Search found 498 matches

by Tal
Thu Jul 18, 2013 3:45 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 46383

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

Competitors 1: Ali3n - Lux (registered - payment outstanding) 2: Jeepie - Jeep 3: Tal - Tuna (Paid, registered) 4: 4x4Maniac & IISarge - Lux (registered + PAID) 5: Cassie - lux (registered - payment outstanding) 6: Thunder02 & Skroppie - Jeep (registered + PAID) 7: Stumps - Lux 8: gotaloveth...
by Tal
Thu Jul 18, 2013 12:49 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 46383

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

Competitors 1: Ali3n - Lux (registered - payment outstanding) 2: Jeepie - Jeep 3: Tal - Tuna (Paid, registered) 4: 4x4Maniac & IISarge - Lux 5: Cassie - lux (registered - payment outstanding) 6: Thunder02 - Jeep (registered + PAID) 7: Stumps - Lux 8: gotalovethebush - Lux 9: Scorpion - Lux 10: J...
by Tal
Thu Jul 18, 2013 6:46 am
Forum: General Mods
Topic: Prado 120 radio
Replies: 2
Views: 1999

Re: Prado 120 radio

Ive got a contact that does this for a living

You can contact him here

http://www.fortuner4x4fans.co.za/forum/ ... /#post3778" onclick="window.open(this.href);return false;
by Tal
Wed Jul 17, 2013 12:48 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 46383

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

Competitors 1: Ali3n - Lux (registered - payment outstanding) 2: Jeepie - Jeep 3: Tal - Tuna (Paid, waiting for co-driver to sign and mail back) 4: 4x4Maniac & IISarge - Lux 5: Cassie - lux 6: Thunder02 - Jeep 7: Werewolf - Lux 8: gotalovethebush - Lux 9: Scorpion - Lux 10: Jaans - Lux Player 23...
by Tal
Wed Jul 17, 2013 8:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6273

Re: Thank you all

ek stem nie saam met een van julle nie!!! :shock2: whahaha just kidding!!! :surrender: :surrender: love die forum!!! as een aap nou weer na my kar as 'n appliance verwys dan :punch: :punch: :punch: amper op my rug geval toe ek die eerste keer 'n foto van my Tuna op die forum geplaas het en mense het...
by Tal
Wed Jul 17, 2013 7:56 am
Forum: Other Toyotas
Topic: Toyota i-Road
Replies: 9
Views: 6222

Re: Toyota i-Road

you will :silent: yourself if a truck drives next to you on the highway!!! :surrender:
by Tal
Wed Jul 17, 2013 7:54 am
Forum: RAV
Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Replies: 26
Views: 9881

Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.

mmmmmmmmmaybe.....

(vir die van julle wat al die tv add gesien het)

:lmao: :yahoo: :tease:
by Tal
Mon Jul 15, 2013 4:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Club and forum clothing range
Replies: 256
Views: 21422

Club and forum clothing range

Cas

Gholf hemp xxl x2 een standaard kleur en een swart
Frontier xl x2 een khaki en een groen kleur

Thanx
Tal

Nie seker hoe groot die hemde is nie, dus bestel ek die golfhemp bietjie groter, want gewoonlik krimp hulle so bietjie
by Tal
Fri Jul 12, 2013 10:14 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Sani Info
Replies: 1
Views: 1051

Re: Sani Info

Dit is sad!
by Tal
Thu Jul 11, 2013 9:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux suspension
Replies: 9
Views: 2840

Re: Hilux suspension

If you just want to lift and go cheap as possible, just go spacers in the front and shackles at the back! This will cost you 3K. Will give you a nice lift! But not the performance of the other expensive suspentions!
by Tal
Thu Jul 11, 2013 9:10 pm
Forum: Events Calender
Topic: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014
Replies: 13
Views: 6444

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Timed event...
Nie eers tuff stuff sal jou cover vir daai een nie
by Tal
Thu Jul 11, 2013 5:39 pm
Forum: Events Calender
Topic: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014
Replies: 13
Views: 6444

