Search found 129 matches

by Windgat
Fri Jun 11, 2010 2:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Instrument Cluster Query
Replies: 6
Views: 1397

Re: SFA Instrument Cluster Query

My bakkie se cluster lyk ook so en daai pennetjie kan ek nie bykom nie. As ek kon het ek hom al gedruk.
Ek like van knoppies druk.

My cluster het geen back light nie en dit werk nie so lekker in die aand nie.
by Windgat
Fri Jun 11, 2010 2:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Quintin,

Help.... Ek moet my bakkie se prop shafts ook oordoen. Raad asb? Ek het nie ZA$ om rond te gooi nie.
Verder wil ek net vir jou se ek kom weer Durban toe. Sal def. daar by jou kom braai een aand.
by Windgat
Fri Jun 11, 2010 2:32 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dankie Ouens... Ek het hom gePM.

Waar kan ek my bakkie se prop shafts en universals Vervang en Balanseer?
Hier is 'n plek in Voortrekker weg wat my R5500 charge. Ek het nie daai tipe geld nie.
Enige voorstelle? Enige Raad. Of dalk 'n stel wat daar le wat julle vir my wil skenk?
by Windgat
Wed Jun 09, 2010 3:31 pm
Forum: General Mods
Topic: Bench seat replacement.Help needed
Replies: 6
Views: 2140

Re: Bench seat replacement.Help needed

Ek soek jou bench seat. Pics asb?
by Windgat
Wed Jun 09, 2010 3:24 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Any after market shop will be able to help you.
The shops with the car excesories and the Fast and Ferious shops.


Enige van jul ouens wat die ARB bumbers op het vir my 'n 2008-2010 voor bumper vir my werk bakkie. Ek moet hom replace. Baie Cheap asb?
by Windgat
Fri May 21, 2010 6:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Quintin...... Dit Lyk Mooi.... EK het van daai rims gesoek maar het nie gekry nie.
Ek sal weer par pics oplaai van my bakkie. sal gou more nog pics neem.... Jammer dat ek nie kom draai het nie. Lyk my ek moes maar nog 'n dag gebly het. Dan sou ek kom draai het en nie aan die slaap geraak het nie.
by Windgat
Fri May 21, 2010 5:55 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dinsdag aand van Durban af terug huis toe gery nadat ek vreeslik lang ure daar gewerk het maandag en dinsdag. 19:30 voel ek ek kan nie my oe oop hou nie. en wragtag daar raak ek aan die slaap so 3 killos voor die de hoek tol hek. Toe die wiele die grond slaan toe maak ek my oe oop. Maar dit was te l...
by Windgat
Sun May 16, 2010 7:35 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Ja OOOOMS.... Julle Leeus wil almal he ons moet die Blou Vlae afhaal en bere want julle kry skaam..... Spartan ek het darem myne se olies gecheck. 'n Liter by die gear box en 'n liter by die transfer case by gegooi. Die bakkie het ook 'n vibration as ek sekere revs hardloop. En 'n klak ka klak gelui...
by Windgat
Sat May 15, 2010 9:22 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Kyk hoe lyk ons nou!!!!!!!!!!!!!!!
by Windgat
Tue May 11, 2010 5:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Nee ek het nie een gekry nie.
Ek moet my bedrading agter die dash doen.... alles werk maar sodra ek die ligte aan sit dan begin alles brand.
by Windgat
Sun May 09, 2010 9:46 pm
Forum: National
Topic: Guiness Record attempt : as many Toyota vehicles*Cancelled*
Replies: 40
Views: 9575

