Peet, Daai lux van jou lyk netjies man. Watter size bande gebruik jy tans op die lux en het jy extended shackels op die rear. Jy moet my laat weet as jy daai ball joint spacers gaan laat maak sodat ek ook n bestelling kan plaas
Groete
Leon
Search found 25 matches
- Wed Aug 11, 2010 12:23 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Body Lift
- Replies: 13
- Views: 3029
- Thu Aug 05, 2010 8:03 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Body Lift
- Replies: 13
- Views: 3029
Re: Body Lift
Hi,
Ek probeer nog steeds om lokaal die balljoint spacers te kry het n paar plekke op die net gekry om dit in te voer maar teen n stewige bedrag kan iemand dalk n plek voorstel waar ek dit kan kry.

- Fri Apr 23, 2010 1:40 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Balljoint Lift - DIY
- Replies: 26
- Views: 5378
Re: Balljoint Lift - DIY
Waar kan ek n stel van die Balljoint spacer in die hande kry gaan in die volgende paar dae 32" opsit en het hulle nodig het n paar plekke op die net gesien waar ek dit kan koop.
- Tue Apr 21, 2009 7:03 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rust de Winter Jamboree 2007
- Replies: 6
- Views: 2325
Re: Rust de Winter Jamboree 2007
Gaan ook saterdag vir die dag hoop om julle manne daar te sien
- Mon Apr 20, 2009 7:36 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: BlumTRD
- Replies: 95
- Views: 24428
Re: BlumTRD SAS
Off Topic:
Ja Bennie die tweeling het gekom seuntjie en dogtertjie dus hoekom ek so stil is kry nie kans om so bietjie te gaan speel nie so ek gebruik nou maar die tyd om my wa so bietjie opteknap.
Ja Bennie die tweeling het gekom seuntjie en dogtertjie dus hoekom ek so stil is kry nie kans om so bietjie te gaan speel nie so ek gebruik nou maar die tyd om my wa so bietjie opteknap.
- Fri Apr 17, 2009 3:52 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Self made bumper.
- Replies: 46
- Views: 6716
Re: Self made bumper.
jis Johan daai bakkie van jou lyk smart se net hoeveel ek soek ook so front bumper
- Fri Apr 17, 2009 3:35 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: BlumTRD
- Replies: 95
- Views: 24428
Re: BlumTRD SAS
Dit lyk great post asb vir ons nog heelwat fotos en pryse. Asook fotos waneer jy hom bietjie off-road vat.
- Sun Sep 14, 2008 7:17 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 4Runner/Hilux Solid Axle Swap (SAS)
- Replies: 15
- Views: 15812
Re: 4Runner/Hilux Solid Axle Swap (SAS)
Very interisting article, if i do my IFS one day i will definatly push your button for some advice.
- Wed Aug 13, 2008 8:06 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Gerotec get together
- Replies: 95
- Views: 11427
Re: Gerotec get together
Okay as ons dan nie die event gaan doen nie hoekom kom ons dan nie by mekaar by Rino Park die naweek. Daars blykbaar n event dan maak ons n vleisie gaar oor die kole.
- Mon Aug 11, 2008 10:54 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Gerotec get together
- Replies: 95
- Views: 11427
Re: Gerotec get together
Ons het donderdag aand n meeting met die 4x4community, sal by die manne hoor wie sal ons wil join.
- Sun Aug 03, 2008 3:18 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Jis kerels sien nou eers die videos, het die naweek gehoor die DVD's is al uit.
Cassie het jy vir my die kontak details wil ook my CD bestel weet nie wat van myne geword het nie. O ja dankie vir die video clip op you-tube.
Cassie het jy vir my die kontak details wil ook my CD bestel weet nie wat van myne geword het nie. O ja dankie vir die video clip op you-tube.
- Sun Aug 03, 2008 2:50 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Gerotec get together
- Replies: 95
- Views: 11427
Re: Gerotec get together
Gaan julle manne ook join. Thanks baie vir die help met die dual-battery werk lekker. 1. Louis 2. Scooter & Chantelle 3. Cassie, Linda, Danika (under 6 yrs) 4. JohanM + Bennie + Hannes 5. Abrie & Boeboes. 6. Shaun.... 7. Frits & Annekie 8. Mnr. K Maree... 9. Peet... 10. Oom Johan... 11. ...
