Search found 613 matches

by RooiLux
Wed Dec 21, 2016 6:24 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R100 000
Replies: 6
Views: 1424

Re: Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R100 000

Price dropped to R100 000 contact Marius on 0824127337
by RooiLux
Mon Dec 05, 2016 6:03 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R100 000
Replies: 6
Views: 1424

Re: Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R115000

http://www.junkmail.co.za/motoring/4x4- ... lAdCreated" onclick="window.open(this.href);return false;
by RooiLux
Mon Dec 05, 2016 6:02 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R100 000
Replies: 6
Views: 1424

Re: Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R115000

Fotos is op junkmail ook gelaai jammer kry dit nie reg om op forum te laai nie
by RooiLux
Mon Dec 05, 2016 5:42 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R100 000
Replies: 6
Views: 1424

Hilux 2.2 efi 4x4 for sale R100 000

Goeie dag lede ek plaas die ad namens my pa sy bakkie rooilux is op die mark Specs is as volg 1992 toyota hilux 2.2 efi Km 228510 new head and block and aluminium radiator fitted 500km ago Efi system by louis zanoli van 4x4 megaworld Toyota electric difflock fitted by Barry from ultimate 4x4 Brand n...
by RooiLux
Tue May 22, 2012 9:34 am
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 Trials
Replies: 69
Views: 2561

Re: 4x4 Trials

Baie dankie aan almalvir die lekker dag,veral aan Louis wat dit gereel het.Dit was nou 'n lekker roete en ek en my vrou het dit baie geniet saam die mede hilux manne en dames was goed om almal te leer ken wat ek nog nie ken nie.

Sien beslis uit na die volgende trial :thumbup:
by RooiLux
Sun May 13, 2012 3:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 Trials
Replies: 69
Views: 2561

Re: 4x4 Trials

Sal ook graag wil weet wat om saam te bring dat ons weet of ons net snacks inpak of vleis vir braai?
by RooiLux
Wed Feb 15, 2012 10:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sit sug en blameer myself
Replies: 8
Views: 348

Re: Sit sug en blameer myself

Gan gebeur met water en modder jy weet dan self hoe baie het dit met myne gebeur,kan dit gou voor die naweek regmaak.
by RooiLux
Fri Feb 10, 2012 1:53 pm
Forum: Humor
Topic: Bacon Tree
Replies: 13
Views: 437

Re: Bacon Tree

:D:
by RooiLux
Mon Feb 06, 2012 2:50 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 8063

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

As julle dit nie so ver geskuif het nie sou ons jul gejoin het vir die dag maar dis bietjei wyd om te ry net vir 'n paar ure se speel, Sal julle dalk by die volgende GTG sien as dit nader aan gauteng is. Soos gese so bietjie wyd vir net 1 dag se speel,Ons sou nog Rust De Winter gemaak het maar onge...
by RooiLux
Thu Jan 26, 2012 8:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?
Replies: 41
Views: 696

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Ek was in die bevoorregte posisie om my SFA te hou toe ek my Vigo koop. Sal hom nooit verkoop nie!!! Vigo sal dalk later plek maak vir iets nuwer... Slim plan!Ek moet sê daar is darm maar net iets aan die SFA wat ek like dit is een van die mooiste 4x4's en dit lyk net so tuis in die bos! Sal my IFS...
by RooiLux
Thu Jan 26, 2012 8:47 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 5180

Re: Trailers to choose.......... Many options

Echo 3 Trailer is bakgat,het myne self 2de hands gekoop en geen klagtes oor hom nie is baie gelukkig met hom en hy voldoen aan my benodighede, Die tent moet net teen 'n helling opgeslaan word dan is die water wat opdam nie 'n probleem nie hy het genoeg slaapplek vir 4 volwassenes en self meer as jy ...
by RooiLux
Mon Jan 23, 2012 11:11 am
Forum: Daihatsu
Topic: Step 5 complete - Snorkel installed
Replies: 26
Views: 2932

