Search found 339 matches

by Kagiso
Tue Jul 10, 2018 10:19 pm
Forum: Wanted
Topic: Suspension Spring Blades F&R
Replies: 5
Views: 350

Re: Suspension Spring Blades F&R

Thanx million Guys .. Busy looking at possibility to change over to COIL springs but will in the mean time get those measurements first
Baie dankie
by Kagiso
Tue Jul 03, 2018 11:23 pm
Forum: Wanted
Topic: Suspension Spring Blades F&R
Replies: 5
Views: 350

Suspension Spring Blades F&R

Hi gents As some of you may know, LOBO has clocked over 1,300,000 Km and the old mans suspension is not so goodie goos any more. His "re-make" left the purse a bit flat SO oompie is asking for a set of used suspension blade [Front and rear] that someone maybe has or knows about [SFA Hi-Lux or Cruise...
by Kagiso
Tue Jun 19, 2018 12:06 pm
Forum: National
Topic: Toyota 1000 Desert Rally Race 2018
Replies: 1
Views: 240

Toyota 1000 Desert Rally Race 2018

Good day everybody and you. Coming weekend is Toyota 1000 Desert Rally in Botswana. Dwergie and I want to go. Anybody for joining us? The race is around Jwaneng. There are a number of "Fan Stations" for sleep over. LOTS of view points where the proceed of the Rally can be viewed .. and lekker kuier ...
by Kagiso
Wed Apr 25, 2018 8:47 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 .4 Kidz 21 April @ WOLWEKLOOF
Replies: 2
Views: 509

Re: 4x4 .4 Kidz 21 April @ WOLWEKLOOF

Dankie manne -- TIQWA se 4x4.4 Kidz was 'n REUSE sukses.
Daar was so baie, en 'n heel paar Toyotas -- ingeval ek iemand daar gemis het -- BAIE BAIE Dankie vir julle hulp bystand ondersteuning en gebed.

OOmpie laat weet sodra daar weer een op die kalender opkom
by Kagiso
Thu Apr 19, 2018 3:00 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 .4 Kidz 21 April @ WOLWEKLOOF
Replies: 2
Views: 509

Re: 4x4 .4 Kidz 21 April @ WOLWEKLOOF

Hallo almal / Hi all This an URGENT call for your help We have 40 children [Tiqwa Kids and some of their siblings ] to provide for for the day.. We NEED you and your 4x4 for Saturdy, 21 April PLEASE. We ar O K to get the kids at Wolwekloof but not enough vehicles to give them " A day to remember" Pl...
by Kagiso
Sat Mar 24, 2018 2:30 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 .4 Kidz 21 April @ WOLWEKLOOF
Replies: 2
Views: 509

4x4 .4 Kidz 21 April @ WOLWEKLOOF

Good day all Sjeezzz, Oompie has been off the forum for so long, almost could not log in again .. I was "forgotten" BUT ../ here I am, again. Guys, we are arranging a 4x4 Outride for the TIQWA School for Kids with disabilities at WOLWEKLOOF in 21 April 2018. Tiqwa info: Situated in Willow Glen. A sm...
by Kagiso
Sun Aug 20, 2017 5:57 pm
Forum: Kwazulu-Natal
Topic: Oompie Mac on vizit KZN
Replies: 0
Views: 786

Oompie Mac on vizit KZN

Yo guys
Oompie is in Margate till 3 September
Anybody near or about for a GTG at some goodfood&pub OR a 4x4 drive [weekdays or weekend] [Not TOO far from Margate neh? [60 K's or so ..] :applaud: :drinks: :drinks: :drinks:
by Kagiso
Wed Jun 21, 2017 4:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Benton bx2 vs National Luna battery charger.
Replies: 25
Views: 2217

Re: Benton bx2 vs National Luna battery charger.

