Search found 108 matches

by luxman
Sun Apr 10, 2011 12:16 pm
Forum: Competitions
Topic: 5000 Member prediction
Replies: 65
Views: 17818

Re: 5000 Member prediction

Arno, reg so ek sal uitkyk vir jou as ek daar is, ongelukkig gaan dit eers einde Junie wees, dan is ek weer by die huis. Groete vir almal daai kant
by luxman
Sun Apr 10, 2011 11:52 am
Forum: Competitions
Topic: 5000 Member prediction
Replies: 65
Views: 17818

Re: 5000 Member prediction

Tot my verbasing die eerste keer in my lewe, Cheers boys
by luxman
Sat Apr 09, 2011 10:10 am
Forum: Meet the People
Topic: Im New in Town
Replies: 9
Views: 1790

Re: Im New in Town

Welcome Geoffrey
Welcome Jeffery. At least you changed the heart of your beast.
When are you doing the "skin transplant" to let it look like a Hilux?
by luxman
Sat Apr 02, 2011 12:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fracking in the Karoo!
Replies: 29
Views: 3118

Re: Fracking in the Karoo!

That's the spirit, I agree 100%
by luxman
Sat Apr 02, 2011 8:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sad Day! ....April Fools Joke!
Replies: 87
Views: 6331

Re: Sad Day!

Wat van 'n forum binne die Hilux club?
by luxman
Fri Apr 01, 2011 3:50 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi all Kenneth
Replies: 36
Views: 3814

Re: Hi all Kenneth

Welcome Kenneth
by luxman
Wed Mar 30, 2011 4:51 pm
Forum: Amarok
Topic: First Amarok
Replies: 25
Views: 8372

Re: First Amarok

Hoe koud raak ek nou toe ek die opskrif lees, amper gedog een van die Hilux manne het gaan staan en Amarok koop.
by luxman
Tue Mar 29, 2011 3:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Namibiese vloed....
Replies: 59
Views: 4079

Re: Namibiese vloed....

Sterkte Trevor

Ek is oor 3 weke in Namibia, laat weet as ek moet kom help opruim en skoonmaak.
by luxman
Mon Mar 28, 2011 12:33 pm
Forum: Competitions
Topic: 5000 Member prediction
Replies: 65
Views: 17818

Re: 5000 Member prediction

18:23 29/03/2011 (Harold) 08pm 30/03/2011 (Royco) 7pm 01/04/2011 (JJBotes) 3pm 02/04/2011 (rebuilder) 19h00 04/04/2011 (Houkswyn) 20:00 07/04/2011 (Frikkie) 20H43 08/04/2011 (luxman) 08:30 09/04/2011 (luckyhit) 19:00 09/04/2011 (smurf) 19:30 11/04/2011 (AJ) 12:00 13/04/2011 (George) 12:30 14/04/201...
by luxman
Fri Mar 25, 2011 5:46 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 2 Way Radio Licence Renewal
Replies: 52
Views: 4595

Re: 2 Way Radio Licence Renewal

Thanks Mark, maybe ORRA decided to sponsor us for the rest of the year.
by luxman
Fri Mar 25, 2011 5:42 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 2 Way Radio Licence Renewal
Replies: 52
Views: 4595

Re: 2 Way Radio Licence Renewal

Anybody heard from ORRA lately? Must we contact Rina ourselves or are they still going to invoice us for 2011/2012?
by luxman
Mon Jan 24, 2011 4:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Replies: 200
Views: 29648

Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital

Andre, dankie vir die goeie nuus, stuur groete vir Andrew, Tymme en Zayleigh.
by luxman
Sat Jan 22, 2011 6:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Oningeligte mense
Replies: 10
Views: 1393

Re: Oningeligte mense

Dink ek sal eerder fiets trap as my Hilux nie daar is nie.
by luxman
Sun Jan 16, 2011 6:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wat is die ?
Replies: 12
Views: 1724

Re: Wat is die ?

Chris, da het jy dit, geweet iemand kan ons vertel.
by luxman
Sun Jan 16, 2011 4:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wat is die ?
Replies: 12
Views: 1724

Re: Wat is die ?