Re: Guiness Record attempt : as many Toyota vehicles togethe

Ai dit is bad.....
Ek like van iemand ken as ek na so iets gaan.....
Maar daar sal hopelik baie Hilux 4x4 lede wees?
by Windgat
Sun May 09, 2010 9:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Ag nee Quintin.... Het jy ok die drade probleem......
Ek sal die dash moet rewire...
Jy moet kyk.... Die universals kan geraas maak as hulle oppad uit is... Veral as jy nie torque op hom het nie dan sal hy raas....
Jy moet ook kyk die prop shaft moet gebalanseer word... Dit kan ook raas......
by Windgat
Sun May 09, 2010 9:37 pm
Forum: National
Topic: Guiness Record attempt : as many Toyota vehicles*Cancelled*
Replies: 40
Views: 9575

Re: Guiness Record attempt : as many Toyota vehicles togethe

Spartan.... Jy moet vir daai ryk shaik se jy wil vir 'n naweek huis toe kom.
OOOOMS.... Wat doen jy die naweek van die GTG.....
by Windgat
Sat May 08, 2010 10:26 pm
Forum: National
Topic: Guiness Record attempt : as many Toyota vehicles*Cancelled*
Replies: 40
Views: 9575

Re: Guiness Record attempt : as many Toyota vehicles togethe

Ag nee OOOMS..... Ek het gehoop jy gaan daar wees om my aan al die manne voor te stel..... Dit is hier naby my en as my Wit Renoster klaar is gaan ek def daar wees..... Spartan.... Kom terug na Sunny Suid Afrika toe.... Ons moet sommer on eie Hilux 4x4 sirkel trek en 'n lekker braai maak..... Ek sal...
by Windgat
Sat May 08, 2010 10:12 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

LOL...... Ja dit kan werk........ Ek het hom gestart vandag....... Die enjin klink pragtig....... Maar toe ek die ligte wou toets toe kom daar baie rook by die dashboard uit...... Dit was baie rook..... Lyk asof daar iemand 'n hubly onder die dash rook...... Dadelik sit ek die ligte af en ontkoppel ...
by Windgat
Sat May 08, 2010 12:29 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dit kan werk maar wat maak ek as die ding uithaak as ek ry....?????
En waar bere ek hom as ek hom uithaal en gaa fliek...???
by Windgat
Thu May 06, 2010 9:05 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dankie Suidwes. OOOOMS... ek het reg gekom by Gemini R250 vir die mounting. Die briek pyp by die booster wat so gespirel is het iemand toe geknyp. Gelukkig is die iemand nie een van my mense wat aan die bakkie gewerk het nie maar iemand wat die bakkie voor my gehad het. Sal dit moet instuur dat hul ...
by Windgat
Wed May 05, 2010 9:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Weet jy waar ek 'n gearbox mounting kan kry vir my bakkie?
by Windgat
Wed May 05, 2010 9:30 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Weet enige iemand waar ek 'n gear box mounting kan kry vir my bakkie?
Die spares shop hier kan my nie help nie. En ek sal hom moet vervang daai een is op?
by Windgat
Tue May 04, 2010 9:30 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Rite...... Die gearbox is uit. Clutch kit moet gedoen word en die fly wheel geskim word. Center bearing. Olie seel. Gear box mounting. Prop shaft universals ook. Dan gan hy 'n service kry saam met die nuwe turbo. Dan 'n nuwe battery en agter briek, back plates en wheel bearings. My geld sal seker te...
by Windgat
Tue May 04, 2010 9:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Parts in Durban
Replies: 3
Views: 1027

Re: Parts in Durban

Die tyd os lekker... En die geld is amper klaar.
Kan maar net tot op 'n punt kom en dan ook maar weer spaar.
by Windgat
Mon May 03, 2010 10:00 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Ja kyk wat soek hulle daar agter die counter.
Hulle is daar om die parte aan my te verkoop waarvoor ek vra nie om vir te se EISH nie.......
EISH hoort in my dop nie op hulle counters nie.
Dankie vir die nommer sal hom bel.
by Windgat
Mon May 03, 2010 9:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Parts in Durban
Replies: 3
Views: 1027

