Search found 580 matches

by FUDGES
Mon Mar 12, 2012 11:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7222

Re: hey manne, kyk hier

AJ, ek gaan gou weer probeer verduidelik: As jy mooi kyk, sal jy sien ek het niks te sê gehad oor Herman se uitlatings nie. GEEN (Ekt bymyself gedink, shame arme ou) Maar toe daar nou omgedraai word, word gesê (Jy ingesluit) AL DIE ANDER HILUX ouens is fygevoelig, dis hoekom daar so sleg gepraat wo...
by FUDGES
Mon Mar 12, 2012 11:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7222

Re: hey manne, kyk hier

Heman het hierdie hele ding net begin as een groot vet grap. Soos ek hom ken het hy geweet dis die reaksie wat hy gaan kry. As hy dit vir enige ander "brand" gese het het almal nou saam gery en een vetpret dag gehad. Dis net die Hilux ouens wat die ding so ernstig opvat. Ek ry bitter min/n...
by FUDGES
Mon Mar 12, 2012 10:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7222

Re: hey manne, kyk hier

Ken enige een van julle ouens vir Herman persoonlik??? Hy is actualy n baie nice ou!!! Ek ry ook n Hilux en ek dink julle almal is heeltemal te fyn gevoelig en ek begin nou verstaan hoekom die Hilux bestuurders so slegte name daar buite in die 4x4 wereld het. Ek nooi julle uit kom ry bietjie saam me...
by FUDGES
Sun Mar 11, 2012 11:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7222

Re: hey manne, kyk hier

Julle ouens moenie die lewe so ernstig op vat nie!

Julle maak my skaam om n Hilux te ry :-) ;-) !!

Herman weet presies watse knoppies om by wie te druk en elke keer werk dit!!! :-D
by FUDGES
Fri Mar 09, 2012 1:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7222

Re: hey manne, kyk hier

Julle ouens is nie erinstig nie??? :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
by FUDGES
Sun Feb 19, 2012 6:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2449

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Chris al probleem wat ek het met die laaier wat as solar controller ook kan werk as die ding die gees gee in die veld is jy geskroef!

Ekt die BC laaier en n stecca controller apart en die setup werk baie goed vir my het nog nie eenkeer warm bier gedrink nie!
by FUDGES
Sat Feb 18, 2012 2:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2449

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Niel wrote:
TheoF wrote:Ek het besluit teen die Ctek laaier aangesien dit te duur is en besluit op die BC1212-15 laaier wat Jean Theart bemark
Is dit Jean van JTF manufacturing naby Stellenbosch :?:

Jip
by FUDGES
Fri Feb 17, 2012 10:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?
Replies: 16
Views: 2449

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Theo ek het een van daai dis een van my beste koopies in n lang tyd! Hy werk soos n bom!!

Ekt myne self geinstaleer so dis baie maklik!
by FUDGES
Fri Feb 17, 2012 1:03 pm
Forum: Build your own:
Topic: Debug snorkel
Replies: 30
Views: 4562

Re: Debug snorkel

Jis Mark so jy is nie net n mooi gesigie nie!!!

Well done :thumbup: :thumbup:

Dit lyk goed!!!
by FUDGES
Mon Feb 06, 2012 10:47 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6429

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Ek gaan nou direk wees, probeer nie naaf wees nie. :mrgreen: Hierdie is vrae wat neerkom op alle aftermarket enjin goed. AJ, hy filtreer nie die kleinste in die mark nie (dit het ek ook al meer as 1 maal genoem). Donaldson, en ons eie Volvo Construction Filters filtreer harde en sagte partilels van...
by FUDGES
Sun Feb 05, 2012 8:17 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6429

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Hannes, tevrede genoeg dat ons oorweeg om weereens 1 aan te koop. Moet net onder geen omstandighede OOIT 'n UDF stelsel insit nie. Maak nie saak hoe oulik hulle hom verkoop nie, ek het dit al vantevore genoem, en herhaal myself. Met 'n UDF stelsel in sal jy later moet injectors vervang. . Jammer ek...
by FUDGES
Sun Feb 05, 2012 7:46 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6429

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Ons het darem redelik hilux V6es gesien en petrol landcruisers van hulle het gesleep en van hulle nie.