Re: Step 5 complete - Snorkel installed

Jy moet nou nog net jou diahatsu badges met toyota badges vervang :thumbup:
by RooiLux
Mon Jan 23, 2012 11:07 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kyk hoe lyk ons nou
Replies: 31
Views: 1264

Re: Kyk hoe lyk ons nou

Oorweeg dit self om my van se side decals af te haal
by RooiLux
Tue Jan 17, 2012 1:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kies jou gunsteling 4x4 program
Replies: 17
Views: 423

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Voetspore jy weet mos!!!En dan safari4x4
by RooiLux
Mon Jan 16, 2012 8:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
Replies: 10
Views: 418

Re: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria

Bulletjie-3 wrote:Ek het nog net goed daar gekoop, hulle help graag en pryse is goed
Dankie vir die advies Everdt

Waneer gaan jy weer Serendipity toe?Ons oorweeg dit om weer te gaan kamp daar die keer het my jongste seun mos nou sy eie 4x4 om te gan toets.
by RooiLux
Mon Jan 16, 2012 8:31 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
Replies: 10
Views: 418

Re: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria

Het self met hom al gesels gawe ou,
Ek oorweeg dit om vir my 'n Toyota Electric Locker te laat instaleer in my SFA by hom.
Na ek met my seun se 2.7 gery het jeuk my agter ent ook mos nou vir 'n lockertjie! :lol:
by RooiLux
Mon Jan 16, 2012 8:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
Replies: 10
Views: 418

Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria

Enigeiemand hulle al gebruik hoe is die diens en na verkoops diens?
by RooiLux
Wed Jan 11, 2012 3:22 pm
Forum: Meet the People
Topic: Roofkyker na uiteindelike Hilux eienaar!!
Replies: 27
Views: 813

Re: Roofkyker na uiteindelike Hilux eienaar!!

Welkom uiteindelik met jou eie hilux!Nou gaan ons lekker speel! :thumbup: :thumbup:
by RooiLux
Tue Dec 13, 2011 2:27 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Replies: 26
Views: 4027

Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011

Okkie,
Is die nou 'n special prys of wat?Moet se dit is 'n baie goeie prys!

Laat weet asb of dit altyd op die prys is of nie sal baie belangstel vir my en my seun net een vraag as ek my seun saam bring geld die R500 ook of moet hy vol prys betaal?

Wanner is die volgende kursus na desember?

Groete
by RooiLux
Tue Dec 13, 2011 8:08 am
Forum: South Africa
Topic: Camping - Gauteng in Dec?
Replies: 9
Views: 2459

Re: Camping - Gauteng in Dec?

yotaman wrote:Hi, where in Gauteng can one have: 4x4, fishing and camping with electricuty that would not be too crowded? Any response would be great.
Basslake
by RooiLux
Mon Dec 12, 2011 11:28 am
Forum: South Africa
Topic: Camping - Gauteng in Dec?
Replies: 9
Views: 2459

Re: Camping - Gauteng in Dec?

Thunder02 wrote:Hi Serendipity,is a nice place. :thumbup:
Beslis 'n baie lekker plek! :thumbup:
by RooiLux
Fri Dec 09, 2011 10:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Replies: 76
Views: 2451

Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?

ThysdJ wrote:Vir almal wat hier lees om te kom inbreek by my huis oor die vakansie tyd... Ek en Bolt Security wag vir julle, want ons gaan nerens heen nie.. :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by RooiLux
Thu Dec 08, 2011 12:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Im Liam
Replies: 19
Views: 546

Re: Hi Im Liam

Welcome!

Post a couple of pics of the Kalahari ferarri! :thumbup:
by RooiLux
Thu Dec 08, 2011 10:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Darryl - Riceburner, RIP!
Replies: 31
Views: 1030

Re: Darryl - Riceburner, RIP!