- Thu Jul 10, 2008 8:20 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Gerotec get together
- Replies: 95
- Views: 11427
Re: Gerotec get together
Ek sal julle ook join klink baie lekker
- Fri Jun 13, 2008 8:13 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Gerotec get together
- Replies: 95
- Views: 11427
Re: Gerotec get together
Eks ook in vir die een maak dit vir laat Julie of iewers in Augustus as moontlik.
- Fri Jun 13, 2008 8:10 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SRX-DIFF LOCK
- Replies: 5
- Views: 1560
Re: SRX-DIFF LOCK
Het ook open diffs in myne gehad besluit om n locker LOCKRITE voor in te sit. Ou maat laat ek jou nou n ding se die beste R5000 wat ek in my lewe spandeer het die voertuig is permanent op steriods. Die nice ding dat die locker voor is is dat omdat dit n auto locker is gebruik jy dit nie op teer pad ...
- Sat Jun 07, 2008 3:44 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Water proofing my diffs
- Replies: 7
- Views: 1830
Re: Water proofing my diffs
Thanks gents i finished my project this morning and all worked out well. I will post you the before and after pics.
Now i can go swimming.
Now i can go swimming.
- Fri Jun 06, 2008 4:21 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Water proofing my diffs
- Replies: 7
- Views: 1830
Re: Water proofing my diffs
Just done some shopping batteld to get the male hose connecters that will screw directly into the diff but managed to find some at a hydrolic shop in Germiston R26 for the 2 and some pipe 10m/R24.
Now i have some work to do this weekend. :D then i can do some scubu diving in the vaal
Now i have some work to do this weekend. :D then i can do some scubu diving in the vaal
- Fri Jun 06, 2008 9:08 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Water proofing my diffs
- Replies: 7
- Views: 1830
Water proofing my diffs
Gents i need to waterproof my diffs as i do not have hoses that run all the way into the enjine compartment. For this i need to purchase some male hose connectors that scews into the diffs and connect to the pipe and then some non return valves inside the enjin compartment and then the pipe and hose...
- Mon Jun 02, 2008 7:48 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Thanks ouens vir n lekker trippie, moet se ons hilux manne het daai ander groepie omtrent gewys wat kan n hilux maak.
Thanks ook weer eens aan Riaan wat alles gereel het.
Thanks ook weer eens aan Riaan wat alles gereel het.
- Thu May 29, 2008 4:20 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
F.k kerels my wa kom eers more 3uur uit die workshop uit hy gaan deur n bietjie van n change maak gereed om daai ou DATSUN van Herman op sy plek te sit maar elkgeval ek sien julle so tussen 5 en 6.
TOT more toe. Moet ons hout saam bring of kan ons koop by die kamp.?
TOT more toe. Moet ons hout saam bring of kan ons koop by die kamp.?
- Mon May 05, 2008 4:12 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 18 May Forum 1st Birthday get together??
Vroulief is ook lus vir n bietjie kamp so sit maar my naam op as julle wil gaan kamp. So wat is die datum nou vasgemaak?
- Fri May 02, 2008 11:22 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 18 May Forum 1st Birthday get together??
Sal ook dit maak vir einde mei. Sien nogals uit daarna.
- Wed Apr 30, 2008 7:21 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 18 May Forum 1st Birthday get together??
Ouens julle wil mos Noord so wat van Zimbabwe :D nee ek het gedink wat van Rhino park (4x4 Mcarthy) was ook nog nie daar nie en dis nie so ver van Pretoria af nie.
- Tue Apr 29, 2008 8:52 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 18 May Forum 1st Birthday get together??
Kerels ek was nou nog nie by Mudslingers nie hoe klink dit?
- Tue Apr 29, 2008 4:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
- Replies: 274
- Views: 29254
Re: 18 May Forum 1st Birthday get together??
Kerels het weer besluit om na die forum te kyk :shock: . Lyk of julle hulp nodig het. Die manne gaan die naweek by Barakah speel gaan ook vrydag daar oornag dan ry ons saterdag die trail. Kom ry saam maar anders laat weet as julle moegatle toe gaan want ek was nog nie daar nie en moet my nuwe bande ...