In die kalahari het jy 1000km range nodig. Ekt nou nie gevra hoeveel petrol hulle saamry nie!
by FUDGES
Sun Feb 05, 2012 5:21 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6429

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Glo my die diesel is nie veel ligter op brandstof in dik sand nie ek 4.5km/l gekry in die dik sand en ja die low down krag van die diesel is baie lekker maar ek glo die V6 het genoeg krag vir die diepsand sleep! Maar waar ek dink die petrol baie beter is,is sy lang pad sleep vermoe,sy relatiewe lae ...
by FUDGES
Sun Feb 05, 2012 4:19 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6429

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Jip hy gaan vir sy 150 000km diens woensdag so dan sal ek weet wat om van daar af te doen!

Ek moet sê as ek weer n nuwe 4x4 koop sal dit n petrol wees!
by FUDGES
Sun Feb 05, 2012 3:24 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6429

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Sideshaft links bearing gebreek en sideshaft self!

En vuil diesel ingegooi toe wou die bakkie nie verder ry nie! Dit net gedrein en nuwe filters toe is al weer ok, maar dit lyk asof ek nou weer moet injectors vervang!
by FUDGES
Sun Feb 05, 2012 10:06 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: voertuig met of sonder sleepwa
Replies: 39
Views: 6429

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Hannes soos Mark hierbo gesê het jy gaan 10 verskillende antwoorde kry en dis maar n baie persoonlinke besluit. So ek gaan maar net my ervaaring vertel! Ons was verlede jaar deur die hele kalahari ons sleep n imagine comfortvan met geen probeme nie. (Behalwe die bakkie wat ons so bietjie in die stee...
by FUDGES
Fri Feb 03, 2012 11:46 am
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 18420

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Thanks vir die nice report julle!
by FUDGES
Fri Feb 03, 2012 11:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Most users online here - 12h00 Today!!!
Replies: 60
Views: 4189

Re: Most users online here - 12h00 Today!!!

76 :o: :o: so little thats nothing :o:
Can it be right???

Will fix that!!

See you all at 12 :wave: :thumbup:
by FUDGES
Thu Jan 19, 2012 10:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Intermittend power loss - D-4D
Replies: 12
Views: 10213

Re: Intermittend power loss - D-4D

Now this is good news Chris!!!!
by FUDGES
Thu Jan 19, 2012 11:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Meganiese Breekskade Versekering
Replies: 4
Views: 1200

Re: Meganiese Breekskade Versekering

Hollard se "motor extender" werk baie goed hoor maar net wat al die T's and C's is.
by FUDGES
Thu Jan 12, 2012 1:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: forum member rolls his Fortuner while on tour
Replies: 36
Views: 3507

Re: forum member rolls his Fortuner while on tour

Ek dog Toyota het hulle nonsens uitgesort met Fortuners wat op grondpaaie omdop! Jy kan Toyota ook net verantwoordelik hou vir soveel met die voertuig. Daar is baie ander veranderlikes wat mens nie in 'n voertuig kan inbou nie. En om iets onrolbaar te bou is dalk nie so prakties nie. . Stem 100% ma...
by FUDGES
Tue Oct 11, 2011 9:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My fuel consumption dropped!
Replies: 24
Views: 2852

Re: My fuel consumption dropped!

Jeeze watse injector cleaner is dit??? Ek kry maar net 550km op n tenk, maar dis nou met 32" bande.
by FUDGES
Mon Oct 10, 2011 10:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: tyres copper stt or bf mud km2
Replies: 9
Views: 1780

Re: tyres copper stt or bf mud km2

Kan ek maar n klip in die bos gooi!

Wat van maxxis bighorns dis die beste offraod band wat jy op n gewone pad 4x4 kan sit en hulle klou soos snot op die teerpad ook al is dit nat!
by FUDGES
Sun Oct 09, 2011 8:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: On a more sad note
Replies: 90
Views: 7659

Re: On a more sad note

Very sad indeed! Good luck to them they will be in our prayers!
by FUDGES
Fri Oct 07, 2011 6:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Midas compressors - value for money?
Replies: 16
Views: 2317

Re: Midas compressors - value for money?

How would you compare these to the T-max? The T-max is better/faster at the Fundi this year we actually did the test a friend have the T-max and a other guy the cheaper 160l/min they look exactly the same and a lot of people say it comes out of the same factory! But we deflated my 32" tyres 2 ...
by FUDGES
Sun Sep 25, 2011 11:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Klap geluid
Replies: 9
Views: 1851

Re: Klap geluid

Watse suspension het jy in?

Myne het dit ook gedoen toe was dit iets met die camil suspension wat iewers gehak het!