Re: Parts in Durban

Talk to Quintin he is in KZN recently started to redo his Hilux.
by Windgat
Mon May 03, 2010 6:10 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Ek bel nog die heel dag om te hoor vir 'n clutch kit.
Niemand weet waarvan ek praat as ek vra vir 'n '97 2.8TD 4x4 DC Hilux se clutch kit nie.
Almal se hul boeke wys net 2.8 without turbo.
Kan julle my asb help?
War moet ek doen. Al wat ek dink is om die ou een uit te haal en saam vat na die shop toe.
by Windgat
Mon May 03, 2010 6:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Ai tog... Dit is nie baie nice nie. Het nou net myne na die mechanic toe gesleep om die turbo terug te sit en die clutch te doen.
Sal jou laat weet sodra ek hom terug kry.
by Windgat
Mon May 03, 2010 5:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fridge Idée
Replies: 85
Views: 12964

Re: Fridge Idée

Gert,

Wanneer begin jy om die eiskas te bemark?
Of as jy hom nie wil bemark nie, mag ek vir jou iemand stuur om hom vir jou te bemark en massa produksie te begin?
by Windgat
Sat May 01, 2010 10:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Replies: 36
Views: 3680

Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!

Nee wat dit vat lank om uit Loftus uit te kom as die Bulle gewen het. Almal wil kuier en die strate is besig.... Al die sharks word vooorgekeur en gevra of hul emosionele toestand veilig is om te bestuur. Dan word hul getoets deur die metro... Erger as die Bulls supporters wat dronk bestuur....lol.....
by Windgat
Sat May 01, 2010 10:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Replies: 36
Views: 3680

Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!

Paul ek dink hulle probeer om dalk deur die bodem van hulle glase te kyk.....
Verdrink die sorge in 'n glaas Brannas.......
by Windgat
Sat May 01, 2010 10:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: centre consol?
Replies: 7
Views: 2028

Re: centre consol?

Swen,
They say that the 2000 onwards models center console fits in our shape bakkie.
Try to look for one like that.....
by Windgat
Sat May 01, 2010 10:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Replies: 36
Views: 3680

Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!

Waar is al die groot mond sharks wat so seker van hulle self was?

Ek dink 'n goeie sportsman kan mos die oponent geluk wens met hul oorwinning????
Wat se jy Paul?????
by Windgat
Sat May 01, 2010 9:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Replies: 36
Views: 3680

Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!

MMMMMMM...........
Wie het wat gese van watter span....??????
AL WAT JY SIEN IS DIE BLOU MASJIEN :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
by Windgat
Fri Apr 30, 2010 8:04 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Fender Flares for SFA,s
Replies: 13
Views: 6487

Re: Fender Flares for SFA,s

Jaco as jy kry, wil ek ook he........
by Windgat
Fri Apr 30, 2010 4:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Laat weet my dan kom maak jy 'n draai hier by my.....
Eks nie ver van waar jou bakie staan nie.
by Windgat
Thu Apr 29, 2010 9:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Quintin

Hoekom so stil?
Werk jy jouself oor 'n mik?
Ek is deesdae net so besig. Kry nie my draaie nie.
Het vannaand tot 8 uur toe by die kantoor gesit.
Laat hoor biekie iets. Eks naskurig.
by Windgat
Thu Apr 29, 2010 9:03 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Ek het nou nie 'n idee waarvan jy nou praat nie maar ja.
As jy se dit is goed sal ek jou glo.
by Windgat
Thu Apr 29, 2010 8:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Replies: 36
Views: 3680

Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!

Waar le die sharks op die log........ :oops: :oops: :oops: :oops: :oops:
Ek dink die BULLE gaan biekie snoek maak van die sharks en hulle op eet........ 8 ) 8 ) 8 )
by Windgat
Thu Apr 29, 2010 8:51 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Ek is nie 'n groot kenner nie maar die turbo is groter as wat hy op die foto lyk....
Die turbo lyk splinter nuut. En ek het 'n 6 maande waarborg op!!! :clap: Dankie Spartan...... :clap:
Wat dink julle?
by Windgat
Thu Apr 29, 2010 8:48 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Hier is die turbo.... Mooi skoon en reg.....
Kannie wag om hom terug te sit nie.
by Windgat
Thu Apr 29, 2010 5:59 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Thanks MD i will do that. Thought about it and thought that what happens if i need to tow something and i dont have the drop plate with me....
by Windgat
Wed Apr 28, 2010 9:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Should i go for the 2.7 vvti d/cab?
Replies: 7
Views: 2150

Re: Should i go for the 2.7 vvti d/cab?

