Search found 32 matches

by 3.0 D4-D
Fri Mar 16, 2018 4:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HILUX ,WHATS IT WORTH
Replies: 3
Views: 1545

Re: HILUX ,WHATS IT WORTH

Thank you for the responds
by 3.0 D4-D
Thu Mar 15, 2018 8:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HILUX ,WHATS IT WORTH
Replies: 3
Views: 1545

HILUX ,WHATS IT WORTH

Morning All I have a old SFA shape Hilux and I am thinking off selling it.Problem is I am not sure what its worth so I would like some advise please. I bought it last year May and its just a nice to have and not my Daily work bakkie.Its for playing around. Bakkie is registered as a BUILT UP First da...
by 3.0 D4-D
Thu Oct 26, 2017 10:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: sfa bodykit fender arches
Replies: 3
Views: 1655

Re: sfa bodykit fender arches

Dankie ek gaan hulle probeer.
by 3.0 D4-D
Mon Oct 23, 2017 4:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: sfa bodykit fender arches
Replies: 3
Views: 1655

sfa bodykit fender arches

Middag almal

Ek is opsoek na n body kit op n 1994 SFA single cab.Met die bree tekkies is ek eintlik opsoek na fender arches wat groter is sodat die kan help met die modder wat groter bande opskiet.
Enige hulp sal waarseer word

Dankie

Ben
blou bakkie.jpg
by 3.0 D4-D
Thu Dec 29, 2016 8:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HOOF LIGTE
Replies: 1
Views: 888

HOOF LIGTE

Naan manne Ek wil n stel Philips led globes vir my bakkie opsit,probleem is ek nie seker wat korekte manier is om teinstaleer nie.die led globes het n fan wat globe moet koel blaas dus is die instelasie nie somaklik as oorspronklikke globes nie siende dat dust cover in die pad is.kan iemand my asb h...
by 3.0 D4-D
Thu Dec 29, 2016 7:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoofligte led
Replies: 1
Views: 1193

Hoofligte led

Naand manne Ek wil vir my bakkie beter hoofligte globes insit.ek het toe Philips led H4 gaan koop.lyk na goeie globes probleem is wat is die korekte manier om dit teinstaleer.die led globes het n fan wat die globe koud blaas of suig so hoe moet dit ingesit word sodat die rubber dust cover korek werk...
by 3.0 D4-D
Thu Sep 15, 2016 5:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hilux sweef oor die pad na nuwe bande
Replies: 13
Views: 2609

Re: hilux sweef oor die pad na nuwe bande

Dankie vir info Mossie. Thunder.I have a 2009 fortuner also on Dueler tyres.the tuna's tyres is also pumped at 2.2 bar.The tuna got 200 000 km on the clock and I Get close to 90 000 km on a set of tyres.Also I do not get uneven tire wear at all.Toyota said that it should be pumped 2.1 but i have bee...
by 3.0 D4-D
Thu Sep 15, 2016 4:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hilux sweef oor die pad na nuwe bande
Replies: 13
Views: 2609

hilux sweef oor die pad na nuwe bande

Middag Almal Ek vandag nuwe bande laatopsit en al die nodige laatdoen soos balenseer en alignment.Toe ek later op die oop pad kom voel dit of die bakkie sweef op die pad teen hoer spoed as wat in die dorp gery is.Die stuurwiel is reguit en voertuig trek nie na n kant nie,as ek stuurwiel los loop voe...
by 3.0 D4-D
Fri Mar 18, 2016 7:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: HILUX VIGO 4X4 NOT ENGAGING TROUBLE SHOOTING AND ADD REBUILD
Replies: 20
Views: 16660

Re: HILUX VIGO 4X4 NOT ENGAGING TROUBLE SHOOTING AND ADD REBUILD

Dankie die het my baie gehelp.ADD was vol water en elektriese motor het geroes waar 2 kragpunte vas gesoldeer word.nou is 4x4 weer reg.liggie op dashbord werk nie as 4x4 geselekteer word maar dis okey vir nou tenminste werk 4x4 nou.dankie vir n goei brokkie inligting
by 3.0 D4-D
Tue Feb 16, 2016 12:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 4x4 liggie
Replies: 3
Views: 1384

Re: Hilux 4x4 liggie

Baie dankie Dirk

Ek gaan deur dit gaan en kyk.dankie vir die moeite.Ek laatweet wat fout gegaan het sodra ek dit kry.
Groete
by 3.0 D4-D
Mon Feb 15, 2016 5:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fixed hilux aircon - blocked evaporator.
Replies: 21
Views: 4171

Re: Fixed hilux aircon - blocked evaporator.

