ingesit het het travel van 270mm dit kan glad nie werk nie. Want die voertuig het net 90mm travel op die skokbreeker.
- Wed Sep 18, 2013 8:11 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
The pipe on hilux d4d is bolt on so you can do yourself if you would like to safe cost of coming all the way up. The Silencer box is in same position s the OE one as a lot of guys fit extra goodies. As I just increase the size if you want an very silent pipe. But will not be in the way of any of you...
- Tue Sep 17, 2013 8:19 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
hi there this is on 3.0 d4d to give you some Idea
- Mon Sep 16, 2013 2:32 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi manne Jammer julle moes solank wag vir n antwoord van my af wat n Vol sisteem julle sal uitwerk. Ek het vir oom hennie een gebou wat tans in Malawi is. Onsetend baie goed uitgekom en ons het baie meer wringkrag gekry. Die vol 316 Stainless sisteem sal R7950 wees. Daar is niemand daar buite met di...
- Sat Jun 01, 2013 8:37 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dankie vir die verslag Oom Hennie en dis my plesier die beste of niks. Solank oom hom geniet. Ek moet se dis darem maar n mooi klank wat hy maak regtig.
- Fri May 31, 2013 5:46 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Daarsy Manne na n baie lank gewag is ons eenstap verder. Oom Hennie se 3inch pyp is op hoop julle sit as hy somer vir julle die resultate gaan vertel, hoe se hulle uit die suigeling se mond. Wil net baie dankie se aan Oom Hennie, jou bakie lyk absolut pragtig een uit n miljoen en dankie dat oom my n...
- Tue Apr 30, 2013 8:14 am
- Forum: The Workshop
- Topic: LN106 Exhaust question
- Replies: 5
- Views: 1128
Re: LN106 Exhaust question
Taz,
That looks to me like an flex house. They put it the for the vibration that comes from the diesel engine so it doesnt crack the rest of the pype to the back. Most off all the old diesel engines have them because of the rumble. Its better you replace it with an new one the are not so bad in price.
That looks to me like an flex house. They put it the for the vibration that comes from the diesel engine so it doesnt crack the rest of the pype to the back. Most off all the old diesel engines have them because of the rumble. Its better you replace it with an new one the are not so bad in price.
- Mon Apr 29, 2013 10:48 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Die Tip is ook n Muffler.
- Mon Apr 29, 2013 10:28 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Wel die turbo breek baie van die meeste geraas maar n muffler werk op sy beste as hy so naby as moontlik by die tip kan wees. Maar ongelukkig is dit nie moontlik asgv die mountings nie. So wat ons doen om die Biki geraas nog meer testop, is ons Tip agter ook n muffler ek post gou n foto dan wys ek j...
- Mon Apr 29, 2013 8:26 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Die Dyno sheet is van n 2.5 d4d SRX 2008 model net die pyp sonder chip. Gedoen van Standaard pyp. Dan 2.5", Dan die 3". daar n baie groot verskil.
- Mon Apr 29, 2013 8:18 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dwayne, ek het heeltemaal 'n ander tipe van voertuig. Met daai klas van kwaliteit werk sal ek wil hê jy moet vir my lorrie 'n stelsel bou. Dis 'n International Eagle 9800i, en dit sal vir die eerste 1,2m van die turbo af 150mm of meer tot by 'n T- of 'n Y-stuk, en 127mm vandaar af met 'n pyp weersk...
- Fri Apr 26, 2013 3:25 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
- Replies: 15
- Views: 3565
Re: Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
Theo al wat ek sal nodig he is die hele sisteem wat jy nou op het van die flansh tot buitekant. Ek sal vir jou n epos stuur van n foto wat ons doen om als opgelos tekry oor die min spasie. wat is jou epos adress?
- Fri Apr 26, 2013 1:32 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
- Replies: 15
- Views: 3565
Re: Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
Dis baie moontlik, maar ek moet jou se dit sal ongelukkig nie goedkoop wees nie. N 4 into 1 aan albei kante sal baie mooi klink.
- Fri Apr 26, 2013 1:27 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se. Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n...
- Fri Apr 26, 2013 10:21 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se. Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n ...
- Fri Apr 26, 2013 10:08 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
- Replies: 15
- Views: 3565
Re: Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
Hi thoe ongelukkig nie ons vervaardig eintlik motorsport karre en militere voertuie maar die uitlaat sisteem is op so aanvraag dat ons graag in die mark wil kom, Wat het jy nodig?
- Wed Apr 24, 2013 7:15 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
- Replies: 15
- Views: 3565
Stainless Branch For lexus 1uz to best perfection fotos
Die Is n 2x4 Buggy wat ons gebou het en die 316 stainless branshes en muffler vir hom gebou het. Die Branch is gesound resonant, CC vol uitgewerk tot op die naaste vir elke silinder. Met n collector 4in1 waar die klank absolut pragtig klink. Die pyp is aan die biinekant van die flansh geweld en nie ...