Colt to Hilux

You will never turn back. And be ware. Its addictive.
by Windgat
Wed Apr 28, 2010 9:33 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Sodra ek die turbo terug het en my Renoster kan ry sal ek 'n foto neem. Hy staan tans met sy neus teen die muur. Het die turbo ingevat vandag. R2200 vir die recon. Behoort hom more terug te kry anders vrydag. Hoop net die mechanic is nie te besig dat ek lank moet wag nie. Wil graag hom running he vi...
by Windgat
Tue Apr 27, 2010 8:43 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Nog iets wat ek wil weet? Waar is die beste plek vir my 2 Spots wat ek gekoop het? (Op die bull bar.) Ek het nog glad nie 'n foto van voor nie. Sal kyk dat ek 1 kan neem en dan post. Dit is die original een met die twee pype onder en die nodge bar in die middel? Want ek sien nie dat almal op dieself...
by Windgat
Tue Apr 27, 2010 8:33 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Ek is op soek na 'n drop plate vir my tow bar. Het enige iemand dalk een wat rond le of 1 wat jy dalk nie gebruik nie? As ek my larafaan wil sleep ry die karafaan opdraande. Het iemand dalk ordentlike fotos van rock sliders? Ek weet nie wat dit is nie en hoor net daarvan. Klink nice... Stel dalk bel...
by Windgat
Tue Apr 27, 2010 7:45 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41800

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Welkom terug by die huis....... Ek is lekker jaloers.... :sick: :sick: :sick: :sick: :sick: :sick: :sick: :sick: Ek hoop om baie fotoe te sien.... Hoe was die weer? Hier in pta het dit die heel naweek gereen en reen nogsteeds. Het darem baie gedoen gekry op my bakkie.... Volgende keer gaan ek saam....
by Windgat
Tue Apr 27, 2010 7:38 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Daar is dit nou..... Die drade na agter is gedoen. Ligte met nommerplaat ligte en die tobar konneksie is gedoen. Die Turbo is af!!!!!!! Wat 'n storie. Dis regtig 'n job en 'n half. Het my amper 2 ure gevat om af te haal..... Ek wil net 1 ding se..... Dankie tog vir Q20..... Daai nuts is baie geroes ...
by Windgat
Mon Apr 26, 2010 10:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ystervark Evolusie
Replies: 32
Views: 5982

Re: Ystervark Evolusie

Dit lyk goed. Sal jou laat weet as myne eendag klaar is dan kan ons in die sandgate gaan speel.
by Windgat
Mon Apr 26, 2010 10:46 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dankie Frederick, Maar dit klink erger as wat dit is. :think: Dis eintlik baie lekker. :mrgreen: Het nou weer iets wat my besig hou en uit die moeilikheid hou. :lol: Ek het nou net klaar gekry met die agterste bedrading. Het 'n 7core gekoop. Het die diesel tank met 'n stuk twin flex gewire, en die 7...
by Windgat
Mon Apr 26, 2010 8:15 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dit voel omtrent asof ek 'n nuwe bakkie bou. Dit is die lekker in die hele storie. Ek dink 'n mens waardeur jou voertuig meer as jy weet hoeveel geld en tyd jy ingesit het om hom te kry waar hy is. Ek probeer ook soveel moontlik self doen as om iemand te betaal om dit te doen. Een rede daarvoor is e...
by Windgat
Sun Apr 25, 2010 10:15 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My first hilux 4x4
Replies: 43
Views: 6128