EK HET SELFDE PROBLEEM GEHAAD.Maar ek het nie alles gestrip nie.ek het vanaf waar fan motor sit alles losgemaak tot by evaporator en toe met tuinslang uitgespuit.die water drein uit by pyppie waar dit gewoonlik uit drein as kondensasie op evaporator plaasvind.dan drup dit onder bakkie uit.glad nie e...
by 3.0 D4-D
Mon Feb 15, 2016 12:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 4x4 liggie
Replies: 3
Views: 1384

Hilux 4x4 liggie

Hi Manne Ek was bietjie lanklaas op site.Hoop iemand kan my help.Ek het n 2007 Hilux 4.0 4x4 die probleem is dat bakkie nie in 4x4 wil gaan nie.4x4 liggie kom nie aan as ek 4h of 4l wil aansit.Ek het gaan rondsoek op forum en het die gedeelte gelees oor die oop maak van ADD ens.Voor ek daai roete lo...
by 3.0 D4-D
Thu Jul 03, 2014 5:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 engin liggie probleem
Replies: 3
Views: 870

Re: 4.0 V6 engin liggie probleem

dankie,ek het gaan lees oor die fout kodes.wou maar net hoor of ander ouens nie dalk selfde probleem gehaad het voordat allerande compers en boksies vervang word.
dankie,ek sien die foon aplikasie wat jy uitgews het,dit sal nou baie help ek moes dalk net my :shock2: oop gemaak het :lol: :lol: :lol:
by 3.0 D4-D
Thu Jul 03, 2014 5:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 engin liggie probleem
Replies: 3
Views: 870

4.0 V6 engin liggie probleem

Naand se.hoop nie julle het my gemis nie :angel: ek was meer as 3 jaar laas op die forum.maar eks terug :oops: :blackeye: ek wil gou by die slim manne hoor,my probleem is dat ek so paar maande terug n 2007 v6 4.0 automaties DC gekoop het.160 000km op nou het die engin liggie aangekom en ek was by To...
by 3.0 D4-D
Mon Apr 25, 2011 6:00 pm
Forum: Limpopo
Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
Replies: 43
Views: 9611

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

naand se

fagie ek het dit reggekry om weer intelog :yahoo: :yahoo: :yahoo: .ek is lekker deur die blare maar hier is ek darrem weer.ons gaan defnitief plan maak om saam tegaan.
by 3.0 D4-D
Sun Jan 09, 2011 5:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: en toe reen dit
Replies: 2
Views: 848

en toe reen dit

middag almal
ek dog ek laai n paar fotos van die klein reen bui wat ons deur die nag gehaat het.mense my 100 mm reen meter het oorgeloop en ek glo ons het baie BAIE meer as dit gehaat.

groetnis vanaf

ofcolaco surf club
by 3.0 D4-D
Mon Dec 06, 2010 3:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hilux speelgoed?
Replies: 2
Views: 1241

hilux speelgoed?

middag almal mense ek hoop daar is iemand wat my kan help.met kersfees om die draai soek ek vir my 5 jarige laaitie n hilux of cruiser speel ding.ek het die web deur gesoek en nie veel gekry nie behalwe oorsee.om meer spesifiek tewees moet die speel ding redelik groot wees amper soos n draadkar se g...
by 3.0 D4-D
Thu Nov 18, 2010 9:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Interesting pictures
Replies: 27
Views: 3815

Re: Interesting pictures

ek het n paat foties maar is nou nie van enige hilux of so nie maar dalk sal julle daarvan hou.die kat foto lyk kompleet of die ma kat weer geboorteskenk aan een van die klein katte.die rooibok fotos is van n rooibok ooi met horings.die is in augustus hier by my geskiet,ek noem haar,hom of dit die :...
by 3.0 D4-D
Fri Nov 05, 2010 7:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4WD selection not being shown on dashboard lights ?
Replies: 6
Views: 1554

Re: 4WD selection not being shown on dashboard lights ?

my brother had a 98 sfa.he once selected 4L and the wire running to transfercase broke off some time before.so the moment 4L whas selected he burned the wirering,smoke filling the cabben.so look out for those loose wires,it could become costly
by 3.0 D4-D
Wed Nov 03, 2010 8:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1999 2.7 4x4 start vragie
Replies: 8
Views: 1803

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

dankie almal ek het die volgende probeer deur die dag.as ek inklim sit ek ignition aan en wag so 3 sekondes voor ek sleutel swaai,verder hou ek my voet weg vanaf pedaal.nou start sy elke keer eerste keer.ek dink dat n ou haastig raak deur die dag en dan vat dit 2 probeerslae.ek moet se ek ry permane...
by 3.0 D4-D
Tue Nov 02, 2010 8:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1999 2.7 4x4 start vragie
Replies: 8
Views: 1803

1999 2.7 4x4 start vragie

naand se net n vinnige paar vrae.ek weet nie of dit al elders gevrae is nie maar ekskuus as daar wel was. 1-my 2.7 1999 model start soos n droom in die oggend maar sodra hy warm is dan vat dit 2 probeerslae om hom aan die gang tekry of,voor jy hom weer start dan pomp ek die petrol dan start hy 1ste ...
by 3.0 D4-D
Sun Oct 17, 2010 9:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: what will you pay for this(hilux)
Replies: 10
Views: 2016