Dawie

Lyk vir my soos 'n "afgeblokteongebruiktevacuumpypie"

Nee sorry man, nie 'n idee wat dit kan wees nie, maar sal dophou, so leer ek iets wat ek ook nie geweet het nie.
by luxman
Fri Jan 14, 2011 6:34 pm
Forum: Western Cape
Topic: "Southern Cape Steynbergh GTG"
Replies: 42
Views: 5325

Re: "Southern Cape Steynbergh GTG"

As dit in my af tyd val is ek daar saam met die "fadamily"
by luxman
Fri Jan 14, 2011 6:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Replies: 200
Views: 29648

Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital

Sal lekker wees om jou daar te kan ontmoet tjom, ek hoop net ek maak dit, my program verander gereeld maar so ver lyk dit of ek op see sal moet wees, kan dalk nog verander.
Sit self nou offshore - Angola.

As my rooster bly soos nou is ek daar, moet weer die 23ste Maart uitvlieg
by luxman
Fri Jan 14, 2011 5:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Replies: 200
Views: 29648

Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital

Johan, ek soek al lankal 'n rede om weer Bonniedale toe te gaan. Saam met die forum manne sal dit net soveel lekkerder wees as alleen.
by luxman
Fri Jan 14, 2011 5:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Replies: 200
Views: 29648

Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital

Ek het my rooster vinnig geraadpleeg, net miskien is ek daai naweek by die huis dan kan ek die GTG meemaak.
by luxman
Thu Jan 13, 2011 12:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Replies: 200
Views: 29648

Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital

Andre, Brigette, Andrew en Temmy

Sterkte vir julle almal in die moeilike tye.

Pieter, ek stem saam met jou idee en ondersteun 100%
by luxman
Tue Jan 11, 2011 11:16 am
Forum: Humor
Topic: Beer anyone??
Replies: 6
Views: 1390

Re: Beer anyone??

Net een bier per jaar is genoeg, ek dink Swambo sal saam met my stem.
by luxman
Thu Dec 23, 2010 6:53 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Dragon Krag konneksie
Replies: 3
Views: 1063

Re: Dragon Krag konneksie

Dankie vir die moeite Jaco.

Chris, sal seker die beste wees maar het gedink miskien is daar iemand wat met die inligting sommer so in hulle se koppe rondloop. Cheers
by luxman
Thu Dec 23, 2010 1:13 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Dragon Krag konneksie
Replies: 3
Views: 1063

Dragon Krag konneksie

Dagsê Kêrels Kan iemand my asb. help op die kragprop van 'n Dragon KR 80 radio. Ek het opgemerk daar is drie konneksie punte, watter een is positief, negatief en dan die groot vraag, waarvoor is die derde punt? Ons wil 'n radio in my pel se bakkie inbou maar moet eers die kragprop bou aangesien die ...
by luxman
Mon Dec 06, 2010 12:45 pm
Forum: Humor
Topic: Zulu Lessons
Replies: 7
Views: 1208

Re: Zulu Lessons

Nyabonga
by luxman
Mon Dec 06, 2010 12:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
Replies: 12
Views: 2011

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Okkie, ek sal die datums dophou. Op die stadium lyk my ek sal die 20ste, 21ste of 23ste beskikbaar wees, sal net met swambo moet gesêls as ek eers by die huis is.
by luxman
Wed Nov 24, 2010 5:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SFA Load bin size
Replies: 2
Views: 1058

Re: SFA Load bin size

Thanks Mark, I did had a look at the thread but no dimensions on the distance between the wheel arches or height. Also I'm not sure about the length as somewhere in my head I've got a figure of 13?? mm.
by luxman
Wed Nov 24, 2010 5:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SFA Load bin size
Replies: 2
Views: 1058

SFA Load bin size

Unfortunately I'm not close to my bakkie and can't take the dimensions myself. I want to start planning and get a material list together for a drawer system that I want to start building once I'm back at home. Can anybody give me the following dimensions on the 1998 D/C SFA load bin. 1. Distance bet...
by luxman
Wed Aug 18, 2010 5:43 pm
Forum: Humor
Topic: Best laugh I had in a long time...
Replies: 9
Views: 1237

Re: Best laugh I had in a long time...

Excellent
by luxman
Mon Aug 16, 2010 12:25 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Member
Replies: 17
Views: 2032

Re: Nuwe Member

Welkom Marius
by luxman
Sun Aug 15, 2010 5:29 pm
Forum: Hobbies
Topic: Rifle Silencers
Replies: 9
Views: 6532

Re: Rifle Silencers

Thanks Gary, got the detail, will contact him during the week.
by luxman
Fri Aug 13, 2010 11:30 am
Forum: Hobbies
Topic: Rifle Silencers
Replies: 9
Views: 6532

Re: Rifle Silencers

Slightly off topic but can be usefull
these silencers are for rifles not Hiluxes ;-)
but these are for Hiluxes,
http://www.hi-luxoptics.com" onclick="window.open(this.href);return false;
by luxman
Wed Jul 28, 2010 5:43 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Shamwari's Baby
Replies: 13
Views: 2637

