Search found 349 matches

by TheoF
Mon May 29, 2017 10:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 d4d engine
Replies: 5
Views: 2074

Re: 3.0 d4d engine

Thanks
by TheoF
Sun May 28, 2017 9:19 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 d4d engine
Replies: 5
Views: 2074

Re: 3.0 d4d engine

Thanks but that is used engines.
by TheoF
Sat May 27, 2017 5:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 d4d engine
Replies: 5
Views: 2074

3.0 d4d engine

Ek het gister n prys op n nuwe engine aangevra by n toyota handelaar, R126 000.00. Is daar enige ander manier om n nuwe engine te koop behalwe deur n handelaar.
by TheoF
Wed Apr 12, 2017 9:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Xtra cab 4x4 GD 6 prys
Replies: 7
Views: 2175

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Tony ek het vandag dieselfde goeie prys gekry hier in my hometown R453 615 + R3 250 on the road. Stuart Atkinson Mosselbaai Toyota.
by TheoF
Sun Apr 09, 2017 6:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Xtra cab 4x4 GD 6 prys
Replies: 7
Views: 2175

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Dnki Chris.
by TheoF
Sun Apr 09, 2017 5:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Xtra cab 4x4 GD 6 prys
Replies: 7
Views: 2175

Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Kan iemand dalk vir my sê wat die prys op n nuwe hilux xtra cab 4x4 behoort te wees na afslag .Ek sien die lysprys is R492 900.
by TheoF
Sun Dec 23, 2012 5:46 pm
Forum: Humor
Topic: Scottish blood
Replies: 7
Views: 1415

Re: Scottish blood

Baie goed Andy !!!!!!
by TheoF
Tue Jul 24, 2012 1:28 am
Forum: Build your own:
Topic: Serious ........... Work light - 5m!
Replies: 151
Views: 14628

Re: Serious ........... Work light - 5m!

Lyk my jy wandel in die duisternis broer. :lol:
by TheoF
Tue Jul 24, 2012 1:25 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Student en my Hilux
Replies: 27
Views: 6390

Re: Student en my Hilux

Welkom Diaan . As jy 'n Hilux het, het jy mos alles maat. :thumbup: :thumbup:
by TheoF
Tue Jul 24, 2012 1:07 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Fender flares - Arctic Truck Style
Replies: 22
Views: 8257

Re: Fender flares - Arctic Truck Style

Eina!!!! Te veel geld vir absoluut niks.
by TheoF
Wed Jun 06, 2012 7:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angolan photos
Replies: 41
Views: 5463

Re: angolan photos

baie mooi baie lekker baie dankie :thumbup:
by TheoF
Sun May 27, 2012 4:54 pm
Forum: Humor
Topic: Give That Woman A Bells...
Replies: 6
Views: 1308

Re: Give That Woman A Bells...

OEPS!!! :gavel: :mocking:
by TheoF
Mon May 21, 2012 10:22 pm
Forum: Hobbies
Topic: Bird breeding
Replies: 4
Views: 4476

Bird breeding

Baie trots op my eerste Macaw wat ek hierdie jaar gebroei het.
Is daar nog voelboere op die forum.
by TheoF
Mon May 14, 2012 7:07 pm
Forum: Humor
Topic: You could have heard a pin drop
Replies: 7
Views: 1280

Re: You could have heard a pin drop

:naah:
by TheoF
Mon May 14, 2012 5:17 pm
Forum: Humor
Topic: You could have heard a pin drop
Replies: 7
Views: 1280

Re: You could have heard a pin drop

Snaaks , ek hou ook nie baie van bad nie. :lmao: :tease:
by TheoF
Thu Apr 26, 2012 6:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Skaap spit hulp
Replies: 14
Views: 2419

Re: Skaap spit hulp

Ja man hy het bietjie afgesak :lol:
by TheoF
Thu Apr 26, 2012 5:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Skaap spit hulp
Replies: 14
Views: 2419

