Search found 337 matches
- Wed Apr 15, 2015 6:59 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Lexus op sy beste
- Replies: 8
- Views: 5538
Re: Lexus op sy beste
Ek LAAIK daai bumper!!!
- Wed Apr 15, 2015 6:56 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Insuring a low value SFA
- Replies: 12
- Views: 1919
Re: Insuring a low value SFA
Het net laas maand n brief van my versekering ontvang wat gese het ek moet n engineers report vir hulle op die bakkie gee. Dis n vorm met n paar check punte en dan ook geskatte waarde wat deur n agent en werkwinkel bestuurder gedoen moet word. Mutual en Federal doen dit nou glo op alle voetuie ouer ...
- Wed Apr 15, 2015 6:56 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Insuring a low value SFA
- Replies: 12
- Views: 1919
Re: Insuring a low value SFA
Het net laas maand n brief van my versekering ontvang wat gese het ek moet n engineers report vir hulle op die bakkie gee. Dis n vorm met n paar check punte en dan ook geskatte waarde wat deur n agent en werkwinkel bestuurder gedoen moet word. Mutual en Federal doen dit nou glo op alle voetuie ouer ...
- Tue Jan 06, 2015 8:59 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Somerset Wes.
- Replies: 18
- Views: 2547
Re: Somerset Wes.
Dis n lekker plek die man jy gaan dit geniet.
- Tue Nov 25, 2014 10:07 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nog n film shoot
- Replies: 3
- Views: 1010
Nog n film shoot
Hi ouens, weet dit is kort kennisgewing maar Denzel (083 387 7170) soek n swart double cab tussen 2004 en 2008 redelik standard vir die kommende Donderdag in die stad by die broken highway vir n film sessie. Voertuig sal gehuur word by wie ook al belangstel.
Gee hom gerus n lui.
Gee hom gerus n lui.
- Tue Nov 04, 2014 7:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hiluxes needed for film shoot in CPT area
- Replies: 40
- Views: 4639
Re: Hiluxes needed for film shoot in CPT area
Hahaha!!! That one I didn't drive. (I wish)!!!!zepplin wrote:Rudi, that bakkie of Geniel must have been lekka to drive...............Rooies wrote:Ek het omtrent al die bakkies gery in die add ook
- Tue Nov 04, 2014 5:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hiluxes needed for film shoot in CPT area
- Replies: 40
- Views: 4639
Re: Hiluxes needed for film shoot in CPT area
Was nogals heel lekker, die ou 69 behoort aan Toyota SA en staan gewoontlik in hulle voorportaal by hoofkantoor. Was glo die eerste een in die land. Daar was ook n 81 4x4 single cab, 89 single cab en n 99 enkel cab en ou Rooies.
- Tue Nov 04, 2014 1:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hiluxes needed for film shoot in CPT area
- Replies: 40
- Views: 4639
Re: Hiluxes needed for film shoot in CPT area
Hi Ouens, was lank laas op die site gewees. Besig met werk jong. Ja hulle het vir ou Rooies gebruik, ons het twee dae lank net buite Worcester geskiet en die laaste dag op Klipbok Kop. Ek het omtrent al die bakkies gery in die add ook want daar was niemand by Klipbok wat kon 4X4 nie. Amazing dat 9 u...
Re: Brakpan
* In brakpan loop die honde in pare, hulle is bang die kinders byt.
- Thu Mar 21, 2013 8:57 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Old pics from our area.
- Replies: 18
- Views: 5122
Re: Old pics from our area.
Julle ouens is geseend om in so mooi plek te ry, ek sal heel dag in die veld wees as ek so agterplaas het.
- Thu Mar 21, 2013 8:55 pm
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Ek wil aanstap so help asb, ek het toe!
- Replies: 42
- Views: 5599
Re: Ek wil aanstap so help asb
Rian gaan ry eers daai Fortuner D4D met auto box voor jy n besluit maak. Daai 4 spoed auto is n match made in heaven vir daai 3.0lt diesel.
- Thu Mar 21, 2013 8:52 pm
- Forum: Humor
- Topic: It's Hell to be Old !
- Replies: 12
- Views: 2085
- Sun Feb 24, 2013 9:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Daar is........
- Replies: 12
- Views: 1702
Re: Daar is........
Daar is net een ding wat mooier sou lyk Johan en dit is as daar twee SFA langs mekaar gestaan het....