Re: Shamwari's Baby

I will post some pics when I get home.
Are you home yet?
by luxman
Thu Jan 21, 2010 9:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Die Watersakke
Replies: 14
Views: 1966

Re: Die Watersakke

Swambo sê ek is slim genoeg as ek vol brandewyn en coke is, sy sien nie kans vir 4 kinners ook nie, so die kinners is maar op die waterkar
by luxman
Thu Jan 21, 2010 9:40 pm
Forum: Humor
Topic: Dear Salary
Replies: 11
Views: 1817

Re: Dear Salary

Ek gee elke maand R900.00 se "empties" in maar kom nog steeds nie uit met my salaris nie, wat is fout?
by luxman
Thu Jan 21, 2010 1:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Die Watersakke
Replies: 14
Views: 1966

Re: Die Watersakke

Ek het ook vir my een gekry, die instruksies sê 48 uur in water laat lê en dan kan jy hom gebruik.
by luxman
Mon Oct 05, 2009 6:16 pm
Forum: Eastern Cape
Topic: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th
Replies: 10
Views: 4295

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Okkie, ongelukkig is ek self uitstedig vir Des en begin Jan, anders sou ek definitief saam Vleesbaai toe gegaan het. "Better luck next time."
by luxman
Wed Aug 12, 2009 3:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Stuck in 4x4
Replies: 49
Views: 7065

Re: Stuck in 4x4

This Invaluable Tip is right up there with the 20ltr Reserve Tank Fact
Tell me more about the 20 ltr reserve tank.
by luxman
Wed Nov 05, 2008 7:30 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: EFi in Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1811

Re: EFi in Mosselbaai

Dan is dit tyd om te kom kuier, laat weet as jy kom dan maak ons plan vir bietjie sports.
by luxman
Wed Nov 05, 2008 7:22 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: EFi in Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1811

Re: EFi in Mosselbaai

Hy is as jy van Mosselbaai af oppad is na Hartenbos dan draai jy links by die kooperasie , Thys, amper reg, nie by die kooperasie nie, dis net die volgende straat, links by Supa Quick, tot bo teen die t-aansluiting, draai regs en dadelik links in die lang skuins oprit in. Meiring, el sal jou pm, mo...
by luxman
Fri Oct 24, 2008 8:25 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 7 M-GE Motor
Replies: 7
Views: 1922

Re: 7 M-GE Motor

watse spots - bullbar etc het jy op? Hoe lyk jou waterpomp se propeller?
Kan waterpompe dan vlieg?
by luxman
Wed Apr 23, 2008 3:53 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP
Replies: 45
Views: 5780

Re: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP

BenHurBul

Dankie vir die "link", het hom gelees maar niemand kan regtig se of dit gaan werk nie. Dink ek gaan maar die proef konyn moet wees en kyk of dit werk sodra ek by die huis is.
by luxman
Sat Apr 19, 2008 9:52 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP
Replies: 45
Views: 5780

Re: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP

Hey, Sakbal, wat maak die vwobbelu carb? Lat wiet bietjie dan kyk ons so oor 'n Saterdag middag na die "performance" :lol: :lol: :lol:
by luxman
Thu Mar 20, 2008 2:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Caliper bolts
Replies: 12
Views: 1729

SFA Caliper bolts

Big problem on my SFA. The 2 front left caliper retaining bolts that keep the caliper in place stripped the thread for the second time. The bolts are in good shape and visualy no damage appears on them. It is the thread on the inside of the swivel hub that got stripped. After it happened the first t...
by luxman
Wed Mar 19, 2008 7:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R
Replies: 69
Views: 7284

Re: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R

I am also looking for info on the VW carb on the 22R engine, if anybody can help it will be appreciated. I believe on the 4Y it is working. The 22R is giving me 6.5 - 6.8 mixed driving. Will it be usefull to look at the alternative and how will the consumption be influenced?
by luxman
Mon Dec 10, 2007 5:43 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP
Replies: 45
Views: 5780

Re: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP

Dankie Neil ek glo ek sal dit geniet.

Sakbal, ek wag vir die koue yskas, sal laat weet sodra ek land.
by luxman
Sun Dec 09, 2007 9:05 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP
Replies: 45
Views: 5780

Re: NUUT OP FORUM EN SOEK HULP

Naand Sakbal

Wil net gou hoor hoe ver is jy met die "conversion". Ons het nog een om te doen, die slag met die 2.4


Groete

Go to advanced search