Kyk ook na jou lower en upper control arm bushes!!
by FUDGES
Tue Sep 20, 2011 1:09 am
Forum: The Workshop
Topic: Squeak driving me CRAZY!
Replies: 12
Views: 6771

Re: Squeak driving me CRAZY!

Where can I find that fork thingy mine also do this after a clutch replacement??
by FUDGES
Wed Aug 24, 2011 10:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hi Lift Jack
Replies: 2
Views: 754

Re: Hi Lift Jack

I would say no if I compare it to mine,
by FUDGES
Mon Aug 22, 2011 1:53 pm
Forum: Trail Reports
Topic: chloorkop sunday 21 August 11h00
Replies: 14
Views: 4158

Re: chloorkop sunday 21 August 11h00

Ek wou ook daar gewees het :twisted: :twisted:
by FUDGES
Sun Aug 21, 2011 5:49 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rear Bumper + Spare Wheel Carrier + Something Extra
Replies: 81
Views: 13907

Re: DIY Rear Bumper + Spare Wheel Carrier + Something Extra

Dis nou n blerrie slim plan daai hoor well done!!!!
by FUDGES
Fri Aug 19, 2011 2:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3353

Re: Net 3 slapies.....

ChrisF wrote:moet asb nie dat werk inmeng met die trip report nie. :)
Ja nee ek stem kom kom ons wag. :banned: :aggresive:
by FUDGES
Thu Aug 18, 2011 2:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Import some nice bits for your 4x4
Replies: 14
Views: 2541

Re: Import some nice bits for your 4x4

Die Tacoma is mos dieselfde as die vigo hier
by FUDGES
Fri Aug 12, 2011 1:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment
Replies: 66
Views: 5582

Re: 0000MS - 0000DS & 000MSS - Announcment

Baie geluk julle
by FUDGES
Sat Aug 06, 2011 6:40 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Cruise Conrol Toyota Hilux 3.0 D4D
Replies: 17
Views: 11973

Re: Cruise Conrol Toyota Hilux 3.0 D4D

Yes it can be done I also looked in to it last year. Just google it I can't remember the name now. Its an after market product and as I understant its the same people that does toyota's! It was about R5500 last year,
by FUDGES
Fri Aug 05, 2011 6:14 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo Dust - This may help you?
Replies: 15
Views: 3702

Re: Vigo Dust - This may help you?

Die Gatte is daar sodat jou bakkie kan water kry om bietjie te "sink" om traction te kry deur n diep water crossing anders dryf jy lekker saam die stoom. daai gate is hoog op, teen daai tyd het jy reeds water ingekry by die tailgate.... :roll: Ek gaan Mark se idee navolg met sponse in daa...
by FUDGES
Fri Aug 05, 2011 12:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Genuine parts vs other?
Replies: 11
Views: 1793

Re: Genuine parts vs other?

Hmm nou verstaan ek.
by FUDGES
Fri Aug 05, 2011 12:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Genuine parts vs other?
Replies: 11
Views: 1793

Re: Genuine parts vs other?

Van nou af gaan koop ek my parte ook in Midrand ek het nog nooit enige afslag gekry nie.
by FUDGES
Fri Aug 05, 2011 11:56 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo Dust - This may help you?
Replies: 15
Views: 3702

Re: Vigo Dust - This may help you?

Die Gatte is daar sodat jou bakkie kan water kry om bietjie te "sink" om traction te kry deur n diep water crossing anders dryf jy lekker saam die stoom.

Glo my dit werk soos n bom!!
by FUDGES
Thu Aug 04, 2011 5:36 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89907

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Jammer ouens ons kom nogsteeds deur in die platkar vir ondersteuning die dag!!
by FUDGES
Sun Jul 31, 2011 10:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Re: Hoe vervang mens engin bearings?

Gaan so naak thanks
by FUDGES
Sun Jul 31, 2011 9:48 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Re: Hoe vervang mens engin bearings?

Ek het die probleem bearing gekry! Dis iewers op die alternator hy het weer begin raas toe begin die battery liggie aan en afgaan soos die geraas aan en afgaan.
by FUDGES
Sat Jul 30, 2011 3:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Pollin filter
Replies: 27
Views: 4745

Re: Pollin filter

Myne is ook n 2006 model met geen filter en trek ook baie stof enige idee's sal BAIE help!!
by FUDGES
Sat Jul 30, 2011 11:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Re: Hoe vervang mens engin bearings?