Re: Skaap spit hulp

Onthou die foelie om die middellyf. Freddy Hirsch het 'n tipe "meat cure salt" wat jy met water meng en inspuit. Ek spuit gewoonlik so 2 liter daarvan in. Afgesien van 'n lekker smaak gee dit die vleis ook 'n rooi gerookte kleur. Spice die lam ook nadat jy dit ingespuit het baie goed . Ind...
by TheoF
Fri Mar 30, 2012 4:31 pm
Forum: Humor
Topic: When men lack supervision
Replies: 10
Views: 1721

Re: When men lack supervision

:clap: Ja.... 'n man maak 'n plan. Uitstekend!!!! :thumbup:
by TheoF
Sun Mar 18, 2012 9:37 pm
Forum: Humor
Topic: Stress!
Replies: 17
Views: 2300

Re: Stress!

Ek tree dadelik af :laugh2: :lmao:
by TheoF
Sat Mar 17, 2012 8:59 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Tata Anyone?
Replies: 27
Views: 11467

Re: Tata Anyone?

TATA'S is soos bloubulle jy kry goeies , maar hulle is vrek skaars. :laugh2:
by TheoF
Sat Mar 17, 2012 8:41 pm
Forum: Humor
Topic: I liked this, thought I'd share...
Replies: 10
Views: 1631

Re: I liked this, thought I'd share...

Ek :thumbup: dit ok.
by TheoF
Mon Mar 12, 2012 7:19 pm
Forum: Humor
Topic: SOS new meaning
Replies: 10
Views: 1799

Re: SOS new meaning

:clap:
by TheoF
Fri Mar 02, 2012 10:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2445

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

My tweede battery en bc 1212/15 is geinstalleer en werk soos 'n bom, ek het dit self gedoen en omdat ek twee linkerhande het is ek baie trots op die ou joppie ....nou ja het vanaand hie by die werk gou die laaste drade gekonnekteer so die laaier le nog voor op die vloer ,maar sal dit more als mooi r...
by TheoF
Fri Mar 02, 2012 10:04 pm
Forum: Humor
Topic: IF MY BODY WAS A CAR...
Replies: 10
Views: 1548

Re: IF MY BODY WAS A CAR...

LFL
:lol: :lol: :lol:
by TheoF
Wed Feb 29, 2012 10:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 10 Jaar gelede
Replies: 16
Views: 1757

Re: 10 Jaar gelede

sal more so maak
by TheoF
Tue Feb 28, 2012 9:32 pm
Forum: Humor
Topic: The Cortina.
Replies: 4
Views: 908

Re: The Cortina.

lekke storie thx man
by TheoF
Tue Feb 28, 2012 9:27 pm
Forum: Humor
Topic: Spel test
Replies: 5
Views: 937

Re: Spel test

You could've fooled me Andy. :lol: :lol: :lol:
by TheoF
Tue Feb 28, 2012 9:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 10 Jaar gelede
Replies: 16
Views: 1757

Re: 10 Jaar gelede

Ai man ......laat my terug dink aan my jong dae en my big six cortina .....miskien moet ons 'n thread begin "JOU EERSTE VOERTUIG MET FOTOS" :thumbup:
by TheoF
Thu Feb 23, 2012 10:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
Replies: 157
Views: 80778

Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux F

I heard it through the grapevine :lol:
by TheoF
Wed Feb 22, 2012 9:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A stuck Hilux!
Replies: 13
Views: 2235

Re: A stuck Hilux!

Looks like our friend MUDDOG or ...... CHOCDOG? :thumbup:
by TheoF
Tue Feb 21, 2012 9:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: This is remarkable!
Replies: 10
Views: 1508

Re: This is remarkable!