Sad indeed!Hoor die laaste tyd teveel van sulke slegte nuus! Enige idee wat gebeur het Mark? Mag die Here by sy familie wees in die moeilike tye "Hi Mark Doktor se dis n brein gewas en hul kan niks vir hom doen nie" Dit het met my toekomstige skoon dogter se pa ook gebeur so 2 en half maande terug ...
by RooiLux
Thu Dec 08, 2011 10:35 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA double cab respray
Replies: 7
Views: 877

Re: SFA double cab respray

Morning team Hilux, any suggestions on what a full respray of an SFA would cost ? nothing fancy. Just got a quote and I thought he was offering to buy the vehicle at that price ! thanks for some ideas. Looking at about R20 000+ that is just covering rubbers and painting stripping completely and pai...
by RooiLux
Thu Dec 08, 2011 9:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Darryl - Riceburner, RIP!
Replies: 31
Views: 1030

Re: Darryl - Riceburner, RIP!

Sad indeed!Hoor die laaste tyd teveel van sulke slegte nuus!

Enige idee wat gebeur het Mark?

Mag die Here by sy familie wees in die moeilike tye
by RooiLux
Thu Dec 08, 2011 9:05 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NICE Mods to be done in the driveway
Replies: 130
Views: 13315

Re: NICE Mods to be done in the driveway

http://www.expeditionportal.com/forum/threads/50799-Democratic-Republic-of-Congo-Lubumbashi-to-Kinshasa Interesting story, read it when published. Yeh, some scary moments...respect :!: Het sopas heeldag gesit en die man se trip report gelees!Wow!!!Wat 'n trip en wat 'n ervaaring!Was 'n baie interes...
by RooiLux
Thu Dec 08, 2011 9:01 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Southern Circle African Safari April 2012
Replies: 11
Views: 504

Re: Southern Circle African Safari April 2012

Mag ek net half pad ry........??? :lol: :lol: :lol: Mark jy kan ry tot waar jy wil en moeg is en dan weer huis toe gaan. Draai bietjie Danelle se arm dan se jy my tot waar jy wil saam toer..... :thumbup: :thumbup: Johan kom ons kyk of die S.A regering my paspoort kan uitsort voor daai tyd... Trevor...
by RooiLux
Thu Dec 08, 2011 8:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who want their van to be on the forum header?
Replies: 261
Views: 6980

Re: Who want their van to be on the forum header?

CasKru wrote:
RooiLux.jpg
Hierdie gan nou bleddie smart signatures maak!
Baie goeie idee Cassie, maar ek is bevrees jy het nou vir jouself baie werk gemaak! :lol:
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 4:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Who want their van to be on the forum header?
Replies: 261
Views: 6980

Re: Who want their van to be on the forum header?

snv30124-web.jpg
snv30124-web.jpg (50.88 KiB) Viewed 1622 times
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 2:31 pm
Forum: Humor
Topic: I have been many places...
Replies: 6
Views: 362

Re: I have been many places...

I have been in Deepshit many times; the older I get, the easier it
is to get there. :lol: :lol: :lol: :lol:
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 1:21 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NICE Mods to be done in the driveway
Replies: 130
Views: 13315

Re: NICE Mods to be done in the driveway

http://www.expeditionportal.com/forum/threads/50799-Democratic-Republic-of-Congo-Lubumbashi-to-Kinshasa Interesting story, read it when published. Yeh, some scary moments...respect :!: Het sopas heeldag gesit en die man se trip report gelees!Wow!!!Wat 'n trip en wat 'n ervaaring!Was 'n baie interes...
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 1:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bolt has adopted his new owners! Pics!
Replies: 6
Views: 415

Re: Bolt has adopted his new owners! Pics!

Glad to see Bolt and the new owner can bond over a good old land rover recovery on the first outing! :taunt: :lol:
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 1:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Modder heerlike modder
Replies: 15
Views: 545

Re: Modder heerlike modder

:thumbup: :thumbup: Ek geniet my 33" :mrgreen: :twisted: Wanneer ek kans kry om te ry dan maak ek die beste daarvan :yahoo: Onthou net alle 4x4 is maar nie van die ligste op brandstof nie meeste van ons koop dit as 'n speelding en nie alledaagse ryding nie so mens moet maar sama die brandstof verbr...
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 1:07 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4887
Views: 87184

Re: The Hilux Story

ThysdJ wrote:locked away safely in a flat in Berea and
then jakob stortkop realised he had forgotten the lovers plus at
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 1:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Langpad parte
Replies: 19
Views: 437