Re: what will you pay for this(hilux)

wel ek het ook die week n 1999 2.7 4x4 gekoop vir R95000-00.die trok het 131000 km op die klok.vir my was dit n bargain want wat betaal jy vir n 2007 model met die selfde km op.as hy nog mooi is koop hom daardie km is so min hy is nognie eers ingeloop nie.ek wou my trok so graag het ek het 440km ver...
by 3.0 D4-D
Sat Oct 16, 2010 6:48 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux
Replies: 10
Views: 2448

Re: my hilux

dankie almal.eric hy staan nou maar eers op 131744 km.en glo my dit is reg
by 3.0 D4-D
Fri Oct 15, 2010 9:11 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux
Replies: 10
Views: 2448

my hilux

hi almal. ek was lanklaas op maar ek moes julle net inlig dat ek uiteindelik my colt veruil het vir n :yahoo: HILUX :yahoo: eerste wil ek net vir tiaan in staderton bedank dat hy so bakgat bakkie aan my verkoop het.ek moet se hy is spotless.inelk geval ek sit n paar fotos op dan kan julle ouens self...
by 3.0 D4-D
Mon Jun 21, 2010 5:15 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello from Phalaborwa
Replies: 23
Views: 3178

Re: Hello from Phalaborwa

hi delon

lyk my ons manne hier in die noorde raak darrem meer op die forum.ek is so 90km vanaf phalaborwa via leydsdorp gravelotte grondpad.welkom hier. :D:
by 3.0 D4-D
Thu May 13, 2010 4:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: What set of Tools?
Replies: 25
Views: 3330

Re: What set of Tools?

ek het nou so jaar lank my nuwe gedore stel,ek moet se ek het nie n probleem met die spanners of sockets nie maar die skroewedraaiers laat veel tewense.die flats het ek almal se punte afgebreek.die goed is tehard dit breek regtig temaklik.
by 3.0 D4-D
Mon May 10, 2010 5:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rooi Motor
Replies: 18
Views: 3050

Re: Rooi Motor

so gepraat van kar kleur.iets wat my nou opgeval is dat ek nou al amper 12 maande my fortuner het die is wit maar ek het in my lewe nog nooit so baie voels dood gery as in die voertuig nie.al my ander voertuie behalwe die kzte was silver.en dit is nie asof ek uitgaan om die goed raak tery nie.die vo...
by 3.0 D4-D
Mon May 10, 2010 4:28 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Post your best action photo's here
Replies: 216
Views: 109651

Re: Post your best action photo's here

3.o d4d.jpg
3.o d4d.jpg (41.42 KiB) Viewed 45190 times
by 3.0 D4-D
Mon May 10, 2010 9:38 am
Forum: Meet the People
Topic: middag se vanaf die nuweling
Replies: 15
Views: 1928

Re: middag se vanaf die nuweling

gedog ek sal probeer n paar pics opsit. soos genoem was my hilux kzte afgeskryf maar ek reken ek moet ten minste net n pick van hom op sit want as dit nie vir die bakkie was nie was ek nie hier vandag om die teskryf nie. toyota kzte ongeluk.jpg verder loop die toyota koors redelik hoog in ons famiel...
by 3.0 D4-D
Mon May 10, 2010 9:00 am
Forum: Meet the People
Topic: middag se vanaf die nuweling
Replies: 15
Views: 1928

Re: middag se vanaf die nuweling

baie dankie vir die groot welkom :clap: :clap: :clap: john:i still miss my old 20v i drove mine from new til 168 000 km with no problems at all eric:ofcolaco is in die republiek.as jy vanaf tzaneen ry vat jy die R36 lydenburg pad vir sowat 40 km dan sal jy by ofcolaco verby ry,dit is letterlik net n...
by 3.0 D4-D
Fri May 07, 2010 6:11 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Unfortunate Fortuner Owners
Replies: 29
Views: 13285

Re: Unfortunate Fortuner Owners

ek het n 2009 een wat die facelift ondergaan het.ek moet se dat ek nie n probleem het met my voertuig nie.ek het hom in aug 2009 gekoop en bande waarmee ek hom gekoop het is brigstones 265 r17.ek verstaan hulle het die rims verander van n 16 tot n 17 duim op die facelift modelle
by 3.0 D4-D
Fri May 07, 2010 5:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: middag se vanaf die nuweling
Replies: 15
Views: 1928

middag se vanaf die nuweling

middag aan almal eerste wil ek net julle ouens bedank vir die hulp wat julle my die afgelope dag verleen het op die toets forum,veral vir andy,cassie en mark. ek boer hier tussen tzaneen en hoedspruit.ek het nognie ver lande aangepak met n 4x4 nie,maar het redelik ervaring in suid afrika opgedoen (e...

Go to advanced search