I dunno .. maybe just being dumb or OLD but my Benton BX2 works automatically .. it switches all by itself [with the Yskassie connected] [Yskassie being the WAECO 55]
I keep mine running 24/7 even when at home. Through the battery with the Benton keeping the battery going [115 Ah Royal]
by Kagiso
Thu May 18, 2017 11:24 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Navara v8
Replies: 4
Views: 1219

Re: Navara v8

Remus .. Die egte waarheid is dat alle bakkies maar baie dieselfde is met klein klemverskille wat hulle vir elkeen van ons meer of minder aanvaarbaar maak. Die NAVARA is bekend vir sy taai heid veral die onderstel en standaard suspensie [sy "breakover hoek is minder voordelig want hy is langer as di...
by Kagiso
Thu May 18, 2017 11:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Happy 10th Birthday Hilux4x4 Forum
Replies: 14
Views: 1333

Re: Happy 10th Birthday Hilux4x4 Forum

Happy B/day kêrels -- special to Pietpetoors .
Way back I predicted this would become a great forum .. seems I was right.

Geluk spesiaal vir jou Pieter .. ek weet ek is stil maar ....
by Kagiso
Fri Sep 16, 2016 12:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: hilux sweef oor die pad na nuwe bande
Replies: 13
Views: 785

Re: hilux sweef oor die pad na nuwe bande

Ry jou nuwe Dueller met 2,6 bar druk die eerste 1,000 Km dan kom jy af na 2,0 bar of wat vir jou gemaklik is. Die Dueller het meer buigbare sywande en sal aanvangklik meer "meegee" in die smeergroewe in die pad volg. Dit voel soos sweef. [Die Patrol doen dit ook met die Cooper STT's maar baie minder...
by Kagiso
Fri Sep 16, 2016 12:09 am
Forum: General House Keeping
Topic: 3L D4D brandstof verbruik
Replies: 10
Views: 1188

Re: 3L D4D brandstof verbruik

Dagsê manne Die Prado is verlede week verkoop. Blessings vir sy nuwe eienaar. Omtrent die spoedbeheer .. op die V6 , 4.0 Prado het my brandstofverbruik BAIE opgegaan as ek die spoedbeheer gebruik. Die Prado kan nie betyds bietjie vetgee vir opdraende nie, nou val die spoed met 15 Kmh DAN spring die ...
by Kagiso
Fri Aug 19, 2016 11:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: Engine replacement
Replies: 14
Views: 838

Re: Engine replacement

ENGEN DEN kan ook vir jou 'n 2,8 ingevoer in voorrad hê . Vra hulle bietjie Die Nissan Terrano 2,7 enjin is beter as die res [vra maar vir Reenen Kritzinger, tot van sy trekker werk sy appel plantasie en landerye met Terrano enjins in] EN jy kan die diesel injectors vervang met "old school" dan het ...
by Kagiso
Sat Jul 30, 2016 8:49 pm
Forum: General Mods
Topic: Hilux extended cab Suspension
Replies: 18
Views: 1511

Re: Hilux extended cab Suspension

as CHRISF pointed out: There are some excellent other brands out there as well. With most outlets now importing its own brands .... There is also an excellent South African product - I just cant remember the name now. Couple of threads on this forum of members that have commented on this product and...
by Kagiso
Sat Jul 30, 2016 8:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux running problem
Replies: 11
Views: 833

Re: Hilux running problem

Twee goedkoop "repairs" om eerste te probee: 1) Maak die MAF skoon met "carb cleaner' {Spanjaard is beste] 2) Haal die EGR filter uit. Maak skoon. Vervang of blok af 3- Kyk na die 'water trap' ? Daar kan ook water in jou tenk wees .. ek het by n ENGEN garage in ATTERBURY Weg , Menlyn waterbwsoedelde...
by Kagiso
Sat Jul 30, 2016 8:22 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Filling up water.
Replies: 4
Views: 1397

Re: Filling up water.