Re: Langpad parte

Mr_B wrote:Besides everything mentioned, I packed in a mechanical fuel pump(pre EFi), box of matches and a longish fusewire!
Were you planning of blowing up something? :lol: :lol:
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 10:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 2.7vvti Brakes
Replies: 7
Views: 402

Re: Hilux 2.7vvti Brakes

Ferrodo is probably the best you can buy I also only use ferrodo, used them way before they chaged to platinum was asbestos previously that made minimal brake dust but they only make platinum nowadays have never used any other brand of brakes.
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 10:48 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4887
Views: 87184

Re: The Hilux Story

ThysdJ wrote:but first he had to take a shower with
Jakob stortkop
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 10:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Langpad parte
Replies: 19
Views: 437

Re: Langpad parte

Het jy daai fongkong starter en waterpomp geruil met jou oorspronklikes?Indien nie vat maar die oorspronklike 4y sin saam my fongkong se starter het die eersta dag al opgepak dit is hoekom ek daai engin uitgehala het en die oorspronklike weer laat oordoen het en terug gesit het nog nie weer enige pr...
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 9:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Never thought I'd see the day!
Replies: 14
Views: 541

Re: Never thought I'd see the day!

ThysdJ wrote:
Mr_B wrote:Just goes to show how therapeutic a Hilux Club GTG can be... saw this on FB today!
ThysBull.jpg
:mrgreen:
We have always been friends, we just took it to "the next level".. :lol: :lol: :lol: :lol:
:wth: :o: :shock2: :lmao:
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 9:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Modder heerlike modder
Replies: 15
Views: 545

Re: Modder heerlike modder

Hiluxbakkie wrote:33 duim Bighorn Maxxis, ry lekker.
Nie goed vir die petrol verbruik nie!!Elke sport het sy beserings,Daai 33's lyk inelkgeval baie kwaai!!So wie gee om oor petrol verbuik!
Ek soek goedkoop stel 15" rims vir my 31duim vir padverbruik.
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 9:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Aircon on 4Y with EFI?
Replies: 16
Views: 496

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Weet ook nie,myne het standaard factory aircon,klink of Thinus kontakte het dalk by hom hoor?Thinus???
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 9:32 am
Forum: The Workshop
Topic: Aircon on 4Y with EFI?
Replies: 16
Views: 496

Re: Aircon on 4Y with EFI?

:thumbup:
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 9:19 am
Forum: The Workshop
Topic: Aircon on 4Y with EFI?
Replies: 16
Views: 496

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Die trokkie het klaar EFI en 'n free-flow uitlaat, ek oorweeg dit om aircon in te sit Sit hom in glo my jy gan nie 'n verskil agter kom nie as hy reeds efi is en freeflow het het hy klaar meer as genoeg krag. Gaan jy standaard aircon insit of after market?Wanet ek weet nie of dit 'n verskil kan maa...
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 9:02 am
Forum: The Workshop
Topic: Aircon on 4Y with EFI?
Replies: 16
Views: 496

Re: Aircon on 4Y with EFI?

chopper wrote:Dankie Marius, het jy dit laat doen of so gekoop? Indien jy dit in Pta laat doen het, laat weet my waar asb
Thanx
Ek het ongelukkig die bakkie so gekoop met airon en freeflow.

Wat wil jy laat doen 'n aircon insit of freeflow opsit?
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 8:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Aircon on 4Y with EFI?
Replies: 16
Views: 496

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Wil jy aircon insit maar is bang dit benadeel performance? Myne is efi en het aircon en 'n freeflow en ek kan jou se jy voel nie eers die aircon krag trek nie so jy kan maar go fir dit beslis die moeite werd en dit vat minimaal krag van die engine af gl omy ek kom nie eers agter as myne an is of daa...
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 8:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Langpad parte
Replies: 19
Views: 437

Re: Langpad parte

'n kan water saam die antifreeze?
spaar globes veral vir briekligte
Cthru window cleaner vir ingeval jou wipers besluit om skielik op te pak en jy ry in die reen.
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 8:30 am
Forum: Out in Nature
Topic: Destructive force of nature...
Replies: 20
Views: 1344

Re: Destructive force of nature...