- Mon Dec 24, 2012 1:38 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
- Replies: 22
- Views: 3182
Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Genugtig Hennie 3 van my 2.4's maak maar 7.2lt. Dit is n bees van n enjin.
- Mon Dec 24, 2012 10:05 am
- Forum: Build your own:
- Topic: 1988 Hilux Rebirth - Final
- Replies: 21
- Views: 3639
Re: 1988 Hilux Rebirth - Final
Dis nou n bakkie om op trots te wees Dirk, job well done.
- Sun Dec 16, 2012 1:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rooi Oog se nuwe klere
- Replies: 10
- Views: 1219
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Dit lyk sommer netjies Andre, Ciske en sy span weet wat hulle doen.
- Mon Dec 10, 2012 10:06 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hiluxer's that you meet unexpectedly!
- Replies: 127
- Views: 68335
Re: Hiuxer's that you meet unexpectedly!
I met Dutch07 - Tyrone this weekend @ a wedding in Cape Town (Wellington). His dad married my aunt, so I guess we are family now.
- Mon Dec 10, 2012 10:00 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Skoonste Hilux
- Replies: 26
- Views: 5723
Re: Skoonste Hilux
Dankie Frik hy kry darm sy fair share van modded en stof, gaan ry gereeld roetes. Maar die lekker ding is as hy eers so skoon is is dit maklik om hom so te hou.
- Wed Dec 05, 2012 7:06 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Skoonste Hilux
- Replies: 26
- Views: 5723
Re: Skoonste Hilux
Ek het sommer vir die snaaksigheid die hele powerflow sisteem met scotchbright bygekom wat ek 2 jaar terug opgesit het nou lyk hy weer soos n nuwe exhaust.
- Tue Dec 04, 2012 9:39 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Skoonste Hilux
- Replies: 26
- Views: 5723
Re: Skoonste Hilux
Cassie daai het n jong outjie hier in die Kaap gedoen, as jy dalk dieselfde setup as ek het maak ons nog een en stuur dit vir jou op. Hy weld so goed jy hoer nie een te skuur op die weld nie en hulle is omtrent 1.5mm breed.
- Tue Dec 04, 2012 8:31 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Skoonste Hilux
- Replies: 26
- Views: 5723
Re: Skoonste Hilux
Thanks Cassie, dit het bietjie werk en sweet gekos om als so te kry maar dit was die moeite werd.
- Tue Dec 04, 2012 8:08 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Skoonste Hilux
- Replies: 26
- Views: 5723
Re: Skoonste Hilux
Ek het die naweek so bietjie drade uitgesorteer en enjin gewas.
- Mon Nov 19, 2012 7:08 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: My new Old Lady
- Replies: 17
- Views: 2173
Re: My new Old Lady
Hennie jy maak my nou baie jaloers, was nog altyd mal oor daai shape Volvo. Hier in die Strand ry so ou oomie een wat nog die venetian blinds agterin het. Toe ek hom alas gesien het het hy so 55 000 myl op gehad.
- Sun Nov 18, 2012 5:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Long range tank SFA
- Replies: 10
- Views: 1322
Re: Long range tank SFA
Dawie ek kan jou help om vir mamma weer gelukkig te maak. Ek gee jou n R 1000.00 vir die tank dan wys jy haar hoe jy jou geld verdubbel het. Dan is sy happy en ek is happy.
- Mon Nov 05, 2012 7:30 am
- Forum: Humor
- Topic: Hierdie is 'n Hilux
- Replies: 3
- Views: 1129
Re: Hierdie is 'n Hilux
I will second that!!!
- Mon Nov 05, 2012 7:29 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: MY ROOI TROK
- Replies: 18
- Views: 3735
Re: MY ROOI TROK
Daai ou 4.5's is darem mooi. Sal glad nie omgee om een in my garage te he nie.
- Wed Oct 31, 2012 10:48 am
- Forum: Humor
- Topic: How do you scare a LR driver....
- Replies: 9
- Views: 1964
Re: How do you scare a LR driver....
Ek wonder of hulle daai Land Rover weer skoon gekry het.
- Wed Oct 31, 2012 7:34 am
- Forum: Humor
- Topic: My X-mas present from you all!
- Replies: 16
- Views: 2087
Re: My X-mas present from you all!
Picardi Rebel het n bottel Glen vir R59 999.00 ek dit dit is n 50 jaar.