- Wed Apr 24, 2013 2:33 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dwayne wie maak hom vir jou? en sal jy daan dyno voor en na die nuwe rook riet om te vergelyk? Ons vervaardig als op ons eie. Swart Rook is baie sleg dis maar diesel wat nie gebrand is nie en die engine verloor dus krag asgv dit, eintlik hou ek niks van n diesel engine wat rook nie dit beteken daar...
- Wed Apr 24, 2013 2:23 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Chiptuning
- Replies: 11
- Views: 2094
Re: Chiptuning
My pyp is nou n 76.2mm. baie ouens maak freeflow pype maar die moeilikheid kom by die buig en die downpyp ook. die ander geheim le by die muffler self en by die tip van exhaust. Mens wil he die gasse moet so vinnig as moontlik uitgaan. So die exhaust moet n vacum trek. Daai al word maar deur resonas...
- Wed Apr 24, 2013 2:01 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Chiptuning
- Replies: 11
- Views: 2094
Re: Chiptuning
Hi Gert, Baie ouens doen dit wat baie gelukkig is maar ek gaan n stap verder. Die probleem le nogsteeds in die OE exhuast pyp Ek verander myne met n stainless een van die downpyp tot agter uit. sodat daar geen restrieksie is nie. Die chip wat ek opsit is ontwerp om saam met die pyp tewerk ver die be...
- Wed Apr 24, 2013 1:57 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D kry oemf op ander manier
- Replies: 51
- Views: 9925
D4D kry oemf op ander manier
My Toyoyta d4d 3l dubble Cab kry n biki oemf. Uit eindelik is die hele kombunasie klaar en ek sit als aan vandag en more gaan ons dyno toe. Sover moet die 3inch stainless steel sisteem en die piggybag een van die beste kombunasies wees. Veral met die Stainless steel Turbo down pyp wat deel is van di...
- Tue Aug 07, 2012 11:04 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 4.0 Hilux Surge
- Replies: 105
- Views: 11414
Re: 4.0 Hilux Surge
Have you tested your Airflow sensor as Surges would be also when it idle if it is the airflow sensor, but yours dont. Maybe ceck out fuel pres asswell.
- Wed Aug 01, 2012 4:51 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Clutch replacement
- Replies: 54
- Views: 7661
Re: Clutch replacement
Cassie
Dit kan nie so moeilik wees nie. Ek het al n Clutch gedoen in die middel van die duine teen n duin nogal in die laaste Afrika Dakar wedren. Jy moet net n vriend nooi met lekker stewig arms om vas tehou, gaan jou twee biere kos lol.
Dit kan nie so moeilik wees nie. Ek het al n Clutch gedoen in die middel van die duine teen n duin nogal in die laaste Afrika Dakar wedren. Jy moet net n vriend nooi met lekker stewig arms om vas tehou, gaan jou twee biere kos lol.
- Thu Feb 25, 2010 9:28 am
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Toyota Fortuner D4D 3.0l Engine
- Replies: 1
- Views: 1859
Toyota Fortuner D4D 3.0l Engine
13700km 2009 model comes with wiring harnes ECU origanal keys and Papers R45000.00 neg
- Tue Feb 23, 2010 3:59 pm
- Forum: Motor Sport
- Topic: Dakar 2011, do you wanna do it?
- Replies: 10
- Views: 5879
Re: Dakar 2011, do you wanna do it?
Well, if you take the fact that a upright without the brake disc and calipers on the Production racing BMW's cost around R110000 each this is not that big a amount! What sort of experience and practice does the lucky crew get before the race proper? Are these buggies a sort of new one-make class? T...
- Tue Feb 23, 2010 9:44 am
- Forum: Motor Sport
- Topic: Dakar 2011, do you wanna do it?
- Replies: 10
- Views: 5879
Re: Dakar 2011, do you wanna do it?
Yes and i was part of it so we got what we paid for in the end and thats why the dakar was moved to Argentina an not dark Africa.Hoppy wrote:In 2008 everyone had their cars ready and paid for everything only to find out the Dakar was cancelled.
- Tue Feb 23, 2010 9:12 am
- Forum: Motor Sport
- Topic: Dakar 2011, do you wanna do it?
- Replies: 10
- Views: 5879
Re: Dakar 2011, do you wanna do it?
Wel net jou as persoon entry geld is alklaar R113000 plus tel jou Co Driver by en die kar enry van R122000. So gan dink biekie weer.DieBul wrote:Vat so paar zero's weg
- Tue Feb 23, 2010 8:46 am
- Forum: Motor Sport
- Topic: Dakar 2011, do you wanna do it?
- Replies: 10
- Views: 5879
Dakar 2011, do you wanna do it?
You can join our team in doing the Dakar Rally 2011, for an very afordable price. We offer an package all include you just arrive at the airport date of leaving and get someone to pick you up date of return, all is paid for. You will be doing this in an buggy eigther 2x4 or 4x4 depend on new class. ...