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Ek het geen vriende met LRs nie.... Hehe
by Tal
Thu Jul 11, 2013 1:10 pm
Forum: Events Calender
Topic: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014
Replies: 13
Views: 6444

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Tal, ons het wel baboons in 6ure gery, ons totale tyd op die roete was net oor die 10ure en ek verseker jou ons het nie gejaag nie. ons groep het bestaan uit : GX105 Cruiser met 100mm OME suspension 80 series Cruiser met OME suspension 79 series cruiser met OME en extra 70mm lift 75series Cruiser m...
by Tal
Thu Jul 11, 2013 12:06 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My "new" V6
Replies: 16
Views: 3934

Re: My "new" V6

:applause: baie mooi trokkie!
by Tal
Wed Jul 10, 2013 10:44 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM
Replies: 7
Views: 2373

Re: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

No problem!!!

Claude, what im trying to say is, it was just bad luck, chances that it will happen again is slim to none! :blackeye:
by Tal
Wed Jul 10, 2013 10:40 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: to chip or not to chip
Replies: 16
Views: 3887

Re: to chip or not to chip

im running the new Dastek chip, its actually 2 chips

very satisfied
13km/l easy
lot of grunt, better overtaking and low ref power!! :boss:
by Tal
Wed Jul 10, 2013 10:36 am
Forum: Meet the People
Topic: Introduction of newbie Trail Blazer
Replies: 7
Views: 1466

Re: Introduction of newbie Trail Blazer

Hi terrence, welcome to the forum?

mind elaborating about your Username? :boss:
by Tal
Wed Jul 10, 2013 10:34 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: My 1987 Hilux 4x4 Camper
Replies: 16
Views: 4422

Re: My 1987 Hilux 4x4 Camper

baie mooi

ek verstaan net nie so lekker jou username nie :punch: :boss:

:surrender:
by Tal
Tue Jul 09, 2013 9:19 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Pote wrote:Uncle "CLEANER"

Ek dink jou bakkie is bietjie vuil onder :silent: :silent:
DSC_0442.jpg
KYK NET HOE LYK DIT :lol: :thumbup: :lol:
baie nice foto
by Tal
Tue Jul 09, 2013 9:16 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM
Replies: 7
Views: 2373

COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Huismoeles wrote:Dink stofpad 4x4 maak so iets
Dink nie hulle maak een wat die cv boots beskerm nie

Baie selde dat so iets sal gebeur
by Tal
Tue Jul 09, 2013 7:59 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat kan ek nog by sit?
Replies: 31
Views: 2718

Re: Wat kan ek nog by sit?

Drikus, waarvoor wil jy die outjie gebruik.?? Dis die belangrikste ding om te weet voordat jy begin goeters aansit. Anders gaan jy baie skoolgeld betaal... :thumbup: :thumbup: As hy net vir speel is, sit die groot wiele, breathers en long travel suspension goeters in. En die underbelly protection p...
by Tal
Mon Jul 08, 2013 8:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 46383

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

Jaans wrote:Die internet werk maar as jy nie tyd het om op die internet te gaan nie help dit nie regtig nie.
Ek wou n voorige keer n Jeep Wrangler huur maar Avis het nie, so nou ry ek maar iets wat amper gelyk is aan n Jeep n Toyota Rav 4. :laugh2:
whahahaha
by Tal
Mon Jul 08, 2013 12:20 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: After action satisfaction, tuna, thats the one
Replies: 6
Views: 3012

Re: After action satisfaction, tuna, thats the one

Rian rian rian!!!!

Ek het jou mos gese!!!

Bly vir jou!!!
by Tal
Mon Jul 08, 2013 10:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hungry!! What's for breakfast?
Replies: 48
Views: 2860

Re: Hungry!! What's for breakfast?