- Tue Oct 30, 2012 8:17 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hoss ja!!!
- Replies: 13
- Views: 2347
Re: Hoss ja!!!
Waar is die fotos, ons verstaan niks sonder fotos nie.
- Tue Oct 30, 2012 8:16 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Ek weet nie of ek dit al genoem het nie...
- Replies: 18
- Views: 3283
Re: Ek weet nie of ek dit al genoem het nie...
Cassie daai bakkie van jou lyk wragtig netjies, ek het nou net vir vader kersfees n briefie geskryf en gese ek soek ook so n LED bar.
- Mon Oct 29, 2012 10:30 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Dagse Hilux vriende
- Replies: 16
- Views: 2528
Re: Dagse Hilux vriende
Werner ek laaik daai blou MONSTER van jou.
- Sun Oct 28, 2012 10:40 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: toyota om op trots te wees
- Replies: 17
- Views: 4022
Re: toyota om op trots te wees
Baie netjiese bakkie wat jy daar het, waat is n prentjie van die enjin.
- Sun Oct 28, 2012 8:13 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Late introduction
- Replies: 10
- Views: 1186
Re: Late introduction
Welcome Greg.
- Sun Oct 28, 2012 1:26 pm
- Forum: Humor
- Topic: Ha-ha typical father!!!!
- Replies: 6
- Views: 1236
- Sun Oct 28, 2012 12:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Wat om te maak??????
- Replies: 42
- Views: 3099
Re: Wat om te maak??????
Ek sal sonder om te dink vir die Cruizer gaan, as jy jou hand op hom hou sal hy saam met jou graf toe gaan.
- Sun Oct 28, 2012 11:56 am
- Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
- Topic: Pics of Forumites pimped / rigged Prados
- Replies: 10
- Views: 9027
Re: Pics of Forumites pimped / rigged Prados
I must be with you on this one Eric that is probably the best Prado ever built, and as you say good looking to.
- Sun Oct 28, 2012 11:48 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: stEFi
- Replies: 51
- Views: 7393
Re: stEFi
Dit lyk goed, jy het baie moed om dit self aan te pak. Wanneer start hy. Myne dink ek is meeste van die klein probleempies nou uitgesorteer en n mens kan nie glo hoe lekker loop hulle met n EFi nie.
- Sun Oct 28, 2012 11:45 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My eie SFA
- Replies: 19
- Views: 4066
Re: My eie SFA
Baie geluk Stefan, ek is seker jy gaan hom baie geniet. Hy lyk nog baie netjies, sit nog so paar fotos op asb.
- Sun Oct 28, 2012 11:44 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Mikem suspensie opgradering
- Replies: 19
- Views: 3086
Re: Mikem suspensie opgradering
Daai bakkie van jou lyk darem nou netjies Dawie, dit is ongelooflik hoe daai suspensie n mens se bakkie verander. En hy ry nou so lekker.
- Sat Oct 27, 2012 9:47 am
- Forum: Humor
- Topic: Vrydag se lag
- Replies: 10
- Views: 1618
Re: Vrydag se lag
swartvark wrote:Weet julle ne..........die ding wat my die meeste pla oor DIE storie is dat Lance Armstrong se gebruik van drugs nou gaan veroorsaak dat onskuldige jong dwelmgebruikers gaan dink dit is COOL om fiets te ry!
- Thu Oct 25, 2012 5:24 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Canopy SFA Double cab Hilux
- Replies: 13
- Views: 2251
Re: Canopy SFA Double cab Hilux
Roeland ek het my bakkie se canopy vir maande geadverteer vir R500-00, het op die ou ent by die dump gaan aflaai.
- Wed Oct 24, 2012 11:03 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle
- Replies: 11
- Views: 6310
Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle
Dis ongelooflik wat Volkswagen uit daai 1.4 haal met n turbo en n supercharger.
Jaguar se nuwe sportskar het oor die 330Kw en hulle haal dit uit n 1.6 met turbo en supercharger.
Jaguar se nuwe sportskar het oor die 330Kw en hulle haal dit uit n 1.6 met turbo en supercharger.
- Wed Oct 24, 2012 9:35 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: TUBE BUMPER in progress
- Replies: 34
- Views: 4272
Re: TUBE BUMPER in progress
Lyk baie netjies Danie jy moet maar begin met die volgende een en se as ek maar kan kom vir fitment.