In Botswana I get water at the bigger villages with borehole. In the group each person is responsible for their own drinking water [some buy bottled water as we go, others, like self, drink the village water [borehole water] MILTON or JIK make for good water cleaining agents .. In KASANE you can go ...
by Kagiso
Sat Jul 30, 2016 7:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raad oor bande
Replies: 20
Views: 2019

Re: Raad oor bande

Ek het meer as 300,000 Km gedoen op Bridgestone Dueller A/T [604] (Darem met verskillende stelle en op verskillende voertuie.. [net EEN band gesny en dit was my eie skuld .. nie gekyk waar ek ry, nie die sononder sit en bekyk] Ek is juis nou self weer op soek na nuwe bande vir iNyathi .. en ek sal t...
by Kagiso
Sat Jul 30, 2016 7:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Oil Advice
Replies: 8
Views: 656

Re: Oil Advice

Hallo Grant -- I am NOT new here. Just absent for a longgggg time .. On any Japanese diesel turbo engine I can only recommend CALTEX DELO 400 oil [not 'Gold"] It keeps your sump cleanest of all .. It just is the best [if you drive long distances mostely, you can even put it in petrol engines. O-ja ....
by Kagiso
Fri Dec 25, 2015 12:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Greetings and best wishes
Replies: 12
Views: 612

Re: Greetings and best wishes

25 / 12/ 2015: As daar nou een eienskap is wat ek wel deeglik mee geseënd is, dan is dit dat ek nooit hoef te soek na woorde nie. Wel ter tale en bekkig kan jy sê. Vandag egter NIE Maar hier sit ek nou voor en rekenaar, .. en ek het nie n gskikte Kers Boodskap aan my vriende; Familie; FB kennisse en...
by Kagiso
Wed Dec 23, 2015 8:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Greetings and best wishes
Replies: 12
Views: 612

Re: Greetings and best wishes

Hierdie 24e gaan BESIG wees .. so laat ek sommer nou vir een en almal op Hi Lux forum 'n Geseende Kersfees toewens, GR8 Nuwe jaar en voorspoedige 2016.
Sien julle op n baan of iewers op n forum .. netnie in die koerante nie asb .. Ry mooi. kyk wyd.
Groetnis .. Oompie Mac
by Kagiso
Wed Dec 02, 2015 2:58 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER
Replies: 5
Views: 1689

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

en so was die 2015 Wesies Kersboom eintlik 'n baie groter sukses as die vorige jaar .. WANT al was daar minder geskenke en al was die geskenkies maar karig, die atmosfeer en die geleentheid om Christus Kersboodskap met die kiddies te deel is in n ander dimensie. Eintlik snaaks .. snaaks met humor [a...
by Kagiso
Mon Nov 23, 2015 11:01 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER
Replies: 5
Views: 1689

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Wat 'n DAG .. Ons was geseënd "uit ons skoene" en het my op meer as een geleentheid "knop in die keel" en 'nat0oog' gehad. Almal wat daar was het n belewenis gehad. Die "Wolwekloof" baan va "TROMPIE Off Road Training Academy" is al sedert 2001 my gunsteling baan en Anthonie en Neels het n nuwe stuk ...
by Kagiso
Fri Nov 13, 2015 12:46 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER
Replies: 5
Views: 1689

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Alternatively, if you wish, you may make a contribution directly to the Outreach Leader towards the Non-Profit Organisation, Outreach2Africa, with Registration number 086-110-NPO. The stand alone banking details for OutreachAfrica is: Account name: OutreachAfrica; Bank: Standard Bank; Branch: Castle...
by Kagiso
Sat Nov 07, 2015 3:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Strange snorkel fitment
Replies: 3
Views: 291

Re: Strange snorkel fitment

As does the GO NOW bakkie front panels [lights also] fits on the previous Prado ... ya well no fine .. of WAT ?
by Kagiso
Mon Nov 02, 2015 9:07 am
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4
Replies: 6
Views: 1670

