Search found 43 matches

by henniedebeer
Mon May 05, 2008 8:12 pm
Forum: Western Cape
Topic: Sir Lowry's Pass 4x4 Route-NOW 17 May (previously 10 May 08)
Replies: 181
Views: 30185

Re: Sir Lowry's Pass 4x4 Route-NOW 17 May (previously 10 May 08)

Potjiekos kompetisie in Franshoek. :( Iemand moet darem daar ook vir die Stormers skreeu. :shock: :lol:
by henniedebeer
Mon May 05, 2008 7:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What must the T-Shirt look like
Replies: 140
Views: 14024

Re: What must the T-Shirt look like

Kaki kleur asb Piet :)
by henniedebeer
Mon May 05, 2008 7:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What must the T-Shirt look like
Replies: 140
Views: 14024

Re: What must the T-Shirt look like

Ek soek ook 2 hemde
1 XXL
1 M
Ek hoop maar die mates is reg want die hemde se mates verskil baie. :) Ek hoop jy gaan die STORMERS logo ook opsit :?: :!: :lol:
Laat weet maar wanneer ons moet betaal :)
by henniedebeer
Sun Apr 20, 2008 11:15 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3033

Re: Hello nuweling tussen julle!

Baie welkom Mossie. :) Jy sal soos ek sommer baie tips by die "ou" 4x4 manne optel. :D Luister maar vir die Stormer ondersteuners op die Forum want dis die ouens wat die meeste sense praat. :shock: :shock: :shock: :D :lol: :lol:
by henniedebeer
Tue Apr 08, 2008 1:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Christian Kuun se Intro
Replies: 12
Views: 2103

Re: Christian Kuun se Intro

Baie welkom Cristian :) Ek hoop jy kom gou reg met n bakkie en dat jy ook gou sal besef dat dit net mense is wat nie hulle rugby ken nie wat vir daai blou spannetjie skreeu :shock: :lol: Die ouens het altyd goeie raad en dit is was die forum so n groot sukses maak. Geniet dit :!: STORMER groete :)
by henniedebeer
Fri Apr 04, 2008 9:03 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kaspaas does Namibia.
Replies: 26
Views: 3056

Re: Kaspaas does Namibia.

Enjoy :!: :) :)
by henniedebeer
Wed Mar 12, 2008 8:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Get together/drinks 20 March 08
Replies: 93
Views: 6359

Re: Get together/drinks 20 March 08

Geniet dit manne en onthou daai goed raak nie op nie. :)
by henniedebeer
Wed Mar 12, 2008 8:16 pm
Forum: Meet the People
Topic: richard's introduction
Replies: 12
Views: 2042

Re: richard's introduction

Welkom Richard :)
by henniedebeer
Thu Mar 06, 2008 9:03 pm
Forum: Humor
Topic: Rugby - Super 14 Teams and Supporters
Replies: 14
Views: 1620

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Wanneer het hulle geland Niel :?: :lol: :lol:
by henniedebeer
Thu Mar 06, 2008 8:53 pm
Forum: Humor
Topic: Suid Afrikaners
Replies: 6
Views: 1264

Re: Suid Afrikaners

:lol: :lol: :lol:
by henniedebeer
Mon Mar 03, 2008 12:15 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Dis hoe myne lyk
Replies: 14
Views: 2433

Re: Dis hoe myne lyk

Nice Bakkie :) , maar ai daai sticker asb :shock: :oops: :oops: haal af :!: :!: :lol:
by henniedebeer
Mon Mar 03, 2008 12:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Spaarwiel valve
Replies: 8
Views: 2735

Re: Spaarwiel valve

:) Baie nice :)
by henniedebeer
Fri Feb 29, 2008 11:00 am
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

aSSTORMERS :!: :!: :!: :lol: :lol:
by henniedebeer
Thu Feb 28, 2008 11:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat maak die Hilux wat hy is?
Replies: 19
Views: 3111

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

Ware woorde Reynard :D :D
by henniedebeer
Wed Feb 27, 2008 8:47 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: toyboy
Replies: 13
Views: 2332

Re: toyboy

Baie welkom Fanus. :)
by henniedebeer
Tue Feb 26, 2008 9:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

Ai moet ek dan nou so jaloers raak op die trip wat ek gemis het. :cry: :twisted: :x :( :cry: :twisted:
by henniedebeer
Tue Feb 26, 2008 9:11 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My rides
Replies: 14
Views: 2835

Re: My rides

Nice bakkie. :) Wat se tyres het jou bakkie op :?:
by henniedebeer
Tue Feb 26, 2008 10:42 am
Forum: The Workshop
Topic: tegniese vrae
Replies: 32
Views: 4166

Re: tegniese vrae

Baie welkom Marius. :) My battery staan ook op die bak en is vir my gemaklik daar tussen my laai sisteem. :)
by henniedebeer
Fri Feb 22, 2008 10:41 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

Geniet dit manne :!: :)
by henniedebeer
Fri Feb 22, 2008 10:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat maak die Hilux wat hy is?
Replies: 19
Views: 3111

Re: Wat maak die Hilux wat hy is?