- Wed Oct 24, 2012 12:49 pm
- Forum: Humor
- Topic: Lecture @ 2am
- Replies: 8
- Views: 1158
- Wed Oct 24, 2012 8:45 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Kamp langs die wes kus
- Replies: 23
- Views: 2874
Re: Kamp langs die wes kus
Ben soos Danie se Klein Tafelberg het lieflike kamp geriewe, as jy in die Elandsbaai gebied is sal Vensterklip n moet wees. Baie netjiese kampgeriewe teen n billike prys.
- Tue Oct 23, 2012 8:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Tundra...
- Replies: 8
- Views: 1444
Re: Toyota Tundra...
NICE!!! Ek soek een....
- Wed Oct 17, 2012 9:53 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe oukie!
- Replies: 29
- Views: 2358
Re: Nuwe oukie!
Welkom Roeland, lyk na n netjiese bakkie wat jy daar het.
- Wed Oct 17, 2012 9:26 pm
- Forum: Humor
- Topic: 'n Stukkie ekonomiese insig
- Replies: 4
- Views: 657
- Mon Oct 15, 2012 7:58 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Tip: Starting with flat battery with no help!
- Replies: 26
- Views: 3975
Re: Tip: Starting with flat battery with no help!
Never heard of that before but worthwhile remembering.
- Mon Oct 15, 2012 7:41 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Power saving methods and ideas
- Replies: 45
- Views: 4123
Re: Power saving methods and ideas
Interesting fact. It is illegal in the Western Cape to be totally self sufficient from electricity, residential or industrial.
Is it the same in other provinces?
Is it the same in other provinces?
- Mon Oct 15, 2012 7:35 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sold my BMW - bought a Hilux - look what happened
- Replies: 27
- Views: 5369
Re: Sold my BMW - bought a Hilux - look what happened
Awesome I love the Namib.
- Sun Oct 14, 2012 7:31 pm
- Forum: Humor
- Topic: Gatiep en Jonas
- Replies: 2
- Views: 744
- Sun Oct 14, 2012 7:29 pm
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Fortuner towing problems ?
- Replies: 25
- Views: 6015
Re: Fortuner towing problems ?
Maybe someone here can tell us more Thinus, I also read that somewhere.
- Sun Oct 14, 2012 7:27 pm
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Fortuner towing problems ?
- Replies: 25
- Views: 6015
Re: Fortuner towing problems ?
Maybe someone here can tell us more Thinus, I also read that somewhere.
- Sun Oct 14, 2012 7:24 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello to all
- Replies: 4
- Views: 1153
Re: Hello to all
Welcome Walter,
I am sure you will find all the answers to your questions here.
I am sure you will find all the answers to your questions here.
- Sun Oct 14, 2012 7:12 pm
- Forum: Humor
- Topic: Vacancy - apply within
- Replies: 7
- Views: 1176
Re: Vacancy - apply within
Baie skerp.
- Sun Oct 14, 2012 2:24 pm
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Fortuner towing problems ?
- Replies: 25
- Views: 6015
Re: Fortuner towing problems ?
I fitted Mikems coil pack and Bilstein shocks on the Fortuner and you cannot believe what a difference it made. Speak to Darrel here on the forum he will give you the right advice, I also got about 40mm of lift.
- Sat Oct 06, 2012 11:15 am
- Forum: Humor
- Topic: Extreme 4x4ing
- Replies: 6
- Views: 1141
Re: Extreme 4x4ing
Ek dink elke ou het sy limiet, ek het myne bereik net voor daai ou die toue aan my bakkie vasgemaak het.
- Thu Oct 04, 2012 9:31 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: SUSPENSION UPGRADE
- Replies: 27
- Views: 4649
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek het my Mikem suspensie nou amper 2 jaar en het nog nie n dag se moeilikheid gehad nie. Ek het gegaan met die Gabriel Safari skokbreekers omdat hulle my sak beter gepas het. Ek het al n paar trials gery en almal is altyd verbaas hoe my bakkie ry. Self waar die ouens met diff-lock sukkel kom ek gem...
- Thu Oct 04, 2012 10:59 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My Hilux my trots !!
- Replies: 8
- Views: 2443
Re: My Hilux my trots !!
Baie netjiese bakkie wat jy daar het Lucian, daai single cab D4D trek baie lekker.
Geniet dit hier op die forum.
Geniet dit hier op die forum.