I just had t-bone, mieliepap and eggs
by Tal
Sun Jul 07, 2013 1:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vir al die ouer (diensplig era) manne
Replies: 16
Views: 1636

Re: Vir al die ouer (diensplig era) manne

Rianc wrote:Teenstrydig ou maat, dan hou jy van coils op diE tuna en dan hou jy weer van die bladvere! Besluit nou tog! GRAP NET MET JOU!!! :surrender:
Dankie rian! Hehe, daai samil is 'n worhorse!
Tuna, rygerief! Het jy al 'n tuna imagine met blades, dan sou die ouens hulle nog meer omgegooi!! Haha
by Tal
Sun Jul 07, 2013 12:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vir al die ouer (diensplig era) manne
Replies: 16
Views: 1636

Re: Vir al die ouer (diensplig era) manne

Ons het op 3 getender vir R60 000 per eenheid en al 3 gekry. Op een het ons 'n spuit toestel gebou om lande mee te spuit en op die een in die fotos het ons die dropside bak gesit wat ons gebruik tussen die beeste en om brande mee te bestry. Die derde een het ons verkoop aan my pa se broer, ook met '...
by Tal
Sat Jul 06, 2013 8:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

No photos??? It didnt happen!
by Tal
Sat Jul 06, 2013 8:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vir al die ouer (diensplig era) manne
Replies: 16
Views: 1636

Re: Vir al die ouer (diensplig era) manne

subok wrote:Hoekom is hy oorspronklik 'gescrap'?

Hilux D4D
ORRA X130
Ek weet nie, daar was seker 'n duisend waarop 'n ou kon tender by voortrekkerhoogte! Hy het nog piepies op sy tyres gehad, ons het sy olies getap en batterye en wiele gepomp, diesel gegooi en gestart!
by Tal
Fri Jul 05, 2013 6:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To all Tapatalk users - Version Update
Replies: 22
Views: 2074

Re: To all Tapatalk users - Version Update

Ek ook nie, maar net van die hilux forum, die ander werk fine
by Tal
Fri Jul 05, 2013 3:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nou wat nou , ry jy of..........
Replies: 7
Views: 1210

Re: nou wat nou , ry jy of..........

Een van daai gobabis modelle, hy voel nie eers daai matrasse nie!
by Tal
Fri Jul 05, 2013 3:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To all Tapatalk users - Version Update
Replies: 22
Views: 2074

Re: To all Tapatalk users - Version Update

Cassie, ek kan nie 'n thread begin met die fotos nie, maar nou gesien ek kan die fotos in die reply laai. Die gewone grotes wat ek altyd kon
by Tal
Fri Jul 05, 2013 2:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vir al die ouer (diensplig era) manne
Replies: 16
Views: 1636

Vir al die ouer (diensplig era) manne

Gedink julle sal dalk hierdie geniet

My speelding op die plaas....
Hy is bietjie gemod om te kan werk op die plaas!
Toe ek hom gekoop het, het hy 912km op die klok gehad!!! Was nag om hom op die pad te kon kry omdat die weermag hom geskrap het!

Gaan nou fotos probeer post...
by Tal
Fri Jul 05, 2013 2:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To all Tapatalk users - Version Update
Replies: 22
Views: 2074

Re: To all Tapatalk users - Version Update

Ek het my fotos nou die fotos 800x600 gemaak, maar hy vat dit nogsteeds nie...

Image Link Broken
by Tal
Fri Jul 05, 2013 2:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To all Tapatalk users - Version Update
Replies: 22
Views: 2074

Re: To all Tapatalk users - Version Update

Pfffff tsk tsk
by Tal
Fri Jul 05, 2013 1:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To all Tapatalk users - Version Update
Replies: 22
Views: 2074

Re: To all Tapatalk users - Version Update

Maar het tapa nie altyd dit self kleiner gemaak nie?
by Tal
Fri Jul 05, 2013 12:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To all Tapatalk users - Version Update
Replies: 22
Views: 2074