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Directions to Trompie Off-Road Training & Adventures Wolwekloof 4x4 Trail: From Pretoria: Take the N4 towards Bronkhorstspruit / Nelspruit and exit at the Rayton/Cullinun/Bapsfontein/Bapsfontein/Kempton Park off ramp and drive through the Cullinan Ramp Plaza. At the end of the off ramp turn left ont...
by Kagiso
Mon Nov 02, 2015 9:01 am
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4
Replies: 6
Views: 1670

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

JAANS JAANS .. kom in vir Oompie ??? kom manne, steek bikki hand op .. oompie stress alweer en die kjenners sien SOOOO uit na die dag. 21 NOVEMBER 2015 : 4x4 4 Kidz te Wolwekloof. Jy kan natuurlik ook betrokke raak by die "Christmas Tree 4 Orphans" doer bo in Limpopo naby GroblersBrug op 28 November...
by Kagiso
Mon Nov 02, 2015 8:48 am
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4
Replies: 6
Views: 1670

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Dankie ChrisF ... Jy weet natuurlik daar in die Kaap is die manne ook met so n Program besig ?? [Be a Blessing 4x4 .. Hulle het n webblad, Google maar net]
by Kagiso
Thu Oct 29, 2015 1:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spitronics Tuner Gauteng
Replies: 5
Views: 555

Re: Spitronics Tuner Gauteng

Praat met ARRIES van Spitronics direk: Hy sal ook weet wie nog [maar Schalk is moer goed .. hy maak uit van .. hy het kere sonder tal die TOTAL Economy Run geWEN in die klas waarin hy deelgeneem het]

Armando [Arries] se nr: 074 624 7115
by Kagiso
Thu Oct 29, 2015 1:00 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4
Replies: 6
Views: 1670

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

[I give UP .. Wher do I find the button for adding pictures??? ] Manne -- hoekom Oompie julle nader roep: Twee van ons Uitreike hier in November is aan kinders. (1) 4xd4 4 KIDS -- Dit vind plaas Saterdag 21 November te WOLWEKLOOF, tussen Pretoria en Rayton, Ons be-oog om die gestremde kinders van TI...
by Kagiso
Thu Oct 29, 2015 12:57 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4
Replies: 6
Views: 1670

4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Ek voel al skoon soos n vreemdeling hier oppi plaas deesdae. Die "ou" hande raak al stiller, daar is meer nuwe name as wat daar lede was toe ik nog aktief was Manne -- hoekom Oompie julle nader roep: Twee van ons Uitreike is aan kinders. (1) 4xd4 4 KIDS -- Dis vind plaas Saterdag 21 November te WOLW...
by Kagiso
Fri Sep 25, 2015 11:13 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER
Replies: 5
Views: 1689

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Bless an Orphan this Christmas The year is nearing it’s end at a rapid pace. Everyone is looking forward to Christmas, to be with family and friends, catching a rest at the end of a hectic year. The mad mad rush to get the Christmas shopping done [before the real rush starts ] The children are most...
by Kagiso
Thu Sep 17, 2015 11:16 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER
Replies: 5
Views: 1689

Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Goeie dag almlal [weer] Soos k inni anner draad gemeld het, van die 4 Uitreike wat nog vir die jaar oor is, is twee darem kort een of twee dag geleenthede en is dit op kiddies gerig. Ons wil weer graag vanjaar 'n KERSBOOM aanbied vir die vigs wesies van Rietfontein [dis nou die gehuggie doerrrr tuss...
by Kagiso
Thu Sep 10, 2015 11:29 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Pretoria Care for the Aged Robbed
Replies: 0
Views: 1454

Pretoria Care for the Aged Robbed

Manne !!! Here is an "easy" outreach, challenge some friends to coop and if each of us can donate R1000 they are more than halfway there ... Kom nou manne .. dis n verdienstelike saak die. Groete: Oom Mac Pretoria Care for the Aged becomes part of the crime statistics! We need your help! Yesterday P...
by Kagiso
Mon Sep 07, 2015 11:46 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Nog 4 Uitreike vir 2015
Replies: 0
Views: 1430