Hangover wrote:Ons SA mense het dit dam lucky met natuur rampe en daai klas van goete...
Onthou net hier in SA het ons 'n paar ander rampe wat erger is as die! :shh:
by RooiLux
Wed Dec 07, 2011 8:27 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Southern Circle African Safari April 2012
Replies: 11
Views: 504

Re: Southern Circle African Safari April 2012

Lekker trippie wat jy beplan!
by RooiLux
Tue Dec 06, 2011 4:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mr B and Fam in JHB over December
Replies: 62
Views: 1262

Re: Mr B and Fam in JHB over December

Hoppy wrote:Do you have an old SA flag you can hang in the back window?So gepraat het ek nog een va ndie ou vlae in my garage!

Now i have to warn my friends in Pretoria aswell
by RooiLux
Tue Dec 06, 2011 3:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: shock boots
Replies: 10
Views: 399

Re: shock boots

ismail wrote:good one Marius, thanks Trevor will try them
What are you planning on using them for?Trevor actually has it spot on I can remember seeing some of that in bike shops for the quad bikes.
by RooiLux
Tue Dec 06, 2011 3:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mr B and Fam in JHB over December
Replies: 62
Views: 1262

Re: Mr B and Fam in JHB over December

[quote="I haven't been to PTA zoo, heard it's even better??[/quote] A bit of advice if you do decide to go there go early and leave early gets very busy and crowded with the type of people who have picnics there and it turns out in a drinking binge parking is also a problem so if you go early enough...
by RooiLux
Tue Dec 06, 2011 3:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: shock boots
Replies: 10
Views: 399

Re: shock boots

ismail wrote:Hi guys, anyone know who stocks these?
shock boots have you tried shoe city? :tease: :lol: Sorry couldnt resist!Have no idea maby one of the places that fits shocks?HiQ etc...
by RooiLux
Tue Dec 06, 2011 2:46 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NICE Mods to be done in the driveway
Replies: 130
Views: 13315

Re: NICE Mods to be done in the driveway

http://www.expeditionportal.com/forum/threads/50799-Democratic-Republic-of-Congo-Lubumbashi-to-Kinshasa Interesting story, read it when published. Yeh, some scary moments...respect :!: Het sopas heeldag gesit en die man se trip report gelees!Wow!!!Wat 'n trip en wat 'n ervaaring!Was 'n baie interes...
by RooiLux
Mon Dec 05, 2011 2:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: ELECTRIC WINDOWS
Replies: 7
Views: 566

Re: ELECTRIC WINDOWS

Call scrap yards they could have switches Hi Theo, sorry if this is a stupid question but does that mean the functionality sits within the switch in the door and not elsewere? Thks Think it does as it is usually only driver side that has the one touch function but i think other makes of cars has th...
by RooiLux
Mon Dec 05, 2011 9:22 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 794

Re: 4y nou klaar

Probeer eers die oorspronklke 4y fix voor jy sub koop,ek het presies dieslfde probleem op myne gehaad het ook begin rook het eers na ek die efi converions gedoe nhet besef dit was die carb wat daai swart rook gemaka het en olie gebruik het want na die efi gebruik my bakkie nie meer olie nie en rook ...
by RooiLux
Mon Dec 05, 2011 9:12 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y nou klaar
Replies: 28
Views: 794

Re: 4y nou klaar

jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie Maak die original reg indien jy kan ek het selfde probleem as jy gehaad het ook korean gan koop en hom die vo...
by RooiLux
Fri Dec 02, 2011 8:44 am
Forum: Trip Reports
Topic: angolan photos
Replies: 41
Views: 2267

Re: angolan photos

Baie nice sal nie mind om self ook voor ek eendag lang gras toe gaan daar te gan draai maak nie :thumbup:
by RooiLux
Tue Nov 29, 2011 2:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sondag middag trippie
Replies: 11
Views: 518

Re: Sondag middag trippie

Very nice!

Go to advanced search