Jip ek ry vir die club! ;-)
by FUDGES
Sat Jul 30, 2011 9:06 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Re: Hoe vervang mens engin bearings?

Ok good to know ;-)
by FUDGES
Sat Jul 30, 2011 8:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Re: Hoe vervang mens engin bearings?

Thanks oom Andy Fudges got almost 150k kilos on, I don't think its the belt as I allready sprayed some Q20 on it while it was screatching and nothing happend. The sound is comming from the left side of the engin. I will go and get a stethoscope I'm just a bit scared to put my hands near all those mo...
by FUDGES
Sat Jul 30, 2011 8:16 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Re: Hoe vervang mens engin bearings?

Ja nee ek wil al die bearings vervang!
by FUDGES
Sat Jul 30, 2011 7:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Re: Hoe vervang mens engin bearings?

Dankie Mark my alternator sit onder links en aircon sit bo links so dis hoekom ek gedink het dis dalk die alternator sin! Hoe vervaang mens die aircon pomp se bearings?
by FUDGES
Sat Jul 30, 2011 7:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe vervang mens engin bearings?
Replies: 19
Views: 2784

Hoe vervang mens engin bearings?

More Almal Iewers by die fanbelt raas daar n bearing (ek dink dis n bearing dis n baie high pitch screatching sound maar net partykeer) op my D4D ek wil graag kyk of ek dit self kan vervang en wil weet hoe moeilik dit is! Volgens my is dit net die boude op die pulleys wat moet loskom en dan koop ek ...
by FUDGES
Mon Jul 25, 2011 8:23 pm
Forum: Build your own:
Topic: Home-made spare wheel carrier.
Replies: 14
Views: 3205

Re: Home-made spare wheel carrier.

Baie mooi Jacques het jy die "skanier" ook gemaak?
by FUDGES
Fri Jul 22, 2011 2:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Chloorkop is up for auction!
Replies: 4
Views: 769

Re: Chloorkop is up for auction!

Dis bad news
by FUDGES
Tue Jul 12, 2011 1:03 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Skokkend-Namibië se woestynleeus vergiftig
Replies: 17
Views: 3579

Re: Skokkend-Namibië se woestynleeus vergiftig

Ek hoop hulle vang die ou (kan aan baie beter woorde dink maar sal geban word) wat dit gedoen het.
by FUDGES
Tue Jul 12, 2011 12:46 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: ARB Canopy on Hilux Vigo
Replies: 4
Views: 2233

Re: ARB Canopy on Hilux Vigo

Wat's n frame kit?
by FUDGES
Tue Jul 12, 2011 12:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: ARB Canopy on Hilux Vigo
Replies: 4
Views: 2233

Re: ARB Canopy on Hilux Vigo

Wat prys so outjie?
by FUDGES
Tue Jul 05, 2011 8:14 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tabor vs Come up
Replies: 12
Views: 8421

Re: Tabor vs Come up

Speak to NicoP on the forum.

Ek dink ek gaan vir die goedkoper come up gaan dit gaan in elk geval n "detachable" winch wees wat ek of voor of agter gaan gebruik waar hy nodig gaan wees. So hy gaan agter in die canopy uit die wind en weer bly ;-)
by FUDGES
Tue Jul 05, 2011 5:35 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tabor vs Come up
Replies: 12
Views: 8421

Tabor vs Come up

What's your guys take on these two winches which one wil you take?

Tabor 9000lbs R6600
Come Up 9500lbs R5928

I'm not ggona spend R11000 for a warn which is only gona be used maybe once in 2 years.
by FUDGES
Thu Jun 30, 2011 5:03 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY draw system & costs
Replies: 12
Views: 2928

Re: DIY draw system & costs

Dis baie mooi Steve!!! En vir n Baie goeie prys!!!
by FUDGES
Thu Jun 30, 2011 12:45 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: You want 11,5" front wheel travel on your Lux?
Replies: 14
Views: 4061

Re: You want 11,5" front wheel travel on your Lux?

That's very nice!!!

What will happen to the cv agnle's
by FUDGES
Sat Jun 25, 2011 8:18 pm
Forum: General Mods
Topic: Monotube shocks versus Twin tube shocks.
Replies: 6
Views: 3859

Re: Monotube shocks versus Twin tube shocks.

Dries eks van Camils na n full mikem suspension kit met Bilsteins shocks.

Ek kan nie vir jou verduidelik watse GROOT verskil dit gemaak het nie!

Al wat ek kan se ek sal nie sommer weer n ander shock kies nie.

Go to advanced search