BETROUBAARHEID :!: :!: :)
by henniedebeer
Thu Feb 21, 2008 10:58 am
Forum: Humor
Topic: Laat die waarheid seëvier / th truth will out
Replies: 9
Views: 1514

Re: Laat die waarheid seëvier / th truth will out

Goed gestel :!: :!: :evil: :evil:
by henniedebeer
Wed Feb 20, 2008 9:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

Ek het een net nie vanaand nie :lol:
by henniedebeer
Wed Feb 20, 2008 9:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

Dankie Niel maar is Son/24 klaar daar. Hopelik die volgende keer. :!: :)
by henniedebeer
Wed Feb 20, 2008 9:20 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

:( :( :( Geniet dit ouens :!: :( :(
by henniedebeer
Tue Feb 19, 2008 8:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: TYRES
Replies: 19
Views: 2939

Re: TYRES

Jys reg Kaspaas :oops: dis net baie interessant hoe die tyres verskil :!: :?: :shock:
by henniedebeer
Tue Feb 19, 2008 8:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: PLEDGE DETAILS - Sending Noodroep
Replies: 75
Views: 28893

Re: Seronga Mission: Booyse family

Ek maak so Bennie :)
by henniedebeer
Mon Feb 18, 2008 9:18 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hilux 4x4 2.2 petrol - 1989
Replies: 16
Views: 2785

Re: Hilux 4x4 2.2 petrol - 1989

Baie nice bakkie :)
by henniedebeer
Mon Feb 18, 2008 8:29 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Wat dink julle van my Rooilorrie!?
Replies: 33
Views: 3882

Re: Wat dink julle van my Rooilorrie!?

Nice rooi lorrie, welkom :)
by henniedebeer
Mon Feb 18, 2008 3:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

Kaspaas ek dink Jurie kom mos daar van BLOUBUL land. :shock: :shock:
by henniedebeer
Mon Feb 18, 2008 12:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: TYRES
Replies: 19
Views: 2939

Re: TYRES

Jys reg Niel. Ons kan dit darem nie so gemaklik he nie. :)
by henniedebeer
Sun Feb 17, 2008 11:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: TYRES
Replies: 19
Views: 2939

Re: TYRES

Dink julle dan daar is so n groot verskil tussen die ST en STT mud terrain :?: Dit was tussen BFG en Cooper en ek dink albei is goeie tyres na al die gesels met die slim manne. Die besluit was maklik want daar is nie BFG beskikbaar vir die volgende 3weke. Maar daar is n hengse geraas verskil van die...
by henniedebeer
Sun Feb 17, 2008 10:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 31399

Re: Trail for 23 Feb 08

Boegoeberg is baie nice. :!: Kampplek onder akkerbome met "swembad" vir na die trip. Was 3weke terug daar en sal defnitief weer gaan. :D Net jammer dit is bietjie ver vir dag trip. Babilonstoring is ook ok.
by henniedebeer
Thu Feb 14, 2008 3:54 pm
Forum: Western Cape
Topic: New Members: Western Cape
Replies: 12
Views: 2048

Re: New Members: Western Cape

Oja het vergeet dit is ook rugby tyd 23/08 :D Ek sal maar wag vir die volgende stormer samekoms. :lol:
by henniedebeer
Thu Feb 14, 2008 3:45 pm
Forum: Western Cape
Topic: New Members: Western Cape
Replies: 12
Views: 2048

Re: New Members: Western Cape

:( Sal baie lekker gewees het maar is klaar die 24 Feb daar met die groep wat saam Saddle Hill toe gaan. Laat weet wanneer die volgende een is. :D
by henniedebeer
Thu Feb 14, 2008 12:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: TYRES
Replies: 19
Views: 2939

Re: TYRES

Die koste per Cooper STT 31 x 10.5 R15 is R1680 per band opgesit + ballanseer. Ek doen dit by Tyger Fitment Centre, Durbanweg, Bellville. Eienaar is Edwin Rose tel 021 9101922. Puik klientediens en ek dink baie goeie prys.
by henniedebeer
Wed Feb 13, 2008 10:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux VS Mazda
Replies: 10
Views: 2215

Re: Hilux VS Mazda

T :!: O :!: Y :!: O :!: T :!: A :!:
by henniedebeer
Wed Feb 13, 2008 10:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: TYRES
Replies: 19
Views: 2939

Re: TYRES

Ek het A/T Goodyear op hierdie stadium. :roll: Ek het maar besluit op die Cooper STT 31 x 10.5 R15 Muds. Dit het blykbaar ook 3ply sidewall, is sagter as die BFG en kan ook naby 100 000km gee. :) Ek dink albei het sy voordele maar het maar op die Coopers besluit. :wink:
by henniedebeer
Wed Feb 13, 2008 9:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: PLEDGE DETAILS - Sending Noodroep
Replies: 75
Views: 28893

Re: Seronga Mission: Booyse family

Ek sal graag n geldelike bydrae wil maak. :) PM asb die nodige besonderhede. Ons het baie om voor dankbaar te wees en boonop wen die STORMERS ook nog Sat :mrgreen:
by henniedebeer
Tue Feb 12, 2008 10:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Brag brag brag :D
Replies: 21
Views: 3083

Re: Brag brag brag :D

Ek wil saaaaaaam eishh
by henniedebeer
Tue Feb 12, 2008 10:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: TYRES
Replies: 19
Views: 2939

TYRES

SOEK RAAD
Ek wil in die volgende week nuwe 31 x 10.5 R15 op my bakkie sit. :lol: Julle ouens wat ken BFG of Cooper en hoekom ? :roll:
by henniedebeer
Sun Dec 16, 2007 1:18 am
Forum: General Mods
Topic: How to protect your shocks from stones
Replies: 7
Views: 2404

Re: How to protect your shocks from stones

Hi Andries

Baie goeie idee, dit sal wragtig baie help. :) Nou moet ek net die op stuk pyp opspoor. :roll:

Go to advanced search