Nog 4 Uitreike vir 2015

Hartlike Outreach2Africa Groete. Die jaar het gesnel en gesnol en laat wiel soos geen ander jaar tevore nie .. voel my laasjaar diè tyd was dit nog maar Mei [dis elkgeval nog ewe koud :-) ] Maar die Uitreike lê nog voor. En dis nie asof ek dit net so kan eenkant skuif met 'n "nie tyd nie" of "nie ge...
by Kagiso
Sun Aug 23, 2015 11:36 pm
Forum: Gauteng
Topic: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug
Replies: 5
Views: 1757

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Gents .. Please, I was on Outreach to Botswana till yesterday. We urgent need a count of those who will attend Saturday's event. CALMINI Suspensions; VIPER Exhaust and others will be there We need the numbers to prepare [hoeveel wors & buns moet aangekoop word .. etc.] PLEASE indicate by Wednesday w...
by Kagiso
Mon Aug 03, 2015 1:33 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: NGAMILAND Uitreik - Kort Kennisgewing
Replies: 0
Views: 1461

NGAMILAND Uitreik - Kort Kennisgewing

NGAMILAND Uitreik Augustus 2015 DATUMS: 8 Augustus – 23 Augustus 2015 Botswana – Jesus Film Uitreik @ Veeposte • Wat en waar is NGAMILAND ? Ngamiland lê ten noorde van Ghanzi en strek tot teen die Okavango rivier. Ten weste tot teenaan [en verby] die Namibie grens EN aan die Oostekant is die Okavang...
by Kagiso
Fri Jul 31, 2015 12:54 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 3788

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

ek is lus en ry oor twee weke sountoe -- gaan blomme kyk en net om aspris te wees -- met die Dwergie se Jimny te gaan en die dors Prado net hier te los .. Is daar iemand wat wil bondelslaan en "konvooi" saam Oompie en Dwergie? Ek sal Sondag finaal weet en dan kom terugvoer. Hennie Dowe Koos .. bel b...
by Kagiso
Fri Jun 19, 2015 5:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug
Replies: 5
Views: 1757

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Please COPY the list below, paste it to a new post, add your name at the bottom and "submit"

1. Scott
2. Oompie Mac
by Kagiso
Fri Jun 19, 2015 5:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug
Replies: 5
Views: 1757

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Great Scott [no pun there] -- oompie adds you on the List [and you are number 1 ]
by Kagiso
Fri Jun 19, 2015 1:18 pm
Forum: Gauteng
Topic: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug
Replies: 5
Views: 1757

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

SUSPENSION & EXHAUSTS etc INFO DAY. As you may know by now, I have been arranging INFO days on things applicable to our vehicles. We get some experts to address us and demonstrate their products. TURBO and DYNO days were a BIG hit thus I am pushing another one .. Suspensions & Exhausts; Body lift an...
by Kagiso
Fri Jun 19, 2015 12:15 am
Forum: Gauteng
Topic: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug
Replies: 5
Views: 1757

Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

[English on next post .. just gimme time to translate :confused: :oldtimer: ] Soos julle weet, Oompie reel so n paar INLIGTINGS Dae waar verskillende vervaardigers / eksperte [kundiges as jy wil grênd praat] ons kom toelig en demonstreer hulle produkte. Die TURBO dag en DYNO dag was n groot sukses d...
by Kagiso
Mon Jun 15, 2015 11:56 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Noord Kaap Kalahari Uitreik 5-18 Julie
Replies: 0
Views: 1510

Noord Kaap Kalahari Uitreik 5-18 Julie

Beste Uitreikondersteuner Ons nooi jou graag uit om deel te word van ons beplande gesinsuitreik na die Kalahari (Groblershoop, Wegdraai en omgewing), waar ons DV by die Cornelius Bediening gaan aansluit. As jy nie deel van ‘n gesin is nie, is hierdie die ideale geleentheid om deel van ‘n uitreikgesi...
by Kagiso
Thu May 28, 2015 6:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: DYNO day 30 MEI 2015
Replies: 8
Views: 2027

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Net so n 'reminder' om Saterdag nou nie te vergeet nie

1) Oompie Mac
2) Hansman & Vaaltyn
3)KZTE Nut
4) Scott
by Kagiso
Wed May 20, 2015 12:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: DYNO day 30 MEI 2015
Replies: 8
Views: 2027

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Bump ...