Re: To all Tapatalk users - Version Update

Cassie, ek kon altyd fotos upload sonder om aan die grootte te stel, as ek nou wil laai, dan se hy die foto mag nie meer as 800pixels wyd wees nie
by Tal
Fri Jul 05, 2013 11:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BERAKAH
Replies: 47
Views: 4351

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Berakah was my heel eerste trail, vorige nag het dit 40mm gereen!!! Dit was 'n awesome dag! Seker so 6jaar terug! Nog net nie die mine shaft gedoen nie, want dit het weer begin reen en ook nie die rhino nie.
by Tal
Thu Jul 04, 2013 9:53 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 12231

Re: Jag

Ek was ook lus vir bietjie biltong en wors

Image

Voordeel van op die plaas wees
by Tal
Thu Jul 04, 2013 7:21 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: NEW TIRES FOR FORTUNER 4X4 D4D 2011 MODEL
Replies: 3
Views: 2712

Re: NEW TIRES FOR FORTUNER 4X4 D4D 2011 MODEL

Personally i wont go the bridgestone road again... Just m2cw

Think im going cooper st maxx or cooper discoverer at3
by Tal
Thu Jul 04, 2013 7:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BERAKAH
Replies: 47
Views: 4351

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Ek het swambo belowe net 1 trail 'n maand, so saterdag is moegatle en augustus gerotek... Sorry!!!

Grobbie, dink as jy dit nou stadiger vat sal dit beter gaan! Maar ek het van ander manne ook gehoor die baan is in 'n toestand en rof op tyres!
by Tal
Wed Jul 03, 2013 10:18 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Ek gaan julle mis die naweek, het besluit om die bakkie based SUV challenge te gaan doen! Die Hilux/Fortuner reputasie en naam gaan verdedig teen die ander by Moegatle! Julle moet dit geniet en weereens jammer dat ek julle altyd drop op nr 99, maar ek is vas vir die aawdc fun day, sien julle almal d...
by Tal
Wed Jul 03, 2013 9:33 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 46383

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

Lyk al beter, het begin bekommerd raak aan die begin met al die Jeeps
by Tal
Wed Jul 03, 2013 6:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Jisss, 950 sonder 'n team en penalties oor 'n difflock... Mmm
by Tal
Wed Jul 03, 2013 4:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Aaaah, now you see that sucks!!!
by Tal
Wed Jul 03, 2013 4:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Ek sien op die gauteng calendar, 9-11 augustus is moegatle! Ek sal dit dan saam met julle gaan ry en hierdie naweek kungweni
by Tal
Wed Jul 03, 2013 3:14 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 46383

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

XL vir myself en as daar besluit is vir die codrivers ook, ook 'n XL
by Tal
Wed Jul 03, 2013 3:10 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Just to clarify, The plan is to start with the driver briefing at 9am. :thumbup: For those who need to contact me please call me on 076 122 3744. :thumbup: I can't wait. It is going to be awesome... :yahoo: Eish 250km Is ons nou bang vir n ou entjie se ry??? :twisted: Ek het die bakkie based SUV ch...
by Tal
Wed Jul 03, 2013 2:54 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Ali3n wrote:Just to clarify, The plan is to start with the driver briefing at 9am. :thumbup:

For those who need to contact me please call me on 076 122 3744. :thumbup:

I can't wait. It is going to be awesome... :yahoo:
Eish
250km
by Tal
Wed Jul 03, 2013 12:36 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

EVEN BENONI BOKSBURG GUYS? WHERE DO YOU MEET? ILL SEE IF ILL BE IN TIME TO GET YOU! :boss:
by Tal
Wed Jul 03, 2013 12:32 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 12064

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

IS THIS A NICE CHALLENGING TRAIL? :beg: :beg: :beg:

LOOKS LIKE ME AND SWAMBO WILL BE THERE!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:

ANYONE TRAVELLING FROM THE SOUTH? LIKE VAAL AREA? :dance1:
by Tal
Wed Jul 03, 2013 6:38 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 46383

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

Driver and co driver shirts, or just driver ?

Go to advanced search