Ongelooflik , dankie Andy, baie interessant. :thumbup:
by TheoF
Mon Feb 20, 2012 7:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dc 2 DC chargers
Replies: 13
Views: 2203

Re: Dc 2 DC chargers

Jean Theart 082vier een nul 164 een
by TheoF
Mon Feb 20, 2012 7:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dc 2 DC chargers
Replies: 13
Views: 2203

Re: Dc 2 DC chargers

Jean Theart 082vier een nul 164 een
by TheoF
Sun Feb 19, 2012 6:42 pm
Forum: Build your own:
Topic: Worklight Extended on Pole
Replies: 8
Views: 1967

Re: Worklight Extended on Pole

Brilliant!!!
by TheoF
Sun Feb 19, 2012 6:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2445

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Ag nee AJ ,moenie my vertel daar is nog iets wat ek vir SWAMBO oor moet lieg nie, ek wil nie eintlik weet nie, maar vertel maar wat is 'n "stecca controller".
by TheoF
Sun Feb 19, 2012 6:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2445

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Chris ,ek moet erken dat ek nie veel weet van die ander modelle op die mark nie, ek het maar basies net die BC teen die veel duurder Ctek opgeweeg en dan die dc to dc laaiers teen die gewone dubbel battery stelsels ,wat ek nie op hierdie stadium meer as opsie oorweeg nie. Daar is 'n paar manne op di...
by TheoF
Sat Feb 18, 2012 9:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dc 2 DC chargers
Replies: 13
Views: 2203

Re: Dc 2 DC chargers

Ek het baie opsies oorweeg en besluit op die BC1212-15 DC to DC charger. Dit is goedkoper as die C-TEK en dit installeer blykbaar makliker. Jean Theart het my 'n prys gegee van R1820-00 posgeld ingesluit. Ek sal nie 'n gewone solenoid stelsel oorweeg nie aangesien die alternator nie 'n deep cyle bat...
by TheoF
Sat Feb 18, 2012 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2445

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Jip dis hy en dankie manne vir die laaste bietjie motivering . Dit was al wat ek nodig gehad het.
by TheoF
Fri Feb 17, 2012 6:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2445

BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Ek wil graag 'n 2de battery installeer en het die week meer uitgevind oor die verskillende produkte wat op die mark is vir so stelsel. Dit wil vir my lyk of die dc to dc laaier (12v tot 12V) die ding beter gaan doen. Ek het besluit teen die Ctek laaier aangesien dit te duur is en besluit op die BC12...
by TheoF
Mon Feb 13, 2012 8:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power inverter vraag ?
Replies: 5
Views: 1398

Re: Power inverter vraag ?

'n DC to DC charger, so dit is 12 volt na 12 volt. Moet dit 'n Ctek wees en is ek reg as ek se dat die prys so tussen R2000-00 en R3000-00 rand is.
by TheoF
Mon Feb 13, 2012 8:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power inverter vraag ?
Replies: 5
Views: 1398

Power inverter vraag ?

Is dit moontlik om 'n tweede battery te laai met 'n 220 volt charger wat deur 'n inverter werk en indien wel hoe groot moet die inverter wees. Wil ook graag weet watter inverter die mees algemeen gebruik word . (brand name en watts)
by TheoF
Wed Feb 08, 2012 8:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To be old and wise
Replies: 6
Views: 1265

Re: To be old and wise

So paar jaar trug kry ek van een hierdie selfoon houers wat jy teen die windscreen vasplak. Eie aan my moes ek die ding dadelik uittoets, toe ek in die bakkie klim. Op daardie stadium bevind ek en SWAMBO ons toe in die Hoofstraat van Mosselbaai in ons plaasbakkie met skaaptralies op ,om die prentjie...
by TheoF
Wed Feb 08, 2012 6:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5769

Re: HARTSEER!!!!