REMINDER
Still space for 6 vehicles on the day .. Please lemme know gents.
[Bring money/Tjekbook/cred card :-)]
Boerie rolls braai afterwards.
by Kagiso
Wed May 06, 2015 11:19 am
Forum: Gauteng
Topic: DYNO day 30 MEI 2015
Replies: 8
Views: 2027

Re: DYNO day 30 MEI 2015

"I would like to attend the DYNO day on 30 May for a free Dyno test of my 4x4" [Pleas Hi-Lite this and the names, copy to a new post, add your # & name below, and hit 'SUBMIT" :-)] 1) Oompie Mac 2) Hansman & Vaaltyn 3) DATE: 30 May: TIME 08:30 for 09:30 VENUE: SAC Boksburg; Address: 4 Herman Pieters...
by Kagiso
Mon Apr 20, 2015 11:32 am
Forum: Community Responsibility
Topic: UITREIK: Winter Warmte Kalahari Boesmans 25/04 -- 03/05
Replies: 0
Views: 1533

UITREIK: Winter Warmte Kalahari Boesmans 25/04 -- 03/05

O2Africa letterhead ii.JPG Sedert 2006 onderneem ons Winter Warmte Uitreike na die Kalahari deel [Ranyane] en Ngamiland van Botswana, Die volgende een, 25 April – 3 Mei, is haas op ons. Ons het dit so beplan dat dit in n lekker “kort” werksweek val, met diè dat 27 April en 1 Mei vakansie dae is. Di...
by Kagiso
Fri Apr 17, 2015 12:36 am
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL
Replies: 5
Views: 1890

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

:eh: :blackeye: :cry: agggg bummer.. Jammer Jaans -- Hou 31 Mei oop vir die DYNO dag
by Kagiso
Tue Apr 14, 2015 10:38 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL
Replies: 5
Views: 1890

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

REMINDER / ONTHOU / DON'T FORGET / MOENIE VERGEET NIE / REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en die een is al wat sin maak: Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan...
by Kagiso
Fri Mar 20, 2015 11:57 am
Forum: Gauteng
Topic: DYNO day 30 MEI 2015
Replies: 8
Views: 2027

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Ek be-oog om die DYNO dag met gratis Dyno toets by te woon o 30 Mei 2015 [09:00] ["Hi-lite" hierdie deel asook die name hieronder, plak dit op n nuwe pos, voeg jou naam by volgende nommer en "pos vinnige antwoord" Ek sal al die inligting TOV die dag, hier op bladsy 1 bywerk. Die dag is gratis - ek g...
by Kagiso
Fri Mar 20, 2015 11:53 am
Forum: Gauteng
Topic: DYNO day 30 MEI 2015
Replies: 8
Views: 2027

DYNO day 30 MEI 2015

O K .. reg manne -- Oompie het vir ons n datum ingetrek vir DYNO toetse [gratis ja] vir Saterdag 30 Mei. Detail volg, maar jy kan solank dagboek en my hierlangse aandui of jy gaan bywoon] [Dis in Oos Rand .. ] Ingris: O K Gents, the uncle has arranged a date for a DYNO day. We will take our tjorre f...
by Kagiso
Fri Mar 13, 2015 3:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL
Replies: 5
Views: 1890

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

CONFIRMED / BEVESTIG: Daar gaan ook 'n klein uitstalling van LED / HID Ligte wees, met Vraag & Antwoord tyd bygewerk vir 18 April..

