Search found 26 matches

by Raider4x4
Mon Jul 05, 2010 1:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Lux se ratkas
Replies: 3
Views: 1078

My Lux se ratkas

Na n dag van speel oppie plaas het die lux se ratkas so bietjie "gekalf". Vyfde het nie meer bestaan nie en n sagte "grind" geluid van 3de na 2de. Vervangingskoste / herstel werk beloop R8970.00 :( Lewer asb julle opinies hier omtrent, sal presies uitvind wat fout is en laat weet...
by Raider4x4
Fri Jun 11, 2010 9:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: Survival Backpack
Replies: 27
Views: 3547

Re: Survival Backpack

Die lysies hierbo lyk goed, ek sal die volgende byvoeg:

1) Geld, plaaslike / US $ geld eenheid
2) Afskrif van persoonlike identifikasie
by Raider4x4
Thu Jun 10, 2010 8:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 3.0 Kz-TE betroubaarheid
Replies: 4
Views: 1222

3.0 Kz-TE betroubaarheid

Is daar enige iets om spesifiek op die uitkyk te wees as ek na n 3.0 Kz-Te kyk, turbo's etc. Ek moet my trokkie nou verkoop en dan n trok kry wat ek mamma kan gebruik as daily driver en vir my as ek wil berg toe wil gaan, ek dink die 2.7 Petrol gaan my eet so ek soek na n diesel. Hier naby my staan ...
by Raider4x4
Thu Apr 01, 2010 11:41 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Jip, korrek, allerhande verskonings, dis fine, ek is oorsee so my verloofde hanteer dit vir my, ek maak die bakkie vir haar reg, in die laaste 24 uur het al al soveel kinderlike verskonings gehoor dis om van te lag. Maak 1 kleint behoorlik gelukkig met goeie werk, en jy kry 1 klient by, maar doen sw...
by Raider4x4
Thu Apr 01, 2010 10:43 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Gatvol gesukkel met mense wat net jou beursie raaksien en dan k..k werk doen.
by Raider4x4
Fri Mar 26, 2010 4:45 pm
Forum: Humor
Topic: Plaaswerf se dinge.
Replies: 7
Views: 1072

Re: Plaaswerf se dinge.

Ja nee, baie dankie vir daai een, eks op die grond, wonder of die rifrug herstel het na daai hou?
by Raider4x4
Thu Mar 25, 2010 4:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux vs Raider
Replies: 13
Views: 2297

Re: Hilux vs Raider

Ek het hom so, dankie. My trok is gedatum 1989, so dit is nie werklik n raider nie, maar die stickers wat die motorverkoop plek opgeplak het lyk nogals lekker.
by Raider4x4
Thu Mar 25, 2010 9:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux vs Raider
Replies: 13
Views: 2297

Re: Hilux vs Raider

Eks bly nog iemand vrae wat is homologasie, asb wat is dit? :shock:
by Raider4x4
Thu Mar 25, 2010 9:03 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux vs Raider
Replies: 13
Views: 2297

Hilux vs Raider

Goeie more, hoop dit gaan goed met almal daar buite. Ek wonder nou al n rukkie oor die ene.. Hilux vs Raider?, wat is wat, is die Raider n tipe Hilux, of is dit n afsonderlike model reeks. BV, my trok is n 89 Raider, maar dit is mos n Hilux ook, ek weet die stickers se Raider, maar die verkoopsman h...
by Raider4x4
Wed Mar 24, 2010 1:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Die trok kom vroeg volgende week terug, ek het besluit op die die lysie vir volgende maand: 1) Hoe lig domkrag 2) 2x Jerry kanne, vir ekstra petrol (Staal of plastiek) 3) Self gemaakte gereedskaps kissie agter op 4) Tekkies Ek dink nie ek gaan suspensie doen nie, ek wil graag, maar ek dink dit sal o...
by Raider4x4
Sat Mar 20, 2010 11:09 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Jou EEN all-time favourite song(Plus why it's favourite)
Replies: 12
Views: 4791

Re: Jou EEN all-time favourite song(Plus why it's favourite)

Huldeblyk aan Mannetjies Roux van Tannie Laurika Rauch.
by Raider4x4
Fri Mar 19, 2010 9:12 am
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 29031

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

Ford Tracer 1.3 in n pragtige baba-blou kleur skakering, dankie Pa, hoe verlang ek nou na my ou wa en n Vrydag middag braai na klas langs LC de Villiers se dam, goeie Tuks dae.
by Raider4x4
Wed Mar 17, 2010 10:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Ek laat dit nou regmaak, ek moet hulle aanvat daaroor, maar hulle sal se dit het na die tyd gebeur etc etc. die ou maak dit reg vir n billike prys, nou weet ek ten minste alles wat fout was en is nou reg.
by Raider4x4
Wed Mar 17, 2010 9:04 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Foto van D4D single cab.
Replies: 2
Views: 1284

Re: Foto van D4D single cab.