Jammer om te hoor maat, bly niemand het seergekry nie.
by TheoF
Fri Feb 03, 2012 7:23 pm
Forum: Humor
Topic: Male Sensitivity
Replies: 9
Views: 1229

Re: Male Sensitivity

Stunning!!! :lmao:
by TheoF
Thu Feb 02, 2012 8:25 pm
Forum: Humor
Topic: Jakkalsgif - My kombers en jou matras
Replies: 2
Views: 560

Re: Jakkalsgif - My kombers en jou matras

baie goed dankie dat jy dit gedeel het
by TheoF
Wed Jan 25, 2012 6:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE GLOW PLUG TIMER HELP ASB.
Replies: 2
Views: 959

KZTE GLOW PLUG TIMER HELP ASB.

My vriend (kaalvoet Thysie) ondervind probleme met sy KZ se glow plugs. Die glow liggie, wanneer die voertuig aangeskakel, word brand slegs 2 sekondes voordat dit afgaan. Op advies van 'n werktuigkundige is die glow plugs toe vervang en vind laasgenoemde toe uit dat die glow plugs glad nie afskakel ...
by TheoF
Sun Jan 22, 2012 6:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Replies: 6
Views: 1201

Re: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?

Dankie manne sal more gaan kyk as die oom hom nog het.
by TheoF
Sat Jan 21, 2012 9:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: lat ek ma my luiheid stop :)
Replies: 11
Views: 1330

Re: lat ek ma my luiheid stop :)

Mooi man !!! jy het iemand gevang met daai roepsein. Baie welkom. Mooi lorrie. :thumbup:
by TheoF
Sat Jan 21, 2012 9:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Replies: 6
Views: 1201

Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?

Ek kan 'n nuwe 4O L engel met sak koop vir R5000-00? Die persoon het 'n off-road trailer gekoop met die vrieskas as bybehore en wil dit nou verkoop aangesien hy alreeds 'n vrieskas het. Ek twyfel so ietwat aangesien dit steeds 2hands is en ek van mening is dat R4000-00 'n meer gepaste prys is. Kan i...
by TheoF
Tue Jan 17, 2012 5:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Amazing pics
Replies: 28
Views: 2292

Re: Amazing pics

Iteresting thx Andy
by TheoF
Mon Jan 16, 2012 10:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The bigger the better
Replies: 10
Views: 1590

Re: The bigger the better

MASSIVE AND IMPRESSIVE .Thanks for sharing :thumbup:
by TheoF
Mon Jan 16, 2012 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie ken Gordon met die donker groen Landy van atlantis duine
Replies: 5
Views: 1197

Re: Wie ken Gordon met die donker groen Landy van atlantis d

Ek het Vrydag met die dametjie gepraat wie die permitte uitreik en volgens haar is daar nog glad nie planne om Atlantis toe te maak nie.
by TheoF
Mon Jan 16, 2012 6:58 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vredendal
Replies: 179
Views: 14732

Re: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vrede

Flink en vinnig gedink, goeie kamera werk en bestuursvernuf. Lyk lekker. :thumbup:
by TheoF
Mon Jan 16, 2012 6:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie ken Gordon met die donker groen Landy van atlantis duine
Replies: 5
Views: 1197

Wie ken Gordon met die donker groen Landy van atlantis duine

Ek kan ongelukkig nie Gordon se van onthou nie, maar wil graag met hom kontak maak ,hy het ons Saterdag baie gehelp op die roete, as iemand hom ken asb. Hy ry 'n donker groen land rover defender.
by TheoF
Wed Jan 11, 2012 6:07 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: ATLANTIS Saterdag 14 Januarie 2012 Help asb!!!!
Replies: 3
Views: 1113

Re: ATLANTIS Saterdag 14 Januarie 2012 Help asb!!!!

Is daar regtig niemand wat saam gaan nie . Laat my weet ek gaan vrydag die permitte uitneem. Ons is 4 voertuie vanaf Mosselbaai en het die datum verander van Sondag na SATERDAG.
by TheoF
Wed Jan 11, 2012 6:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Best Views from Hilux Windscreen
Replies: 54
Views: 4189

Re: Best Views from Hilux Windscreen

Skurweberg Sutherland op die rand van die Eskarp.

Go to advanced search