Kom nou kan julle Petrol drinkers ook maar kom al het julle nie Turbo nodig nie :woo:

Kom al is dit sommer vir die kuier en braai :celebrate:
by Kagiso
Thu Mar 05, 2015 3:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 2007

Re: Tegniese Inligtings dae

I have started a new thread "Turbo inligtingsdag 18 April" [viewtopic.php?f=51&t=38488&p=457274#p457274] .. Please add your name and that thread if you intend to join us on 18 APRIL

at last ... I hear some say :yahoo: :mrgreen:
by Kagiso
Thu Mar 05, 2015 3:37 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL
Replies: 5
Views: 1890

TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en di eeen is al wat sin maak: [Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef jy nie die...
by Kagiso
Thu Mar 05, 2015 3:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 2007

Re: Tegniese Inligtings dae

REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en di eeen is al wat sin maak: [Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef jy nie die...
by Kagiso
Fri Feb 27, 2015 1:21 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: LESOTHO ADVENTURE and Outreach
Replies: 5
Views: 1887

Re: LESOTHO ADVENTURE and Outreach

Geen probleen Jaans .. ek glo daar sal genoeg ander wees wat saam hulle gaan.
Ek gaan ook nie maak nie .. voorbereidings vir Richtersveldt Uitreik [ Hoe lyk dit ,, kom julle saam op die een ?]
by Kagiso
Thu Feb 26, 2015 1:04 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: RICHTERSVELDT UITREIK 28/3 -11/04 2015
Replies: 0
Views: 1582

RICHTERSVELDT UITREIK 28/3 -11/04 2015

O2Africa letterhead ii.JPG Sedert 2009 onderneem ons Uitreike na die Richtersveldt – Die volgende skoolvakansie is haas op ons Dis ‘n intensiewe uitreik wat voorlê na ‘n Gemeenskap wat regtig aan die kort ent trek – Die diamant industrie het so te sê tot stilstand gekom in die Richtersveldt. ALEXCO...
by Kagiso
Mon Feb 23, 2015 11:24 am
Forum: Community Responsibility
Topic: LESOTHO ADVENTURE and Outreach
Replies: 5
Views: 1887

Re: LESOTHO ADVENTURE and Outreach

Hallo Jaans -- Die een is bikki te naby aan ons Richtersveldt Uitreik so ek sal nie saam nie .. Hannes van Zyl gaan wel en hy moet nog boude op sy seats ook kry .. Wil jy dalk saam hom gaan en die Hi Lux spaaer .. OF maak jou seats ook vol en val in ..

Groete
OOm Mac
by Kagiso
Wed Jan 14, 2015 6:34 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: LESOTHO ADVENTURE and Outreach
Replies: 5
Views: 1887

LESOTHO ADVENTURE and Outreach

Hallo Manne -- Lus vir bikki 4x4 in Lesothe se berge ??? Freddie de Waal doen Uitreike na n klein village dourrrrrr bo in die berge van Lesotho.. Hy vra hulp: Oom Mac, hoop nie jy gee om nie, maar ek het hulp nodig. Greetings Folks, Some of you may be are aware that I run the Lesotho Mission team an...
by Kagiso
Sat Jan 10, 2015 1:20 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 4x4 Direct's Uitstekende H4 LED headlight globe kits
Replies: 21
Views: 2853

Re: 4x4 Direct's Uitstekende H4 LED headlight globe kits

Pieter -- soos jy goed weet is ek meer in die boendie s op die grootpad -- en LIGTE is die 'ultimate' vereistes vir my Uitreike want helft van die tye is ek op Botswana se paaie in die nag Soo .. het ek nou so gedink :: Ek sal graag "profkonyn" wil wees om die ligte te toets vir julle -- en jy weet ...
by Kagiso
Tue Jan 06, 2015 10:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 2007

Re: Tegniese Inligtings dae

Dankie Johan -- Dit sal gaaf wees. Ons sal seker van die items op selfde dae reel .. Soos bv die LED / HID Ligte en Turbo Info .. kan die twee op een dag gebeur [met n worsbroodjie in die middel :-) :mrgreen: ]

Go to advanced search