Ja dankie, mooi bakkie.
by Raider4x4
Tue Mar 16, 2010 2:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Het nou terug voering gekry oor die trok wat in is om verder aan die roes te werk en rubberising van die bak en kajuit: Voor ek aangaan: 1) my vroukie het heeltemal verlief geraak op die trok, en gebruik dit as haar elke dag ryding, 15km op hoofweg en dan so 5-10km in die dorp. 2) Die bakkie is geko...
by Raider4x4
Tue Mar 16, 2010 11:46 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Foto van D4D single cab.
Replies: 2
Views: 1284

Foto van D4D single cab.

More manne.
Ek het n foto / link nodig om vir die vroukie te wys van n 2.5 of 3.0 Single Cab D4D reeds toegerus met die regte tekkies en ARB (of ander) bumper stel met winch.

Ek kompliseer dinge vir myself....baie. :shh:
by Raider4x4
Sat Mar 13, 2010 4:25 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Question on ORRA callsign
Replies: 9
Views: 2122

Re: Question on ORRA callsign

Wat is ORRA ?
by Raider4x4
Sat Mar 13, 2010 12:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat vir wanneer
Replies: 3
Views: 899

Re: Wat vir wanneer

Reg laat ek begin.. :)
by Raider4x4
Sat Mar 13, 2010 11:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat vir wanneer
Replies: 3
Views: 899

Wat vir wanneer

Goeie more. Reg ek is nog n beginner as dit kom by wat om wanneer te gebruik, wanneer gebruik mens die verskillende 4x4 kombinasies? Wanneer jy die trok se 4x4 se diff sluit by die voorwiele, wat gebeur regtig, ek verstaan dat al 4 wiele nou gelyk saam draai met dieselfde verspreiding van krag? Dank...
by Raider4x4
Sat Mar 13, 2010 10:24 am
Forum: Other Vehicles
Topic: How to upset a Pajero Owner
Replies: 22
Views: 6121

Re: How to upset a Pajero Owner

Jaaah, i enjoyed reading the replies, very entertaingin stuff. To me having a passion is of absolute importance, it can be anything, stamps, cars, pets or bikes, who cares, the fact is i believe in the world we live in today the number of people that is truly passionate about something is on a decli...
by Raider4x4
Fri Mar 12, 2010 1:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Hoorie, as n ou eers aan die beplan raak vir die trokkie kan jy nie ophou nie, ek het groot drome nou al gedroom vir die bakkie, maar sal moet ernstig briek gooi, dis maklik om te oorspandeer.

Ek bly by die basiese goeters vir nou, bande / goeie hoelig domkrag en gereedskap.
by Raider4x4
Wed Mar 10, 2010 2:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Ek moet egter na n paar dinge kyk op die trok, ek het al die volgende laat doen: 6) Roes kolle uitgesorteer Okkie, kan jy dalk bietjie inligting gee wat se roeskolle jy uitgesorteer het - bv. waar het hulle voorgekom, hoe ernstig was dit, wat het jy gedoen, kostes? Die eerste's wat gedoen is was op...
by Raider4x4
Tue Mar 09, 2010 5:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Any thoughts on the Kumo range?, i will search for Mikem and see what i can find, it needs abit more comfy, the fiancee has decided that will be her daily commute vehicle, dont ask..
by Raider4x4
Tue Mar 09, 2010 10:59 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Re: Waarna behoort ek als te kyk?

Die bakkie gaan die week in vir die kajuit se rubberising, ek gaan die petrol verbruik probleempie eers agter toe skuif, die bande is dan volgende sodra ek by die huis is oor 6 weke, dit sal n geskenkie aan die vrou wees, n paar nuwe tekkies vir die trok..of is dit nou n geskenkie aan my van my?
by Raider4x4
Tue Mar 09, 2010 9:37 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Waarna behoort ek als te kyk?
Replies: 28
Views: 2576

Waarna behoort ek als te kyk?

Goeie-more. Ek het n 1989 Raider 4x4 gekoop nou in Des, 240 000km vir R54 000.00 Dit was aanvangklik net vir op die plaas rondry, en bietjie in die swakker paaie af verken. Maar toe, toe maak ek n groot fout, ek en die vroukie word saam genooi op n 4x4 uitstappie daar teen die Outeniqua berge. En di...

Go to advanced search