Re: My first hilux 4x4

Ek het vergeet om te se. Ek wil more kyk of ek die stickers ook kan plak. Wil vir hom die Toyota op die klap plak. En die 2.8D en Hilux 4x4. Dan wil ek graag soos jou sticker op die kant my eie een design. As dit op is sal ek weer 'n pic post.
by Windgat
Sun Apr 25, 2010 10:12 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My first hilux 4x4
Replies: 43
Views: 6128

Re: My first hilux 4x4

Gaam kyk by Renovating a 1997 bakkie. Dan sal jy myne sien.
Ek moet bedrading uitsort en dan turbo en dan clutch kit insit.
Wil more gou die bedrading doen en die turbo afhaal.
Hopelik laat weet die mechanic hy kan die clutch die week doen.
by Windgat
Sun Apr 25, 2010 9:25 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My first hilux 4x4
Replies: 43
Views: 6128

Re: My first hilux 4x4

Casper,
Ek was nog altyd 'n ou vir 'n wit bakkie.
Ek moet se joune lyk be#$%.....
Ek wens net ek kan hom nou kllar kry sodat hy kan begol berge klim....
by Windgat
Sun Apr 25, 2010 9:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Dit moet nog gebeur......
Maar dit sal nie 'n probleem wees nie.....
Ek ken 'n vriend wat 'n vriend ken wat 'n vriend ken....
Hul toets die voertuig en as daar iets nie reg is nie se hul vir jou wat fout is en dan moet jy dit net reg maak....
Hoekom moet joune nog toets toe?
by Windgat
Sat Apr 24, 2010 8:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Aan my kant gaan dit maar stadig. Ek doen mos maar alles self. Ek is maandag af. So ek sal dan paragon toe gaan. Ek wil gou maandag die turbo afhaal en invat of woensdag invat. Maandag moet die bedrading uitgesort wees. Ek wil ook kyk hoekom die bakkie nie wil start nie. Dit moet iets met die starte...
by Windgat
Thu Apr 22, 2010 8:31 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dankie Herman, ek het gedink om dit te doen as ek nie regkom nie. Lyk my dit is die enigste opsie. Dit is in any way wat hul gebruik het om die trailer konneksie te koppel. Hy is getap van die harnas af. Net jammer daai draad kos so iets soos R40 per meter. Evert ek sal jou gerud 'n lui gee. Dan kom...
by Windgat
Wed Apr 21, 2010 9:14 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dankie Johan
Ek wou dit so gedoen het maar die plekke soos Auto Zone en Midas Wil net 100m tolle teen R100 aan my verkoop.
So ek gaan 500m draad koop om 2.5m se werk te doen.
Ek sal nog steeds uitkyk vir dit maar lyk my die ouens wil geld maak.
by Windgat
Wed Apr 21, 2010 6:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Ek soek harnas draad. Weet waar sal ek kry.
by Windgat
Wed Apr 21, 2010 6:26 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Ek soek harnas draad vir die rewire van die agter ligte. Enige iemand wat my dalk kan help met dit.
Die shops is mal met hulle pryse.
Ek soek van die voor deur na die tail lights.
by Windgat
Tue Apr 20, 2010 7:44 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Gister het ek 21:00 by die huis gekom en vandag was ek net lui.
Sal kyk dalk sal ek more iets doen. Wil die naweek klaar maak met die bedrading en kyk of ek die wiele kan gaan oortrek ek die stickers plak.
by Windgat
Sun Apr 18, 2010 9:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12570

Re: Hilux reborn

Ek voel nou baie beter. Eks darem nie die enigste een wat nog wag vir my bakkie nie.
My probleem is die geld raak op. En die goed wat breek of stukkend is word meer.
Wanneer gaan jy in pta wees? Dan kan ons 'n koue een maak?
by Windgat
Sun Apr 18, 2010 8:42 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9889

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Dankie ek sal so maak.
Dit sal ek kan dien. Glad nie moeilik nie.

Go to advanced search